14
MassAnon Healthy Slimming Net Tussen Ons Just Between Us Hoe het die die jaar 2012 nie gevlieg nie! Aan die einde van so ‘n vol jaar is dit lekker om met soveel dankbaarheid terug te kan kyk op ons Liewe Heer se liefde en trou in die groot, sowel as die klein dingetjies. Dankie vir die stukkie van die pad wat ons vanjaar met elkeen van julle kon stap. Ons weet hoe hard julle werk, en is saam met julle bly oor elke klein treetjie wat julle nader aan jul doelwit gee. Ons sien uit na wat voorlê in die jaar 2013. For most people the Festive Season is a time to relax and unwind and to enjoy time with family and friends, and rightly so! Unfortunately, along with all this time spent visit- ing and relaxing, the temptation always arises to over indulge and to put the New Year’s hard work of choosing the healthier option at the back of your mind. For those who find it difficult to follow the Festive program, it is still possible to enjoy all the festivi- ties with some subtle changes to your eating. For example: Fish is the best meat for a low content. Pork and chicken are also lower in fat than beef and lamb. Salads are a wonderful source of nutrients and can reduce the amount of meat on you plate. Stick to smaller portions and only one plate of food. Mix sparkling water with 100% fruit juice. by diluting your drinks with diet soda or water you are still able to enjoy a social drink. (whisky or dry red/white wine). like popcorn, nuts (not peanuts), fruit, cracker bread, rye vita, or cheese. December 2012

Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

MassAno n Hea l t h y S l i m m i n g

Net Tussen Ons

Just Between Us

Hoe het die die jaar 2012 nie gevlieg nie! Aan

die einde van so ‘n vol jaar is dit lekker om met

soveel dankbaarheid terug te kan kyk op ons

Liewe Heer se liefde en trou in die groot, sowel

as die klein dingetjies.

Dankie vir die stukkie van die pad wat ons

vanjaar met elkeen van julle kon stap. Ons weet

hoe hard julle werk, en is saam met julle bly oor

elke klein treetjie wat julle nader aan jul doelwit

gee. Ons sien uit na wat voorlê in die jaar 2013.

For most people the Festive Season is a time to

relax and unwind and to enjoy time with family

and friends, and rightly so!

Unfortunately, along with all this time spent visit-

ing and relaxing, the temptation always arises to

over indulge and to put the New Year’s hard

work of choosing the healthier option at the back

of your mind.

For those who find it difficult to follow the Festive

program, it is still possible to enjoy all the festivi-

ties with some subtle changes to your eating.

For example:

Fish is the best meat

for a low content. Pork and chicken are also

lower in fat than beef and lamb.

Salads are a wonderful

source of nutrients and can reduce the amount

of meat on you plate.

Stick to smaller portions and only one plate of

food.

Mix sparkling water with 100% fruit

juice. by diluting your drinks with diet soda

or water you are still able to enjoy a social

drink. (whisky or dry red/white wine).

like popcorn, nuts (not peanuts), fruit,

cracker bread, rye vita, or cheese.

December 2012

Page 2: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

This day will help the stomach to rest and rejuvenate. You may

also add fruit juices (100%) on this day, and enough water.

A healthy lifestyle makes life more enjoyable. When you are fit and healthy you have much more

energy and a much better outlook on life without having to worry about health problems.

Obesity is a problem and it continues to plague adults and children each day. Obesity is defined

as weighing 20% more than the normal expected weight for someone of your age, height and

frame. Obesity and being overweight increases a persons risk for major illnesses including heart

disease, diabetes, sleep apnea, arthritis, high blood pressure and high cholesterol.

There is a significant increase in the number of children and adults being diagnosed with diabetes

today than in previous years, and this is directly correlated to the increased level of obesity and

overweight individuals. People who lost at least 10% of their body weight can reduce their risk of

disease and issues associated with weight.

Many people think going on a diet is an effective weight loss method, but the most diets are simply

concerned with the short term goal of weight loss.

The most effective weight loss method is to make a number of changes to your diet and lifestyle

that will last a lifetime and make weight loss permanently.

Keeping your motivation up is one of the most difficult aspects of dieting. There will be days when

healthy eating goes out the window, and there will be weeks where you may not loose any weight

or put a little back on. This is normal for anyone - dieters or not - so don’t let it undo your plan

for a slimmer you! Put more effort into sticking to your eating program.

Hierdie jaar plaas ons met groot dankbaarhied weer foto’s van lede wie uitsonderlik goed gevaar

het. Almal is nog besig met hul programme. Ons plaas slegs foto’s van lede wie aan ons toe-

stemming verleen. Dankie dat ons met julle mag spog! Ons respekteer egter ook die lede wie nie

hul weg oopgesien het om foto’s te laat plaas nie. Daar is ook foto’s van lede buite Pretoria op

wie ons geweldig trots is. Julle is almal sterre!!

Baie Geluk aan elkeen van julle vir wat jul tot sover vermag het, asook aan almal wie nie foto’s

laat plaas het nie. Julle is elkeen baie spesiaal, en MassAnon se trots, en sukses.

Page 3: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

.

Groot ster van

2011 bereik

teiken-gewig in

2012

Jacoline was ‘n baie

doelgerigte, en harde

werker om haar

doelgewig te bereik.

Sy was ‘n groot ster

van 2011, en het

vanjaar (2012) haar

doelgewig bereik.

Dankie vir die pad wat

ons saam met jou kon

stap. Ons is geweldig

trots op jou.

Page 4: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Groot Ster 2012

Lizle Roos

Voor

Tans

Lizle is een van die

mees vasberade

kliënte wat ons

nog teëgekom het.

Sy het die 37.5kg in

net 5 maande

verloor. Sy is ‘n

ware sonstraal in

ons midde, en

vasbeslote om haar

doelgewig te

bereik.

Page 5: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Dorothea is nog ‘n baie

groot trots van MassAnon,

en ’n bewys dat

deursettingsvermoë en

harde werk groot sukses tot

gevolg het. Dorothea is nog

besig met haar program, en

vol ywer om die ander

kilogramme ook af te skud,

om haar doelgewig te

bereik. Welgedaan

Dorothea!

Page 6: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Hier is nog ‘n baie spesiale kliënt — ‘n groot trots vir MassAnon, en ‘n bobaas ‘advertensie’ vir almal in

Pongola. Elzet het met haar positiwiteit, en deursettingsvermoë ‘n splinternuwe voorkoms, en leefstyl

aangekweek waarop sy met reg trots kan wees. Elzet, en ‘n hele paar ander is ‘n bewys dat MassAnon

se eetprogram oor die internet /epos net so geslaagd kan wees. Elzet het nog ‘n paar kilogramme om

te verloor, en is positief, en vasberade om dit te doen. Ons wag in spanning om die ‘eind-resultaat’ te

sien, aangesien Elzet nou al straal van geluk en gesondheid, en ‘n voorkoms het waarop enige vrou

trots sal wees. Haar sonstraal geaardheid dra by tot die volle pakket.

Page 7: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Op Santjie Hex is ons nie minder trots nie. Santjie is ook op Pongola woonagtig, en net ‘n kort-kop

agter Elzet. Santjie is ‘n bewys dat ons ouer dames net so geslaag kan wees as die jongeres. Ook

Santjie het ‘n heel nuwe voorkoms waarop sy baie trots kan wees, en net so ‘n goeie ‘advertensie’

vir almal in Pongola. Santjie is net ‘n tree weg van haar doelgewig, en ons is seker dat sy dit sal

behaal — jy is pragtig, en ‘n ster!

Page 8: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Annetjie, en Johan Kriel is nog ‘n trots van MassAnon. Johan het nie regtig nodig gehad om

gewig te verloor nie, maar hy het saam met Annetjie begin, en haar die hele pad ondersteun.

Johan het 13kg verloor, en Annetjie ‘n hele 25.1kg. Sy het ook 158.5 cm verloor, en spog met ‘n

pragtige nuwe voorkoms. Annetjie en Johan het so pas met hul stabilisering begin.

Page 9: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Charlotte het 23kg verloor, en is so byna-byna by haar doelgewig. Ons is baie trots op jou, en

saam met jou het ons gelag, gehuil, gebid, en gejuig! Ons is baie bly dat jul kleinkind nou gesond

is! Charlotte verhuis eersdaags vanaf Pretoria na Nelspruit—gaan jou gewis baie mis!

Page 10: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

MassAnon spog voorwaar

met baie sterre — en

Magdaleen is nog ‘n

voorbeeld van

deursettingsvermoë en

harde werk wat groot sukses

tot gevolg het. Magdaleen

jy is pragtig, en met jou mooi

persoonlikheid is jy ‘n

sprankelende ster vir

MassAnon.

Magdaleen is ‘n pastorie

moeder, en moes beslis baie

versoekings weerstaan met

al die kerk-funksies, en

geleenthede wat sy moes

bywoon. Welgedaan

Magdaleen!

Page 11: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Ons het ongelukkig nie ‘n

vollengte ‘voor’ foto van

Louise nie, maar ek is

seker almal kan haar mooi

prestasie waarneem. Ons

is baie trots op jou Louise,

en ons weet dat jy die

laaste paar kilogram ook

sal verloor. Jy is voorwaar

‘n ster vir ons!

Page 12: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Elna Lindner het in 4

maande 19kg verloor,

en is tans nog besig met

haar program. Ons is

trots op jou Elna, en

weet jy sal die ander

paar kilogram ook

afskud. Alhoewel ons

nie ‘n vollengte ‘voor’

foto van jou het nie, is jy

‘n bewys van van harde

werk wat groot suskses

teweeg gebring het.

Welgedaan Elna!

Page 13: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

Millie is nog ‘n ster,

en spog met ‘n

mooi nuwe

voorkoms en

leefstyl. Millie is al

ses maande op

stabilisering, en

handhaaf haar

gewig baie goed.

Ons is geweldig

trots op jou Millie.

Page 14: Net Tussen Ons Just Between Us December 2012 - ShowMe...Dankie vir die pad wat ons saam met jou kon stap. Ons is geweldig trots op jou. Groot Ster 2012 Lizle Roos Voor Tans Lizle is

HEALTHY SLIMMING

MassAnnon

Baie dankie aan al MassAnon se lede vir jul harde werk. Ons sien uit na wat die jaar

2013 gaan oplewer.

MassAnon sluit 15 Desember 2012 vir die Fees-seisoen, en open weer op

9 Januarie 2013.

(Internet lede word nie hierdeur geraak nie — die van julle wat nie weggaan nie,

gaan aan soos gewoonlik).

‘”Sincere Thoughts and Best Wishes

for a Wonderful Christmas

and a Blessed new Year”

Cronjé & Joan

166 Emily Hobhouse Avenue Pretoria North, Pretoria. Telephone: 012 565 6328 Facsimile: 086 647 1910

[email protected]

http://www.massanon.co.za/