14
Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek Naam : ___________________________________

New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Afrikaans Addisionele

taal

Grade 4

Lockdown boek

Naam : ___________________________________

Page 2: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Alfabetiese volgorde: 1. Rangskik die volgende vrugte alfabeties:

Piesangs druiwe appels pere aarbei waatlemoen perske

______________________________________

______________________________________

______________________________________

______________________________________

______________________________________

______________________________________

______________________________________

2. Rangskik die volgende sportsoorte alfabeties:

Hokkie netbal rugby sokker atletiek krieket swem boogskiet

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

3. Kies 3 letters in die alfabet en plak / teken n prentjie van n woord met

daardie letter.

Page 3: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Meervoud en verkleining:

1. Gee die meervoud vir die volgende woorde: (plural)

1) Kind - ____________________ 11) skoen - __________________

2) Voet - ____________________ 12) hand - ___________________

3) Neus - ____________________ 13) skool - ___________________

4) Oog - ____________________ 14) huis - ____________________

5) Been - ____________________ 15) vark - ____________________

6) Vinger - ___________________ 16) boom - ___________________

7) Jas - ______________________ 17) foto - _____________________

8) Serp - _____________________ 18) droom - __________________

9) Kat - ______________________ 19) liniaal - ____________________

10) Vrug - ____________________ 20) bord - _____________________

2. Gee die verkleining vir die volgende woorde:

1) Oor - _______________________ 11) mond - ___________________

2) Bus - _______________________ 12) tand - ____________________

3) Potlood - ___________________ 13) maan - ___________________

4) Maat - _____________________ 14) fiets - _____________________

5) Venster - ___________________ 15) seun - ____________________

6) Hond - _____________________ 16) mier - ____________________

7) Kind - ______________________ 17) kar - ______________________

8) Boom - ____________________ 18) arm -_____________________

9) Das - _____________________ 19) blik - _____________________

10) Hoed - ____________________ 20) rok - ______________________

3. Skommel die letters om `n woord te vorm:

a) Delg - ___________________

b) Rysoom - _________________

c) Sterven - _________________

d) Steif - ____________________

e) Tekry - ___________________

f) Loopdot - ________________

g) Loets - ___________________

h) Kiettes - __________________

i) Rotom - __________________

j) Mlob - ____________________

Page 4: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Voorsetsels: 1. Onderstreep die regte voorsetsel in die sinne:

a) Kyk (in / na) die kaart van die dorp as jy wil sien waar die winkel is.

b) Die rowers kruip (agter / in ) die park weg.

c) Hulle hardloop weg en draai regs (op / by) die robot.

d) Die rowers is nou (by / aan ) die polisiekantoor.

e) Die polisiekantoor is (onder / op) die hoek (met / van ) Sesde straat

en Vierde straat.

f) Die rowers sal gou (van / agter ) tralies wees.

2. Kyk na die volgende prent en vul die regte voorsetsel in:

a) Die seun sit ______________ die meisie op die wipplank.

b) Die meisie staan ______________ haar maatjie.

c) Hulle speel ___________ die sandput.

d) Die meisie sit ___________ die swaai.

e) Die vlieër is ___________ die swaai.

f) Die meisie speel ____________ die grafie.

g) Die glyplank is _____________ die sandput.

h) Die sandput is ______________ die glyplank.

Op agter

Langs oorkant

In voor

Met bo

Page 5: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Werkwoorde: Onderstreep die werkwoord in die volgende sinne:

1. Die seun speel met sy hond.

2. Die man lees die koerant.

3. Juffrou verduidelik die werk.

4. My mamma bak `n lekker koek.

5. Ons swem in die swembad.

6. Die sanger sing `n mooi liedjie.

7. Die rugbyspeler skop die bal baie hoog.

8. Ouma brei vir my `n mooi serp.

9. Die skoolhoof gee vir my `n plakker vir my mooi werk.

10. Die mense lag vir die snaakse hanswors.

Maak jou eie sin met die volgende werkwoorde:

a) Spring - _________________________________________________________

_________________________________________________________________

b) Hardloop - _______________________________________________________

__________________________________________________________________

c) Skiet - _____________________________________________________________

___________________________________________________________________

d) Lees - _____________________________________________________________

___________________________________________________________________

e) Verf - _____________________________________________________________

___________________________________________________________________

Watter werkwoord beeld die volgende prente uit:

__________________ ___________________ ___________________

Page 6: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Teenoorgesteldes / Antonieme: 1. Gee die teenoorgestelde vir die volgende:

a) Skoon -___________________________

b) Meisie - __________________________

c) Pa - ______________________________

d) Vriend - __________________________

e) Man -_____________________________

f) Groot - ___________________________

g) Kort - ____________________________

h) Mooi - ___________________________

i) Vinnig - __________________________

j) Slordig - _________________________

k) Soet - ___________________________

l) Binne - __________________________

m) Bo - _____________________________

n) Leeg - ___________________________

o) Lig - _____________________________

Sinonieme: Gee die sinoniem vir die volgende woorde: (dieselfde betekenis)

a) Meisie - _______________________

b) Juffrou - ________________________

c) Mooi - __________________________

d) Kar - ___________________________

e) Loop - _________________________

Seun vriendin

Stadig vrou

Vuil netjies

Klein ma

Vrou buite

Stout onder

Donker lelik

Onder

Motor dogter

Onderwyseres stap

pragtig

Page 7: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Byvoeglike naamwoord: 1. Onderstreep die byvoeglike naamwoord in die volgende sinne:

a) Naomi se ouma bak heerlike koekies.

b) Die ou tannie dra groen tekkies.

c) Ons plant mooi blomme.

d) Die gawe seun het die vrou gehelp.

e) Die visse swem in die groot dam.

f) Die dogter skryf netjies in haar boek.

g) Die kwaai hond blaf heelaand.

h) My ouma brei `n mooi trui.

i) Die slim seun kry goeie punte.

j) Die kind bly in `n groot huis.

k) Die koue wind waai heeldag.

2. Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoord in hakies:

a) Dit is vandag (koudste / kouer ) as gister.

b) Die seun is die (vinniger / vinnigste) in die skool.

c) Ek teken (mooiste / mooier ) as my sussie.

d) Dit is (warmer / warmste ) in Hoedpruit as in Hazyview.

e) My boetie is die (stouter / stoutste) in ons huis.

Page 8: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Trappe van vergelyking:

Voltooi die tabel met trappe van vergelyking:

Stellende trap Vergrotende trap (-er) Oortreffende trap (-ste)

Mooi Mooier Mooiste

Groot

Leër Leegste

Slimmer

Kortste

Soet

langer

Klein

Oudste

skerper

hoër

jonk jongste

blou

swaarder

ligter

warm

Page 9: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Tye van die werkwoord: Verlede tyd:

Skryf die sinne in die verlede tyd. Byvoorbeeld: Die seun koop `n bal. = Die

seun het `n bal gekoop.

a) Die kinders eet roomys.

__________________________________________________________________

b) Hashim en Kim ry saam fiets.

__________________________________________________________________

c) Die seun skiet die bok.

__________________________________________________________________

d) Oupa verf die huis.

__________________________________________________________________

e) Pappa braai die vleis.

__________________________________________________________________

Toekomende tyd:

Skryf die sinne in die toekomende tyd (future tense). Byvoorbeeld: Die

vrou bak `n koek. = Die vrou sal `n koek bak.

a) Ouma brei `n serp.

_______________________________________________________________

b) Lerato lees haar boek.

_________________________________________________________________

c) Don neem `n foto.

_________________________________________________________________

d) Mamma drink `n koeldrank.

_________________________________________________________________

e) Die man sny die gras.

_______________________________________________________________

Page 10: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Sinne:

Woordorde: Skommel die volgende woorde sodat dit in die regte volgorde is:

1.

____________________________________________________________________________

2.

____________________________________________________________________________

3.

______________________________________________________________________

4. B

_______________________________________________________________________

5.

________________________________________________________________________

Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies;

a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

_____________________________________________________________________

b) Die vrou trek `n jas aan. Sy kry koud. (want)

_____________________________________________________________________

c) Die kinders wil swem. Dit is nie warm nie. (maar)

_____________________________________________________________________

d) Ons is opgewonde. Dit is amper vakansie. (want)

_____________________________________________________________________

e) Mitchel is gaaf. Sy werk netjies. (en)

_____________________________________________________________________

koop koekies by `n winkel. Die kinders

swart jasse Hulle het gedra.

eet Die kinders die koekies.

Die span die wedstryd. wen

My juffrou ons boeke. merk

Page 11: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Bywoorde: (adverbs) Onderstreep die bywoorde in die volgende sinne en sê of dit `n

bywoord van tyd,(when) plek (place) of wyse (manner) is.

1. Die kinders gaan vandag swem. - ______________________________

2. Mamma bak elke dag koekies. _________________________________

3. Pa verf die kaste pragtig. _______________________________________

4. Die seun hardloop vinnig. - ______________________________________

5. Ek vlieg London toe. - ___________________________________________

6. Die bokke hardloop in die veld. - ________________________________

7. My sussie skryf baie netjies. - _____________________________________

8. Oupa lees elke aand sy koerant. - _______________________________

9. Ruben gaan môre rugby speel. - ________________________________

10. Ouma brei die serp stadig. - ___________________________________

Maak jou eie sinne met die volgende bywoorde:

a) Vandag –

__________________________________________________________________

b) Vreeslik –

__________________________________________________________________

c) Pragtig –

__________________________________________________________________

d) By die huis –

__________________________________________________________________

e) Kaapstad –

__________________________________________________________________

Page 12: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Voornaamwoorde:

Vul die regte voornaamwoord in: 1. Ek drink `n koeldrank. Dit is _______________ koeldrank.

2. Hy drink `n koeldrank. Dit is _______________ koeldrank.

3. Sy drink `n koeldrank. Dit is ________________ koeldrank.

4. Hashim drink `n koeldrank. Dit is ______________ koeldrank.

5. Kim drink `n koeldrank. Dit is ______________ koeldrank.

6. Ek en my maat speel buite. ____________ speel buite.

7. Die kinders eet roomys. _____________ eet roomys.

8. Die klere is die seuns s’n. Die klere is ________________.

9. Ek het `n fiets. Dit is ______________ fiets.

10. Takanaka het albasters. Dit is ____________ albasters.

Direkte – en indirekte rede:

Skryf die sinne in die indirekte rede:

Bv: Juffrou sê: “ Nelson Mandela is `n held.”

Juffrou sê dat Nelson Mandela `n held is.

1. Die man sê: ‘Dit is baie warm.” __________________________________________________________________

2. Ouma sê:” Die kinders is baie soet.” ___________________________________________________________________

3. Mamma sê:” Die koekies is baie lekker.” ___________________________________________________________________

4. Juffrou sê: “ Die werk is huiswerk.” ____________________________________________________________________

5. My maat sê:” Die roomys is koud.”

Page 13: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

____________________________________________________________________

Begripstoets Florence Nightingale

Florence Nightingale - `n Heldin

Florence Nightingale is in 1820 in Italië gebore. Haar ouers het haar

Florence genoem.

Toe sy 24 jaar oud was, het sy `n verpleegster geword. Haar droom

was om siek mense te help. Die hospitale in daardie tyd was baie vuil

en oorvol. Daar was ook nie genoeg verpleegsters en medisyne nie.

In 1854 was daar `n oorlog. Florence het oorlog toe gegaan om

soldate te verpleeg. Sy het ander jong meisies gekry om haar te help.

Florence was `n voorbeeld vir almal. Sy was goed vir die siek mense.

Sy het alles vir hulle gedoen en baie soldate se lewens gered.

Florence Nightingale het die naam “Die vrou met die lamp” gekry,

want sy het snags met `n lamp die siekes besoek – sy het lig in hulle

lewe gebring.

Haar storie word vandag nog vertel. Sy het wonderlike werk gedoen

en was `n held.

Page 14: New Afrikaans Addisionele taal Grade 4 Lockdown boek · 2020. 4. 24. · Voegwoorde: Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies; a) Jan hardloop vinnig. Hy skop die bal. (en)

Vrae:

1. Waar is Florence gebore? _____________________________________

2. Vir wie help Florence? _________________________________________

3. In watter jaar is Florence gebore? ______________________________

4. Hoe oud was sy toe sy `n verpleegster geword het?

_______________________________________________________________

5. Beskryf die hospitale in daardie tyd. Dit was ______________ en

___________________________.

6. Wie het vir Florence gehelp om die soldate te versorg?

______________________________________________________________

7. Watter naam het Florence gekry?

_______________________________________________________________

8. Onderstreep die regte woord:

9. A) Florence het (bedags / snags) die siek soldate besoek.

b) Sy het die soldate verpleeg omdat daar (vrede / oorlog) was.