Upload
others
View
6
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
ESMARELDA BARNARD 1
Welkom by Jaar 3 Termyn 2
Hier volg die inhoud vir die Termyn
Week 1-2; Probleem identifisering
Week 3; Probleem oplossing
Week 4; Kulturele verskille
Week 5; Empatie
Week 6; Luister en hoor
Week 7; Kommunikasie
Week 8; Motiveer om te praat
Huiswerk- Wanneer jou werk nie voltooi is nie is dit huiswerk.
Verryking- Boek by die onderwyser vir leerders wat hulp of verrykking
nodig het.
EENHEID 2
EENHEID 3
EENHEID 4
EENHEID 1
ESMARELDA BARNARD 2
Eenheid 1 Week 1 en 2
ESMARELDA BARNARD 3
Luister en praat Week 1
Aktiwiteit 1
Luister na die woorde wat die onderwyser gaan lees. Bespreek die betekenis van
elkeen. Skryf die woord en betekenis in jou werkboek.
Perspektief
Siening
Uitkyk
Probleem
Oplossing
Gereeld
Wanpersepsies
Kyk na die volgende twee prente en bespreek in jul groepe julle elkeen se
perspektief oor elke prent. Probeer jou maat se perspektef oor elke probleem in die
prente hieronder te verstaan. Moet nie reageer op jou maat se perspektief nie.
Luister slegs.
Bome afkap
Aardverwarming
Lees en kyk
ESMARELDA BARNARD 4
Aktiwiteit 2
Lees die teks in groepe hieronder en maak ‘n lys van wat gedoen kan word om die
probleem op te los.
Probleem 1
Wat dink jy kan ons doen om die aarde te red?
Dink jy dis ons eie skuld. Waarom?
Maak ‘n lys van wat ons kan doen om ons aarde te red en wat ons tans doen
wat skadelik is vir ons aarde.
Bv.
Wat ons tans doen Wat ons kan doen
Motors se uitlaat gasse. Meer fiets ry of in groepe ry.
ESMARELDA BARNARD 5
Aktiwiteit 3
Probleem 2
Wat dink jy kan ons doen om ons bome te red?
Dink jy dis ons eie skuld. Waarom?
Maak ‘n lys van wat ons kan doen om ons bome te red en wat ons tans doen
wat skadelik is vir ons bome.
Bv.
Wat ons tans doen Wat ons kan doen
Bome afkap - geen suurstof Meer bome op oop vlaktes plant
Dit is al baie jare wat bome afgekap word vir die maak van
papier. In die verlede het meer en meer papier verskafers weer
bome herplant om sodoende die leef van bome voort te behou.
Sonder bome het ons geen suurstof en besef die papier
verskafers dit geensins nie!
Die totale bome wat afgekap word, word nie meer herplant om
aan die vraag van die wêreld te voldoen nie. Woude word
getakel met onwettige afkapping van bome. Die probleem is so
erg dat ons suurstof wat ons in neem glad nie gesond is vir ons
nie en dat dit skadelik is vir ons longe. Die rede hiervoor is
omdat bome suiwer skoon suurstof skep.
Die belangrikheid van bome word
mis gekyk in ruil vir geld. Maar geld
gaan nie vir ons eendag suurstof kan
koop nie.
ESMARELDA BARNARD 6
Skryf en aanbied
Aktiwiteit 4
Kyk na die ses maniere om ‘n probleem op te los en maak ‘n breinkaart oor die
aardverwarming probleem wat ons ervaar deur die stappe hieronder te volg.
1.
Wat is die
probleem?
2.
Hoekom
is dit ‘n
probleem
3.
Ideas om
probleem
te hanteer
4.
Identifisee
r beste
oplossing
6.
Evalueer
die
uitkoms
5.
Sit
oplossing
in werking
STAPPE VIR PROBLEEM OPLOSSINGS
ESMARELDA BARNARD 7
ESMARELDA BARNARD 8
Taalstruktuur en konvensie
Aktiwiteit 5
Voegwoorde
1. Verbind die volgende sinne deur die woorde in hakkies te gebruik.
a. Die aarde is besig om uit te brand. Mense besoedel die lug. (omdat)
b. As die bome afgekap word is daar geen suurstof. Moet ons meer bome
plant.(dus)
c. Die aarde is ons huis. As hy sterf, sterf ons. (en)
d. Ons kan bome spaar. Die Hemp boom gebruik kan word vir papier.
(aangesien)
e. Al die mense kla. Niemand is bereid om iets te verander nie. (maar)
2. Maak jou eie sinne met die volgende voegwoorde.
dog buitendien want of
ESMARELDA BARNARD 9
Luister en praat Week 2
Aktiwiteit 6
Probleem 2
Dit is al baie jare wat bome afgekap word vir die maak van
papier. In die verlede het meer en meer papier verskafers weer
bome herplant om sodoende die leef van bome voort te behou.
Sonder bome het ons geen suurstof en besef die papier
verskafers dit geensins nie!
Die totale bome wat afgekap word, word nie meer herplant om
aan die vraag van die wêreld te voldoen nie. Woude word
getakel met onwettige afkapping van bome. Die probleem is so
erg dat ons suurstof wat ons in neem glad nie gesond is vir ons
nie en dat dit skadelik is vir ons longe. Die rede hiervoor is
omdat bome suiwer skoon suurstof skep.
Die belangrikheid van bome word
mis gekyk in ruil vir geld. Maar geld
gaan nie vir ons eendag suurstof kan
koop nie.
Hemp neem 100 dae
om volgroeid te wees
Bome neem 50-100
jaar om volgroeid te
wees.
Enige iets wat bome kan doen.
Kan Hemp beter doen.
ESMARELDA BARNARD 10
Lees en kyk
Aktiwiteit 7
Lees die teks weer en beantwoord die vrae wat volg
Probleem 2
Dit is al baie jare wat bome afgekap word vir die maak van
papier. In die verlede het meer en meer papier verskafers weer
bome herplant om sodoende die leef van bome voort te behou.
Sonder bome het ons geen suurstof en besef die papier
verskafers dit geensins nie!
Die totale bome wat afgekap word, word nie meer herplant om
aan die vraag van die wêreld te voldoen nie. Woude word
getakel met onwettige afkapping van bome. Die probleem is so
erg dat ons suurstof wat ons in neem glad nie gesond is vir ons
nie en dat dit skadelik is vir ons longe. Die rede hiervoor is
omdat bome suiwer skoon suurstof skep.
Die belangrikheid van bome word
mis gekyk in ruil vir geld. Maar geld
gaan nie vir ons eendag suurstof kan
koop nie
Hemp neem 100 dae
om volgroeid te wees
Bome neem 50-100
jaar om volgroeid te
wees.
Enige iets wat bome kan doen.
Kan Hemp beter doen.
OPLOSSING
VERVANG
BOME MET
HEMP
ESMARELDA BARNARD 11
Vrae
1. Waaroor gaan probleem 2?
2. Wat is die oorsaak van die probleem?
3. Wie is verantwoordelik vir die probleem?
4. Wat beteken “onwettige afkap van bome”?
5. Hoekom is dit sleg vir ons as bome afgekap word?
6. Wat kan ons doen om die probleem op te los?
7. As jy ‘n boom was sou jy wou afgekap word? Motiveer.
8. Dink jy geld sal ons kan red wanneer daar nie meer skoon suurstof is vir ons
nie? Hoekom.
Aktiwiteit 8
Lees die teks vir jou maat. Laat jou maat tel hoeveel woorde jy kon lees.
Naam: ___________________________
Aantal woorde:___________________
Aantal foute:___________________
Tyd:________________
ESMARELDA BARNARD 12
Skryf en aanbied
Aktiwiteit 9
Kyk na die ses maniere om ‘n probleem op te los en maak ‘n breinkaart oor die
AFKAP VAN BOME probleem wat ons ervaar deur die stappe hieronder te volg.
2.
Wat is die
probleem?
2.
Hoekom
is dit ‘n
probleem
3.
Ideas om
probleem
te hanteer
4.
Identifisee
r beste
oplossing
6.
Evalueer
die
uitkoms
5.
Sit
oplossing
in werking
STAPPE VIR PROBLEEM OPLOSSINGS
ESMARELDA BARNARD 13
ESMARELDA BARNARD 14
Taal struktuur en konvensies
Aktiwiteit 10
Huiswerk
Voegwoorde
1. Soek woorde in die koerant, tydskrif, boeke ens en knip dit uit. Bring dit skool
toe. Maak sinne en gebruik die voegwoorde om die sinne te vebind.
2. Skryf die volgende teks oor en maak alle spelfoute, leestekens en hoofletters
reg.
Karabo hou van die naatuur hy is altyd in die bos en geniet om artikels oor die natuur te lees. Hy is bekommerd oor die aarde en wat van dit word ons is besig om die aarde te beskadig en ons leer nie. Onskuldige diere plante en mense sterf asgevolg van mense wat nie na die aarde kyk nie. Almal strooi Rommel en tel dit nie op nie dit is skadelik vir die biodiversiteit. WIl jy he jou kinders moet eendag die mooi diere, plante en lanskap sien beslis wil ek eendag he my kinders moet dit kan sien. Maar ongeluukig gaan hulle nie kan nie want ons hou nie op Rommel strooi en fabrieke wat besoedelde lug veroorsaak en mense wat bome afkap nie. EK is bekommerd oor ons land want daar is so baie mooi dier en plante en landskap in ons land wat nog mooier in ander lande. Kom ons hou op Rommel strooi en help ons diere in die see en land oorleef. Hulle was eerste hier.
ESMARELDA BARNARD 15
Eenheid 2 Week 3 EN 4
ESMARELDA BARNARD 16
Luister en praat
Aktiwiteit 11
Luister na die onderwyser terwyl sy die volgende woorde lees en dan in ‘n sin
gebruik.
1. Bespreek in groepe wat julle dink dit beteken. Skryf die woord asook julle
betekenis in jou werkboek.
2. Soek die woorde op en skryf die korrekte betekenis neer.
Opinie
Feit
Misverstand
Gemeenskap
Mensdom
Blameer
Beskadig
Verwoes
Vernuttig
Plastiek
Papiersak
Herwin
ESMARELDA BARNARD 17
Lees en kyk
Aktiwiteit 12
Lees die volgende teks saam die onderwyser.
Onderstreep al die moeilike woorde. Berei teks voor om aan die onderwyser voor te
lees.
Paper sak Feite
14 miljoen bome word afgekap per jaar om papier sakke te maak.
Slegs 20% papier sakke word herwin.
Wanneer ‘n ton papier sakke herwin word word 13-17 bome
gespaar.
Papier kan nie ? herwin word nie. Dit kan sleg 4-6 keer herwin
word.
Papier is die nommer 1 materiaal wat ons weggooi.
Vir elke 1000 kg vullis is 350 kg papier.
Plastiek sak Feite
12 million kanne olie word gebruik om plastiek sakke te maak.
Plastiek is 4 keer meer as papier in die vullis.
Dit neem 1000 jaar vir ‘n plastiek sak om te biograde.
‘n Gemiddelde familie van 4 gebruik 1460 plastiek sakke ‘n jaar.
Dis ongeveer 500 billion plastiek sakke wat wêreldwyd verkoop
word ‘n jaar.
Minder as 1% van plastiek word herwin.
Oor die 100 000 voëls en see diere sterf asgevolg van papier sakke.
ESMARELDA BARNARD 18
Rubriek
Assessering vir voorbereide hardoplees
Leerder:____________________ Datum:___________________________
Beskrywing van punt: 4: Uitstekend 3: Goed
2: Redelik 1: Nie op standaard nie 0: geen poging Punte
Kriteria 4 3 2 1
Deeglike voorbereiding
Klankherkenning en uitspraak
Vlotheid
Gesigsuitdrukkings en lyftaal gepas/voldoende
Toon begrip van gelese teks
Totaal: /20
ESMARELDA BARNARD 19
Skryf en aanbied
Aktiwiteit
Lees die teks weer en gebruik die teks om die probleem van beide die papier en
plastiek sak te identifiseer.
Skryf dit oor in jou werk boek.
Jy moet 5 sinne van elk in jou eie woorde skryf.
Rubriek
Assessering vir langer en korter skryfstukke
Leerder:____________________ Datum:___________________________
Beskrywing van punt: 5: Uitstekend 4:Baie goed 3: Goed 2: Redelik 1: Nie op standaard nie
Punte
Kriteria 5 4 3 2 1
Leerder het 5 sinne geskryf
Formaat: Sinne genommer
Inhoud:Gepaste of oorspronklike hantering van die onderwerp of opdrag
Taal: korrekte woordgebruik en sinskonstruksie, spelling en punktuasie. Oorspronklike gebruik van taal.
Totaal: /20
ESMARELDA BARNARD 20
Taalstruktuur en konvensies
Aktiwiteit 14
Voegwoorde
Skryf die sinne oor en gebruik die woorde in die blok om die sinne te verbind.
alhoewel en omdat want
1. Papier sakke is beter. Dit kan 4-6 keer herwin word.
2. Plastiek sakke is skadelik. Dit versmoor voëls en see diere.
3. Die bome word gespaar. Daarom is dit goed dat daar herwin word.
4. Niemand besef hoe baie plastiek sakke gebruik word nie. Hulle dink hulle
weet.
5. Skryf die volgense teks oor en omkring die voegwoorde in die volgende teks.
6. Maak jou eie 4 sinne deur voegwoorde te gebruik wat handel oor die prent
hieronder..
Die wêreld het geen begrip aangaande die gebruik van plastiek sakke nie.
Alhoewel die sakke baie gemaklik is, is dit beter om soms te dink aan die
omgewing om ons en wat ons doen wat dit laat skade lei. Die meeste materiaal
wat weggegooi word is plastiek dus is daar so baie diere wat doodgaan omrede
dit nie herwin word nie. Dit neem 1000 jaar vir plastiek om te biograde maar
deur papier te herwin word bome gespaar. Ons moet dink aan ons omgewing
wanneer ons besluit oor ‘n papier sak of plastiek sak want kan ons diere en
bome se lewens red deur ‘n goeie keuse te maak.
ESMARELDA BARNARD 21
Luister en praat
Aktiwiteit 15
Luister na die video oor verskillende mense se kultuur en beantwoord die volgende
vrae deur ja of nee te merk.
Vrae Ja Nee
Ken jy die taal wat gepraat word?
Kon jy verstaan wat hy/ sy gesê het?
Sal jy kan doen wat hulle gevra het?
Is dit maklik om ‘n taal te verstaan?
ESMARELDA BARNARD 22
Aktiwiteit 16
Kom vertel die klas van jou kultuur. Jy gaan ‘n toepraak oor jou kultuur sodat mense
jou beter kan verstaan. Bring fotos of prentjies oor jou kultuur.
Wenke vir ‘n toespraak
Wees goed voorbereid Maak seker jou inhoud is interessant. Behou oog kontak met die gehoor. Staan stil wanneer jy met die gehoor praat. Gebruik goeie harde stemtoon.
Rubriek
Assessering vir voorbereide mondeling
Leerder:____________________ Datum:___________________________
Beskrywing van punt:
5: Uitstekend 4: Baie goed 3: Goed 2:
Redelik
1: Nie op standaard nie 0: Weier om te
praat
Punte
Kriteria 5 4 3 2 1
Deeglike voorbereiding in die vorm van ‘n
kopkaart
Inhoud hou verband met tema
Woordeskat en uitspraak is bevredigend
Gesigsuitdrukkings en lyftaal
gepas/voldoende
Toespraak op kaartjies en kaartjies word
effektief gebruik
Praat duidelik en hoorbaar
Totaal: /30
ESMARELDA BARNARD 23
A
D
C
B
Lees en kyk Week 4
Aktiwiteit 17
Kyk na die volgende prentjies en kyk of julle in groepe die korrekte kultuur by die
korrekte prentjie kan pas.
ESMARELDA BARNARD 24
Aktiwiteit 18
Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat volg.
ESMARELDA BARNARD 25
Vrae
1. Noem die drie tale uit die teks?
2. Hoeveel van die drie tale kan jy praat of verstaan?
3. Wat is die Afrikaans vir “Nxae“?
4. Wat is die Afrikaans vir “What are you doing”?
5. Wat sê jy as jy onverskoning wil vra in Afrikaans?
6. Wanneer mense verskillende tale praat is dit soms moeilik om mekaar te
verstaan. Verstaan jy altyd die onderwyser wanneer hulle Afrikaans praat?
7. Hoe ontstaan misverstande tussen mense wat verskillende tale praat en
probeer ‘n ander taal praat. Bespreek in groepe en skryf kern woorde neer.
8. Skryf 10 woorde of frases in jou taal en lanks dit die Afrikaans.
My taal is ________________ Afrikaans
Dumela Hallo
ESMARELDA BARNARD 26
Skryf en aanbied
Aktiwiteit 19
Misverstande ontstaan omrede mense ‘n taal hindernis het. Dit beteken die ander
persoon verstaan nie korrek wat die ander persoon sê of bedoel nie.
1. Bespreek in groepe hoe misverstande onstaan. Maak dan eers ‘n breinkaart
oor die redes en moontlike oplossing vir elk.
2. Skryf dan ‘n paragraaf.
TAAL HINDERNIS
REDE 1
MOONTLIKE OPLOSSING 1
MOONTLIKE OPLOSSING 2
REDE 2
ESMARELDA BARNARD 27
Rubriek
Assessering vir langer en korter skryfstukke
Leerder:____________________ Datum:___________________________
Beskrywing van punt: 5: Uitstekend 4:Baie goed 3: Goed 2: Redelik 1: Nie op standaard nie
Punte
Kriteria 5 4 3 2 1
Leerder het 5 sinne geskryf
Formaat: Sinne genommer
Inhoud:Gepaste of oorspronklike hantering van die onderwerp of opdrag
Taal: korrekte woordgebruik en sinskonstruksie, spelling en punktuasie. Oorspronklike gebruik van taal.
Totaal: /20
ESMARELDA BARNARD 28
Taal struktuur en konvensies
Aktiwiteit 20
Agtervoegsels
Is wanneer ons by die stam van die woord byvoeg om ‘n die betekenis te verander.
Bv. Gelukkig Geluk – Happy Gelukkig - Luckily
Stam agtervoegsel
1. Skryf die stam en die agtervoegels van elke woord hieronder.
Woord Stam Agtervoegsels
mislik
eerlikheid
gelukkig
vriendelik
ouerige
waarheid
vreeslik
kinderlik
vertroubaar
VOORVOEGSELS
AGTERVOEGSEL
S
ESMARELDA BARNARD 29
2. Voltooi die sinne deur die korrekte woord te kies.
ESMARELDA BARNARD 30
Eenheid 3 Week 5 - 6
ESMARELDA BARNARD 31
Luister en praat Week 5
Aktiwiteit 21
Luister na die onderwyser wanneer die woorde gelees word. Soek die betekenis van
elke woord en skryf dit jou boek.
Gevoelens
Emosies
Begrip
Verstaan
Luister
Aanvaar
Empatie
Simpatie
Situasie
Omstandighede
Gebeure
Omgee
Toon
Beskryf
Respek
ESMARELDA BARNARD 32
Aktiwiteit 22
Luister en kyk na die verskillende video uittreksels.
1. Wat word uitgebeeld in elke video uittreksel?
2. Wat dink jy beteken empatie?
3. Is empatie dieselfde as simpatie?
4. Hoe toon die mense in die videos empatie?
5. Skryf die verskil tussen empatie en simpatie deur die betekenis van elk te
gebruik.
6. Het iemand al empatie teenoor jou getoon? Wie en waarom?
7. Het jy al empatie teenoor iemand getoon? Wie en waarom?
8. Kan enige iemand empatie toon?
9. Is dit maklik om empatie te toon? Rede.
EMPATIE
ESMARELDA BARNARD 33
OORDEEL
Lees en kyk
Aktiwiteit 23
In groepe berei die betekenis van empatie voor en lees dit individueel aan die groep.
Die groep sal jou evalueer.
Empatie- Dit laat die individie toe om ander mense se emosies te
verstaan en om mens te bly. So ‘n toestand kan gebaseer wees op die
volgende beginsels; liefde, begrip en respek.
Kyk na die prentjies. Lees die inhoud.
Sien hulle
wêreld
Wardeer hulle as
‘n mens/person
VERSTAAN HULLE
GEVOELENS
KOMMINUKEER
BEGRIP
4 ELEMENTE
VAN EMPATIE
ELEMENTE VAN EMPATIE
ESMARELDA BARNARD 34
Skryf en aanbied
Aktiwiteit 24
Deur die inhoud op bl. 28 te gebruik. Skryf n paragraaf waarin jy verduidelik hoe jy
empatie getoon het teenoor ‘n ander person.
Jou paragraaf moet die volgende bevat.
Wie die person was.
Wat was die probleem/situasie
Hoe jy empatie getoon het.
Resultaat.
Rubriek
Beskrywing van punt: 5: Uitstekend 4:Baie goed 3: Goed 2: Redelik 1: Nie op standaard nie
Punte
Kriteria 5 4 3 2 1
Leerder het 5 sinne geskryf
Formaat: Sinne genommer
Inhoud:Gepaste of oorspronklike hantering van die onderwerp of opdrag
Taal: korrekte woordgebruik en sinskonstruksie, spelling en punktuasie. Oorspronklike gebruik van taal.
Totaal: /20
Ons weet presies hoe jy voel.
ESMARELDA BARNARD 35
Taalstruktuur en konvensie
Aktiwiteit 25
1. Lees die teks hier nder. Gebruik die woorde wat geondersteep is en voeg
agtervoegels by om ‘n nuwe woord te bou.
Beantwoord die vrae
2. Wat beteken die term; “Haarself in haar skoene plaas”?
3. Watter woord beteken dieselfde as woedend uit die teks?
4. Gee ‘n woord wat dieselfde beteken as verstaan?
5. Gee die teenoorgestelde van die volgende woorde; laat, hartseer, bietjie en
luister.
6. Skryf ‘n werkwoord uit die teks neer.
7. Is die teks in die hede of verlede tyd geskryf?
- rige - like -loos -baar
Ofenste toon empatie
Dit was laat die aand toe Ofentse die oproep kry. Neo is baie
ontstel oor wat gebeur het. Die gemeenskap het haar broer
met klippe gegooi. Hulle was wreed en het vrees in haar hart
gesit. Sy was kwaad en hartseer oor hulle sulke dinge kon
doen. Ofentse het dadelik na haar gegaan en getroos. Na dit
het Ofentse vir haar gesê sy moet vertel hoe sy voel.
Ofentse het geluister en ag gegee op haar gevoelens en
verstaan hoe sy moet voel teenoor die mense asook oor
haar broer. Ofentse het aan Neo gesê sy verstaan presies
hoe sy voel want sy het haarself in Neo se skoene geplaas.
Sy het haar laat weet dat sy verstaan en ook dieselfde sou
voel. Neo het ‘n bietjie beter gevoel.
ESMARELDA BARNARD 36
Luister en praat Week 6
Aktiwiteit 26
Hoor jy of luister jy?
Wat is die verskil tussen hoor en luister?
Die onderwyser gaan julle in groepe in deel. Party groepe gaan ‘n rolspel doen oor
hoor en die ander groepe oor luister.
Rubriek
Assessering vir rolspel
Leerder:____________________ Datum:___________________________
Beskrywing van punt: 4: Uitstekend 3: Goed
2: Redelik 1: Nie op standaard nie 0: geen poging Punte
Kriteria 4 3 2 1
Deeglike voorbereiding
Korrekte volgorde van gebeure
Korrekte karakters en eienskappe
Gesigsuitdrukkings en lyftaal gepas/voldoende
Toon begrip van teks
Totaal: /20
ESMARELDA BARNARD 37
Lees en kyk
Aktiwiteit 27
Kyk na die proses van kommunikasie. Lees die volgende tekste en bespreek dit in
groepe. Maak ‘n A4 plakkaat oor een van die tekste waarop jy die verduideliking
toon.
STUURDER
ONTVANGER
KANAAL
WYSE
BOODSKAP
ONTLEEDING
TER
UG
VO
ER
GERAAS
ESMARELDA BARNARD 38
Proses van kommunikasie (Teks 1)
1. Stuurder
Hierdie is die eerste stap waardeur die oordrag van informasie plaas
vind. In hierdie stap is dit die stuurder se hoofdoel om seker te maak
die boodskap kom by die ontvanger uit.
2. Boodskap
In die tweede stap is dit die boodskap wat deur die kommunikasie
proses moet gaan. Die letterlike boodskap
3. Wyse
Dit behels hoe die boodskap oorgedra word, bv. Deur woorde,
prentjies, gebare of enige ander wyse.
4. Kanaal
Hierdie verwys waardeur die boodskap oorgedra word. Is dit deur
die televisie, foon, boek, advertensie, e-pos of fax. Dit is belangrik dat
die sender die korrekte kanaal kies om boodskap deur te stuur.
5. Ontvanger
Hierdie is die persoon wat die boodskap ontvang.Hier sal die
ontvanger die boodkskap probeer ontsyfer.
6. Ontleeding
Gedurende hierde stap probeer die ontvanger sin maak van wat
deurgestuur is. Hier verkry die ontvanger begrip en verstaan dan die
boodskap.
7. Terugvoer
In die proses reageer die ontvanger op die boodskap van die sender
en die proses vind weer plaas.
8. Geraas – Dit is wat veroorsaak dat die boodskap verkeerd
oorgedra word. Enige ontwrigting of hindernesse wat maak dat
die boodskap verkeerdelik oorgedra was.
ESMARELDA BARNARD 39
Verskil tussen luister en hoor (Teks 2)
Woorde boek verduideliking;
Luister
Werkwoord
Betekenise
Aandagtig met die ore waarneem; om te hoor en in te neem.
Voorbeeld sin
Luister as ek praat!
Spreekwoorde
Hy luister met ‘n halwe oor – Hy luister nie aandagtig nie
Antoniem
Praat
Hoor
Werkwoord
Betekenisse
Klanke met die ore waarneem sonder om noodwendig te luister
(aandag te skenk)
Voorbeeld sinne
Doofheid is ‘n onvermoë of verminderde vermoë om te hoor, oftewel
ouditiewe inligting waar te neem.
Spreekwoord
‘n Voëltjie hoor fluit – ‘n gerig gehoor
Jy kan ‘n spelt hoor val – baie stil
Antoniem
Doof
ESMARELDA BARNARD 40
Skryf en aanbied
Aktiwiteit 27
Beantwoord die volgende vrae deur die tekste op Bl 38 en 39 te gebruik.
Vrae Teks 1
1. Noem die stappe van kommunikasie.
2. Verduidelik die kanaal stap vir stap?
3. Verduidelik wie is die ontvanger?
4. Kan ‘n boodskap gestuur word sonder die stuurder?
5. Watter tipes wyses kan ‘n boodskap oorgedra word?
6. Wat doen die ontvanger met die boodskap?
7. Wat verstaan jy onder “geraas” in die kommunikasie proses?
Vrae Teks 2
1. Watter tipe woorde is “luister en hoor”?
2. Wat beteken dit as iemand sê “Jy luister met ‘n halwe oor” ?
3. Wat beteken dit as iemand sê “Jy kan ‘n spelt hoor val”?
4. Wat is doofheid?
5. Wat is die verskil tussen luister en hoor?
6. Wat is die antoniem vir luister?
7. Wat is die antoniem van hoor?
Kontestuele vrae
1. Wat is die verskil tussen die twee tekste?
2. Is daar ‘n verbindtenis tussen die twee tekste?
3. Watter teks was makliker om te lees?
4. Watter teks was meer interessant?
5. Het jy iets uit die twee tekste geleer? Noem dit.
ESMARELDA BARNARD 41
Taalstruktuur en konvensie
Aktiwiteit 28
Voorvoegsels
Is wanneer ons by die stam van die woord byvoeg om ‘n die betekenis te verander.
Bv. Ongeluk Geluk – Happy Ongeluk - Accident
voorvoegsels stam
1. Skryf die stam en die agtervoegels van elke woord hieronder.
Woord Stam Voorvoegsels
onnet
beskryf
ontmoet
vertrou
ontken
bereik
verdrink
ongewillig
bekommer
VOORVOEGSELS
AGTERVOEGSEL
S
ESMARELDA BARNARD 42
2. Maak sinne met vier van die woorde.
Eenheid 4 Week 7-8
ESMARELDA BARNARD 43
Luister en praat
Aktiwiteit 29
Luister na die onderwyser terwyl die woorde gelees word.
Hindernisse
Praat
Geraas
Aandagafleibaar
Gesprek
Persoonlik
Motiveer
Veroorsaak
Interpretasie
Vertaaling
Denkwyse
ESMARELDA BARNARD 44
Aktiwiteit 30
Het jy al met iemand gesels en tydens die gesprek was daar onbrekings
of jou aandag was afgetrek?
Vertel die klas van jou ondervinding.
Rubriek
Assessering vir onvoorbereidemondeling
Leerder:____________________ Datum:___________________________
Beskrywing van punt:
5: Uitstekend 4: Baie goed 3: Goed 2:
Redelik
1: Nie op standaard nie 0: Weier om te
praat
Punte
Kriteria 5 4 3 2 1
Inhoud hou verband met tema
Woordeskat en uitspraak is bevredigend
Gesigsuitdrukkings en lyftaal
gepas/voldoende
Praat duidelik en hoorbaar
Totaal: /20
ESMARELDA BARNARD 45
Die 4 hindernisse van effektiewe komminukasie
Daar is baie verskillende hindernisse tot effektiewe kommunikasie.
Hierdie hindernisse veroorsaak dat die boodskap inkorrek deur die
kanale gaan en verkeerd geinterpriteer kan word.
Semantieke hindernisse
Hierdie hindernis is te doen met alle soorte probleem wat kan
plaasvind wanneer inligting gewys of ontsyfer word. Hierdie
hindernisse kan plaasvind asgevolg van deur verkeerde woord gebruik,
verskillende interpretasie of vertaling.
Sielkundige hindernisse
Hierdie is sielkundige of emosionele faktore. Hierdie hindernisse is ‘n
refleksie van die verstandlike welstand van beide die stuurder en
ontvanger.
Organiseerende hindernisse
Hierdie hindernis verwys na die obstruksies wat plaasvind asgevolg van
organiseerings strukture. ‘n Voorbeeld van so hinderniss is dat sekere
lede nie in kontak kom met ander lede nie.
Persoonlike hindernisse
Daar is persoonlike faktore van buide die stuurder en ontvanger wat
hindernis kan veroorsaak tydens kominukasie.
Lees en kyk
Aktiwiteit 31
Lees die inligtings teks hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
ESMARELDA BARNARD 46
Vraag
1. Nou dat jy weet wat die hindernisse is. Bespreek in groepe hoe
julle elke hindernisse sal oorkom om te verseker dat jy korrek
luiter.
Gebruik die probleem oplossings tegnieke soos in week 1 en 2.
Elke groep gaan dit voor aan die klas kom lees.
Rubriek
Assessering vir voorbereide hardoplees
Leerder:____________________ Datum:___________________________
Beskrywing van punt: 4: Uitstekend 3: Goed
2: Redelik 1: Nie op standaard nie 0: geen poging Punte
Kriteria 4 3 2 1
Deeglike voorbereiding
Klankherkenning en uitspraak
Vlotheid
Gesigsuitdrukkings en lyftaal gepas/voldoende
Toon begrip van gelese teks
Totaal: /20
ESMARELDA BARNARD 47
Skryf en aanbied
Aktiwiteit 32
Lees die dialoog. Gebruik ‘n ander kleur pen of potlood en maak veranderinge waar
dit nodig is. Jy moet verander waar die persoon verkeerd geluister het en wat die
persoon moes sê.
ESMARELDA BARNARD 48
Taalstruktuur en konvensie
Aktiwiteit 33
1. Lees die teks hieronder. Gebruik die woorde wat geonderstreep is en voeg
voorvoegsels by om ‘n nuwe woord te bou.
Be- Op- Ver- Ont-
Beantwoord die vrae
2. Wat beteken die term; “Hy luister met ‘n halwe oor”?
3. Watter woord beteken dieselfde as stap uit die teks?
4. Gee ‘n woord wat dieselfde beteken as besluit?
5. Gee die teenoorgestelde van die volgende woorde; altyd, ma, lang en toe.
6. Skryf ‘n werkwoord uit die teks neer.
7. Is die teks in die hede of verlede tyd geskryf?
Sipho luister nie
Sipho ken baie mense. Hy luister nie altyd nie. Sy ma het
hom al talle kere gesê hy mag nie drink nie maar hy luister
nie. Die dag was vol wolke en die son helder. Hy het besluit
om te gaan stap. Katlego het hom lanks die pad gekry en
dadelik gevra of hy iets wil drink. Sipho het gesê nee en
probeer wegstap. Katlego het hom oor en oor gevra en hy
antwoord nie. Na ‘n lang gestryery het Sipho ingegee en
besluit om ook te drink. Na ‘n lang drink sessie in die son
moes Sipho huis toe. Hy het nie baie lekker gevoel nie en
badkamer toe gehardloop. Alles het uitgekom. Hy was siek
vir twee dae. Hy luister altyd met ‘n halwe oor.
ESMARELDA BARNARD 49
Luister en praat Week 8
Aktiwiteit 34
Party mense is baie skaam en sukkel om met ander mense te praat. Daar is
maniere om mense te motiveer om te praat.
1. Die onderwyser gaan julle in groepe deel. Daarna sal elke groep ‘n onderwerp
kry.
2. In julle groepe gaan julle vrae ontwikkel wat die ander lede gaan motiveer om
te praat.
3. Skryf die vrae in julle werkboeke.
ESMARELDA BARNARD 50
Lees en kyk
Aktiwiteit 35
Eenvoudige maniere om iemand te motiveer om te praat.
1. Vrae hulle uit oor hulself. Enige vraag wat gaan oor hulle sal hulle motiveer om ook te praat.
2. Vra die persoon waarvan hulle hou en nie hou nie. 3. Kry die persoon om oor hulle belangstellings en geloof te
gesels Waarin hulle glo en waarom. 4. Bespreek seisoen stories. Gesels oor stories wat van belang is
tot julle. 5. Vrae uit oor die persoon se vrese of bekommernisse. 6. Vrae vir raad. Baie mense begin gesels wanneer jy raad vrae. 7. Apirasies. Vrae die persoon uit oor hulle drome en wat hulle
eendag wil bereik.
ESMARELDA BARNARD 51
Skryf en aanbied
Aktiwiteit 36
Maggie is ‘n nuwe leerder in ons skool. sy is baie stil en koM van ‘n
baie ver dorp. Sy ken niemand nie en voel bietjie ongemaklik.
Skryf vrae neer wat jy vir Maggie sal vrae om haar gemaklik en welkom te laat voel.
Gebruik die teks op bl.50 om jou te help.
Gebruik oop en geslote vrae.
Gebruik vraagtekens waar nodig.
Wees kreatief.
Rubriek
Assessering vir langer en korter skryfstukke
Leerder:____________________ Datum:___________________________
Beskrywing van punt: 5: Uitstekend 4:Baie goed 3: Goed 2: Redelik 1: Nie op standaard nie
Punte
Kriteria 5 4 3 2 1
Leerder het 5 sinne geskryf
Formaat: Sinne genommer
Inhoud:Gepaste of oorspronklike hantering van die onderwerp of opdrag
Taal: korrekte woordgebruik en sinskonstruksie, spelling en punktuasie. Oorspronklike gebruik van taal.
Totaal: /20
ESMARELDA BARNARD 52
Taalstruktuur en konvensie
Aktiwiteit 37