2
08:30 Dieperdelf Diens 10:00 Gesinsdiens 10:00 Willow Haven-diens 10:30 Jesus. Life. Community Hartlik welkom aan alle lidmate, nuwe intrekkers en gaste. Besoek na die oggenddiens die Inligngstafel onder die bome, terwyl jy mede-lidmate oor ‘n koppie tee of koffie leer ken. AANDDIENS: OUDITORIUM OGGENDDIENS: Lydensweek 4 | Nagmaalsondag Prediker: Dr. Jorrie Potgieter Prediker: Ds. Janet Cruywagen Prediker: Dr. Jorrie Potgieter Prediker: Br. Albie Jordaan 18:30 Aanddiens: Ouditorium Prediker: Ds. Janet Cruywagen Nuwe Lidmate - Hartlik Welkom Belydende Lidmate ~ Ignatius Lourens RAUTENBACH & eggenote, Karen EBERSOHN (nou EBERSOHN-RAUTENBACH) vanaf Geref. Kerk Pretoria-Alkantrant Dooplidmate ~Petrie André ERASMUS, babaseun van Petrie ERASMUS & Charlotte SCIOCATTI (nou ERASMUS) ~Ilonka PALM, babadogter van Frans PALM & Samantha SMIT (nou PALM) ~Carlo RAUTENBACH vanaf Geref. Kerk Pretoria-Alkantrant Gebedsbediening Lidmate vir voorbidding Susan Visser, Marie Stapelberg, Ronald Murray, Ferdi Kriel, Alma Kieser, Bets Reynders, Rassie Gerber, Annetjie Cornelesen, Frik Nel, Louise Heyl, Buks & Katy Hattingh, Betsie Botha, Alle siekes in hospitale en tuis, asook lidmate in siekeboë. DANKOFFERBYDRAES: Bankbesonderhede: ABSA Lynnwoodrif Rekeningnaam: NG Gemeente Lynnwoodrif Rekeningnommer: 16 3058 0079 GELOOFSOFFERBYDRAES: (asook bydraes tov M4HIV) Bankbesonderhede: ABSA Lynnwoodrif Rekeningnaam: NG Gemeente Lynnwoodrif Rekeningnommer: 40 5070 7236 Volg ons op Facebook: Kom na My toe- Lynnwoodrif Gemeente Like ons op Facebook! Volg ons op Twitter: @Lynnwoodrif Besoek ons Webblad: www.lynnwoodrif.co.za KLEUTERSKOOL DERDEPOORT Diens van Barmhartigheid het die afgelope week besoek gebring aan ‘n armoedige kleuterskooltjie in Derdepoort waar arm kindertjies onderrig ontvang. Ons sal binnekort by die gemeente kom aanklop vir hulp om hulle terrein bietjie op te knap want hulle het gras en nog ander toerusting dringend nodig. Vir navrae kontak: Annamarie van der Watt 012 807 1066 / 082 465 1168 of per e-pos [email protected] KLEREBANK Ons staan weer aan die begin van ‘n nuwe seisoen en van ons gaan weer besin oor wat die nuwe winterseisoen vir ons gaan inhou. Baie gaan van die ouer klere ontslae wil raak en so ‘n bietjie vernuwing in ons voorkoms bring. So ook het die kinders hul klere ontgroei. Ons vra vriendelik dat al hierdie klere na die gemeente se klerekas gebring word sodat ons dit aan behoeftiges en kinders kan uitdeel. U is welkom om dit in die kosmandjie te plaas of by die kerkkantoor in te handig. Vir navrae kontak: Annamarie van der Watt 012 807 1066 / 082 465 1168 of per e-pos [email protected] SKOOLTRUIPROJEK Verlede jaar het Diens van Barmhartigheid so baie bydraes ontvang dat ons bykans in al die behoeftes van die kinders kon voorsien. Ons is oneindig dankbaar daarvoor. Ons loods weer ‘n skooltruiprojek waar ons vra vir handige dames(en mans) om vir ons skooltruie te brei. Die Hoërskooltruie moet ‘n “KONINGSBLOU” kleur wees en die van die Laerskool in “MAROON”. Truie kan enige grootte wees vanaf graad 0 tot graad 7 (MAROON) en graad 8 tot 12 (KONINGSBLOU). As alternatief kan u ‘n trui borg vir R35 en ons sal dit aankoop en aflewer. Vir navrae kontak : Heidi Minnaar by 012 361 6990 / 082

Nuwe Lidmate - Hartlik Welkom Gebedsbedieninglynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/8-Maart-2015-JanelineM1.pdf · 08:30 Dieperdelf Diens 10:00 Gesinsdiens 10:00 Willow Haven-diens

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Nuwe Lidmate - Hartlik Welkom Gebedsbedieninglynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/8-Maart-2015-JanelineM1.pdf · 08:30 Dieperdelf Diens 10:00 Gesinsdiens 10:00 Willow Haven-diens

08:30 Dieperdelf Diens

10:00 Gesinsdiens

10:00 Willow Haven-diens

10:30 Jesus. Life. Community

Hartlik welkom aan alle lidmate, nuwe intrekkers en gaste. Besoek na die oggenddiens die Inligtingstafel onder die bome, terwyl jy mede-lidmate oor ‘n koppie tee of koffie leer ken.

AANDDIENS: OUDITORIUM

OGGENDDIENS: Lydensweek 4 | Nagmaalsondag

Prediker: Dr. Jorrie Potgieter

Prediker: Ds. Janet Cruywagen

Prediker: Dr. Jorrie Potgieter

Prediker: Br. Albie Jordaan

18:30 Aanddiens: Ouditorium Prediker: Ds. Janet Cruywagen

Nuwe Lidmate - Hartlik Welkom

Belydende Lidmate ~ Ignatius Lourens RAUTENBACH & eggenote, Karen EBERSOHN

(nou EBERSOHN-RAUTENBACH) vanaf Geref. Kerk Pretoria-Alkantrant

Dooplidmate

~Petrie André ERASMUS, babaseun van Petrie ERASMUS & Charlotte SCIOCATTI

(nou ERASMUS)

~Ilonka PALM, babadogter van Frans PALM & Samantha SMIT (nou PALM)

~Carlo RAUTENBACH vanaf Geref. Kerk Pretoria-Alkantrant

Gebedsbediening Lidmate vir voorbidding

Susan Visser, Marie Stapelberg, Ronald Murray, Ferdi Kriel, Alma Kieser, Bets Reynders,

Rassie Gerber, Annetjie Cornelesen, Frik Nel, Louise Heyl, Buks & Katy Hattingh, Betsie

Botha, Alle siekes in hospitale en tuis, asook lidmate in siekeboë.

DANKOFFERBYDRAES:

Bankbesonderhede:

ABSA Lynnwoodrif

Rekeningnaam:

NG Gemeente Lynnwoodrif

Rekeningnommer:

16 3058 0079

GELOOFSOFFERBYDRAES:

(asook bydraes tov M4HIV)

Bankbesonderhede:

ABSA Lynnwoodrif

Rekeningnaam:

NG Gemeente Lynnwoodrif

Rekeningnommer:

40 5070 7236

Volg ons op Facebook: Kom na My toe- Lynnwoodrif Gemeente

Like ons op Facebook!

Volg ons op Twitter: @Lynnwoodrif

Besoek ons Webblad: www.lynnwoodrif.co.za

KLEUTERSKOOL DERDEPOORT

Diens van Barmhartigheid het die afgelope week besoek gebring aan ‘n armoedige

kleuterskooltjie in Derdepoort waar arm kindertjies onderrig ontvang. Ons sal binnekort

by die gemeente kom aanklop vir hulp om hulle terrein bietjie op te knap want hulle het

gras en nog ander toerusting dringend nodig. Vir navrae kontak: Annamarie van der Watt

012 807 1066 / 082 465 1168 of per e-pos [email protected]

KLEREBANK

Ons staan weer aan die begin van ‘n nuwe seisoen en van ons gaan weer besin oor wat

die nuwe winterseisoen vir ons gaan inhou. Baie gaan van die ouer klere ontslae wil raak

en so ‘n bietjie vernuwing in ons voorkoms bring. So ook het die kinders hul klere

ontgroei. Ons vra vriendelik dat al hierdie klere na die gemeente se klerekas gebring word

sodat ons dit aan behoeftiges en kinders kan uitdeel. U is welkom om dit in die

kosmandjie te plaas of by die kerkkantoor in te handig. Vir navrae kontak: Annamarie van

der Watt 012 807 1066 / 082 465 1168 of per e-pos [email protected]

SKOOLTRUIPROJEK

Verlede jaar het Diens van Barmhartigheid so baie bydraes ontvang dat ons bykans in al

die behoeftes van die kinders kon voorsien. Ons is oneindig dankbaar daarvoor. Ons

loods weer ‘n skooltruiprojek waar ons vra vir handige dames(en mans) om vir ons

skooltruie te brei. Die Hoërskooltruie moet ‘n “KONINGSBLOU” kleur wees en die van die

Laerskool in “MAROON”. Truie kan enige grootte wees vanaf graad 0 tot graad 7

(MAROON) en graad 8 tot 12 (KONINGSBLOU). As alternatief kan u ‘n trui borg vir R35 en

ons sal dit aankoop en aflewer. Vir navrae kontak : Heidi Minnaar by 012 361 6990 / 082

Page 2: Nuwe Lidmate - Hartlik Welkom Gebedsbedieninglynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/8-Maart-2015-JanelineM1.pdf · 08:30 Dieperdelf Diens 10:00 Gesinsdiens 10:00 Willow Haven-diens

Weekprogram

Maandag 9 Maart

18:00 Sosiale Media: Lesinglokaal 1

Dinsdag 10 Maart

09:00 Bybelskool

15:00 Seniorklub: UK

19:00 Bybelskool

Woensdag 11 Maart

09:00 Bybelstudie: Dr. Chris Malan

09:00 Arbeidsentrum

18:00 Biduur

18:00 Dagbestuur

Donderdag 12 Maart

14:30 Tabitas

15:00 Lees– en Skryfklasse

17:45 Lofdanse

Saterdag 14 Maart

07:00 Biduur

09:00 Kreado Kuns

09:00 M4HIV Pa– en Seundag

Sondag 15 Maart

Lydensweek 5 | Impaksondag

08:30 Dieperdelf Diens: Dr. Jorrie Potgieter

09:30 Josua Kids

10:00 Gesinsdiens: Dr. Chris Malan

10:00 Protea Aftree-oord:

Ds. Janet Cruywagen

18:30 Aanddiens: Dr. Chris Malan

19:15 Tiener Omgeegroepe

Maandag 16—Saterdag 21 Maart

Impakweek

Maandag 16 Maart

18:00 Dagbestuur

Afsprake met leraars U word hartlik uitgenooi om die

Kerkkantoor te skakel by 012 348 5135,

indien u ‘n huisbesoek of ‘n

kantoorbesoek verlang. Stel ons asseblief

ook in kennis as een van u gesinslede,

familie, vriende of enige lidmaat tuis siek

is, of in die hospitaal is.

Maandag: Dr. Jorrie Potgieter

Dinsdag: Ds. Janet Cruywagen

Woensdag: Dr. Chris Malan

“Sou God werklik op die aarde woon?

Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan

U nie bevat nie, hoe dan nog hierdie

tempel wat ek gebou het!”

1 Konings 8:27

Here, dankie vir U teenwoordigheid in

my lewe. Ek voel nederig en dankbaar

dat U- deur U Heilige gees– in my

woon. Help my om nooit vol van

myself te wees nie, maar om elke dag

opnuut met U gevul te word. Help my

om ‘n besef van U teenwoordigheid te

hê, veral wanneer ek Bybel lees en bid

en in gehoorsaamheid aan U wil lewe.

Kragtige gebede vir elke dag –

Stormie Omartian

Kreado Kuns Glasverf Waar: Lynnwoodrif CAEIA

Wanneer: 14 Maart 2015

Tyd: 09:00 tot 12:00

Koste: R120 per persoon

RSVP: 11 Maart 2015

Kontak: Esmé Pretorius – 082 879 8704