4
VANDAG SE EREDIENSTE: HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS BY DIE EREDIENS. KOM GENIET ‘N KOPPIE KOFFIE/TEE IN DIE SAAL SAAM MET ONS NA DIE EREDIENS. Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. WEBBLAD: www.gkbenoni.co.za BERIGTE: [email protected] FACEBOOK: https://www.facebook.com/ GKBenoni/ VRA JOU VRAE, VOORSTELLE OF KOMMENTAAR: https://goo.gl/WFtT3F 09:00 Oggenddiens Ds. Johan Jordaan Skrifgedeelte: 2 Kron. 25:1-16; 20-22 & 27-28 Fokusvers: 2 Kron 25:2 Preektema: Die Here eis heelhartige diens. 18:30 Aanddiens Ds. Louis Aucamp Skrifgedeeltes: 1 Joh. 2:1 - 6 & Rom. 8:26 - 27 Fokusvers: 1 Joh 2:1 Preektema: Twee advokate voor die Vader. 30 September 2018 PREDIKANTE: Dr. Braam Krüger 082 459 5636 Ds Louis Buys 082 927 2034 ADMINKANTOOR: Ma-Vr 08:00-14:00 Ina Bolt 011 849 2054 084 339 1136 [email protected] BEROEPING VAN PREDIKANT VIR GK BENONI. Die kerkraad, saam met die diakens, het op sy vergadering van 26 September 2018 die volgende besluite goedgekeur ten opsigte van die beroeping van 'n tweede predikant vir die gemeente. Die volgende drietal predikante word aan die gemeente voorgehou om een te kies: ds. Dirk Kotzee van GK Alkantrant, ds. Dreyer Potgieter van GK Meyerspark, en ds. Rynhardt Pretorius van Fochville / Buffeldoorns. Die name van die drietal word vir drie Sondae afgekondig in die gemeente. Daar word 'n gemeente-vergadering en stemming gehou op Sondag, 14 Oktober 2018, tydens die erediens, met die oog op die verkiesing van die tweede predikant. Die gekose predikant het drie weke om die roeping te oorweeg en die kerkraad van sy besluit te verwittig. Sy antwoord word dus verwag voor/op Sondag, 4 November 2018 Die gemeente word versoek om steeds voorbidding te doen vir die lyding van die Heilige Gees in die beroeping Enige navrae kan aan Schalk Venter (sameroeper van die beroepingswerkgroep) gerig word op 082 786 4527 OOSTELIKE STREEKSINODE 20 NOVEMBER 2018 Die Oostelike Streeksinode is ‘n meerdere vergadering van predikante en ouderlinge van gemeentes in die streek wat sake bespreek en besluite neem wat die kerke gemeenskaplik raak. Hierdie vergadering vind hierdie jaar by ons, GK Benoni plaas op Dinsdag 20 November. Daar word omtrent 80 verteenwoordigers verwag, waarvan party van vêr kom, en moontlik die Maandag 19 November al moet deurry. As jy moontlik een of meer persone kan akkomodeer wat die Maandag en/of die Dinsdag dit mag nodig hê, sal dit opreg waardeer word. Laat Ronel Ritchie 081 218 3048 of Braam Krüger 082 459 5636 weet indien jy kan help.

Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. · vandag se eredienste: hartlik welkom aan alle lidmate en besoekers by die erediens. kom geniet ‘n koppie koffie/tee in

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. · vandag se eredienste: hartlik welkom aan alle lidmate en besoekers by die erediens. kom geniet ‘n koppie koffie/tee in

VANDAG SE EREDIENSTE:

HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE

EN BESOEKERS BY DIE EREDIENS.

KOM GENIET ‘N KOPPIE KOFFIE/TEE IN DIE

SAAL SAAM MET ONS NA DIE EREDIENS.

Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.

WEBBLAD: www.gkbenoni.co.za BERIGTE: [email protected] FACEBOOK: https://www.facebook.com/GKBenoni/ VRA JOU VRAE, VOORSTELLE OF KOMMENTAAR:

https://goo.gl/WFtT3F

09:00 Oggenddiens

Ds. Johan Jordaan

Skrifgedeelte: 2 Kron. 25:1-16; 20-22 & 27-28

Fokusvers: 2 Kron 25:2

Preektema: Die Here eis heelhartige diens.

18:30 Aanddiens

Ds. Louis Aucamp

Skrifgedeeltes: 1 Joh. 2:1 - 6 & Rom. 8:26 - 27

Fokusvers: 1 Joh 2:1

Preektema: Twee advokate voor die Vader.

30 September 2018

PREDIKANTE: Dr. Braam Krüger ☎ 082 459 5636

Ds Louis Buys ☎ 082 927 2034

ADMINKANTOOR: Ma-Vr 08:00-14:00 Ina Bolt

☎ 011 849 2054

☎ 084 339 1136

[email protected]

BEROEPING VAN PREDIKANT VIR GK BENONI.

Die kerkraad, saam met die diakens, het op sy vergadering van 26 September 2018 die volgende besluite goedgekeur ten opsigte van die beroeping van 'n tweede predikant vir die gemeente.

Die volgende drietal predikante word aan die gemeente voorgehou om een te kies:

ds. Dirk Kotzee van GK Alkantrant, ds. Dreyer Potgieter van GK Meyerspark, en ds. Rynhardt Pretorius van Fochville / Buffeldoorns.

Die name van die drietal word vir drie Sondae afgekondig in die gemeente.

Daar word 'n gemeente-vergadering en stemming gehou op Sondag, 14 Oktober 2018, tydens die erediens, met die oog op die verkiesing van die tweede predikant.

Die gekose predikant het drie weke om die roeping te oorweeg en die kerkraad van sy besluit te verwittig. Sy antwoord word dus verwag voor/op Sondag, 4 November 2018

Die gemeente word versoek om steeds voorbidding te doen vir die lyding van die Heilige Gees in die beroeping

Enige navrae kan aan Schalk Venter (sameroeper van die beroepingswerkgroep) gerig word op 082 786 4527

OOSTELIKE STREEKSINODE

20 NOVEMBER 2018

Die Oostelike Streeksinode is ‘n meerdere

vergadering van predikante en ouderlinge van

gemeentes in die streek wat sake bespreek en

besluite neem wat die kerke gemeenskaplik raak.

Hierdie vergadering vind hierdie jaar by ons, GK

Benoni plaas op Dinsdag 20 November. Daar

word omtrent 80 verteenwoordigers verwag,

waarvan party van vêr kom, en moontlik die

Maandag 19 November al moet deurry.

As jy moontlik een of meer persone kan

akkomodeer wat die Maandag en/of die Dinsdag

dit mag nodig hê, sal dit opreg waardeer word.

Laat Ronel Ritchie 081 218 3048 of Braam

Krüger 082 459 5636 weet indien jy kan help.

Page 2: Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. · vandag se eredienste: hartlik welkom aan alle lidmate en besoekers by die erediens. kom geniet ‘n koppie koffie/tee in

2

2

OUDERLING DIENSBEURTE

Vandag Hennie Coetzer

7 Oktober Johan Pretorius

14 Oktober Erika Buma

VERJAARSDAE 30 Sept - 6 Okt

BAIE GELUK AAN ALMAL WAT HUL VERJAARSDAE VANDAG EN IN DIE KOMENDE WEEK VIER!

DAG NAAM KONTAK NO.

Ma 1/10 Johanna Barnard Sonita Daüth Nicolene du Plessis ☺ Aiden Walsh ☺

083 212 6964 084 234 9816

Di 2/10 Glodina Singh Emmerencia Willemse

073 360 1592

Wo 3/10 Liane Marchand ☺ Chene Ras Luke Walsh ☺

Do. 4/10 Riana van der Linde Renske Willemse ☺

082 765 9651

Vr. 5/10 Madaleen Calitz Harrie Ligthelm

079 283 3798 083 457 6755

Sat. 6/10 Gerda de Vries * Monique Herbst Poppie Johnson Dries van Zyl ☺

072 322 2263 082 958 2318 079 998 5028

(☺ doop-l) (* 70 ≤ 79) (** 80 ≤ 89) (*** 90≤ )

Vandag Corné de Villiers Elsa Harmse

082 765 9660 082 067 6715

OP DIE PROGRAM VIR HIERDIE WEEK

DAG TYD GELEENTHEID KONTAKPERSOON

Maandag 09:30 19:00

Rynpark 5 Bybelstudie Volwasse kategese

Adrie Goede 083 654 4821 Braam Krüger 082 459 5636

Dinsdag 09:00 Koördineringsvergadering Ronel Ritchie 081 218 3048

Donderdag 19:00 Bybelstudie: Studente en jongwerkendes Nico Boshoff 081 049 7066

Vrydag 06:30 09:00

Mans gebedsgroep Bybelstudie met Braam

Schalk van Eeden 082 561 9409 Braam Krüger 082 459 5636

KOINONIA Ons gee om vir mekaar

ONS DOEN VOORBIDDING VIR :

Jan Lubbe wat in die komende week ‘n operasie

moet ondergaan om littekenweefsel te laat

verwyder.

Lidmate wat tans kankerbehandeling ontvang:

Hanlie Buys, Hettie Viljoen, Hermien Venter,

Corrie Deenick en Elize du Plessis.

Mag die Here julle versterk en omvou met Sy genade en liefde!

GKSA BEROEPENUUS

BEROEPE ONTVANG:

• Ds MJ Lourens (Thys) van Vaalpark na Nelspruit/Barbertonkombinasie

2019 ALMANAK

Die Almanak van die GKSA is propvol inligting: • Dagstukkies • Gemeente inligting • Algemene inligting • NUUT: QR-skandering wat padaanwysings na kerkgeboue op jou slimfoon toon Bestel jou 2019 Almanak by Ina Bolt 084 339

Page 3: Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. · vandag se eredienste: hartlik welkom aan alle lidmate en besoekers by die erediens. kom geniet ‘n koppie koffie/tee in

3

3

SOEK DIE BYBELVERS.

Verlede week 23 September 2018 se antwoord:

2 Samuel 3:3

“ Sy tweede was Kilab seun van Abigajil, die weduwee van

Nabal die karmeliet.Absalom seun van Maaka, ‘n dogter

van koning Talmai van Gesur, was die derde”

Die volgende Bybellesers het korrekte antwoorde ingestuur:

Evert Bolt; Jan Lubbe; Una Steyn; Martie Gibson en

Chrissie Pretorius

Hierdie week: Soek die Bybelvers 30 September 2018

“ Ook vir Set is daar ‘n seun gebore, en Set het hom ????

genoem.”

Vraag: Wat was een van Adam en Eva se kleinseuns se

naam?

Lees gerus Genesis verskaf die vers waar dit staan, en

SMS die naam met jou Naam en Van na 082 873 3173.

NUUS VANAF DEPUTATE JEUGSORG

Die Deputate wat verantwoordelik is vir die GKSA se Jeugkantoor versoek vriendelik dat predikante en/of

lidmate asseblief ons voorsien met inligting en bronne wat ons kan gebruik in jeugbediening. Stuur

asb. vir ons: - Bybelstudies (boekies, pamflette, artikels, ens). - Riglyne rondom die bestuur en organisasie van

jeugkampe (asook speletjies, ysbrekers, ens. wat die leiers tydens kampe kan gebruik).

- Ander handige artikels, preke of inligting wat u meen nuttig kan wees in jeugbediening.

U kan dit e-pos na Wilna by die jeugkantoor: [email protected] of stuur ‘n boodskap via

die webblad: http://www.gkjeug.co.za/kontak-ons Gaan blaai gerus deur ons webblad http://www.gkjeug.co.za

VAN DIE TAFEL VAN DEPUTATE GEREFORMEERDE PUBLIKASIES

Ons wil u almal graag weer herinner aan die mooi publikasies vanuit ons kerke wat beskikbaar is op die in-ternet. Daar is verskeie publikasies wat gratis afgelaai kan word, soos die Afrikaanse vertaling van Johannes Calvyn se Institusie van die Christelike godsdiens. Verder kan u evangelisasielektuur of hulpmiddels vir

huisbesoek of hospitaalbesoek gratis aflaai. http://www.cjbf.co.za/boeke/boeke.html

Die kerkordeboekie met uiteensettings van betrokke sinodebesluite kan gratis afgelaai word. Miskien is u op soek na dokumente soos die ondertekeningsfomuliere of die aansoekvorm vir sustentasie of ‘n beroepsbrief

vir predikante. Dit alles is beskikbaar by http://www.cjbf.co.za/kerkorde/docs.html

Daar is verskeie ander boeke wat bestel kan word. Bv. ‘n Afrikaanse vertaling van Calvyn se uitstekende kommentaar op Romeine of ‘n lewensbeskrywing van Calvyn se lewe in die vorm van ‘n roman (Afrikaans en Engels). Bybelstudiehandleidings, publikasies oor pastoraat, boeke oor kerkgeskiedenis, preekbundels en

Bybels – om maar enkeles te noem. Gaan loer gerus na die GKSA se webblad (www.gksa.org.za.) onder publikasies en kontak die Admin Buro vir pryse. (Indien u wonder oor die feit dat die Deputate Gere-

formeerde Publikasies ‘n eie webblad het (www.cjbf.co.za) is die enigste rede koste. Hierdie webblad is al ‘n paar sinodes oud en kos heelwat minder as die ander webblad. Integrasie van die twee webblaaie kan derduisende kos.) Kyk ook na die volgende hulpmiddels:

Evangeliseringsmateriaal: http://www.cjbf.co.za/uitreik/evangelisering/evangelisering.html

Hospitaalbediening: http://www.cjbf.co.za/uitreik/hospitaal/hospitaal.html

Huisbesoek en Pastorale hulp: http://www.cjbf.co.za/uitreik/huisbesoek/huisbesoek.html Laastens is daar vir diegene wat dalk opsoek is na 'n Sesothopreekbundel een beskikbaar by die volgende

skakel: http://www.cjbf.co.za/boeke/MorenaJehovaoabua.pdf.

Page 4: Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. · vandag se eredienste: hartlik welkom aan alle lidmate en besoekers by die erediens. kom geniet ‘n koppie koffie/tee in

4

4

KOLLEKTES

23 Sept Kollektes: Diens van Barmhartigheid R 5496

Mukanyo Teologiese Skool: R 1556

Vandag se kollektes : Onder die diens: Diens van Barmhartigheid By die deure: Teologiese studentekas

Volgende week: Ekumenisiteit

Vir ‘n gemeente om finansieel te oorleef en al die uitgawes te kan dek, maak ons hoofsaaklik staat op

vrywillige finansiële skenkings/ Donasies/ Dankoffers/ Liefdegawes/ Bydraes.

GK BENONI BANKBESONDERHEDE :

BANK - ABSA TJEK REK - 220 340 333 VERWYSING - Volle Naam, Van & Doell

OF SNAPSCAN

Diens van Barmhartigheid Teologiese studentekas

FRANKFORT RIVIERTOER 2018

Hoërskool kinders gr 8 –12

SONDAG 2 DESEMBER 2018 TOT

DONDERDAG 6 DESEMBER 2018

TEMA: Die Woord is skerper as die swaard! Kampkoste: R 800 per kind

Inskrywingsvorms is beskikbaar deur diê skakel :

https://goo.gl/pogGXt

Getallebeperking: 150x kinders Alle ouers en kinders is welkom om die Riviertoer

saam met ons in te lei met 'n gesamentlike erediens om 9:30 die

Sondag-oggend in die GK Frankfort.

Kontak gerus vir Sanette ☎ 073 027 9181

met enige navrae!

DUST gaan kamp!

TEMA: HOE OPENBAAR GOD HOMSELF DEUR

SKRIFTUUR EN NATUUR.

Wanneer: 19 - 21 Oktober 2018

Waar: Klipdraai karavaanpark in Meyerton.

Wie: Alle gr 7 tot 12 katkisante

Koste: R350 pp

Navrae en besprekings kan gedoen word by

Melani by 072 592 8866 / [email protected]

SPESIALE AANBIEDING

R180 pp slegs geldig tot 15 Okt 2018.

Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar!

Skakel Lanie Coetzer op 082 940 9001