55
KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Vervolg…. Vervolg…. Graad 11 Graad 11

Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Embed Size (px)

Citation preview

KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Vervolg….Vervolg….

KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Vervolg….Vervolg….

Graad 11Graad 11

Tekstuur• Visuele tekstuur• Werklike tekstuur (tasbare

tekstuur)

Wat is tekstuur?• Gevoel van ‘n objek• Glad vs. grof

Visueel• Objek is glad, maar mens sien nog

tekstuur.• Word “geaktiveer” deur patrone

Werklike tekstuur• Tasbaar• Glad of grof

Vorm• Skep ‘n illusie• Hoe?• 2 Tipes• Kan jul dit noem?

Organies

Geometries

Figuratiewe

Nie-figuratiewe

Ruimte• Daar is twee tipes:

• Positiewe ruimte• Negatiewe ruimte

• Wat is die verskil?

Figuur vs Vorm• Wat is die verskil?• Vorm- illusie van 3D op ‘n 2D vlak.• Figuur- werklike 3D voorwerp.

Kleur• Een van die kragtigste elemente• Waarvoor gebruik jy kleur?• Stemming, vorm, perspekktief te

skep

Primêre Kleur• Kan jul dit noem?

Sekondêre Kleur• Waaruit is Sekondêre Kleure

gemeng?• Kan jul hul noem?

Tersiêre Kleur• Hoe word dit gemeng?

Nou wat is wit en swart?

• Tint & skadu’s

Komplimentêre Kleure• Kan jul hulle noem?

Relatiewe en ooreenkomstige kleure• Wat dink julle beteken dit?• Kleure van dieselfde kleurfamilie• Blou, bloupers, rooipers

Kleur en intensiteit• Kleurintensiteit-

- helder ongemengde kleur

- Ook bekend as gesatureerde- Tree na vore op die prentvlak

Kleur en temperatuur• Wat is die iillusie wat warmkleure

skep?– Tree na vore op ‘n prentvlak

• Wat gebeur dan met koue kleure?

Wat is dit?

Toonwaarde• Tonale waardes• Lig- waar die lig skyn• Donker- skadu• Skep die illusie van drie-

dimensionaliteit op ‘n twee-dimensionele vlak.

Ruimte• Wat is jou mikpunt as jy ‘n

kunswerk maak?• Perspektief kan gebruik word om

ruimte te bewerkstellig.• Manier hoe vorms en fatsoene

gerangskik word op die prentvlak.

Ontwerpbeginsels• Kan julle die verskil onthou tussen

die Ontwerp Elemente en die Ontwerpbeginsels?

• Dit sluit in: – Balans - Ritme– Eenheid - Beweging– Klem

Balans• Gaan oor visuele gewig.• Twee oorkoepelende tipes:

– Simmetries– Asimmetries

Simmetriese Balans• Formele Balans• Komposisie- rondom ‘n formele as

gerangskik• Nie-dinamiese balans

Simmetriese Balans

Asimmetriese Balans• Nie-formele balans• Verskillende objekte, verskillende

groottes- gerangskik

Asimmetriese Balans

Radiale Balans

Kristallografiese Balans• “Alom” balans• Gelyke klem• Kan julle aan voorbeelde dink?

Klem/Kontras• Dit word gebruik om die appresieerder

se oog te lei na die aspekte van belang.– Klem in ’n ontwerp word verkry deur die

volgende te doen:– Gebruik kontrasterende kleure (lig en donker)– Spasieer objekte op so manier dat een uitstaan– Versier een objek en nie die ander– Kontrasteer interessante lyne, vorms en vlakke– Laat oop spasie rondom die objek van belang– Gebruik onverwagse detail om aandag te trek.

Eenheid en verskeidenheid

Eenheid en verskeidenheid

• Werk saam met die kuns elemente….

Ritme• Dit word bereik deur gebruik

te maak van herhaling van lyn, vorm of kleur. Ritme word dus bepaal deur hoe ’n mens se oog beweeg deur die komposisie.

Beweging• Lyn, figuur en vorm• Hoe kan lyn gebruik word om die

illusie van beweging te skep?• Verleng een “as”

Proporsie• Verhouding/skaal• HARMONIEUSE VERHOUDING

Komposisie• Rangskikking• Wat sal jy als oorweeg wanneer jy

jou komposisie beplan?