8
14 - 21 Februarie 2014 Wolmaransstad spog nou ook met ‘n ATKV-Jeugtak. Tydens ‘n funksie by Bona-Bona het Marco van den Berg, streeksverteenwoordiger, die groep verwelkom. Vnlr. Elandrie van der Linde, Carlené van Niekerk, Charlotte De Beer, Nickie Lubbe, Sue-Marie Badenhorst, Wazira Ebrahim. Marco staan agter.

Overvaal 14 - 21 februarie 2014

  • Upload
    retha

  • View
    251

  • Download
    19

Embed Size (px)

DESCRIPTION

 

Citation preview

Page 1: Overvaal 14 - 21 februarie 2014

14 - 21 Februarie 2014

Wolmaransstad spog nou ook met ‘n ATKV-Jeugtak. Tydens ‘n funksie by Bona-Bona het Marco van den Berg, streeksverteenwoordiger, die groep verwelkom. Vnlr. Elandrie van der Linde, Carlené van Niekerk, Charlotte De Beer, Nickie Lubbe, Sue-Marie Badenhorst, Wazira Ebrahim. Marco staan agter.

Page 2: Overvaal 14 - 21 februarie 2014

Bladsy 2 OVERVAAL 14 -21 Februarie 2014

The MEC for Department of Economic Development, Environment, Conserva-tion and Tourism, Motlalepula Rosho welcomed the sentencing of rhino poach-ers in Lehurutshe Magistrate Court re-cently.

“Perpetrators of illegal rhino poaching should be punished as they are affecting our province especially the tourism sector,” said MEC, Rosho.” The province has on continuously been

fighting the surge of poaching inside the game reserves. Two African males were sentenced during a court hearing held at Lehurutshe Magistrate Court on counts of illegal hunting, illegal possession of unlicensed fire arm and am-munition. The two males were arrested during 2012

at Botsalano Game Reserve near Mafikeng-with 375 rifle, a rifle sound silencer, ammu-nition, an axe, hunting knifes, knife sharp-ener by the field rangers in their possesion. The suspects were detained at Lehurutshe

police station where in they appeared at Lehurutshe Magistrate Court. The first ac-cused, Hans Skhosana was denied bail due to his previous convictions and the second accused, Collen Buthelezi was granted bail. Prior to the sentencing, court hearings were held, during which first accused pleaded guilty to three charges whilst the second ac-cused pleaded not guilty and opted to stand trial. The second accused will stand trial on the 26th March 2014 to give him an op-portunity to seek state legal representation. Whilst first accused conviction will run con-currently being convicted for: 10 years im-prisonment for illegal hunting which 5 years is wholly suspended; 5 years for possession of unlicensed firearm; 2 years for posses-

sion of illegal possession of ammunition; The sentencing happened in the mist of an-other case of five accused that will appear on the 26th March 2014 after being arrested during September 2012. Three of the five accused are in custody and two are out on bail. The Department of Economic Development, Environment, Conservation and Tourism and its entity, North West Parks and Tour-ism Board commended the field rangers and field staff of Botsalano Game Reserve in ap-prehending the rhino poachers. A week ago, the Environmental Inspectors for Department of Economic Development together with the SAPS organized crime unit found another gruesome rhino poach-ing incident outside the Zeerust area when armed poachers attacked the security guard in a farm before entering and killing one rhino and wounding another in a secured small camp and fled with both horns from the dead rhino when flashed. Rhino horn demand around the world con-tinues to escalate and the value is far more than the animal itself. “The drive to attack-ing security guards and breaking into highly secured camps to kill rhino is on its own a sign of desperation by the poachers, and it could be a good indication that it is now indeed getting harder and harder to easily poach rhinos due to intense enforcement pressure from our Environmental Manage-ment Inspectorate “EMI” and other law en-forcement agencies,’ said MEC Motlalepula Rosho. “As government we are working closely with law enforcement agencies here and abroad to bring perpetrators to book and protect our beloved rhinos, said MEC Ro-sho.

“Government is in the process of review-ing strategy to strengthen interventions to curb poaching of rhinos. By this we will be in position to reduce illegal poaching as this affect our province tourism sector, said Ro-sho. The total number of rhino poached in South Africa since the beginning of 2014 is over 80.

Communities around rhino ranging reserves and farms are urged for their continued sup-port in working together with our law en-forcement agencies, and should keep vigi-lance on any activities suspicious or linked with poaching and must report such to theirnearest police service stations or the nation-al anti-poaching hotline on 0800 205 005 or 08600 10 111.

Rhino poachers sentenced in North West

BLOEMIES DOEN DIT WEER!...Roelien Barnard (links) van Bloemhof Gekom-bineerde Skool is vanjaar aangewys as die leerder met die hoogste persentasie in Ver-bruikersstudie in die Dr Ruth Segomotsi Mompati Streek. Die groenoog meisie skryf haar sukses toe aan harde werk, ‘n briljante onderwyser en haar liefde vir kook. Sy sê dat sy met die laaste vraestel sommer maklik afgereken het, maar nooit hierdie toe-kenning verwag het nie. In 2013 het die onderwyser ter sprake, mev Elwie Schoeman (regs) ook saam met een van haar leerders die besonderse toekenning gevier.

Page 3: Overvaal 14 - 21 februarie 2014

14 -21 Februarie 2014 OVERVAAL Bladsy 3

Inskrywings vir Solidariteit Hel-pende Hand se En-trepreneurskom-petisie vir graad 6 tot 12-leerlinge het vandeesweek weer geopen. Deur hierdie kom-

petisie poog Hel-pende Hand om die probleem van werk-loosheid onder die jeug aan te spreek deur hulle vroeg-tydig met entrepre-neursvaardighede te bemagtig. Volgens die mees onlangse Adcorp-werknemersindeks is daar tans ongeveer 344 000 Suid-Afri-kaners met grade, di-plomas en sertifikate wat werkloos is om-dat hulle nie oor die vaardighede beskik waarna werkgewers soek nie. Die ver-slag toon dat die getal afleggings in Januarie die hoog-ste die afgelope tien jaar was, met 36 290 Suid-Afrikaners wat hul werk kwyt is. “Die statistieke dui daarop dat dit vir jongmense al hoe belangriker word om entrepreneuri-ese vaardighede aan te leer, sodat hulle eendag in staat kan wees om hul eie ondernemings te begin sou dit nodig wees,” sê dr. Danie

Entrepreneursweek kweek werkskeppingBrink, die uitvoer-ende direkteur van Solidariteit Hel-pende Hand. “Met die aanleer van

entrepreneur iese vaardighede vanaf ʼn vroeë ouderdom, sal jongmense beter toegerus wees om

die toekoms aan te pak.” Die kompe-tisie word vanjaar vir ʼn tweede keer aangebied en die to-

tale prysgeld beloop R60 000. Die wenner sal wegstap met R15 000 om in sy of haar beplande

besigheid te belê, asook R15 000 vir sy of haar skool wat hulle kan aan-wend vir entrepre-

neur son twikke l -ing. Leerlinge kan inskryf op www.loopbaan.co.za. Die sluitingsdatum vir

die inhandiging van besigheidsidees is 2 Mei 2014 en deel-name is heeltemal gratis.

Page 4: Overvaal 14 - 21 februarie 2014

Bladsy 4 OVERVAAL 14 -21 Februarie 2014

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord-Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

VERHOUDINGSBESTUURDER te AGRICAPITAL, LICHTENBURG

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 28 FEBRUARIE 2014

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Johan du Plessis 071 632 8116 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkte afskrifte van u kwalifisasies en ID dokument insluit. (Faksnommer 018-581 1476 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in: • Vestiging van nuwe klante, asook instandhouding van bestaande besigheid deur

middel van klantebesoeke en hantering van navrae. • Kruisbemarking van versekering, huurkope, ensovoorts. • Onderhandeling met klante insake Suidwesfin produkte. • Bepaling van klante se kredietwaardigheid en toepassing van kredietbeheer in terme

van bestaande beleid en kredietverleningskemas. • Registrasie en opvolg van sessies. • Lewering ‘n belangrike bestuursbydrae tot die winsgewendheid van die bedryfspunt. • Toepassing van die Kredietwet.

Vereistes:

• Toepaslike naskoolse kwalifikasie en/of ervaring in ‘n landbou-kredietomgewing. • Kennis van kredietinvordering sal in die kandidaat se guns tel. • Rekenaarvaardig ten opsigte van die nuutste Office-sagtewarepakkette (veral Excel

en Word). • Bedryfsbestuurservaring. • Moet goeie mens- en klantverhoudinge handhaaf. • Rekenkundige vaardighede met die oog daarop om finansiële ontledings te kan

doen. • Bemarkingsgerigtheid.

Wollies groet ‘n staatmakerHoërskool Wolmaransstad verloor een van sy steunpilare wanneer Duifie van Niekerk die diens verlaat na ‘n ononderbroke tyd-perk van 30 jaar. Duifie sal altyd onthou word as een van die mees gedissiplineerde administratiewe en finansiële foendies wat vrou-alleen die finansies van die skool op ‘n kranige en weldeurdagte wyse bestuur het. Hierdie geweldige groot en belangrike taak het sy met ywer en deursettingsvermoë volvoer, soveel so dat elke ouer, leerder en onderwyser vir haar net die hoogste agting kon koester. Die wyse waarop sy daagliks haar taak volbring het, was ‘n toonbeeld van beheersde, berekende doelgerigtheid.Baie dankie Duifie, vir soveel jare se ge-troue diens. Jou inspirasie en perfeksio-nisme sal nog steeds deur jou kollegas ver-troetel word. Die lekker kuier soms in jou kantoor sal beslis gemis word! Geniet jou aftrede saam met Ben en onthou: dit wat jy vir ons agtergelaat het, sal met keurigheid en nougesetheid nog steeds toegepas word! Hoërskool Wolmaransstad groet jou!!

Die jaar 2013 was uitsonderlik in die geskiedenis van die NWU Potchefstroom Besigheidskool (PBS) se akademiese kal-ender. Nie net het die NWU PBS die gesogte AMBA Internasionale Akkreditasie verwerf

nie, maar op elke moontlike gebied presteer. So ook het ons Uitvoerende Leer uitgebrei en het ons tesame met die Ad hoc-leer-programme opleiding aan ongeveer 1 500 programdeelnemers verskaf. Deelnemers is afkomstig van meer as 200 organisasies

regoor die land. Programdeelnemers aan die Fundamentele Bestuursprogram, gerig op bemagtiging van intreevlakbestuurders, het vir die eerste keer die 100 merk vir ʼn spesifieke jaar oorskry. Dienooreenkomstig het meer as 100 pro-gramdeelnemers, gemik op middelbestuur-ders, die Middelbestuursprogram voltooi. So ook nader die aantal programdeelne-mers vir die Gevorderde Bestuursprogram (wat daarop fokus om senior bestuurders met strategiese denke te bemagtig) die 100 merk. Programdeelnemers werk op individuele vlak of in diverse multidissiplinêre spanne/groepe saam en word sodoende aan die onderskeie industrieë/sektore se operasio-nele wisselwerking blootgestel. Die sked-ulering van kontaksessies (wat op deeltydse basis aangebied word) is daarop gemik om ons deelnemers na die beste van ons ver-moëns te akkommodeer. Hierdie bestuursprogramme het nou ook

vir 2014 afgeskop met veelvuldige groepe wat reeds vir byna al drie programme ge-registreer het. Gegewe die feit dat meeste aktiwiteite in ʼn organisasie deesdae op ʼn projekbasis bestu-ur word, is die Projekbestuursprogram uiters gewild vir deelnemers regoor Suid-Afrika. In enige werksituasie word daar op een of ander stadium van jou verwag om ʼn projek aan te pak en te organiseer. Dié program rus jou toe met die a-z van die bestuur van ʼn projek, van die noukeurige vaardighede ten opsigte van die opstel en bestuur van ʼn be-groting asook beplanningsvaardighede, tot en met die uitvoer daarvan. Daar sal vir 2014 ook veelvuldige innames vir die Projekbestuur en Gevorderde Projek-bestuur wees. Hierdie program is ook uit-ers gewild onder voorgraadse studente en skoolverlaters. Vanjaar se toekenningsgeleentheid vind op 21 Februarie in die Sanlam Ouditorium op die NWU se Potchefstroomkampus plaas.

2013 was spogjaar vir NWU se Besigheidskool

Page 5: Overvaal 14 - 21 februarie 2014

14 -21 Februarie 2014 OVERVAAL Bladsy 5

Manne van Leeudoringstad en omgewing kry binnekort die geleentheid om in lyn te kom met God se plan vir hul lewens. ‘n Daniël konferensie word van 14 tot 16 Maart 2014 op inisiatief van die Leeudorings-tad Gemeenskap by die NG Ge-meente aangebied. Daniel konferensie het ses jaar gelede begin met Nasionale konferensie in Moreletapark Gemeente. Die Daniël uitreik-konferensie is nou in sy vyfde jaar en het al ‘n groot impak in baie mans van regoor die land se lewens ge-maak. Hierdie konferensies het posgevat nadat daar ‘n behoefte ontstaan het waar mans byme-kaar kan kom, die Here saam kan loof en prys en waar daar verskillende temas aangespreek word. Temas wat manne kan help om as man van God te leef en weer te kan voor loop in die werksplek, huishouding, hul gemeente en gemeenskap. Daniël was ‘n man van God van sy tienerjare tot op sy ou-dag. Hy is vir ons vandag die voorbeeld van hoe ’n man van God moet voor loop in al die fasette van sy lewe. “Die huis is die ‘karakterfa-briek’ van die samelewing. Dit is die plek waar ‘n kind se waard-esisteem gevorm word deur ouers se leiding en persoonlike voorbeeld. As die man wat hoof is van die huis se lewe nie ge-anker is in die Here nie, weet ons dat die basis vir opvoeding

en verhoudingslewe misluk”. Tydens die konferensies word manne bemoedig wat dalk tam geword het omdat baie dinge nie meer in plek is soos wat God dit in sy skepping beplan het nie. Na die terugvoer van ongeveer 20 000 manne die afgelope jare kon ons elke jaar temas hanteer wat uit die terugvo-er vir manne belangrik was. Vir 2014 is die oorhoofse tema: “MAN NA GOD SE HART OM IN GOD SE OESLAND TE GAAN OES,” met subtemas soos die volgende 1)Verhoud-ings pa en kinders 2) Versoe-ning en vryspraak 3) Herstel van verhouding in huwelik 4) Man van God wat voorloop in my gemeente gemeens-kap, 5) God se onvoorwaarde-like liefde vir my as mens. Manne gaan huis toe na so ‘n uitreik om weer sy vrou en kinders te waar-deer en die leiding te neem ten opsigte van hul geestelike lewe en om ‘n rolmodel te wees vir sy kinders. Baie huwelike is die afgelope tyd gered nadat “nuwe” mans van die Mighty Men-byeenk-omste en Daniël konferensies af teruggekeer het huis toe. Daar is baie getuienisse hiervan. By ‘n Daniël konferensie sing die manne lekker saam en daar is baie tyd vir gebed. Kom beleef ‘n naweek van lewensverandering! Vir meer inligting en registra-sie, kontak kerkkantoor (018) 581-2801.

Kom ontdek die geheim tot suksesvolle manwees Wesvaal

Ons bied vertroosting. Ons gee om.

Wesvaal BegrafnisondernemersAlle ure: (018) 5961126/7

Faks: (018) 5962025. Sel: 083 4192350

Eienaar: J.A.Coetsee en personeel

Page 6: Overvaal 14 - 21 februarie 2014

Bladsy 6 OVERVAAL 14 -21 Februarie 2014

Kennisgewings/ Legal NoticesKENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56(1)(b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP

DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986)

MAQUASSI HILLS LAND USE MANAGEMENT SCHEME, 2007 - WYSIGINGSKEMA 49

Maxim Planning Solutions (Edms) Bpk (2002/017393/07) synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 579, Wolmaransstad Uitbreiding 4, gee hiermee ingevolge Ar-tikel 56(1)(b)(i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986) kennis dat ons by die Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit aan-soek gedoen het om die wysiging van die Maquassi Hills Land Use Management Scheme, 2007, soos gewysig, deur die hersonering van Erf 579, Wolmaransstad Uitbreiding 4, geleë op die hoek van Irvine- en Piet Retiefstraat, Wol-maransstad, vanaf “Residensieël 1” na “Residensieël 2”, vir die doeleindes van sestien (16) wooneenhede (Met dien verstande dat die toelaatbare aantal wooneenhede verhoog kan word met die skriftelike toestemming van die Plaaslike Owerheid). Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit, Kru-

gerstraat, Wolmaransstad, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 14 Februarie 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 14 Februarie 2014 skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bover-melde adres of by Privaatsak X 3, Wolmaransstad, 2630 ingedien of gerig word. Adres van gemagtigde agent: MAXIM PLANNING SO-LUTIONS (EDMS) BPK (2002/017393/07), EENHEID 35 CORPUS NOVEM KANTOOR PARK, DR. YUSUF DA-DOOLAAN 35, WILKOPPIES, KLERKSDORP, 2571, POSBUS 6848, FLAMWOOD, 2572, TEL: (018) 468-6366, (2/1518)

NOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF TOWN PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION

56(1)(b)(i) OF THE TOWN PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986

(ORDINANCE 15 OF 1986)MAQUASSI HILLS LAND USE MANAGEMENT

SCHEME, 2007 - AMENDMENT SCHEME 49 Maxim Planning Solutions (Pty) Ltd (2002/017393/07) be-ing the authorised agent of the owner of Erf 579, Wolma-ransstad Extension 4, hereby gives notice in terms of Section 56(1)(b)(i) of the Town Planning and Townships Ordinance,

1986 (Ordinance 15 of 1986) that we have applied to the Maquassi Hills Local Municipality for the amendment of the Town Planning Scheme known as Maquassi Hills Land Use Management Scheme, 2007, as amended, by the rezon-ing of Erf 579, Wolmaransstad Extension 4, situated on the corner of Irvine- and Piet Retief Street, Wolmaransstad, from “Residential 1” to “Residential 2”, for the purposes of sixteen (16) dwelling units (Provided that the allowable number of dwelling units may be increased with the written consent of the Local Authority). Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of the Municipal Manager, Maquassi Hills Local Municipality, Kruger Street, Wolma-ransstad, for the period of 28 days from 14 February 2014. Objections to or representations in respect of the applica-tion must be lodged with or made in writing to the Munici-pal Manager at the above address or posted to Private Bag X 3, Wolmaransstad, 2630 within a period of 28 days from 14 February 2014. Address of authorised agent: MAXIM PLANNING SOLU-TIONS (PTY) LTD (2002/017393/07), UNIT 35 CORPUS NOVEM OFFICE PARK, 35 DR. YUSUF DADOO AV-ENUE, WILKOPPIES, KLERKSDORP, 2571, P.O. BOX 6848, FLAMWOOD, 2572, TEL: 018-468 6366, (2/1518)

‘n Advertensie in OVERVAAL

kos slegs R50 in ons ‘Klein

Advertensies’ kolomme.

Page 7: Overvaal 14 - 21 februarie 2014

14 -21 Februarie 2014 OVERVAAL Bladsy 7

Wil u ‘n motor koop met geen deposito? Geen bestuurslisensie nodig nie! Skakel Cas 074 890 4231, Vicky 084 653 5000. Krediet waardige kliënte alleen.

----------------SEEP SHOPPIE - WOLMARANSSTAD

Tel: 018 596 2630 en Sel: 083 254 1553. Amoniakreiniger – R15/L, Stardishwash – R18/L, Bleikmiddel – R12/L, Matshampoo – R21/L, Wasgoedversagter - R14/L, Hoëskuimwaspoeier – R33/2kg en vele meer. Tussen Apteek en Dr van Zyl spreekkamer.

----------------KLERE / GORDYNE

Ons herstel en doen verstelwerk aan mans, dames en kinderklerasie. Ons maak ook gordyne. Navrae van 8vm - 1nm by RA Motors. Wolmaransstad.

----------------

LEOMAR TUINDIENSTEGratis kwotasie vir die uitlê van enige tuin, plaveisel. Ons doen besproeiings en tuindienste. Ons werk is van kwaliteit gehalte en is oral te sien. Kom besoek ook ons kwekery vir u saailinge, struike, roosbome en vrugtebome. Skakel Leonie 071 340 6094 of Marius 083 695 4137

----------------DAMES

Ons maak jou matte en meubels silwerskoon. Skakel Suzanne 082 750 8181 of Theo 082 750 8080.

----------------

WERK BESKIKBAARWerk beskikbaar by Pretparke in Amerika. Is jy 18 – 28? Verdien dollars. Gratis vliegkaartjie. Bel vir onderhoud in Klerksdorp. 072 462 7675.

----------------TE HUUR

Laaigraaf & Backacter te huur vir ontbossing. Skakel Anton 082 810 9017.

----------------BUILDERS MART

Broadbentstraat 42B, Wolmaransstad. Sand, Klip, sement, stene. Tel: 018 596 2043 of 072 106 7724.

----------------BOKMELK TE KOOP

Skakel: 073 229 3800.----------------

VAKANSIE AKKOMODASIE – 28 MAART TOT 4 APRIL 2014

Dikhololo naby Brits. Vier slaapkamer eenheid vir 8 persone. R1200 per dag, onderhandelbaar. Kontak 083 305 0090 vir enige navrae of besonderhede.

----------------LEERLING LISENSIE KLASSE

Opleiding vir leerling lisensie toets. Tekens, reels en kontroles. Alles wat jy moet weet vir jou toets. Wees voorbereid en slaag die eerste keer. Skakel Morne 072 927 6592 of 018 596 2630.

----------------

HUIS TE KOOP – WOLMARANSSTADBaie netjiese woonhuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer & gesinskamer. Moderne kombuis met aparte opwaskamer. Enkel motorhuis met groot motorafdak en kantoor area. Goeie sekuriteit stelsel. Geleë naby skole, kerke en besighede. Kontak Piet: 083 409 4700.

----------------HUIS TE KOOP – LEEUDORINGSTAD

Baie sentraal geleë. Drie slaapkamers, eetkamer, woonkamer, sitkamer, studeerkamer, twee badkamers met storte en baddens, kombuis met aparte opwas en ekstra vertrek vir yskaste en wasmasjiene. Alle kamers en kombuis het ingeboude kaste. Dubbel motorhuis asook groot afdak. Vier badkamers asook buite toilet. Swembad met braaiplek. Vir Navrae kontak Willem Steyn by 071 684 0740.

---------------TE KOOP

Erf Buitenstraat Nr: 266 (637 vkm.) te koop. Automatiese wasmasjien; KIC 5kg Front Loader. AMC Classic kastrolle en opskepbakke & panne, Waterwise Watersuiweraar, Trojan oefenfiets, Klein Wit en swart TV (Model 37U20), Tikmasjien Olivetti 82, Tuinstel groot tafel en 8 stoele, Defy 4 plaat elektriese stoof, Eenderse groot tas met Vanity Case (spesiaal), Geel klerekas – 2 deure en pakplek bo. Zeis Ikon kamera in leerhouer, Kyocera Yashica Zoomate 140 kamera, Vivitar Verkyker, Antieke koffiemeul, Don’t leave home without one – Mini Personal Alarm wriststrap key ring torch – batteries included. Westpoint Hot Tray, 4 bakke.Vir enige navrae kontak: 053 963 1285.

----------------TE KOOP

2012 Wit Isuzu KB250D-TEQ-LE Extended Cab bakkie. Slegs 8000km. R210 000. Splinternuut. Skakel Theo Grimbeeck 082 323 9856.

----------------HUIS TE HUUR – WOLMARANSSTAD

3 Slaapkamer huis met studeerkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis met opwas. 2 Badkamers, Dubbel motorhuis. Bediende kamer en buite kamer. R3100 per maand. Skakel 012 803 3643 of 084 700 6339.

----------------DRYWERS GESOEK

Kode 14 vragmotor bestuurders dringend gesoek. Met ondervinding en geldige PDP. Moet ondervinding van “Left Hand” vragmotor hê. Verwysings moet gegee word. Geen kansvatters. Permanente poste. Skakel: 061 487 4712 of 018 597 5538 tussen 7vm en 7nm.

----------------SLAGHOENDERS TE KOOP

Slaghoenders te koop, per siklus. 1500 teen R13.20 per kg. Gewig tussen 1.9 en 2.5kg. Skakel: 083 738 5755.

----------------EKSOTIESE SIEREENDE TE KOOP

Broeipare en jong eende. Kontak Cheryl 076 246 1414 / 056 515 3963. [email protected]

----------------

BALL PYTHONS TE KOOPVolwasse Broeipaar Ball Pythons te koop. Pragtige Houthok met glasventers en lig, heatpad, waterbak en hok versierings ingesluit by die Prys. R4500. Skakel: 072 170 9398.

----------------DUMERIL BOA TE KOOP

3 Jaar oue Dumeril Boa te koop. Mannetjie. Pragtige houthok met glasventers en lig, heatpad, waterbak en hok versierings ingesluit by die prys. R3000. Skakel: 072 170 9398.

----------------KENNISGEWING

Hiermee gee Magnum Paneelkloppers vir Mnr Witness Pase, ID nr: 84100066016083, 90 dae om sy voertuig, Nissan Sentra, Registrasie nommer: FVZ 711 GP te kom afhaal anders word dit verkoop om stoorgeld te dek.

----------------‘n Advertensie in die kolmme kos slegs R50 vir 20 woorde.

Daarna R1 vir elke ekstra woord.----------------------

HONDJIES TE KOOPPragtige Pekinese baba hondjies te koop @ R950 elk. 2Reuntjies. Sal 13 Maart gereed wees om te gaan. SkakelBertina 083 792 2757.

----------------Toyota’s: Any Toyotas wanted for cash – good prices paid:cars, bakkies, 4x4’s, D/cabs, Combi’s, busses, condors,venture’s ect. Sms or whatsupp – 071 967 0285.

---------------PARK & SELL @ CHRISTIANA

Bring your items – We sell any models – any condition:cars, bakkies, combi’s, trucks, busses, caravans, bikes,quads, trailors, boats, tractors, Farm Implements, ect.Open 7 days a week. Available 24/7. Phone, sms, Whatsupp. Thinus – 071 967 0285.

----------------LIASSEERKABINET TE KOOP

Splinternuut. Prys slegs R500. 4 laaie. Skakel Du Toit081 363 5322.

----------------

Kleinadvertensies / Smalls

Page 8: Overvaal 14 - 21 februarie 2014

Bladsy 8 OVERVAAL 14 -21 Februarie 2014

Dringend benodigOns is dringend opsoek na goeie gebruikte motors of bakkies asook karavane om vir

kontant te koop. Skakel dadelik vir Oupie Deetlefs byTelefoon (018) 596 1177of sel: 082 923 4255

of besoek ons by

R.A. MOTORSBroadbentstraat Wolmaransstad

Besoek gerus ons webwerf by

www.overvaalnuus.co.za

Caylin Nelson is onlangs tydens ‘n glansgeleentheid in Pretoria as Miss Queen of the World 2014 gekroon. Sy ontvang ook toekennings vir ‘Best Ramp Model’ en ‘Best Chaperone Souvenir’. Caylin is die eienares van Glamour Modelling Academy in Klerksdorp en Potchefstroom

Print

ed by

: www

.prec

ision

grou

p.co.z

a/ 01

8 293

2187

/ 082

758 1

232

Print

ed by

: www

.prec

ision

grou

p.co.z

a/ 01

8 293

2187

/ 082

758 1

232