12
15 November 2013 WOLMARANSSTAD Die gemeenskap is erg geskok na twee plaasaanvalle Dinsdagoggend vroeg. Hannes de Jager (50) is eerste aangeval op sy plaas Doorn hoek, Glaudina. Die rowers, waarvan drie polisie uniforms aangehad het, het hom met ‘n rewolwer gedreig en kookwa ter na hom gegooi. Hulle het met diamante ter waarde van sowat R600 000, wapens en sy Toyotabakkie ontvlug. Die bakkie is later verlate by die plaas, Rooibultpan, aan getref. Dit is sowat 25 km van De Jager se huis. In die tweede voorval is die 86jarige Lettie Nel, in haar huis op die plaas Klipdrift, Ottosdal aangeval. Sy het om streeks 07:00 die agterdeur van haar huis vir haar werkers oopgemaak toe die rowers toegeslaan het. Die werkers is vasgebind en Nel is geslaan, geskop en in die huis rond gesleep. Die rowers het haar vasgebind en met juwele, wapens en haar bakkie ontvlug. Sy het ontsnap en in die koeistal gaan wegkruip. Een van die werkers het hom losgewoel en by haar seun, wat daar naby woon, gaan hulp soek. Haar bakkie is later in Ottosdal gevind. ‘n Grootskaalse soektog deur die polisie en boere was met druktyd besig. Twee plaasaanvalle skok Hier is Hoërskool Wolmaransstad se nuwe hoofleiers. Gerna Koekemoer is Wollies se nuwe hoofdogter en Tiaan van Zyl is 2014 se hoofseun. (Op bladsy 9 verskyn foto’s van Wollies se prysuitdelingsfunksie).

Overvaal 15 November 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

 

Citation preview

Page 1: Overvaal 15 November 2013

15 November 2013

WOLMARANSSTAD Die gemeenskap is erg geskokna twee plaasaanvalle Dinsdagoggend vroeg.Hannes de Jager (50) is eerste aangeval op sy plaas Doornhoek, Glaudina. Die rowers, waarvan drie polisie uniformsaangehad het, het hom met ‘n rewolwer gedreig en kookwater na hom gegooi.Hulle het met diamante ter waarde van sowat R600 000,

wapens en sy Toyotabakkie ontvlug.

Die bakkie is later verlate by die plaas, Rooibultpan, aangetref. Dit is sowat 25 km van De Jager se huis.In die tweede voorval is die 86jarige Lettie Nel, in haar

huis op die plaas Klipdrift, Ottosdal aangeval. Sy het omstreeks 07:00 die agterdeur van haar huis vir haar werkersoopgemaak toe die rowers toegeslaan het. Die werkers isvasgebind en Nel is geslaan, geskop en in die huis rondgesleep.

Die rowers het haar vasgebind en met juwele, wapens enhaar bakkie ontvlug. Sy het ontsnap en in die koeistal gaanwegkruip.Een van die werkers het hom losgewoel en by haar seun,

wat daar naby woon, gaan hulp soek.Haar bakkie is later in Ottosdal gevind.‘n Grootskaalse soektog deur die polisie en boere was metdruktyd besig.

Twee plaasaanvalle skok

Hier is HoërskoolWolmaransstad se nuwe

hoofleiers. GernaKoekemoer is Wollies se

nuwe hoofdogter en Tiaanvan Zyl is 2014 se hoofseun.

(Op bladsy 9 verskyn foto’svan Wollies se

prysuitdelingsfunksie).

Page 2: Overvaal 15 November 2013

Bladsy 2 OVERVAAL 15 November 2013

Tydens ‘n VLU byeenkomsvan Bloemhof se tak het EstelleGrant aan die lede verduidelikwat met piouterwerk gedoenkan word.Boeke met foto’s van voltooide

artikels asook ‘n paar artikels watdeur Estelle gemaak is, kon besigtig word.Die sekretaresse, Dalene Johnson

het pakkette by ‘n plaaslike winkel aangekoop vir belangstellendedames. Met groot entoesiasme hetdie dames hul pakkies oopgemaak

en vol ywer aan die werk gespring.In die pakkies was ‘n ontwerp en‘n skinkbord waarop die ontwerpaangebring kan word.Annatjie Erasmus en Estelle Granthet met ‘n stuk piouter gewerkwat Ria Jacobs baie jare geledeaangekoop het en later vir Annatjie geskenk het. Dis opmerklikhoeveel dikker die ou pioutervelis, as wat die hedendaagse materiaal is. Die nuwe pioutervelle hetnie ‘n regte en verkeerde kant nie,terwyl die ou vel beslis ‘n ver

keerde kant het.Dit blyk ‘n baie goeie kompetisie

artikel te wees wat groot byval bydie VLUdames gevind het.

Estelle Grant. SkakelbeampteBloemhof VLUtak

Lede van Houmoed VLUtak insamewerking met tannie Sus van Rensburg help maandeliks die dames van Verwes Maatskaplike diens se “Sonder jouvrouegroep” om nuwe vaardighede aante leer.Hulle leer die jaar meer van naaldwerk,

scrapbooking, die maak van krale, borduur

kaartjies en muurbehangsel ens.Elke maand word ander lede van die takbetrek om ‘n wye verskeidenheid artikels temaak, al die kostes word deur die lede gedraen materiaal word geskenk.

Berig en foto’s ingestuur deur:Elsie Marx.

VROUENUUSBloemhof VLUtakse dames leer ompiouterwerk doen

Estelle Grant en Annatjie Erasmus rond hul piouterwerk af.

Houmoed VLUlede reik uit na vrouegroep

Page 3: Overvaal 15 November 2013

15 November 2013 OVERVAAL Bladsy 3

“Innovation remains the critical component of any enterprise development leading to new economic, entrepreneurial, oreducational opportunities, with prospectsfor social and personal change” said Deputy Minister for Department of Trade andIndustry (DTI), Ms Elizabeth Thabetheduring the 2013 Technology for Womenin Business (TWIB) Seminar which washeld in the Mmabatho Convention Centre on Thursday, 31st October 2013.More than seven hundred women entrepreneurs from different provinces in the country attended this prestigious seminar whichwas aimed at encouraging and promotingthe culture of technology utilization in business. The seminar was organized by TWIBin partnership with the Department of Tradeand Industry, South African Women Enterprise Network (SAWEN), and Cell C whichprovided sponsorship of the best technologydevices to the winners.Deputy Minister Thabethe said technologycan bring about change and create new markets and businesses for international andregional collaboration, thus enhancing thesocial and economic standing of womento rise. She also said that the DTI has programmes that were being rolledout alongwith financial incentives to support the utilization of technological innovation in enterprises, especially those that are owned bypreviously disadvantaged people.She further urged all women entrepreneursto be conversant of these programmes andpresent the necessary applications to accessthem.Amongst the speakers was the MEC for theDepartment of Economic Development,Environment, Conservation and Tourism(DEDECT) in the North West Province, MsMotlalepula Rosho who gave a messageof support said it was encouraging to seewomen entrepreneurs gathered in one placeto share information and knowledge.“We must translate the economic resolutionstaken by government and align them to theNational Development Plan (NDP) whichseeks to include and integrate previouslydisadvantaged people into the mainstreameconomy” emphasized MEC Rosho.According to Rosho, the NorthWest Provincial Government is creating a conduciveenvironment for women businesses to thriveand be sustainable.In her concluding remarks, MEC Roshosaid her Department will continue to support women programmes and work together

Besoek gerus ons nuwewebwerf by www.

overvaalnuus.co.za ofkom kuier saam op

Facebook.

with the DTI to address challenges faced bywomen entrepreneurs in South Africa.The seminar was succeeded by the formaland annual TWIB awards ceremony whichis intended to give recognition to outstanding individual accomplishments whilst encouraging women to grow their businessesthrough innovation and invention.

Government obstinate about womenempowerment MEC

MotlalepulaRoshogiving hermessage ofsupport towomenentrepreneurs atthe TWIBSeminar.

Page 4: Overvaal 15 November 2013

Bladsy 4 OVERVAAL 15 November 2013

Dringend benodigOns is dringend opsoek na goeie gebruiktemotors of bakkies asook karavane om vir

kontant te koop. Skakel dadelik vir Oupie Deetlefs Department of Health adobts

byTelefoon (018) 596 1177of sel: 082 923 4255of besoek ons by

R.A. MOTORSBroadbentstraat Wolmaransstad

Learners fromacross the Provinceare sure to benefitfrom the newly adopted IntegratedSchool Health Programme (ISHP)which was officially launched byPresident JacobZuma in Octoberlast year (2012).

The North WestProvincial government recentlylaunched the pro

gramme as its commitment to the implementation phase.This commitmentaims to ensure thatchildren’s rightsare upheld and thatprovision is made toenable all childrento reach their fullpotential.School Healthprogramme is defined by the WorldHealth Organisation(WHO) as a combi

nation of services ensuring the physical,mental and socialwell being of learners so as to maximize their learningcapabilities. This isespecially important in the formativeschool years, during which providingspecial attention tochildren’s optimalhealth will improvenot only their survival, growth andhealth but also theirlearning outcomes

and development.The more compre

hensive integratedschool health programme is part of theDr Kenneth KaundaDistrict NationalHealth Insurance Pilot programme.

“The programmewill assist us to assess every learneronce during each ofthe four educationalphases. Additionalindividual assess

ments will be offered to all learnerswho are repeatinggrades, at the request of an educator or parent or ofthe learners themselves.” said MECfor Health, Dr. Magome Masike.School health services also have thepotential to providea safety net for children who do notaccess preventativehealth services during their preschool

new policy on integratedschool health program

years and are able toidentify avoidablehealth problems thatmay constitute barriers to learning.“Services will beprovided to all children in all educationphases i.e. Foundation phase, Intermediate phase, Seniorand Further Education and Training (FET phase).Learners will be assessed and screened

for mainly vision,oral health, hearing, speech, nutritional status, mental health, chronicillnesses and psychosocial support.Health educationand health promotion on age appropriate topics will becovered,” said theMEC.MEC Masike addedthat onsite servicessuch as treatmentfor minor ailments,counseling on sex

ual and reproductive health issues,skin infections, andoral health servicesincluding immunizations will also beprovided.

“There will be acommitment to acloser collaborationbetween the Departments of Health,Basic Education andSocial Developmentand that the departments will assume

shared responsibilities to ensure that theIntegrated SchoolHealth Programmereaches all learnersin all schools” saidthe MEC.An effective schoolhealth programmewill make sure allrelevant stakeholders capitalize on thisinvaluable opportunity for the healthydevelopment of children and the communities in whichthey live in.At the forefront of

delivering muchcomprehensive services to the schoolswill be the new threeNational HealthInsurance mobileschool health buseswhich are the bestmodels for integrated school healthprogramme. Thesemodels are currentlyoperating in the Dr.Kenneth KaundaDistrict which is piloting the NationalHealth Insurance.The new schoolhealth services willinitially be rolledout to disadvantagedschools and willeventually be rolledout to all schools.

Hon. MEC, Dr. Magome Masike officially launching the ISHP at Ikageng Stadium inPotchefstroom, flanked by (from left) Dr. Singilizwe Moko (Chief Director MCWH & N& HAST) in Dept. Of Health and DDG for NHI in the NW Dept, Dr. Uma Nagpal

Page 5: Overvaal 15 November 2013

15 November 2013 OVERVAAL Bladsy 5

Hoërskool Wolmaransstad sê dankie

Hoërskool Wolmaransstad en drie ander organisasies het onlangs ‘n ruim skenking van die Wolmaransstad Studiegroep ontvang. Die skool hetOVERVAAL gevra om die Studiegroep te bedank vir die skenking. Die fondse sal aangewend word vir opgraderings. Vlnr: Erik Steyn, Ben Pretorius(Gencoferd), Martin Richter (Yield), Johan Opperman (Greenlands), Gerra van Wyk (Omnia), Harry Burger (K2 Agri), Jacques van der Vyver (Monsanto), Johan Bonthuis (Agricol) en Jan Maree (Link Seed). Willie Smit (Profert – Pioneer Saad) en Gert Pretorius (Pannar) was afwesig toe die fotogeneem is.

Vir KHS se atletewas die onlangseNWUPUK TOP30byeenkoms dieperfekte afsluitingvan die voorseisoen toe KHS asnaaswenners indie afdeling virmedium skole gekroon is.Daarby is Roubert

Rousseau, KHS sesterk O/14atleet,as die beste seunsveldatleet aangewysnadat hy die diskus55,37 meter ver gegooi het en so 1450punte ingepalm het.Daar was egter nog

talle blink prestasiesmet Marike Coetzee (Hoogspring1011 punte), RuanMinnaar (Verspring1046), Adriaan Jacobs (200m 1021),Douglas BruceSmith (Gewigstoot1003), Hanno Coetzer (400m Hekkies1008) wat almal bo1000 punte verwerfhet. Daarby het PaulMaluleke in albeisy nommers, 100m(1021) en 200m(1048) die 1000merk verbygesteek.

Linda Nel het in

haar twee nommersbo 900 punte verwerf en twee seunsatlete het dieselfde vermag:

Brendon Buitendagen Riaan Scholtz.Daarby het HannoCoetzer (110m Hekkies 974) en Ruan

Minnaar (100mHekkies 978) by hulduisendtalle nog elkin hul tweede nommer 900+ verwerf.

Nog 900+ prestasies was dié vandie seunsaflosspan(912), Maghiel leRoux se 949 in die

Spiesgooi en JayBévan Rooyen se 924in die 800 meter.

Prestige College was die alge

hele wenner in dieafdeling vir Medium Skole en ookeerste as die grooten medium skole

saamgegooi word.KHS beklee inso ’n geval dandie sesde plek navier groot skole.

KHS naaswenners by NWUPUK Top 30

Page 6: Overvaal 15 November 2013

Bladsy 6 OVERVAAL 15 November 2013

It’s a rags to richesstory the likes ofwhich would beperfect for a Hollywood blockbuster –a young boy growsup in a family of

six in which his father, a mineworkerby trade, is thesole breadwinner.Through pure gutsand determination,the boy graduates

through KaizerChiefs’ youth ranks,is promoted to thefirst team in 2004and nine years afterthat goes on to captain his country’s

national soccerteam.

The boy in question, now a wellrespected player in theinternational soccercommunity, is Itumeleng Khune andthough he’s alreadyproven his worth asa player many timesover, he will facea formidable challenge as a captain onthe 19th Novemberwhen Bafana Bafanago up against WorldChampions, Spain.“It’s an amazing opportunity to have theworld’s best players

in our country andto be able to test ourskills against thenumber one rankedteam in the world.There is also a lot ofsignificance in thefact that the team toscore the first goalof the last WorldCup (Bafana Bafana) are up againstthe team that scoredthe last goal (Spain)at the stadium whereSpain were crownedworld champions.In terms of worldclass soccer on ourdoorstep, it doesn’tget any better than

this,” said Khune.The Spanish teamthat will be runningonto the pitch on the19th November isnot one to be takenlightly. The teamincludes 13 playerswho were part of the2010 FIFA WorldCup winning teamin South Africa.

Crowd favouriteAndres Iniesta,Cesc Fabregas, David Villa, Pedro andXabi Alonso willform the nucleus ofthe team that willtouch down in SouthAfrica on the 17th

November.“Whether you are

a soccer fan or not,next week’s game isgoing to be an entertaining eveningfor everyone whocomes through tosupport and as such,we are encouraging

all South Africans tocome and show theSpanish what we’vegot!” said Khune.

Tickets for thematch are on saleat Computicket,Shoprite, Checkersand Shoprite/Checkers stores.

Ventersdorp local to face Spanish champions

Mohammed Irfaan Ebrahim en Rafiah Cajee het vanjaar Hoërskool Wolmaransstad se matriekafskeid saambygewoon.

Page 7: Overvaal 15 November 2013

15 November 2013 OVERVAAL Bladsy 7

Page 8: Overvaal 15 November 2013

Bladsy 8 OVERVAAL 15 November 2013

Ilze Barnard het tydens Laerskool La Hoffse erkenningsfunksie skoonskip gemaak enas die DuxLeerling van 2013 aangewys.

Mnr Albert Behrens (skoolhoof) spog metdie nuwe hoofleiers van Laerskool La Hoffvir 2014. Vlnr: Ruben Engelbrecht (hoofseun), Dylan Braxton (onderhoofseun),Alexia Chadinha (onderhoofdogter) enHeinle Marais (hoofdogter).

La Hoff se nuwe leiers en uitblinkers

Johan Janse van Rensburg en MelissaSteenkamp is tydens Laerskool La Hoffse erkenningsfunksie aangewys as diesportseun en sportdogter van 2013.

Tydens die erkenningsfunksie van Laerskool La Hoff is Diane van Deventer askultuurdogter van die jaar aangewys. Benjamin Payne en Quintus de Bruyn deel dietrofee vir die Kultuurseun van 2013.

Page 9: Overvaal 15 November 2013

15 November 2013 OVERVAAL Bladsy 9

Graad 8 se Duxleerder is Michelle Winter.

BO: Franco Marx het ‘nsertifikaat ontvang vir 100%skoolbesoek oor sy 12 jaarskoolloopbaan.

LINKS: Mnr Fanie van Zyloorhandig die trofee vir dieMees Veelsydigste Leerderaan AnnSuhet Kamffer, syhet ook 100% skoolbesoekvir 12 jaar gehad.

Hoërskool Wolmaransstad deel pryse uit

Hoërskool Wolmaransstad het onlangs sy jaarlikse prysuitdelingsfunksie aangebied.Anees Ismail is vanjaar as Graad 12 se Duxleerder aangewys. Die skoolhoof, mnr Rooies Robbertse het die trofee aan hom oorhandig.

Graad 10 se Duxleerder is Minique Vermaak. Dr Bertus Winter het haar trofee oorhandig.

Graad 11 se Duxleerder is Nickie Lubbe.

Graad 9 se Duxleerder is Siobhan Pereira.

Page 10: Overvaal 15 November 2013

Bladsy 10 OVERVAAL 15 November 2013

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes,wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante inNoordwes , Vrystaat en Noord Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

KASSIER te HANDEL, BLOEMHOF

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 22 November 2013

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel OC Vermeulen (053) 433 1348 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkteafskrifte van u kwalifisasies en ID dokument insluit. (Faksnommer 018581 1476 of epos na [email protected]) Dui asbduidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in:

• Verkope by toonbank.• Opkassering en kontantbalansering.• Produkkennis.• Uitmuntende klantediens.

Vereistes:

• Graad 12 met Rekeningkunde / Wiskunde.• Rekenaarvaardigheid in die nuutste Officesagteware pakkette.• Algemene administratiewe ondervinding.• Akkuraatheid en goeie konflikhanteringsvaardighede.• Toepaslike ondervinding as kassier sal tot voordeel strek.

WOLMARANSSTAD Die dorp seSakekamer bestuur is volstoom aan diewerk en het onlangs ‘n suksesvolle vergadering met die munisipale administrateur, mnr J Motala, gehou oor die standvan die munisipaliteit se bestuur.Die ingryping van die NCOP, met rolspel

ers in die gemeenskap, op 21ste Augustus2013 het die sakekamer geleentheid gegee

om ‘n suksesvolle inset te lewer deur dievoorsitter, mnr Hans Kaderli.Die sakekamer is ook besig om skoonmaakkarretjies te laat bou en wat deur besighedegeborg kan word om die dorp skoon te hou.Die dorpsingang vanaf die Klerksdorp kantis ook verfraai deur verfwerk aan die stoeleen tafels te doen.Staaldromme word egter nog benodig om

opgerig te word langs die sypaadjies op dieBloemhofpad.Met die insette wat die sakekamer lewer

blyk dit dat die dorp tans skoner daarnauitsien as ‘n ruk gelede.Drie van die sakekamer se bestuurslede

het die AHI Kongres in Potchefstroombygewoon op 17 Oktober 2013.Die rol wat die sakekamers speel in plaas

like bestuur is weereens beklemtoon en bevestig veral met betrekking tot die “NDP”op Nasionale vlak en die LED op plaaslikevlak.

Die bestuur bedank al 39 sakekamer ledevir hulle ondersteuning en doen beroep opelke lid vir volgehoue aktiewe deelnameaan die sakekamer.

Sakekamer se bestuur volstoom aan werk

Soos baie SuidAfrikaanse verbruikers sien jy moontlik ook daarna uit om hierdie komende feestyd ‘npaar wonderlike huishoudelike items en geskenke te koop. Terwyl jy jou vakansieinkopies doen, moet jyin gedagte hou hoe SuidAfrika se Verbruikersbeskermingswet (VBW) jou regte as verbruiker beskerm, sêYolandi Boshoff, regsadviseur by Legal & Tax.“SuidAfrikaanse verbruikersregte onder die Wet was deur die geskiedenis heen baie swak,” voeg sy by. “Die

meeste van ons kon in die verlede met goeie rede kla oor die ongunstige behandeling deur groot maatskappye, soosbanke, selfoonmaatskappye en kleinhandelaars – onregverdige huurkoopreëlings, boetes vir kontrakkansellasies,en meer. Sedert die bekendstelling van die VBW in 2011 het verbruikers nou meer regte as ooit tevore.”Die Wet hou sakeondernemings nou meer aanspreeklik vir die manier waarop hulle hulle klante behandel.Maatskappye wat nie aan hierdie voorwaardes voldoen nie, kan swaar gestraf word met ‘n administratiewe boete

Die Verbruikersbeskermingswet beskermjou regte wanneer jy die vakansie koop

van tot 10% van hulle jaarlikse omset – of ‘nboete van R1 miljoen. Jy kan jou klagtes oormaatskappye se optrede – kragtens die Wet– na ‘n tribunaal neem. Anders kan jy metjou regsadviseur praat om jou te help om jouregte te beoefen.

Dit is die moeite werd om te weet wat jouregte is, net ingeval jy ‘n teleurstellendeondervinding met gewetenlose of onverskillige maatskappye het wanneer jy jouKersgeskenke koop of jou bonus gebruik viriets vir jou huishouding, sê Boshoff. Hier is‘n paar van die belangrikste punte:AfkoeltydperkHet dit al ooit vir jou gevoel of jy deur ʼnopdringerige verkoopspersoon geboelie isom ʼn ooreenkoms te teken vir iets wat jy niewerklik wou hê nie? Volgens die VBW hetjy ʼn afkoeltydperk om ʼn vooruitbesprekingof bestelling te kanselleer. Moenie opgeskeep sit met ʼn ongewenste selfoonkontrakof tyddeelooreenkoms nie – tree binne dietydraamwerk op om jou vry te stel van enigeverpligting aan die verskaffer.Geen meer dubbelsinnigheid nieDie VBW vereis dat maatskappye in gewone, eenvoudige taal wat enigeen kan verstaan met verbruikers te kommunikeer. Ditbeteken dat jy die reg het op ʼn kontrak enander kommunikasie in ʼn vorm wat jy kanverstaan – en dat maatskappye jou nie meermet die fynskrif om die bos mag lei nie.

Met jou reg tot regverdige en verantwoordelike bemarking maak die VBW ditvir jou baie makliker om op te tree wanneerʼn maatskappy slegte of foutiewe goedere ofdienste verskaf. As ʼn verbruiker het jy diewetlike reg tot regverdige en verantwoordelike bemarking en diens van enige verskaffer of diensverskaffer met wie jy sake doen.Regverdige en eerlike transaksiesHierdie deel van die Wet beskerm jou teen algemene bedrieglike skemas en aanbiedinge,soos piramied en verwante skemas. Maardit beteken ook dat riskante gebruike, soosoorverkoop, verbode is. Byvoorbeeld, as jyʼn vlug mis omdat die lugdiens meer kaartjiesverkoop het as wat hulle sitplekke het, moetdie lugdiens jou kaartjie terugbetaal, metrente, en nie net bewyse uitdeel vir die vlugwat jy gemis het nie.ʼn Reg tot billike waarde, goeie gehalte

en veiligheidDie VBW sluit ook klousules in wat daaropgemik is om te verseker dat verbruikers goedere ontvang wat van “goeie gehalte, sonderdefekte en rederlikerwys geskik is vir diedoel waarvoor dit vereis word”. Kortom, ditbeteken dat die produk, wanneer dit geleweris, moet doen wat dit in die advertensie sê.As dit duidelik nie die geval is nie of as ditin ʼn beskadigde toestand daar aankom, hetjy, as die verbruiker, die volste reg om opte tree.

Vir meer inligting of regsadvies oor dieVerbruikersbeskermingswet, kontak Legal& Tax by 0860 LTS LTS (587 587) of besoek http://www.legalandtax.co.za.

Page 11: Overvaal 15 November 2013

15 November 2013 OVERVAAL Bladsy 11

KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGINGVAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGEARTIKEL 56(1)(b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP

DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986(ORDONNANSIE 15 VAN 1986) MAQUASSI HILLS

LAND USE MANAGEMENT SCHEME, 2007WYSIGINGSKEMA 47

Maxim Planning Solutions (Edms) Bpk (2002/017393/07)synde die gemagtigde agent van die eienaars van Erwe222 en 223, Leeuwdoornsstad, gee hiermee ingevolge Artikel 56(1)(b)(i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanningen Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986) kennis dat onsby die Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit aansoekgedoen het om die wysiging van die Maquassi Hills LandUse Management Scheme, 2007, soos gewysig, deur diehersonering van Erwe 222 en 223, Leeuwdoornsstad, geleëaanliggend tot Francisstraat, tussen Henry, Paul Krugeren Wesstraat Noord, Leeudoringstad, vanaf “Residensieel1” na “Residensieel 2”, vir die doeleindes van sewentien(17) wooneenhede.

Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurendegewone kantoorure by die kantoor van die MunisipaleBestuurder, Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit, Krugerstraat, Wolmaransstad, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf08 November 2013.Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet

binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 08 November 2013skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Privaatsak X 3, Wolmaransstad, 2630ingedien of gerig word.Adres van gemagtigde agent: MAXIM PLANNING SOLUTIONS (EDMS) BPK (2002/017393/07), EENHEID 35CORPUS NOVEM KANTOOR PARK, DR. YUSUF DADOOLAAN 35, WILKOPPIES, KLERKSDORP, 2571,POSBUS 6848, FLAMWOOD, 2572, TEL: (018) 4686366,(2/1498)

NOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OFTOWN PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION

56(1)(b)(i) OF THE TOWN PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986 (ORDINANCE 15 OF 1986)

MAQUASSI HILLS LAND USE MANAGEMENTSCHEME, 2007 AMENDMENT SCHEME 47

Maxim Planning Solutions (Pty) Ltd (2002/017393/07) being the authorised agent of the owners of Erven 222 and223, Leeuwdoornsstad, hereby gives notice in terms of Section 56(1)(b)(i) of the Town Planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986) that we have applied tothe Maquassi Hills Local Municipality for the amendmentof the Town Planning Scheme known as Maquassi HillsLand Use Management Scheme, 2007, as amended, by therezoning of Erven 222 and 223, Leeuwdoornsstad, situatedadjacent to Francis Street, between Henry, Paul Krugerand West Street North, Leeudoringstad, from “Residential1” to “Residential 2”, for the purposes of seventeen (17)dwelling units.Particulars of the application will lie for inspection duringnormal office hours at the office of the Municipal Manager,Maquassi Hills Local Municipality, Kruger Street, Wolmaransstad, for the period of 28 days from 08 November2013.Objections to or representations in respect of the applica

tion must be lodged with or made in writing to the Municipal Manager at the above address or posted to Private BagX 3, Wolmaransstad, 2630 within a period of 28 days from08 November 2013.Address of authorised agent: MAXIM PLANNING SOLUTIONS (PTY) LTD (2002/017393/07), UNIT 35 CORPUSNOVEM OFFICE PARK, 35 DR. YUSUF DADOO AV

Kennisgewings/Legal Notices

Besoek gerus

ons nuwe

webwerf

by www.

overvaalnuus.

co.za of

kom kuier

saam op

Facebook.

WesvaalOns bied vertroosting.

Ons gee om.Wesvaal Begrafnisondernemers

Alle ure: (018) 5961126/7Faks: (018) 5962025.

Sel: 083 4192350Eienaar: J.A.Coetsee

en personeel

KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGINGVAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGEARTIKEL 56(1)(b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP

DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986(ORDONNANSIE 15 VAN 1986)LEKWATEEMANELAND USE SCHEME, 2011 WYSIGINGSKEMA 8

Maxim Planning Solutions (Edms) Bpk (2002/017393/07)synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 427,Christiana, gee hiermee ingevolge Artikel 56(1)(b)(i) vandie Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986(Ordonnansie 15 van 1986) kennis dat ons by die LekwaTeemane Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het omdie wysiging van die LekwaTeemane Land Use Scheme,2011, soos gewysig, deur die hersonering van Erf 427,Christiana, geleë te William Alexanderstraat 8, Christiana,tussen Gholf, Pretorius en Voortrekkerstraat, vanaf “Residensieel 1” na “Besigheid 1”.Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende ge

wone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, LekwaTeemane Plaaslike Munisipaliteit, hoek vanRobyn en Dirkie Uysstraat, Christiana, vir ’n tydperk van28 dae vanaf 15 November 2013.Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet

binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 15 November 2013skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 13, Christiana, 2680 ingedien ofgerig word.Adres van gemagtigde agent: Maxim Planning Solutions (Edms) Bpk (2002/017393/07), Eenheid 35 CorpusNovem Kantoor Park, Dr. Yusuf Dadoolaan 35, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Posbus 6848, Flamwood, 2572, Tel:(018) 4686366, (2/1502)

NOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OFTOWN PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION56(1)(b)(i) OF THE TOWN PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986 (ORDINANCE 15 OF 1986)LEKWATEEMANE LAND USE SCHEME, 2011AMENDMENT SCHEME 8Maxim Planning Solutions (Pty) Ltd (2002/017393/07) be

ing the authorised agent of the owner of Erf 427, Christiana, hereby gives notice in terms of Section 56(1)(b)(i) of theTown Planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance15 of 1986) that we have applied to the LekwaTeemaneLocal Municipality for the amendment of the Town Planning Scheme known as LekwaTeemane Land Use Scheme,2011, as amended, by the rezoning of Erf 427, Christiana,situated at 8 William Alexander Street, Christiana, betweenGholf, Pretorius en Voortrekker Street, from “Residential1” to “Business 1”.Particulars of the application will lie for inspection during

normal office hours at the office of the Municipal Manager,LekwaTeemane Local Municipality, corner of Robyn andDirkie Uys Street, Christiana, for the period of 28 daysfrom 15 November 2013.Objections to or representations in respect of the applica

tion must be lodged with or made in writing to the Municipal Manager at the above address or posted to P.O. Box13, Christiana, 2680 within a period of 28 days from 15November 2013.Address of authorised agent: Maxim Planning Solutions

(Pty) Ltd (2002/017393/07), Unit 35 Corpus Novem OfficePark, 35 Dr. Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies, Klerksdorp,2571, P.O. Box 6848, Flamwood, 2572, Tel: 018468 6366,(2/1502)

ENUE, WILKOPPIES, KLERKSDORP, 2571, P.O. BOX6848, FLAMWOOD, 2572, TEL: 018468 6366, (2/1498)

Wil u ‘n motor koop met geen deposito? Geenbestuurslisensie nodig nie! Skakel Raymond 072 781 2749,Cas 074 890 4231, Glenda 082 078 4687. Krediet waardigekliënte alleen.

SEEP SHOPPIE WOLMARANSSTADTel: 018 596 2630 en Sel: 083 254 1553. Amoniakreiniger– R15/L, Stardishwash – R18/L, Bleikmiddel – R12/L, Matshampoo – R21/L, Wasgoedversagter R14/L,Hoëskuimwaspoeier – R33/2kg en vele meer. Tussen Apteeken Dr van Zyl spreekkamer.

KLERE / GORDYNEOns herstel en doen verstelwerk aan mans, dames enkinderklerasie. Ons maak ook gordyne. Navrae van 8vm 1nm by RA Motors. Wolmaransstad.

LEOMAR TUINDIENSTEGratis kwotasie vir die uitlê van enige tuin, plaveisel. Onsdoen besproeiings en tuindienste. Ons werk is van kwaliteitgehalte en is oral te sien. Kom besoek ook ons kwekery vir usaailinge, struike, roosbome en vrugtebome. Skakel Leonie071 340 6094 of Marius 083 695 4137

DAMESOns maak jou matte en meubels silwerskoon. SkakelSuzanne 082 750 8181 of Theo 082 750 8080.

AANDAG BOEREEk koop skape/lammers teen markverwante veiling/slagpryse. Kontant op u plaas. Geen vervoer, kommissie of tjekuitbetaling. 0846428960 a/u.

VOORBEREIDING VIR LEERLING LISENSIEHier is ‘n oplossing vir jou as jy vir jou leerling lisensie toetsgaan, vir motorfiets, kar en swaar motorvoertuig. Al dienodige tekens, reels en kontroles wat jy moet ken. Alles ineen boek, asook ‘n CD met ‘n self toetser op. Slegs vir R18000. Skakel vir bestellings 072 303 1918, na ure en 018 5962603 deur die dag.

SWAAR VOERTUIG DRYWERS GESOEKSoek Drywers met Kode 14 Lisensie en geldige PDP. Moetminstens 5 jaar ondervinging hê. Skakel: 076 152 6654.Makwassie Omgewing.

SKAAPHONDJIES TE KOOPSkaaphondjies beskikbaar vanaf 31 Oktober 2013. Skakel076 527 7229 / 082 859 9332 vir inligting.

PRINCESS PAPILLON HAARSALONElindi. Sel: 072 468 4113. Dalrene Lodge, Wolmaransstad.

Werk beskikbaar in Amerika by reisende pretparke.Is jy 1828 jaar? Verdien dollars. Gratis vliegkaartjie.Onderhoude in Klerksdorp 072 462 7675.

KOOP & VERKOOPVoëls vir kontant. Budjies, Vinke, Kanaries, Kokketiele,Love Birds, Ringnekke ens. Maak ook neste op aanvraag.Kontak Hennie 072 532 7207.

HUIS TE KOOP – WOLMARANSSTAD5 Slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, portal,TV kamer, opwas en dan groot stoor met plek vir 6 motorsasook 1 slaapkamer woonstel met kombuis, toilet enstort, asook opwaskamer. Baie groot erf met boorgat enwatertenk. Kontak persoon is Paul 082 948 2681 of Joey082 948 2680.

Used Cars and bakkies wanter for cash. R20 000 – R40 000.Sms or Whatsupp – 071 967 0285. For Sale: 2002 Corsa 140i,excellent – R33 500; 1996 Nissan 1400, extra’s – R28 500;1995 UNO 1.1 – R15 000. Call: 071 967 0285.

LAMMERS & AGTERKWARTE TE KOOPLammers teen R49/kg, plus bewerking. AGraadAgterkwarte geslag teen R42/kg, plus bewerking. Lammersen Agterkwarte geslag en gegradeer by geregistreerdeabattoirs. Kontak: Pieter Dreyer 083 441 7490.

JP SEKURITEIT HET DIE VOLGENDE POSTEBESKIKBAAR: AREA: WOLMARANSSTAD

TEGNIKUS: Opsoek na ‘n jong man met ‘n tegnieseagtergrond; Bereid om te leer; Netjies en verantwoordelik;Bestuurslisensie is ‘n vereiste. BEHEERKAMEROPERATEUR: Geregistreerd by Sira; Vereistes– Cgraad geregistreerd & Beheerkamer ondervinding.REAKSIE OFFISIER: Vereistes – Cgraad geregistreerd,Reaksie opleiding; Geldige Bestuurslisensie; VuurwapenBevoegdheid. WAGTE: Sira Geregistreerde wagte postebeskikbaar. Stuur CV na Francisca, Fax: 018 596 1157,Email: [email protected]

TE HUUR – WOLMARANSSTAD2 Slaapkamer woonstel te huur vanaf 1 Desember 2013.Veilig en privaat met dubbel afdak. R2200 p.m. Water enligte uitgesluit. R1200 sleutel deposito. Geen troeteldiere.Huurders sal gekeur word. Skakel: Kobus by 083 2916907.

POTTE BAKKERS TOERUSTING TE KOOPElektriese oond. Pottebakkers wiel. “Moulds”, “Oxides” en“Glazes”. Kontak: Vilma by 072 341 4106.

SHALOM CARPET CLEANERSProfessionele skoonmaak van matte, sitkamerstelle enmatrasse. Maak gebruik van industriële masjien met 6jaar ondervinding. Skakel: Joey 076 766 9689 of Gerhard072 360 4454.

MUISE TE KOOP – WOLMARANSSTADPinkies, Fuzzies en volgroeide muise beskikbaar.Skakel: 072 170 9398.

GESOEKDringend opsoek na ‘n BetaMax Video Masjien om tekoop. Skakel: George 074 743 6764.

Kleinadvertensies/

BO: Die groep landloopatlete van Laerskool Wolmaransstad het aan die SA’sgaan deelneem. Voor: Siphiwe Mohlabai.2De ry:Bonolo Kunene, Nonnie Kunene,Tehilla Kasselman, Johané Moolman, Izabél Pretorius en Ntombi Mohlabai. 3Dery:Coenré Boshoff, JC Moolman, TsholoMasibi, Rouxlé Moolman, C.P. Kasselmanen Thato Bamphitile. Agter:Francois Otto,Rico Pretorius en Vuyo Kunene.

REGS: Brandon Joseph van LaerskoolWolmaransstad verteenwoordig vanjaardie Luiperds o/13vyftiental.

Page 12: Overvaal 15 November 2013

Bladsy 12 OVERVAAL 15 November 2013