26

Prediker 1 - Die boodskap

  • Upload
    annona

  • View
    57

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Prediker 1 - Die boodskap - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Prediker 1    - Die boodskap
Page 2: Prediker 1    - Die boodskap
Page 3: Prediker 1    - Die boodskap
Page 4: Prediker 1    - Die boodskap
Page 5: Prediker 1    - Die boodskap
Page 6: Prediker 1    - Die boodskap
Page 7: Prediker 1    - Die boodskap
Page 8: Prediker 1    - Die boodskap

Prediker 1 - Die boodskap

2 Alles is sinloos, sê die Prediker. Absoluut alles. Die lewe het geen sin nie. Alles loop uit op niks. 3 Elke dag werk jy hard, maar wat kry jy van al jou gesukkel? 4 Geslagte kom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaan maar op sy ou manier voort.

Page 9: Prediker 1    - Die boodskap

Prediker 1 - Die boodskap

2 Alles is sinloos, sê die Prediker. Absoluut alles. Die lewe het geen sin nie. Alles loop uit op niks. 3 Elke dag werk jy hard, maar wat kry jy van al jou gesukkel? 4 Geslagte kom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaan maar op sy ou manier voort.

Page 10: Prediker 1    - Die boodskap

2 Korintiers 5 - Die Boodskap

2 Terwyl ons nou nog in hierdie ou aardse tent van ons aansukkel, kry ons swaar. Ons sien baie uit na daardie nuwe hemelse liggaam. 3 Wanneer ons dit die dag van God ontvang, sal ons glad nie nakend of hulpeloos wees nie.

Page 11: Prediker 1    - Die boodskap

4 Intussen gaan dit maar bitter moeilik met ons hier in ons aardse liggaam. Ons sug en kla. Ons sien regtig uit na die dag dat hierdie sterflike liggaam van ons vervang word met ’n nuwe liggaam. Dan sal hierdie sterflike liggaam van ons plek maak vir ’n hemelse liggaam wat vir altyd sal bestaan.

Page 12: Prediker 1    - Die boodskap

5 God is besig om ons gereed te maak vir hierdie nuwe lewe wat op ons wag. Om te verseker dat ons veilig by Hom sal aankom, het Hy sy Gees aan ons gegee. Die Heilige Gees is die waarborg dat God sy woord sal hou. 6 Ons raak glad nie moedeloos nie. Ons weet dat terwyl ons nog in hierdie aardse liggaam leef, ons nog nie by die Here is nie. 7 Maar ons glo met alles in ons dat ons daarheen op pad is, ook al sien ons nog niks van hierdie nuwe lewe nie.

Page 13: Prediker 1    - Die boodskap

8 Ons is daarom vol moed. Natuurlik sal ons sommer nou dadelik hier wou padgee en by die Here gaan bly. 9 Maar op die ou end gaan dit nie oor wat ons wil hê nie. Al wat saak maak, is dat ons doen wat God van ons vra, of ons nou hier bly, of daar in die hemelse wêreld. 10 Ons almal moet in elk geval voor Christus se regterstoel gaan staan. Op die laaste dag sal Hy sy uitspraak lewer oor alles wat ons tydens hierdie lewe gedoen het. Ons sal dan beloon word volgens dit wat ons gedoen het, goed of sleg.

Page 14: Prediker 1    - Die boodskap
Page 15: Prediker 1    - Die boodskap
Page 16: Prediker 1    - Die boodskap
Page 17: Prediker 1    - Die boodskap
Page 18: Prediker 1    - Die boodskap
Page 19: Prediker 1    - Die boodskap
Page 20: Prediker 1    - Die boodskap
Page 21: Prediker 1    - Die boodskap
Page 22: Prediker 1    - Die boodskap
Page 23: Prediker 1    - Die boodskap

5 God is besig om ons gereed te maak vir hierdie nuwe lewe wat op ons wag.

Page 24: Prediker 1    - Die boodskap

9 Maar op die ou end gaan dit nie oor wat ons wil hê nie. Al wat saak maak, is dat ons doen wat God van ons vra, of ons nou hier bly, of daar in die hemelse wêreld.

Page 25: Prediker 1    - Die boodskap

Op die laaste dag sal Hy sy uitspraak lewer oor alles wat ons tydens hierdie lewe gedoen het. Ons sal dan beloon word volgens dit wat ons gedoen het, goed of sleg.

Page 26: Prediker 1    - Die boodskap

“Those who see life as a free ride, are often dissatisfied with its finest gifts.”

- James Dobson