Upload
cinderella-rufus
View
66
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
REFORMASIE/HERVORMING. MARTIN LUTHER JOHANNES CALVYN. DIE TERME. REFORMASIE EN HERVORMING DIE VORM VAN DIE KERK WAS IN DE - FORMASIE /SKEEFGETREK DAAR KORT RE -FORMASIE OF HER -VORMING DAARUIT ONTSTAAN DIE GE REFORM EERDE KERKE EN HERVORM DE KERKE - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
REFORMASIE/HERVORMINGMARTIN LUTHER JOHANNES CALVYN
DIE TERME REFORMASIE EN HERVORMING DIE VORM VAN DIE KERK WAS IN DE-FORMASIE /SKEEFGETREK DAAR KORT RE-FORMASIE OF HER-VORMING DAARUIT ONTSTAAN DIE GEREFORMEERDE
KERKE EN HERVORMDE KERKE ALMAL PROTESTANTE KERKE (PROTESTEER )TEEN DIE DE-FORMASIE VAN DIE ROOMSE KERK
VRUG VAN REFORMASIE
Soli Deo Gloria: Alleen tot die eer van God.
Sola Christi: Alleen deur Christus.
Sola Fidé: Alleen deur die geloof.
Sola Scriptura: Alleen deur die Bybel.
Sola Gratia: Alleen deur genade.
IS DIE BYBEL EN BELYDENIS..
ORNAMENT? INSTRUMENT?
KATEGISMUS IS ‘N….. TROOSBOEK
LEERBOEK
ANKERBOEK
EVANGELISERINGSBOEK
TITUS 1:9 Hy moet vashou aan die
betroubare Woord waarin hy onderrig is.
Dan sal hy in staat wees om ander met die gesonde leer aan te moedig
En om die argumente van teenstanders te weerlê.
1 PETRUS 3:15 In julle harte moet daar
net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om ‘n antwoord te gee aan elkeen wat van jou ‘n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.
4 TOEPASSINGS Ons moet die Bybel ken en dit uitleef
as ons enigste bron. (Vers 9a) Ons moet dit wat ons glo aan ander
oordra. (Vers 9b). Ons moet standpunt inneem teenoor
dwalleer van ons wêreld. (Vers 9c) Ons moet die eenheid tussen
verkillende kerke, met wie ons in belydenis saamstem te bewaar.