24
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEERDER VAN NAAM KLAS 12 .... VRAAG TOTAAL per Vraaag PUNTE MOD. 1 40 2 40 3 75 4 65 5 50 6 30 TOTAAL 300 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief REKENINGKUNDE Gr 12 JUNIE 2016 SPESIALE ANTWOOREDBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Metro Oos Onderwysdistrik

SKOOL

LEERDERVAN NAAM

KLAS 12 ....

VRAAG TOTAALper Vraaag PUNTE MOD.

1 402 403 754 655 506 30

TOTAAL 300

Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

REKENINGKUNDE Gr 12JUNIE 2016

SPESIALE ANTWOOREDBOEK

Page 2: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 2 MOOD Junie 2016

VRAAG 1

1.1.1 Bereken die korrekte banksaldo op 31 Mei 2016. Toon alle bewerkings.

6

1.1.2 Bankversoeningstaat op 31 Mei 2016

10

1.1.3 Noem die dubbelinskrywings, met bedrae, in die algemene grootboek vir die transaksie met T. Masha.

DT KT

6

Maak TWEE aanbevelings aan die besigheid wat sal verseker dat hulle nie geweierde tjeks in die toekoms van debiteure sal ontvang nie.

4

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 3 MOOD Junie 2016

1.1.4 Die bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls wat jy sal instel om 'n soortgelyke verlies in die toekoms te verseker.

4

1.2 KREDITEURE-VERSOENING

Nr.

KREDITEUREKONTROLE KREDITEURELYS

Debiet Krediet Debiet Krediet

1.2.1

1.2.2

1.2.3

1.2.4

1.2.5

1.2.6

1.2.7

TOTALE PUNTE

40

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10

Page 4: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 4 MOOD Junie 2016

VRAAG 2

ALGEMENE GROOTBOEK VAN ASTRO BPK2.1.1 BATEVEKOPE

2015Des 31

2015Des 31

9

2.1.2 OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP VOERTUIE2015Apr 1 Saldo a/b

11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 5: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 5 MOOD Junie 2016

2.2 VASTE BATE NOTA OP 31 MAART 2016

VOERTUIE TOERUSTING

Drawaarde – 1 April 2015

Kosprys

Opgehoopte Waardevermindering (100 000) (70 000)

Bewegings

Toevoegings teen kosprys

Vervreemdings teen drawaarde

Waardevermindering

16

Drawaarde – 31 Maart 2016

Kosprys

Opgehoopte Waardevermindering

2.3 Astro Bpk. het nie versekering op hule voertuie nie. Die HUB glo dat die geld wat hy spaar op versekeringspremies eerder gebruik kan word om meer voorraad te koop en uiteindelik meer wins te maak. Verduidelik waarom jy dink dat geen versekering op voertuie nie goeie sakepraktyk is nie. Noem TWEE aspekte.

4

TOTALE PUNTE

40

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 6: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 6 MOOD Junie 2016

VRAAG 33.1 Overbay Bpk

Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2016Verkope (3 800 640Koste van Verkope (2 375 400Bruto WinsAnder InkomsteKommissie Inkomste (26 000

Bruto InkomsteBedryfsuitgawesOuditfooie 21 000Bankkoste 6 210Verpakkingsmateriaal

Bedryfswins

47

Rente InkomsteWins voor Rente uitgawe

Netto wins na belasting

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 7: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 7 MOOD Junie 2016

3.2.1 HANDEL EN ANDER ONTVANGBARES

11

3.2.2 HANDEL EN ANDER BETAALBARES

11

3.3.1 Bereken die winsgrens vir die besigheid, VOOR enige aansuiwerings.

4

3.3.2Gee EEN moontlike rede waarom die 25% winsgrens geneem op die goedere wat deur M. Mgoki teruggebring is, verskil van jou antwoord in 3.3.1 hierbo.

2

TOTALE PUNTE

75

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 8 MOOD Junie 2016

VRAAG 4

4.1.1 Bereken die Netto wins voor belasting vir die jaar geëindig 30 Junie 2015.

3

4.1.2 Bereken die Inkomstebelastingvir die jaar geëindig 30 Junie 2015.

3

4.2.1 VERDELINGSREKENING2015Jun 30

2015Jun 30

11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 9: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 9 MOOD Junie 2016

4.2.2 BEHOUE INKOMSTE

2014Jul 1 Saldo a/b 670 000

8

4.3 GEWONE AANDELEKAPITAAL

GEMAGTIG

UITGEREIK

300 000 gewone aandele uitgereik op 1 Julie 2014

8

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 10: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 10 MOOD Junie 2016

4.4 MOYA BPKBALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2015EKWITEIT EN LASTEGEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT

Gewone Aandelekapitaal

NIE-BEDRYFSLASTE

BEDRYFSLASTE

20TOTALE EKWITEIT EN LASTE

4.5 Bereken die Netto batewaarde (NBW) per aandeel op 30 Junie 2015.

3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 11: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 11 MOOD Junie 2016

4.6On 30 Junie 2015 was Moya Bpk se aandeelprys op die JSE R5,20. Behoort die huidige aandeelhouers tevrede te wees met die aspekte hieronder? Verduidelik en haal syfers uit die vraag aan om jou antwoorde te ondersteun.

Markprys:

Prys waarteen nuwe aandele op 1 Januarie 2015 uitgereik is:

9

Die terugkoopprys van aandele op 31 Mei 2015:

TOTALE PUNTE

65

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 12: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 12 MOOD Junie 2016

VRAAG 5

5.1 KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYWIGHEDE

10

Waardevermindering 92 840Rente Uitgawes 52 000

Bedryswins voor veranderinge in bedryfskapitaal

Kontantgevolge van veranderinge in bedryfskapitaal

Verandering in Voorraad

Verandering in Ontvangbares

Verandering in Betaalbares

5.2 PRINS BPK.KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2016

KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE

8

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 13: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 13 MOOD Junie 2016

5.3.1 Bereken die bedryfsverhouding.

3

5.3.2 Bereken die skuld-ekwiteitverhouding.

3

5.3.3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.

5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 14: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 14 MOOD Junie 2016

5.4 Die direkteure is nie tevrede met die likiditeitsposisie nie. Lewer kommentaar hierop. Haal DRIE toepaslike finansiële aanwysers (met syfers) aan en verduidelik elkeen kortliks om die direkteure se mening te ondersteun.

6

5.5 Die direkteure het besluit om 'n groot deel van die langtermynlenings terug te betaal. Verduidelik waarom dit nie 'n goeie besigheidsbesluit was nie. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou antwoord.

8

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 15: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 15 MOOD Junie 2016

5.6.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Gee 'n rede.

Prins Bpk het 'n (ongekwalifiseerde / gekwalifiseerde / ongunstige/ weerhoudings-) ouditverslag ontvang.

Verduidelik kortliks jou keuse.

3

5.6.2 Verduidelik TWEE gevolge van hierdie ouditverslag vir die maatskappy en/of die HUB.

4

TOTALE PUNTE

50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 16: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 16 MOOD Junie 2016

VRAAG 6

6.1 BTW KONSEPTE

6.1.1

36.1.26.1.3

6.2 BTW BEREKENINGEBereken die korrekte bedrag BTW wat die besigheid moet betaal. Toon ALLE bewerkings.

6

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 17: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 17 MOOD Junie 2016

6.3 VOORRAADWAARDASIE

6.3.1 (a) Bereken die Slotvoorraad (randwaarde) van die kitare op 30 April 2016.

5

(b) Bereken die Koste van Verkope (randwaarde) van die kitare op 30 April 2016.

4

(c) Bereken die gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae) van die kitare op 30 April 2016.

4

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 18: REKENINGKUNDE Gr 12 - metroeast.co.za  · Web viewDie bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls

Rekeningkunde ANTWOORDEBOEK 18 MOOD Junie 2016

6.3.2 Bereken die slotvoorraad (randwaarde) van die CDs op 30 April 2016.

7

6.3.3 Verduidelik waarom die besigheid die spesifieke identifikasie-metode vir kitare gebruik, maar nie vir die CDs nie.

1

TOTALE PUNTE

30

TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou