6
RPO WES-KAAP Wes-Kaap Dankie vir die geleentheid om die rooivleisbedryf se perspektief oor hierdie belangrike saak te kan stel Vir die doel van die bespreking en debat is ons voorlegging op ʼn makro-perspektief ingestel

RPO WES-KAAP · PowerPoint Presentation Author: [email protected] Created Date: 6/26/2016 4:57:48 PM

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: RPO WES-KAAP · PowerPoint Presentation Author: johan@awk.co.za Created Date: 6/26/2016 4:57:48 PM

RPO WES-KAAP

Wes-Kaap

• Dankie vir die geleentheid om die

rooivleisbedryf se perspektief oor hierdie

belangrike saak te kan stel

• Vir die doel van die bespreking en debat is

ons voorlegging op ʼn makro-perspektief

ingestel

Page 2: RPO WES-KAAP · PowerPoint Presentation Author: johan@awk.co.za Created Date: 6/26/2016 4:57:48 PM

WAT WAS IN PLEK / WHAT WAS IN PLACE?

RPO WES-KAAP

Wes-Kaap

• Die strukture om op Nasionale en Provinsiale regeringsvlak

rampe aan te spreek, was in plek

• Strukture van die Georganiseerde Landbou (Agri SA / AWK /

AFASA) en bedryfsorganisasies in die veebedrywe (RPO /

NERPO / NWKV / MPO), was in plek

• Rolspelers in die Landbou-waardeketting soos lewendehawe

agente / afslaers en Landbou-besighede (Koöperasies)

• Ondersteuningstelsels soos voerkrale / abattoirs /

vervoerkontrakteurs vir verskuiwing van diere en voer was in

plek om bogenoemde strukture met die nodige

droogtemaatreëls te help

• “Geloof”

Page 3: RPO WES-KAAP · PowerPoint Presentation Author: johan@awk.co.za Created Date: 6/26/2016 4:57:48 PM

WAT HET ONS VERWAG / WHAT DID WE EXPECT?

RPO WES-KAAP

Wes-Kaap

• “Geloof dat dit weer sal reën”

• Produsente het verwag dat bogenoemde strukture in plek sou

wees en dat baie vinnige opnames van die droogte / ramp

gemaak sou kon word

• Daaruit ʼn gevolglike aksieplan van vinnige kommunikasie oor:

• voorligting oor die noodmaatreëls;

• vinnige optrede; en

• implementering daarvan na alle veeprodusente

Page 4: RPO WES-KAAP · PowerPoint Presentation Author: johan@awk.co.za Created Date: 6/26/2016 4:57:48 PM

WAT KAN HULLE DOEN / WHAT CAN THEY DO?

RPO WES-KAAP

• Die moontlikheid van ʼn Rampdroogte moet deurlopend deel wees van

die groter Provinsiale Rampbestuursplan

• Vraag: Is daar Landbou-verteenwoordiging in gemelde struktuur?

• As dit in plek is, sal dit lei tot vinniger identifikasie van droogte- / ramp

toestande met gevolglike pro- aktiewe optrede en produksiestelsel

aanpassings, byvoorbeeld:

- presisieboerdery oor die langer termyn; en

- oor die korter termyn die vinniger skuif van diere na voerkrale /

abattoirs en gebiede waar daar nie ramptoestande heers nie

(insluitend vee-onttrekking)

Page 5: RPO WES-KAAP · PowerPoint Presentation Author: johan@awk.co.za Created Date: 6/26/2016 4:57:48 PM

• Bestaande inligtingstelsels moet meer doeltreffend aangewend word

• Die nodige kundigheid om die noodtoestand aan te spreek MOET onderling uitgeruil

word (goeie buurmanskap en etiese praktyke)

• Staatsvervoerstelsels moet ingespan kan word

WAT KAN HULLE DOEN / WHAT CAN THEY DO?

Wes-Kaap

Page 6: RPO WES-KAAP · PowerPoint Presentation Author: johan@awk.co.za Created Date: 6/26/2016 4:57:48 PM

RPO WES-KAAP

Wes-Kaap

Dankie / Thank you