1
Vir besprekings en meer inligting, kontak Nolene Bezuidenhout by [email protected] of 021 406 4573. ANGUS MCINTOSH Bemarker en Boer by Spier Wynlandgoed: Beeste, weiding, hoenders, eiers, wingerd. Hoe ’n voormalige Goldman Sachs-makelaar en KZN-boerseun ’n boerdery gevestig het wat Kaapstad se top-sjefs direk van vleis voorsien. THEUNS STOFBERG Voormalige Springbokkaptein Stories van die Kantlyn is Theuns se onlangse boek. Hy deel ’n paar staaltjies uit sy speeldae maar ook oor die lewe voor en na sy rugbydae – die goeie tye én die uitdagings. Kom luister hoe ’n top-ekonoom, ’n wildboer-van-die-jaar, ’n uiters suksesvolle sakeman, ’n transformasie-kampioen, ’n nismark-beesvleisboer en ’n Springbokkaptein jou boerdery-uitdagings sou pak LOGO LOGO OPLOSSINGS VIR DIE LANDBOU Gesprek 2016 Wes-Kaap konferensie SPESIALE GASSPREKER BESPREEK NOU! WANNEER 14 Oktober 2016 WAAR Sandringham plaas, Stellenbosh (tydens die Agri-Expo Livestock expo) TYD Halfdagkonferensie wat 08h00 begin. Middagete om 13h30. PRYS R450 per kongresganger PETER DRAPER (hoofspreker) Ekonoom, besturende direkteur van Tutwa Consulting, en dosent aan die Wits-besigheidsskool. Die wêreld se handel- en beleggings- landskap verander drasties. Wat beteken dit vir boere? Afrika se reaksie op die opkoms van populisme in Amerika, Brexit in Europa en die Wêreld Handelsorganisasie se marginalisering, was tot dusver redelik gedweë. Is Suid-Afrika se handels- en beleggingsbeleid op die regte pad? En wat beteken dit vir boere? WIAAN VAN DER LINDE Voorsitter van Wildbedryf SA, Voormalige SA Wildboer van die Jaar (Wintershoek Safaris) en vennoot in Die Wildswinkel ’n Florerende wildbedryf in die Wes-Kaap. Is dit moontlik? TEBOGO MOGASHOA Entrepreneur, landbou-belegger en voorsitter van die Tallis-groep Hoe kommersiële landbou Suid-Afrika kan help om sy ontwikkelingsdoelstellings te bereik. JEFF EVERY Suiwelkonsultant en Uitvoerende Hoof van Amadlelo Agriculture Hoe om transformasie in die suiwelbedryf te pak SPREKERS

Wes-Kaap konferensie Gesprek 2016 - livestocklivestock.org.za/wp-content/uploads/2016/08/LBW-KONFERENSIE.pdf · Gesprek 2016 Wes-Kaap konferensie SpeSiaLe GaSSpreKer bespreeK nou!

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Wes-Kaap konferensie Gesprek 2016 - livestocklivestock.org.za/wp-content/uploads/2016/08/LBW-KONFERENSIE.pdf · Gesprek 2016 Wes-Kaap konferensie SpeSiaLe GaSSpreKer bespreeK nou!

Vir besprekings en meer inligting, kontak Nolene Bezuidenhout by

[email protected] of 021 406 4573.

Angus McIntoshBemarker en Boer by Spier Wynlandgoed: Beeste, weiding, hoenders, eiers, wingerd.

Hoe ’n voormalige Goldman Sachs-makelaar en KZN-boerseun ’n boerdery gevestig het wat Kaapstad se top-sjefs direk van vleis voorsien.

theuns stofbergVoormalige Springbokkaptein

Stories van die Kantlyn is Theuns se onlangse boek. Hy deel ’n paar staaltjies uit sy speeldae maar ook oor die lewe voor en na sy rugbydae – die goeie tye én die uitdagings.

Kom luister hoe ’n top-ekonoom, ’n wildboer-van-die-jaar, ’n uiters suksesvolle sakeman, ’n transformasie-kampioen, ’n nismark-beesvleisboer

en ’n Springbokkaptein jou boerdery-uitdagings sou pak

LOGOLOGO

oplossIngs vIr dIe lAndbouGesprek 2016

Wes-Kaap konferensie

SpeSiaLe GaSSpreKer

bespreeK nou!

WAnneer 14 Oktober 2016

WAAr Sandringham plaas, Stellenbosh (tydens die Agri-Expo Livestock expo)

tYd Halfdagkonferensie wat 08h00 begin. Middagete om 13h30.

prYs r450 per kongresganger

peter drAper (hoofspreker)Ekonoom, besturende direkteur van Tutwa Consulting, en dosent aan die Wits-besigheidsskool.

Die wêreld se handel- en beleggings-landskap verander drasties. Wat beteken dit vir boere? afrika se reaksie op die opkoms van populisme in amerika, Brexit in europa en die Wêreld Handelsorganisasie se marginalisering, was tot dusver redelik gedweë. is Suid-afrika se handels- en beleggingsbeleid op die regte pad? en wat beteken dit vir boere?

WIAAn vAn der lInde Voorsitter van Wildbedryf SA, Voormalige SA Wildboer van die Jaar (Wintershoek Safaris) en vennoot in Die Wildswinkel

’n Florerende wildbedryf in die Wes-Kaap. is dit moontlik?

tebogo MogAshoA Entrepreneur, landbou-belegger en voorsitter van die Tallis-groep

Hoe kommersiële landbou Suid-afrika kan help om sy ontwikkelingsdoelstellings te bereik.

Jeff everY Suiwelkonsultant en Uitvoerende Hoof van Amadlelo Agriculture

Hoe om transformasie in die suiwelbedryf te pak

spreKers