Upload
hoangnga
View
214
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Dit
Omsendbrief 06/16
2016 02 15
“S U K S E S Sukses is iets wat jy self bepaal . . . . .dis om te werk as ander rus;
aan te hou te midde van teenstand; altyd te beur na „n ver wenpaal. Sukses is „n droom, „n ideaal . . . . .dis om in die sleurwerk van elke dag
iets anders en beters te sien wag, en deur aanhou en uithou uiteindelik daardie droom te verwesenlik.”
Onbekend
Geagte ouers
1. SPORT
1.1 7’s Rugby- en Netbaldag
Dankie aan elke deelnemer, ouer, ondersteuner en afrigter wat
gehelp het om ’n reuse sukses van dié dag te maak.
1.2 Netbalvergadering
Ons doen ’n beroep op elke netbalouer om die vergadering op Woensdag, 17 Februarie om
18:00 in die saal by te woon. Al u vrae oor laerskoolnetbal sal beant-woord word.
1.3 Rugby- en netbaloefening
Dankie aan al die Kruiners wat al so fluks kom oefen. Die oefeninge is Maandae, Dinsdae
en Donderdae in u kind se spesifieke tydgleuf.
1.4 Atletiek
Baie geluk aan die atlete wat aan die Roodepoortkampioenskappe deelgeneem het.
Sterkte aan al ons atlete wat vir die D12-atletiekbyeenkoms kwalifiseer. Verdere
inligting oor dié byeenkoms sal spoedig deurgegee word.
1.5 Skaak
Skaakoefening begin Woensdag, 17 Februarie 2016. Juniorskaak
(graad 1 tot 3 leerders) oefen in me Marissa Kotzee se klas vanaf
13:15 tot 14:00.
Seniorskaak (graad 4 tot 7 leerders) oefen 14:00 tot 15:00 in die
Media.
Die Skaak-akademie word op Donderdae vanaf 15:00 tot 16:00 in die Media aangebied.
Kontak mnr S J Breytenbach op 082 563 3430 vir verdere reëlings.
2/...
Privaatsak X01, Helderkruin 1733
Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]
Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za
2
2. KULTUUR
2.1 Redenaars
Sterkte aan al die leerders met die voorbereiding van hulle toesprake asook hul optrede.
Aikôna-fees vir graad 4 en 5: 16 Februarie om 14:00.
Aikôna-fees vir graad 6 en 7: 17 Februarie om 14:00.
2.2 Kletskouskarnaval
Sterkte aan al die leerders wat hierdie week aan die Klets-
kouskarnaval en Aikôna-fees deelneem.
(K Lourens)
3. KOOR
Kinderkoor: Verpligte Koorkamp - 20 tot 21 Februarie 2016 – Rocky Valley
(Slegs Kinderkoor – Graad 4 tot 7)
Koste verbonde: R450
EFT gelde: Laerskool Helderkruin
Nedbank tjekrekening
Rekeningnommer: 1063667984
Takkode: 198765
Verwysing: (Rekeningnommer, Van en Naam – kk)
Kontantinbetalings by me Elouise van Zyl by finansiële kantoor.
Kooroefening: Kinderkoor: Sopraan 1 - Maandae om 7:00
Sopraan 2 - Dinsdae om 7:00
Alte - Woensdae om 7:00
Volle koor - 14:00 tot 16:00
Juniorkooroefening: Maandae en Woensdae van 13:00 tot 14:00
(M Nel)
4. VOORTREKKERS
Inligtingsaand 23 Februarie in die personeelkamer om 18:00.
Indien u sou belangstel, kontak gerus vir Hein by 082 903 0958.
(Bestuur)
5. AFVALPAPIER
Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante
ensovoorts saam met u kind skool toe sal stuur. Die skool ondersteun ‘n herwin-
ningsprojek waarby ons finansieël baat. (R van der Watt)
6. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK
Mee élRaana Venter (Graad RR), Mariaan Deneys en Anika Basson (Graad R’e) sal hierdie week
aan diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die
ander personeel is eers van 07:15 af by hul klasse.
(L Kapp)
3/...
3
7. NASIONALE KANKERDAG: DONDERDAG,18 FEBRUARIE 2016
Ons wil graag die bewusmakingsveldtog onder ons jeug ten opsigte van kanker bekendstel.
Leerders kan op Donderdag, 18 Februarie hul plakkers dra. Plakkers kan teen R5 by
registeronderwysers gekoop word. Neem kennis dat dit ’n vrywillige deelname is. Kom ons
ondersteun hierdie projek, en maak ’n verskil.
(Bestuur)
8. BELANGRIKE DATUMS
Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie
aktiwiteite betrokke is!
15 Februarie 2016 - o.10 en o.11 interne netbalproewe om 17:00
(geen oefening vir die twee ouderdomsgroepe die middag nie.)
- Red Squad oefening
- Kletskouskarnaval
16 Februarie 2016 - Amptelike toets: Wiskunde Graad 4 tot 6
Amptelike toets: NW Graad 7
- Aikôna-fees graad 4 en 5
17 Februarie 2016 - D12 Atletiekkampioenskappe
- Aikôna-fees graad 6 en 7
- Netbalvergadering om 18:00 in saal
18 Februarie 2016 - o.12 interne netbalproewe om 17:00
(geen oefening vir die ouderdomgsgroep die middag nie.)
- Nasionale kankerdag
19 Februarie 2016 - Leierseminaar
20 tot 21 Februarie - Kinderkoorkamp te Rocky Valley
Helderkruingroete
C SCHUTTE EN REDAKSIE
HOOF -------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
GEKLASSIFISEERDE BERIGTE
A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met „n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! „n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal „n inskrywingsvorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.
Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!
Vir hulp met boekhouding, finansiële state, belasting (persoonlik en besigheid), sekretariële dienste, BEE sertifikate en salarisfunksies, skakel:
Leandra by 083 537 2898
Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens, kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.
Studio 29 - Kunsklasse
Leerders: Maandae 15.00 tot 16.30 Gr RR tot Gr 3 Woensdae 15.00 tot 16.30 Gr 4 tot 7
Hoërskoolleerders: Donderdae 18.00 tot 21.00
Volwassenes: Woensdae 9.00 tot 12.00 Donderdae 18.00 tot 21.00 Saterdae: Teken en skilder, mosaiekwerkswinkels op aanvraag.
Skilder self en het baie ervaring in aanbieding en onderrig van kuns.
Beginners welkom. Baie ontspanne atmosfeer, geen vorige ervaring nodig nie, net „n liefde vir kuns
Leerders: Bevorder kreatiwiteit, konsentrasie, fyn motories, waarneming, probleemoplossings en sommer baie pret. Alle mediums.
Volwassenes: Teken en skilder Kontak: Sannie Slabbert 082 938 7490 of 011 768 2956 Studio: Titaanlaan 29 Wilropark
Sukkel u kind met wiskunde, of het hy sy onderskeiding net net gemis in 2015? Kry die fondament sommer vroeg vroeg reg hierdie jaar. Bekostigbare wiskunde klasse om u kind te help en wiskunde weer sy vriend te maak. Kontak Andre by 082 376 5152 of stuur „n e-pos aan [email protected]
Turning Point Dance Studio: Ballet/Modern/Tap/Hip Hop –
Contact Shelly: 082 377 8487
www.turningpointstudio.co.za
DRAMATIX DRAMA BY HELDERKRUIN! Word deel van hierdie dinamise span
kinders
Kreatiewe Drama
Groepkunswedstrydwerk
Redenaars en Kunswedstryd afrigting
WOENSDAE MIDDAE Gr 1 en 2: 15h00-15h30 Gr 3 en 4: 15h30 – 16h00 Gr 5 tot 7 16h00 – 16h45
KONTAK Mariki 082 92 99 286 / [email protected]
Eerste klas: Woensdag 27 Januarie, Mediasentrum
Supreme Being fitness
Exclusive Training Studio for Ladies
It’s not only about the weight you
lose,but the life you gain
Make this year, your year – Let’s make it
count
Contact Jacqueline : 0710660612 /
0826550908
Hourly sessions:
Monday to Friday : 04:30- 20:00
www.supremebeingsa.co.za
POOL MANAGEMENT SERVICES
FOR TOTAL POOL CARE
Monthly Pool Maintenance Repairs to Motors, Pumps, Filters &
piping Re-Marbelite Acid Treatments Water Analysis Leak Detection Weirs & Lights All Repairs & Maintenance
SIMPLY DIAL 08 6000 POOL (7665)
M + E Modelskool
Nuwe kursusse begin week van 25 Januarie 2016.
Alle dogters 3 tot 13 jaar (voor- en laerskool) welkom!
Kontak Estelle 084 310 9908
Johan 082 414 0413082 414 0413
Gholf lesse: Waar? By Laerskool Helderkruin Wanneer? Vrydae middae vanaf 12:45 – 13:30 (3 Klasse) op die rugbyveld Ouderdom? Vanaf 3 – 13 Jaar Wat het ek nodig? Niks ons verskaf alles Wie doen dit? Future Golfers Kontak: [email protected] Sel no: 082 697 1619
Kinders oppas werk
Nicole Grobler – 2 jaar in Onderwys deur UNISA (student) Kontaknommer: 079 614 3423
Blink Dance Studios Modern
Tap
Hip Hop
AIDT exams Festivals Shows
Grand Prix National and International Hip Hop
competitions AIDT accredited
Ages 5 and up
For more info contact: Dinette de Fouw 079 498 8940
Helderkruin Naskoolsentrum
1988 2016
OP DIE SKOOLTERREIN VIR U GERIEF
Bekostigbare tariewe
Mariana 082-466-1960
WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet. Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240
CRUMBED CHICKEN FILLETS OR STRIPS R550 per box (10kgs) If you don’t want to order 10kgs then we can pack for you at R65 per kg. The shops are selling at R129 per Kg Call me or email me now with your order or enquiries Jolene 083 525 7661 OR [email protected]
Is that budget not balancing or are you worries about the negative balance in your bank account? Well I have the answer for you……. One Cazabella designer costume jewellery item sold every two minutes, R25 mio paid in commissions in 2015. Please contact me to find out about Cazabella. Jolene Engelbrecht 083 525 7661
TANNIE MARIE SE TAXI
Het jy problem om jou kinders by die skool te
gaan haal?
Jou probleem is my plesier!
Skakel Marie by 082 492 1601
INDIVIDUELE EKSTRA
WISKUNDE LESSE Graad 0 – 12
Een-tot-een aandag KONTAK KARLIEN 082 566 5917
You don’t just rise to the top. There are times of preparation and many mountains
to conquer for the ultimate TRIUMPH to the top.”
HUIS TE HUUR (HELDERKRUIN) Ruim huis 4 slaapkamer, 2 badkamers, groot studeerkamer. Woonstel op garage. Naby Laerskool Helderkruin en Westgate. Beskikbaar 1 Maart 2016. Deposito betaalbaar. W/L uitgesluit. R9 800.00 per maand. Kontak: Theo 082 5700 769
GNOOBI ELITE ONDERRIG SENTRUM „n Uitsonderlike onderrig en naskool sentrum waar daar aan elke kind se behoeftes voorsien word. Individuele akademiese ondersteuning en leiding, aanmoediging en die skep van geleent- hede om aan alle na-uurse skoolaktiwiteite deel te neem terwyl U kind se selfvertroue “roar” in „n omgewing wat verseker dat monster-tree tot sukses „n tweede natuur word. Vervoer, middagete en “happies” ingesluit. Gr.R tot Gr. 7 Vir meer inligting skakel gerus: Monique 082 440 6299
Urgent sale! R 1 600 000
Perfect location and excellent value 4 bedrooms, 2 bathrooms and study Entertainer area with built in braai and swimming pool
Full flat-let Double automated garage, laundry and domestic quarters Property Size: 371 M² Erf Size: 972.00m² Rates - R610.00
For viewings call: Nateli van der Merwe at 082 773
7392 Email: [email protected]
Nite-doc after hours medical practice
“here for you when your GP can’t be” Services include: - General checkups - Stitches - Emergency assessment/ stabilization and referral - Nebulisation - Insurance medicals - ECG - IV Treatment - PDP forms - Specialist referral - Blood tests
Monday, Tuesday, Thursday 19h00 – 22h00 Wednesday 17h00 – 21h00 Friday 18h00 – 21h00 Saturday 15h00 – 21h00 Sunday/Public Holidays 09h00 – 21h00
Unit 17A/B Medgate Centre Cnr Kingfisher & Pheasant Street Helderkruin, Roodepoort Tel: 011 768-1013/4