30
SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 INHOUDSOPGAWE Brief van die hoof 2-3 Interskole 2014 4-8 Chris Willemse Durbie Dash 9-11 Kultuur 12 Sport 13-22 Durbie-ondersteunersdrag 23 Sosiaal 24 Advertensies, skenkings, borgskappe 24-29 Kwartaalprogram en kontakbesonderhede 30 NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE Die skool waar elkeen iemand is! www.durbanvillehs.co.za TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 [email protected] Belangrik: Moet asseblief nie “reply” op sms’e wat u van die skool ontvang nie. Kontak die persoon wat betrokke is vir die spesifieke kode. Dankie! Let wel: Die nuus in hierdie nuusbrief bevat alle nuus tot en met 5 September. Enigiets wat daarna plaasgevind het, sal in die volgende nuusbrief dekking ontvang.

SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014

INHOUDSOPGAWE

Brief van die hoof 2-3

Interskole 2014 4-8

Chris Willemse Durbie Dash 9-11

Kultuur 12

Sport 13-22

Durbie-ondersteunersdrag 23

Sosiaal 24

Advertensies, skenkings, borgskappe 24-29

Kwartaalprogram en kontakbesonderhede 30

NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE

Die skool waar elkeen iemand is!

www.durbanvillehs.co.za

ber 2012

TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 [email protected]

Belangrik: Moet asseblief nie

“reply” op sms’e wat u van die

skool ontvang nie. Kontak die

persoon wat betrokke is vir die

spesifieke kode. Dankie!

Let wel: Die nuus in hierdie nuusbrief bevat alle nuus tot en met 5 September.

Enigiets wat daarna plaasgevind het, sal in die volgende nuusbrief dekking ontvang.

Page 2: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

BRIEF VAN DIE HOOF

Geagte ouers

Ons staan weer nader aan die einde van die kwartaal.

Die volle aandag is nou weer by ons akademie en behalwe

dat die matrieks eksamen skryf, probeer die res van die skool

om die vol leerplan baas te raak.

Interskole is ook reeds deel van die geskiedenis van 2014.

Baie dankie aan almal wat ondersteun het.

Die sportkomitee het ook baie hard gewerk om fondse in te samel: baie dankie aan julle: nie net vir

die fondse nie, maar ook dat julle geleenthede geskep het waar mense bymekaar kon kom.

Baie dankie ook aan Stellenberg vir die puik reëlings en die gees waarin ons kon kompeteer.

Interskole het met ’n paar uitsonderings ook die einde gebring aan ons winter sportseisoen.

Baie geluk aan ons o.14 A- en B- en o.16 B-netbalspanne wat deurgedring het na die WP-netbalfinaal

aanstaande Saterdag. Dit vind plaas op die bane van Hoërskool Bellville.

Baie dankie aan al ons afrigters vir hulle onbaatsugtige werk onder soms moeilike omstandighede.

Dankie aan al die ouers wat ondersteun het. Natuurlik duisende dankies aan al ons borge wat

geleenthede geskep het.

Ek wil ook graag ons spelers geluk wens met hulle spel deur die loop van die seisoen en hulle goeie

gedrag op en van die baan en veld.

Ek kon deurentyd trots voel op hoe ons leerders lyk en optree.

Ons is besig met ons beplanning vir ons geriewe vir die volgende klompie jaar en ons sal u ingelig

hou oor die planne, die vordering en die koste daarvan.

Ons is ook besig met ons begroting en u sal eersdaag ingelig word oor die vergaderingdatum.

Ons inskrywingstal staan op die oomblik op 200 vir graad 8 vir 2015 met nog 14 leerders op die

waglys.

Ons matriekafskeid is op 1 Oktober en ons wil net aan ons matriekouers laat weet dat ons aan julle

dink. Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan.

Volgende week skryf die graad 9-leerders hulle JNA-toetse. Op 17 September is Afrikaans aan die

beurt en op 19 September Wiskunde. Dit is normale skooldae en die leerders sal tot om 14:30 by die

skool wees.

Nog ’n belangrike datum is die Blaasorkes wat op 27 September 35 jaar oud word. Op hierdie aand

gaan ons ’n groot konsert hou en kaartjies is by die skool beskikbaar. As ek moet oordeel aan die

vorige reünie-konsert, gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede wees.

Die skool sluit op 3 Oktober en die rapporte sal ook dan beskikbaar wees. Alle grade kry rapporte.

Page 3: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

Ek was ook bevoorreg om die jaarlikse SAOU-hoofdekongres te kon bywoon. Daar was 830

afgevaardigdes van regoor Suid-Afrika. Van die sprekers daar was bekendes soos die HUB van

Toyota: dr Johan Van Zyl, Freek Robinson, prof Johan Coetzee, prof Theuns Eloff, Nico Nel en Nic

Spaull.

Sake wat onder die loep geneem is, was Onderwys-aktivisme, Skoolleierskap en

onderwyseropleiding.‘n Hoogtepunt was Lindie Strydom.

Dit was ’n puik program en het baie waarde tot elkeen wat daar was bygevoeg.

Ek hoop dat u ’n wonderlike week sal hê.

Groete

George Germishuys

Page 4: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

INTERSKOLE 2014: Fotoblad

Hierdie mooi foto, geneem deur Judith Stopforth, het op die voorblad van 27 Augustus se

Tygerburger verskyn – dit weerspieël die Durbies se gees en ons deel dit graag weer met julle! (Met

verwysing na die vorige nuusbrief waarin die foto’s van Pantoffeldag verskyn het, wil ons net

erkenning gee aan Nicola Calitz.) Albei hierdie leerders is in Graad 12 en ons sal hul foto’s volgende

jaar mis!

Die res van die foto’s sluit verskillende aktiwiteite in wat gedurende Interskoleweek plaasgevind het:

landloop, skaak, onderwysers VS leerders hokkie en netbal, die dag toe almal soos “nerds” aangetrek

het, die Onnie Oscars, die Big Brag waartydens twee bekende oud-Durbies, Ramey Short

(dr. Quinton Meyer in Binnelanders) en Demi Moore (tans in Idols 2014 se top-16) kom inloer het,

dogtershokkie O/19A, seunshokkie O/19A, netbal O/19A en rugby O/19A.

Page 5: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

INTERSKOLE 2014: Fotoblad

Page 6: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

INTERSKOLE 2014: Fotoblad

Page 7: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

INTERSKOLE 2014: Durbie-Opskop

Soos verlede jaar, kon ouers en onderwysers heerlik saamkuier tydens

die Saterdagaand se Durbie-Opskop.

Page 8: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

INTERSKOLE 2014: Ons sê dankie vir ons borge

Aurora Superspar

Spesiale dank ook aan:

Le Roux van Niekerk

Nico Koegelenberg

Kobus van der Merwe

Durbanville

Durbanville

Aurora Superspar

Page 9: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

CWC Durbie Dash: Ons herinner u

Ons herinner u graag aan die Chris Willemse Durbie Dash wat op 25 Oktober plaasvind.

As daar enige ouer is wat graag betrokke wil raak by die prettrap, laat weet ons gerus! Ons kan altyd

doen met nog hande. Kontak asb die bemarkingskantoor by 021 976 3188. Sien ook bladsy 11 vir

interessante nuus in hierdie verband.

Page 10: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

CWC DURBIE DASH: Die Durbie Bash!

Ons herinner u ook aan die Durbie Bash wat op dieselfde dag as die Duyrbie Dash plaasvind. Moedig

asseblief u kinders aan om deel te neem.

Page 11: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

DURBIE DASH: Ouer- en leerderbetrokkenheid

OUERS

OPWINDENDE NUUS! Alle ouers wat by die CWC Durbie Dash betrokke raak as padbeamptes of deur

waterpunte te beman, staan die kans om ‘n Momson-fies geborg deur Chris Willemse Cycles te wen.

Om betrokke te raak, moet ouers asseblief voor of op 19 September 2014 met Belinda van Tonder of

Kobus Smit in aanraking kom.

Belinda: 082 773 2089 / [email protected]

Kobus: 083 457 2522 / [email protected]

Hier, by ‘n voorbeeld van die fiets:

Links: Marius Joubert (oud-Springbokrugbyspeler wat saam met ‘n ander oud-Springbok, De Wet

Barry, aan die Durbie Dash gaan deelneem), Wynand Kotze en Chris Willemse jnr; en regs: Chris

Willemse snr, Chris Willemse jnr, Wynand Kotze en Marius Joubert.

LEERDERS

Vir die leerders is daar ook ‘n kans om ‘n groot geborgde geskenk te ontvang! (Later meer

besonderhede daaroor.) Leerders kan teen R10 inskryf vir die Durbie Dash Video Clip-kompetisie.

Navrae kan by die bemarkingskantoor gedoen word.

Page 12: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

KULTUUR: Orkes

HSD Blaasorkes presteer en vier 35ste verjaarsdag

Die Hoërskool Durbanville se blaasorkes het onlangs ’n goue diploma verwerf by die Cape Town

Eisteddfod en is daarmee aangewys as die beste senior groep tydens die jaarlikse

pryswennerskonsert. Dit is die tweede jaar agtereenvolgens dat hulle hierdie besondere prestasie

behaal. Hulle het ook ’n hoogste lof-toekenning by die Tygerberg Eisteddfod behaal.

Die Blaasorkes vier op Saterdag 27 September 2014 hul 35ste verjaarsdag. Alle oud-blaasorkeslede

word genooi om deel te vorm van ’n reünie-orkes. Huidige lede sowel as oud-lede van toeka tot nou

sal deel wees van ‘n konsert om 20:00 in die skool se ouditorium. Kontak vir

[email protected] of die dirigent, Suretha Theron, op 021 976 3188 vir meer inligting.

Vlnr: Kara Brink, Jansie Slabbert, Annchen Thiart, Karl-heinz Hellmann, Jana Basson, Wynand

Bezuidenhout, Ingrid Baartman, Mia Germishuys, Me Suretha Theron (dirigent), Matthys Carstens,

Elsa Mijburgh, Stephan van der Vyver, Mikal Aylward, Tineke Wolfaardt, Amber Aucamp, Lizel

Zwarts, Andrea Muller, Carlo de Villiers.

Page 13: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Landloop

UITSLAE

BERNADINO HEIGHTS - 28/5/2014

JANSIE SLABBERT 0/15 MEISIES 7 DE

BERTMARI KRAAY 0/16 MEISIES 3DE

DOMINIQUE ROCHER 0/19 MEISIES 5 DE

LAMBERT BRINK 0/17 SEUNS 12 DE

STELLENBERG – 31/7/2014

JANSIE SLABBERT 0/15 MEISIES 8 STE

BERTMARI KRAAY 0/16 MEISIES 4 DE

DOMINIQUE ROCHER 0/19 MEISIES 8 STE

PASCAL ROCHER 0/19 MEISIES 5 DE

LAMBERT BRINK 0/17 SEUNS 19 DE

BRACKENFELL (NOORDSONE) – 6/8/2014

JANSIE SLABBERT 0/15 MEISIES 7 DE

BERTMARI KRAAY 0/16 MEISIES 4 DE

DOMINIQUE ROCHER 0/19 MEISIES 10 DE

LAMBERT BRINK 0/17 SEUNS 19 DE

Landloop: WP Kampioenskappe (Saterdag 16 Augustus)

Baie geluk aan die volgende leerders wat deelgeneem het aan die WP-Kampioenskappe:

Lambert Brink

Jansie Slabbert

Bertmari Kraay

Bertmari het die 5de posisie behaal en is ook opgeneem in die WP-Landloopspan. Sy het toe in

George aan die Wes-Kaapkampioenskappe gaan deelneem en daar ‘n 4de posisie behaal. Sy het dus

WP- én Wes-Kaapkleure verwerf en gaan nou aan die SA’s deelneem.

Baie geluk!

Bertmari Kraay

Page 14: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Landloop (vervolg)

LANDLOOP: INTERSKOLE

SEUNS

MEISIES

1. Franco Visagie (S) 1. Yvonne Steenkamp (S)

2. Jason Bruiners (S) 2. Anja Wolstenholme (S)

3. Francois Schreuder (S) 3. Kayla de Waal (S)

4. Christian Kamffer (S) 4. Neline van der Merwe (S)

5. Lambert Brink (D) 5. Bronwyn de Lange (S)

6. Teboho Mashiya (S) 6. Liezl Pilkington (S)

7. William Osche (S) 7. Kara Coetzee (S)

8. Jacques van Schalkwyk (S) 8. Pascal Rocher (D)

9. Bernard Adendoff (D) 9. Jansie Slabbert (D)

10. Khweai Jackson (S) 10. Robyn Jacobs (D)

Page 15: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Hokkie

UITSLAE

DOGTERSHOKKIE: vs Vishoek, Eben Donges en Grootte Schuur

Saterdag 09 Augustus

o.19 A wen 3 – 1

o.19 B wen 3 – 0

o.19 D gelykop 1 – 1

o.16 A wen 2 – 0

o.16 B wen 5 – 1

o.16 C verloor 0 – 1

o.14 A wen 4 – 0

SEUNSHOKKIE: vs Edgemead

Saterdag 09 Augustus

o.19 A verloor 0 – 4

o.16 A verloor 1 – 2

o.14 A verloor 0 – 6

Uitklop (06 Augustus):

O/16A vs Table View wen 4 – 0

DOGTERSHOKKIE:

14, 15 en 16 Augustus

o.19 A vs Table View wen 2 – 1

o.19 B vs Table View verloor 0 – 1

o.19 C vs Eben Dönges wen 3 – 0

o.19 D Groote Schuur gelykop 1 – 1

o.16 A vs Table View wen 6 – 0

o.16 B vs Table View wen 7 – 0

o.16 C vs JG Meiring wen 4 – 0

o.14 A vs Table View wen 3 – 1

o.14 B vs Table View wen 6 – 0

SEUNSHOKKIE: vs Bellville

Saterdag 16 Augustus

o.19 A verloor 1 – 2

o.19 B verloor 0 – 3

o.16 A verloor 2 – 3

o.16 B wen 2 – 1

o.14 A verloor 0 – 3

Page 16: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Hokkie (vervolg)

DOGTERSHOKKIE: vs Stellenberg

21 – 23 Augustus

o.19 A verloor 0 – 1

o.19 B verloor 0 – 5

o.19 C verloor 1 – 2

o.19 D verloor 0 – 1

o.16 A verloor 0 – 2

o.16 B verloor 0 – 1

o.16 C verloor 1 – 2

o.14 A wen 3 – 0

o.14 B verloor 0 – 1

Maandag 18 Augustus

O/19C vs JG Meiring gelykop 1 – 1

Die skool se O/14A-dogtershokkiespan wat hierdie hele seisoen onoorwonne was en ook tydens

interskole Stellenberg se span geklop het. BAIE GELUK, JULLE!

Agter, vlnr: Michaela Schonegevel, Tania Coetsee, Karla Killian, Annelie Young, Sandriana Brits

Middel, vlnr: Sam Steyn, Jessie Brink, Ebenice van der Merwe, Danelle Kritzinger Voor, vlnr: Carissa

Cronje, Me. Elaine Kok (onderwyseres), Anje Smith (kaptein, Me. Biddy Schuitmaker (afrigter),

Izaan de Wet

SEUNSHOKKIE: vs Stellenberg

22 – 23 Augustus

o.19 A verloor 0 – 3

o.19 B verloor 0 – 3

o.16 A wen 1 – 0

o.16 B wen 2 – 0

o.14 A wen 1 – 0

Page 17: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Hokkie (van die hokkie-ouers)

HOKKIE het die COOLSTE (kleurvolste?) onnies in beheer!

Kyk net hoe pronk one eie Mnr Wessels in sy Durbie kleure

ROOI, GEEL & BLOU

KOPIEREG voorbehou – alle kopiee sal gehef word R1,000-00 vir HOKKIE FONDS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

ROOI, GEEL & BLOU

Page 18: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Netbal

UITSLAE

NETBAL: vs Wes – Kaap Sportskool

Donderdag 07 Augustus

o.19 A verloor 22 – 29

o.16 A wen 22 – 13

o.15 A wen 16 – 12

RUGBY:

Saterdag 16 Augustus

o.19 B vs Melkbosstrand A wen 50 – 3

o.16 B vs Melkbosstrand A wen 18 - 14

o.15 B vs Paul Roos verloor 22 – 24

o.14 B vs Melkbosstrand A wen 57 – 0

o.14 C vs Paul Roos verloor 0 – 21

NETBAL: UITDAAG

Saterdag 16 Augustus

o.14 A vs Augsburg wen 19 – 7

o.14 A vs Langenhoven Gim. wen 24 – 11

o.14 A vs Bloemhof wen 18 – 3

NETBAL: vs Tygerberg

Dinsdag 19 Augustus

o.19 A verloor 33 – 55

o.19 B verloor 17 – 23

o.17 A verloor 12 – 21

o.17 B verloor 7 – 23

o.16 A verloor 13 – 15

o.16 B wen 14 – 12

o.16 C wen 19 – 3

o.15 A wen 15 – 14

o.15 B Verloor 11 – 13

o.15 C verloor 5 – 24

o.14 A wen 31 – 6

o.14 B wen 23 – 5

o.14 C wen 35 – 3

Page 19: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Netbal (vervolg)

HSD se O/14A-netbalspan is die wenners van die Wes-Kaap Topskole-netbalkompetisie. Die span

met hul reserwes verteenwoordig die Wes-Kaap later vanjaar in die nasionale toernooi wat by die

Universiteit van Pretoria plaasvind. BAIE GELUK, JULLE!

Agter, vlnr: Tarien du Toit, Martelle Smith, Robyn McIntyre

Middel, vlnr: Gillian Fortuin, Cari Theron

Voor, Cara van der Westhuizen (kaptein), me. Sunelle van Eyssen (afrigter), Nicola Smith

(onderkaptein)

NETBAL: vs Stellenberg

Saterdag 23 Augustus

o.19 A verloor 18 – 50

o.19 B verloor 15 – 24

o.19 C verloor 2 – 40

o.17 A verloor 5 – 35

o.17 B verloor 6 – 30

o.16 A verloor 17 – 18

o.16 B wen 11 – 10

o.16 C wen 14 – 13

o.15 A verloor 9 – 25

o.15 B verloor 5 – 32

o.15 C verloor 2 – 28

o.14 A wen 33 – 12

o.14 B wen 18 – 11

o.14 C verloor 4 – 20

Page 20: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Rugby

UITSLAE

RUGBY: vs HTS Drostdy

Saterdag 09 Augustus

o.19 A verloor 14 – 41

o.19 B verloor 0 – 31

o.19 C wen 15 – 14

o.19 D verloor 0 – 44

o.16 A verloor 13 – 17

o.16 B verloor 0 – 17

o.15 A verloor 7 – 10

o.15 B gelykop 12 – 12

o.14 A verloor 0 – 15

o.14 B verloor 8 – 12

o.14 C wen 12 – 10

RUGBY: vs Stellenberg

Saterdag 23 Augustus

o.19 A Verloor 13 – 30

o.19 B Verloor 7 – 36

o.19 C Verloor 8 – 17

o.19 D Verloor 10 – 31

o.16 A Verloor 6 – 15

o.16 B Verloor 17 – 22

o.15 A Verloor 3 – 47

o.15 B Verloor 7 – 48

o.14 A Verloor 20 – 22

o.14 B Verloor 10 – 17

Page 21: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Skaak

UITSLAE

SKAAK vs Stellenberg

Woensdag 20 Augustus

Gemengde span wen 7 – 5

SPORT: Gholf

UITSLAE

GHOLF vs Stellenberg

Woensdag 20 Augustus

A – span gelykop 24 – 24

B – span verloor 22 – 23

SPORT: Skiet

Anthonie van Rensburg het na afloop van die SAARA (South African Air Rifle Association Western

Cape) Wes-Kaapkampioenskappe op 30 Augustus sy SAARA Wes-Kaapkleure verwerf. Hy het

gekwalifiseer om in die volgende dissiplines deel te neem:

3 Posisie (3P – Lê, Staan, Kniel) Sporter – O/16

10m Sporter (Staan) – Seuns – O/16

Hy is uitgenooi om SAARA Wes-Kaap te verteenwoordig tydens die SAARA Nasionale

Kampioenskappe wat vanaf 9 tot 11 Oktober in Gauteng plaasvind.

Baie geluk, Anthonie!

Page 22: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SPORT: Skermkuns

Page 23: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

DURBIE-ONDERSTEUNERSDRAG

Bestel so gou as

moontlik!

Wagtydperk: 5

werksweke

Page 24: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

SOSIAAL: Lucky Lucy sê dankie

ANDER: Advertensies, skenkings, borgskappe

My betroubare inslaaphuishulp soek huiswerk vir Dinsdae en

Donderdae.

Goed met kinders en diere.

Skakel Mev MA van Niekerk by021 976 4412 of 083 648 5858

Page 25: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

ANDER: Advertensies, skenkings, borgskappe

Page 26: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

ANDER: Advertensies, skenkings, borgskappe

Die Kwikspar oorkant die skool is aan almal bekend.Hulle is sopas deur nuwe bestuur oorgeneem en

wil graag samewerking met HSD bevorder. Een manier is deur die volgende: In die winkel is daar ‘n

houer (sien foto) waarin u en u kinders u strokies kan gooi. 10% van daardie inkomste word dan aan

die skool geskenk. Moet dus nie vergeet om u strokies in die houer te gooi nie!

Page 27: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

ANDER: Advertensies, skenkings, borgskappe

Page 28: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

ANDER: Advertensies, skenkings, borgskappe

Page 29: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

ANDER: Advertensies, skenkings, borgskappe

Kontak asb. die bemarkingskantoor indien u in die nuusbrief wil adverteer

REKLAMEMATERIAAL: VRYWARING

Let asb. op dat Hoërskool Durbanville nie

verantwoordelik gehou kan word vir die inhoud van

advertensies van ‘n derde party wat hul dienste en /

of produkte in die aanlyn-nuusbrief adverteer nie;

ook nie vir die geloofwaardigheid en / of korrektheid

van die geadverteerde diens en / of produk nie.

Die derde party adverteer sy / haar diens en / of

produk op eie risiko op die voorwaardes soos vervat

in die oorspronklike ooreenkoms en enige verbruiker

wat gebruik maak van die geadverteerde diens en /

of produk, doen dit op eie risiko.

Page 30: SEWENDE UITGAWE VAN DIE JAAR: 10 SEPTEMBER 2014 · Net ouers wat reeds kinders in matriek gehad het of het, sal dit verstaan. ... gaan hierdie ook een van die moet-bywoon-geleenthede

KWARTAALPROGRAM (3) EN KONTAKBESONDERHEDE

JULIE Ma 21 Skool open

Di-Wo 22-23 Wintersportgroepfoto’s

Vr 25 Kunsuitstappie Graad 11, Rapporte beskikbaar

Sa 26 Sportdag vs Worcester Gimnasium (tuis)

Ma-Vr 28 Jul-1 Aug SR Smile week

Di 29 Bloedskenk

Wo 30 Oueraande Graad 8 en 12

Do-So 31 Jul-3 Aug Toneelfees Springbok

AUGUSTUS

Vr 1 Netbal: SASN Top Schools (Boksburg), Clanwilliam-toernooi Rekenaarolimpiade: Programmering

Di-So 5-9 Fraserburg & Klein Libertas Toneelfeeste

Wo 6 Oueraand Graad 9, 10 en 11

Sa 9 Vrouedag

Ma-Sa 11-16 HSD Toneelfees

Wo 13 Wiskundige Geletterdheid Olimpiade

Ma 18 Interskole Landloop, Tygerberg Eisteddfod (Orkes)

Wo 20 Interskole: Gholf, Skaak & Debat, Personeelfunksie en Algemene Kennis Vasvra

Do 21 Interskole SR-funksie

Vr-So 22-24 CSV Kringleierskamp

Vr 22 Rocking the Durbies-funksie (vir oud-Durbies)

Sa 23 Interskole: Rugby, Netbal, Hokkie

Sa 23 Interskole-opskop (slegs volwassenes)

Ma-Sa 25-30 ATKV Tienertoneel Wes-Kaap

Wo 27 Wiskunde Olimpiade Graad 8 en 9

Sa 30 Rugby: Die Burger-kompetisie

SEPTEMBER

Sa 6 O/14, O/15 en O/16 7’s

So 7 Kamerkonsert uitreik

Ma 8 Graad 12-eksamen begin

Di 9 Junior Afrikaanse Olimpiade

Wo 10 Algemene Kennis Olimpiade

Sa 13 Netbal: WP Hoërskole Finaal

Di 16 JNA-toetse (Gr. 9) begin

Wo 24 Erfenisdag

Sa 27 35ste Blaasorkes-reünie

OKTOBER

Wo 1 Matriekafskeid (Eureka)

Vr-Di 3-7 Krieket: O/19 (HS Punt) Toer

Vr-Ma 3-6 Orkes SA’s (Secunda)

Vr 3 Algemene Kennis Kompetisie: Intern

Vr 3 Skool sluit, Rapporte beskikbaar

Ma-Sa 6-11 ATKV Tienertoneel Finaal

KONTAKBESONDERHEDE

Tel / Faks: 021 976 3188 (t) / 021 976 3189 (f)

Algemeen: [email protected] Bemarking: [email protected]

Sport: [email protected] Alumni / Oudleerders: [email protected]

Kultuur: [email protected] Borge: [email protected]

Boekekamer: [email protected] Klerewinkel: [email protected]