28
1 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Slimboek Graad 2 Week 4 My naam: ____________________________________ Mamma/Pappa se naam:_______________________ Hallo. My naam is Sarel. Hallo. My naam is Susan.

Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

  • Upload
    others

  • View
    102

  • Download
    12

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

1 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Slimboek Graad 2

Week 4

My naam: ____________________________________

Mamma/Pappa se naam:_______________________

Hallo. My naam is Sarel.

Hallo. My naam is Susan.

Page 2: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

2 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Liewe Ouer

• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar minute per dag besig gaan wees.

• Daar is vir elke dag skriftelike- en grootmotoriese aktiwiteite ingesluit. Die werk kan deur die loop van die dag gedoen word.

• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag sal gee en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.

• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n kort tydjie ‘n skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u kind geen onderrigtyd sal verloor tydens die drie weke van ekstra skoolvakansie.

• Hierdie is week 4 se aktiwiteite.

• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.

• Elke week het spelwoorde en skrifkaarte . Volg die program vir elke dag.

• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.

• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor sy/haar skool, onderwyser of die besluit dat skole toe is, in u kind se teenwoordigheid maak nie.

Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so vinnig groot. Koop die tyd saam met hom/haar uit. Sigwoorde: Woordjies wat jy net moet herken sodra jy hulle sien. Ons gebruik hulle ook om mooi sinne te kan skryf. Ons moet dit elke dag leer.

Sigwoorde toe Wie dan Wat mens watter ander waar nou waarom nog hier maak daar doen maar hier dier vir dit

Page 3: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

3 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Maandag 20 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Biblioteek Ons het vandag biblioteek toe gegaan. Ek het vir Nadia in haar rolstoel gestoot. Dit was swaar om haar oor die gras te stoot. Daar was baie boeke in die biblioteek. Ek het van ‘n boek oor ‘n perd gehou. Dit was ‘n besonderse perd wat kon vlieg. Bongi het ‘n resepteboek uitgeneem. Sy hou daarvan om te bak. Rob het gesê hy is te kort om by die boonste rak by te kom. Ben moes buite die biblioteek wag. Hy is nie in die biblioteek toegelaat nie. Arme Ben, geen honde word toegelaat nie.

Beantwoord hierdie vrae in volsinne.

1. Hoekom het Anita gesukkel om die rolstoel te stoot? Anita het gesukkel omdat_________________________________

2. Hoekom kon Rob nie by die boonste rak bykom nie? Rob kon nie bykom nie omdat hy ___________________________

3. Waarom het Bongi die resepteboek uitgeneem? Bongi het dit uitgeneem omdat sy __________________________

Waarom moes Ben buite bly? Ben moes buite bly omdat hy ______________________________

2. Klankbou: Bou die woordjies deur die begin en eindklanke saam te voeg. l __________________ sn __________________ spr __________________ m __________________ skr __________________

eeu

Page 4: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

4 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Maak ’n sin met elke woord wat jy gebou het. ____________________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

4. Oefen jou spelwoorde. seemeeu sneeu eeu spreeu skreeu meeu eeu-oue leeu sneeubal spreeu

5. Fynmotories Ons doen hierdie oefening ter opwarming vir die skrif oefening.

• Gebruik ‘n klein rekkie om om vingers te bind. Trek vingers so ver as moontlik oop en dan weer toe.

• Loop met vingers oor die blad van die tafel soos ‘n spinnekop.

• Haak elke vinger van die een hand aan dieselfde vinger van die ander hand en trek.

• Maak ‘n vuis en druk hard.

• Strek vingers uit so vêr as moontlik.

Page 5: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

5 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Doen Skrifkaart

. /e

. .E

. .ei

. /ve

7. Grootmotories Loop op die balanseerbankie sonder om af te val. Gooi 'n bal in die lug en vang dit sonder om af te val. Galop soos 'n perd. Waggel soos 'n eend. Loop soos 'n robot

8 Kunsaktiwiteit Gebruik tydskrifte om verskillende kleur papier uit te skeur en in klein stukkies te skeur. Maak ‘n krabbel op ‘n wit stuk papier. Plak nou die kleure papier stukkies op die papier sodat dit die krabbel inkleur.

Page 6: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

6 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde 9. Telaktiwiteite

• Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug.

• 10 meer en 10 minder vanaf enige getal

• 2 meer en 2 minder vanaf enige getal.

• 5 meer en 5 minder vanaf enige getal.

10. Hoofrekene

11. Optelling en aftrekking tot by 50 Doen die somme so vinnig as wat jy kan.

Page 7: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

7 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

12. Doen die volgende tiene en ene somme. Kleur die tiene tellers blou in en die ene tellers rooi om jou te help.

13. Skryf die getalname neer

*******************************************************************************************************************

Page 8: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

8 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Dinsdag 21 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees weer leesstuk 1. Lees die leesstuk hardop voor jou spieël. Biblioteek Ons het vandag biblioteek toe gegaan. Ek het vir Nadia in haar rolstoel gestoot. Dit was swaar om haar oor die gras te stoot. Daar was baie boeke in die biblioteek. Ek het van ‘n boek oor ‘n perd gehou. Dit was ‘n besonderse perd wat kon vlieg. Bongi het ‘n resepteboek uitgeneem. Sy hou daarvan om te bak. Rob het gesê hy is te kort om by die boonste rak by te kom. Ben moes buite die biblioteek wag. Hy is nie in die biblioteek toegelaat nie. Arme Ben, geen honde word toegelaat nie.

2. Voltooi die storie en skryf nog sinne by.

Page 9: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

9 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Oefen jou spelwoorde seemeeu sneeu eeu spreeu skreeu meeu eeu-oue leeu sneeubal spreeu

4. Fynmotories . Gebruik ‘n klein rekkie om om vingers te bind. Trek vingers so ver as moontlik oop en dan weer toe.

• Loop met vingers oor die blad van die tafel soos ‘n spinnekop.

• Haak elke vinger van die een hand aan dieselfde vinger van die ander hand en trek.

• Maak ‘n vuis en druk hard.

• Strek vingers uit so vêr as moontlik.

5. Grootmotories • Loop op die balanseerbankie sonder om af te val.

• Gooi 'n bal in die lug en vang dit sonder om af te val.

• Galop soos 'n perd.

• Waggel soos 'n eend.

• Loop soos 'n robot

6. Kunsaktiwiteit Gaan aan met die kunsaktiwiteit van gister.

Page 10: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

10 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde 7. Telaktiwiteite Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. 10 meer en 10 minder vanaf enige getal 2 meer en 2 minder vanaf enige getal. 5 meer en 5 minder vanaf enige getal.

8. Hoofrekene

Vul die getalkombinasies van 15 in. 5 - __ = 13 15 - ___ = 12 15 - ___ = 9 15 - ___ = 10 15 - ___ = 5 15 - ___ = 11 15 - ___ = 3 15 - ___ = 7 15 - ___ = 2 15 - ___ = 8

9. Tiene en ene somme Doen die volgende tiene en ene somme.

Page 11: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

11 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

English FAL 10. Lets read: We are at the beach. It is fun in the sun. We like to swim in the sea. Then we dig in the sand. I can dig with my hand. I can see a ship. I hope I don’t see a shark!

11. Listen to the sentences and repeat them. I am brushing my teeth. Yesterday I brushed my teeth. I am kicking the ball now. Yesterday I kicked the ball. I am walking to school now. Yesterday I walked to school.

12. Learn the spelling for the week: egg when hen bent ten tent pen rent men sent

13. Write one sentence about each picture.

________________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________________

Page 12: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

12 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Woensdag 22 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees nog: Sportdag “Ons moet almal help met die sportdag,” het ons juffrou vir ons gesê. Grieta het gesê, “Ek sal die plakkaat maak om mense van die sportdag te vertel.” “Ek kan springmielies maak en dit verkoop,” het Bongi gesê. “Ek sal Gert help om die springmielies in sakkies te sit,” het Anna gesê. “Ek sal die liedjies uitdink wat ons kan sing,” het Jannie gesê. “Ek sal by die wenstreep staan om te kyk wie wen,” het Jaap gesê. “En ek sal by die hek staan om die mammas en pappas te wys waarheen hulle moet gaan,” het Pieter gesê. Beantwoord die vrae. Wat is die titel van die storie? _________________________________________________________________ Wat gaan Grieta doen? ________________________________________________________________ Waar gaan Jaap werk? __________________________________________________________________ Dink jy Jaap kan hierdie werk alleen doen? Hoekom? __________________________________________________________________

2. Bou woorde Skommel die woorde reg en skryf die regte woord langsaan.

seeeuem eeuns eue sepreu sereku emeu euee o u- uele sneeubal sereup

Page 13: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

13 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Oefen spelwoorde

seemeeu sneeu eeu spreeu skreeu meeu eeu-oue leeu sneeubal spreeu

4. Fynmotories Ons doen hierdie oefinge voordat ons skrif doen.

• Oefen hand met ’n spuitbottel.

• Teken ’n vorm, klank, skrifpatroon ens. met bordkryt op plaveisel. Spuit met water op die lyn.

• Laat iemand in jou huis met sy vinger op jou rug ’n woord skryf en jy moet die woord raai.

5. Doen Skrifkaart

/d

.D

dam

./door

Page 14: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

14 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Grootmotories Oefen balvaardighede. Gooi 'n bal teen 'n muur. Marsjeer op een plek terwyl jy die bal laat wip. Hardloop heen en weer tussen die bakens deur terwyl jy die bal op die vloer laat wip.

7. Kunsaktiwiteit Teken die bloeisels in. Kleur die boom se stam met bruin in. Gebruik dan kryte of vertkryt om lentebloeisels in te teken.

Page 15: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

15 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde 8. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug.

• 10 meer en 10 minder vanaf enige getal

• 2 meer en 2 minder vanaf enige getal.

• 5 meer en 5 minder vanaf enige getal.

9 Hoofrekene:

30 is 10 meer as = ................ 40 + ................ = 50

nege verdubbel = ................

5 minder as 45 = ................

sestien - wee = ................ halveer 50 = ................ 53 = ................ + 3 5 meer as sewe en dertig = ................ 4 meer as is 49 = ................ 5 minder as 41 = ................ 5 ............................. (meer/minder) as 30 is 25

10. Orden die heelgetalle van kleinste tot grootste.

Page 16: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

16 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

11. Doen die volgende somme

12. Doen die volgende woordsomme. Bettie het R38 se lekkergoed gekoop en Sipho het R11 s'n gekoop. Hoeveel geld het hulle saam aan lekkergoed bestee?

Ek het 'n R20-banknoot, 'n R2-muntstuk, 'n R50-banknoot en 'n R5-muntstuk in my spaarbussie. Hoeveel geld het ek al gespaar?

Page 17: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

17 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Donderdag 23 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees nog Die sportdag het uitgereën. Almal het die sportdag by die skool baie geniet. Dit was ‘n warm, sonnige somersdag. Die mammas en pappas het gesing. Ons het gehardloop en gewen. Almal het dit baie geniet. Daar het skielik kwaai donderweer opgesteek en toe begin dit reën. Die wind het gewaai en ons plakkate het geskeur. Ons het in die klaskamers skuiling gaan soek. Nadat dit opgehou reën het, is ons almal huis toe. Beantwoord die vrae: Hoe het die weer gelyk tydens die sport dag? _______________________________________________ Het almal gewen? _______________________________________________ Wat het die sport dag in die wiele gery? _______________________________________________ Wat beteken “in die wiele gery” _______________________________________________ Waar het die kinders gaan skuil? _______________________________________________

2. Woordbou Kyk deur ‘n tydskrif of koerant en vind dan woordjies wat die “oei” klanke in het. Plak dit hier.

Page 18: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

18 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Skryf 5 sinne oor ‘n lekker aktiwiteit wat jy en jou gesin doen tydens inperking. _______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

4 Teken ‘n prent van die aktiwiteit.

Page 19: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

19 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

5. Fynmotories • Gebruik ‘n klein rekkie om om vingers te bind. Trek vingers so ver as moontlik oop en dan weer toe.

• Loop met vingers oor die blad van die tafel soos ‘n spinnekop.

• Haak elke vinger van die een hand aan dieselfde vinger van die ander hand en trek.

• Maak ‘n vuis en druk hard.

• Strek vingers uit so vêr as moontlik.

6. Grootmotories

• Loop op die balanseerbankie sonder om af te val.

• Gooi 'n bal in die lug en vang dit sonder om af te val.

• Galop soos 'n perd.

• Waggel soos 'n eend.

• Loop soos 'n robot

7. Kunsaktiwiteit Kies twee seisoen waarvan jy hou. Teken dan vir die poppies klere wat jy in jou gunsteling seisoene dra.

Page 20: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

20 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde 8. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug.

• 10 meer en 10 minder vanaf enige getal

• 2 meer en 2 minder vanaf enige getal.

• 5 meer en 5 minder vanaf enige getal.

9. Skryf die somme vir die voorstelling op die getallelyn.

10. Tel op

Page 21: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

21 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

11. Lengte: Kleur die korrekte antwoord in om te sê of hierdie rye en kolomme korter of langer, of breër of smaller, laer of hoër is. Kleur jou antwoord in dieselfde kleur as die blokkies in.

Kleur die antwoord dieselfde kleur as die seun se broek in.

Page 22: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

22 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

English FAL 12. Lets read: Wild animals We see lots of animals. I like the zebra and the cobra. The hippo and the crocodile swim in the dam. The buck jumps away from the lion. The lion wants to eat the buck. He is looking for his supper.

13. Draw a picture Draw a picture about the animals in the passage you read.

14. Fill in the following words

Page 23: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

23 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

15. Learn the spelling for the week

egg when hen bent ten tent pen rent men sent

16. Write sentences

Write bout the following pictures. In correct order. ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Page 24: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

24 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Vrydag 24 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees nog Sportdag “Ons moet almal help met die sportdag,” het ons juffrou vir ons gesê. Grieta het gesê, “Ek sal die plakkaat maak om mense van die sportdag te vertel.” “Ek kan springmielies maak en dit verkoop,” het Bongi gesê. “Ek sal Gert help om die springmielies in sakkies te sit,” het Anna gesê. “Ek sal die liedjies uitdink wat ons kan sing,” het Jannie gesê. “Ek sal by die wenstreep staan om te kyk wie wen,” het Jaap gesê. “En ek sal by die hek staan om die mammas en pappas te wys waarheen hulle moet gaan,” het Pieter gesê. Almal het die sportdag by die skool baie geniet. Dit was ‘n warm, sonnige somersdag. Die mammas en pappas het gesing. Ons het gehardloop en gewen. Almal het dit baie geniet. Daar het skielik kwaai donderweer opgesteek en toe begin dit reën. Die wind het gewaai en ons plakkate het geskeur. Ons het in die klaskamers skuiling gaan soek. Nadat dit opgehou reën het, is ons almal huis toe.

2. Kleur die prent oor die sport dag in.

Page 25: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

25 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Toet Laat U kind die volgende spelling toets skryf om te bepaal of hy/sy die woorde en die somme baas geraak het die week. Laat hy dit in ‘n boek skryf terwyl U dit vir hom/haar vra

Afrikaanse Spelling: 1. leeu 6. skreeu 2. seemeeu 7. meeu 3. sneeu 8. eeu-oue 4. eeu 9. leeumannetjie 5. spreeu 10. Sneeubal

Engelse Spelling 1. egg 6. tent 2. when 7. pen 3. hen 8. rent 4. bent 9 men 5. ten 10.sent Tiene en ene somme 45 + 31 = T = _______ + ________ = ______ E = _______ + _______ = _______ T + E = ________ + ________ = _________(2)

65 + 24 = T = _______ + ________ = ______ E = _______ + _______ = _______ T + E = ________ + ________ = _________(2)

26 + 32 = T = _______ + ________ = ______ E = _______ + _______ = _______ T + E = ________ + ________ = _________(2)

52+23 = T = _______ + ________ = ______ E = _______ + _______ = _______ T + E = ________ + ________ = _________(2)

44 + 32 = T = _______ + ________ = ______ E = _______ + _______ = _______ T + E = ________ + ________ = _________(2)

Page 26: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

26 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

4. Fynmotories Ons doen hierdie oefinge voordat ons skrif doen.

• Oefen hand met ’n spuitbottel.

• Teken ’n vorm, klank, skrifpatroon ens. met bordkryt op plaveisel. Spuit met water op die lyn.

• Laat iemand in jou huis met sy vinger op jou rug ’n woord skryf en jy moet die woord raai.

5. Doen die skrifkaart

Page 27: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

27 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Vul die volgende voorsetsels onder die gepaste prentjies in.

Bo-op, bo-oor, voor, tussen, in, langs,

7. Skryf nou ‘n sinnetjie oor elke prentjie en waar die hondjie is.

Page 28: Slimboek Graad 2 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum Wiskunde 9. Telaktiwiteite • Tel in 2’s, 5’s, 10’e van 0-200 en terug. • 10 meer

28 Graad 2 Week 4 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde 8. Kleur die prentjie in volgens die kode.

0 – geel 1 – oranje 2 – grys 3 – groen 4 – blou

9. Kom ons meet. Gaan meet ‘n oppervlakte in jou huis. Gebruik voetlengtes of handlengtes om die oppervlak te meet. Hoe lank is die oppervlak. __________________________________

Laat jou pa ook die oppervlak meet. Wat was die oppervlakte se lengte toe jou pa dit gemeet het. _________________________

t

Die einde van week 4