8
Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 3 • Tuesday 19 February 2013 | Tel. 028 214 1294 Die vroue-personeel van Spar in Caledon het almal Vrydag swart gedra ter ondersteuning van die landwye beroep op Suid-Afrikaners om swart te dra vir bewusmaking van verkragting. Die oorgrote meerderheid van dié vroue was dit eens dat die doodstraf weer ingestel moet word. “Swart Vrydag”, soos dit wyd genoem is, is ’n uitvloeisel van die afgryse waarmee Suid-Afrikaners Anene Booysen se wrede verkragting en moord ontvang het. Daarna is Audrey Green op 10 Februarie in Kraaifontein vermoor en Jo-Ann van Schalkwyk van Atlantis se kop op 12 Februarie vergruis met ’n klip. FOTO: ANNETTE THERON Vroue verenig in verset Vandale skend begraafplase ANNETTE THERON Geliefdes wat opgegrawe word om veras en na ’n “beter rusplek” verskuif te word, is die besluit waartoe desperate inwoners van Ca- ledon gedryf word weens die grafskending en vandalisme by die Uitsig-begraafplaas. Volgens Esné Coetzee van die NG Moederge- meente het minstens vier inwoners hul geliefdes, wat jare reeds daar begrawe lê, laat uithaal en veras om hulle dan na die gedenkmuur by die NG Moedergemeente te verskuif. Maretha Swart, ’n inwoner, sê die toestand van die begraafplaas is haglik. Vir haar is dit ’n hart- seersaak dat selfs die herinneringsmuur by die ingang gevandaliseer is. Familielede van haar het as daaruit verwyder om ook in die muur by die NG Moedergemeente te plaas. Swart sê kinders gebruik die begraafplaas as ’n speelpark met hul honde, en selfs grafte met marmerblaaie is beskadig. “My pa se grafsteen is omgegooi,” sê sy hartseer. “En die grafsteen is so swaar, dit moes met geweld omgegooi word. “As ek kyk na ander begraafplase, soos Bredas- dorp s’n – daar is mense wat aangestel word om permanent na die area om te sien. Dit is geen ple- sier om na hierdie begraafplaas te gaan en te sien hoe verwaarloos dit is nie.” Sy het ook haar kommer uitgespreek oor die ou grafte in die Caledon-begraafplaas oorkant die toetsstasie. “Al word dit nie meer so baie besoek nie, kan dit nie net ten minste skoon gehou word nie? Mens kan nie die grafte sien nie, want dis so toegegroei met onkruid.” Sy sê sy kan nie waag om ’n blompot op haar pa se graf neer te sit nie, want dit word gesteel. “Die herinneringsmuur is nou ’n wit olifant. Ek sê nie moenie weer as daarin plaas nie, maar probeer ten minste die struktuur verfraai.” Elbie Swart van Caledon sê sy is bitter ongeluk- kig oor die toestand van die begraafplaas in Uit- sig. “Mense betaal ontsettend baie geld vir graf- stene en dan word dit deur vandale geskend. ’n Begraafplaas is ’n rusplek, dis nie ’n kuierplek nie. Hoekom kan die dooies nie met rus gelaat word nie? Die herinne- ringsmuur moet afge- breek word, want mense sit daar met papsakke.” Sy sê dit is nie meer veilig om na die begraafplaas te gaan nie. Nog ’n inwoner van Ca- ledon, wat onlangs haar pa aan die dood moes af- staan, sê sy wens was om begrawe te word. “Maar ons kon hom nie in die Uitsig-begraafplaas ter ruste lê nie, want dit is nie vir my ma veilig om sy graf te besoek nie.” Hy is noodgedwonge veras. Lambert de Wet, voorsitter van die NG Moeder- gemeente se eiendomskomitee, het by navraag gesê die laat-oes is verantwoordelik vir die huidi- ge toestand van die Caledon-begraafplaas. “Die begraafplaas was skoon, maar die onkruid het met die groot reën opgekom en daar is iemand aangestel om dit te doen, maar as gevolg van oes- verpligtinge kon dit nog nie gedoen word nie. Die onkruid is egter verwyder en die mure is ook afge- wit.” De Wet sê vandalisme by die Caledon-begraaf- plaas is ’n probleem. “Ons sit gebreekte stene op hul plek neer en herstel waar moontlik, maar dit is die verantwoordelikheid van die grafeienaar om na die graf om te sien.” Stiffie Cronjé, media- woordvoerder van die Theewaterskloof-munisi- paliteit, het by navraag gesê die wetstoepassers doen gereeld inspeksie in die begraafplaas. “Dit wil voorkom asof die grootste probleem na ure, veral snags en oor naweke, voorkom.” Hy ver- soek inwoners om enige onwettige bedrywighe- de by begraafplase aan die dorpskantoor te rap- porteer. Bel die munisipaliteit by 028 214 3300 in- dien u voorvalle by die begraafplaas wil aanmeld. Gebreekte grafstene in Uitsig-begraafplaas.

Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Citation preview

Page 1: Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 3 • Tuesday 19 February 2013 | Tel. 028 214 1294

Die vroue-personeel van Spar in Caledon het almal Vrydag swartgedra ter ondersteuning vandie landwyeberoepopSuid-Afrikanersom swart te dra vir bewusmaking van verkragting. Die oorgrotemeerderheid van dié vroue was dit eens dat die doodstraf weeringestel moet word. “Swart Vrydag”, soos dit wyd genoem is,is ’n uitvloeisel van die afgryse waarmee Suid-Afrikaners AneneBooysen se wrede verkragting en moord ontvang het. Daarna isAudrey Green op 10 Februarie in Kraaifontein vermoor en Jo-Annvan Schalkwyk van Atlantis se kop op 12 Februarie vergruis met’n klip. FOTO: ANNETTE THERON

Vroueverenig in

verset

Vandale skend begraafplaseANNETTE THERON

Geliefdes wat opgegrawe word om veras enna ’n “beter rusplek” verskuif teword, is diebesluit waartoe desperate inwoners van Ca-ledongedryfwordweensdiegrafskendingenvandalisme by die Uitsig-begraafplaas.

Volgens Esné Coetzee van die NG Moederge-meentehetminstensvierinwonershulgeliefdes,wat jare reeds daar begrawe lê, laat uithaal enveras om hulle dan na die gedenkmuur by dieNG Moedergemeente te verskuif.MarethaSwart, ’ninwoner,sêdietoestandvan

die begraafplaas is haglik.Vir haar is dit ’n hart-seersaak dat selfs die herinneringsmuur by dieingang gevandaliseer is. Familielede van haarhet as daaruit verwyder om ook in die muur bydie NG Moedergemeente te plaas.Swart sê kinders gebruik die begraafplaas as

’n speelpark met hul honde, en selfs grafte metmarmerblaaie is beskadig. “My pa se grafsteenis omgegooi,” sê sy hartseer. “En die grafsteen

is so swaar, ditmoesmetgeweldomgegooiword.“Asekkyknaanderbegraafplase,soosBredas-

dorp s’n – daar is mense wat aangestel word ompermanentnadieareaomte sien.Dit is geenple-sieromnahierdiebegraafplaas tegaanentesienhoe verwaarloos dit is nie.”Sy het ook haar kommer uitgespreek oor die

ougrafteindieCaledon-begraafplaasoorkantdietoetsstasie. “Alword dit niemeer so baie besoeknie, kandit nienet tenminste skoongehouwordnie? Mens kan nie die grafte sien nie, want disso toegegroei met onkruid.”Sy sê sy kan nie waag om ’n blompot op haar

pa se graf neer te sit nie, want dit word gesteel.“Die herinneringsmuur is nou ’n wit olifant.

Ek sê niemoenieweer as daarin plaas nie,maarprobeer ten minste die struktuur verfraai.”ElbieSwartvanCaledonsêsyisbitterongeluk-

kig oor die toestand van die begraafplaas in Uit-sig. “Mense betaal ontsettend baie geld vir graf-stene en dan word dit deur vandale geskend. ’nBegraafplaas is ’n rusplek, dis nie ’n kuierpleknie. Hoekom kan die dooies nie met rus gelaat

word nie? Die herinne-ringsmuur moet afge-breek word, want mensesit daar met papsakke.”Sysêdit isniemeerveiligomnadiebegraafplaas tegaan nie.Nog ’ninwonervanCa-

ledon, wat onlangs haarpa aan die dood moes af-staan, sê sywenswas ombegrawe te word. “Maarons kon hom nie in dieUitsig-begraafplaas terruste lê nie, want dit is nie vir my ma veilig omsygraftebesoeknie.”Hyisnoodgedwongeveras.LambertdeWet,voorsittervandieNGMoeder-

gemeente se eiendomskomitee, het by navraaggesêdie laat-oes isverantwoordelikvirdiehuidi-ge toestand van die Caledon-begraafplaas. “Diebegraafplaas was skoon, maar die onkruid hetmet die groot reën opgekom en daar is iemandaangestel omdit te doen,maar as gevolg vanoes-

verpligtinge kon dit nognie gedoen word nie. Dieonkruid is egter verwyderen die mure is ook afge-wit.”DeWetsêvandalismeby die Caledon-begraaf-plaas is ’n probleem. “Onssit gebreekte stene op hulplek neer en herstel waarmoontlik, maar dit is dieverantwoordelikheid vandie grafeienaar om na diegraf om te sien.”Stiffie Cronjé, media-

woordvoerder van die Theewaterskloof-munisi-paliteit, het by navraag gesê die wetstoepassersdoen gereeld inspeksie in die begraafplaas. “Ditwil voorkom asof die grootste probleem na ure,veral snags en oor naweke, voorkom.” Hy ver-soek inwoners om enige onwettige bedrywighe-de by begraafplase aan die dorpskantoor te rap-porteer. Bel diemunisipaliteit by 028 214 3300 in-dienuvoorvallebydiebegraafplaaswilaanmeld.

Gebreekte grafstene in Uitsig-begraafplaas.

Page 2: Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 19 February 20132

ONE STEP AHEAD

- See page 5

VW Hermanus

www.rolavwhermanus.co.za

Tel: 028 312 6084

Market DaySat: 2 March 2013 | 10 – 2pm

028 214 5100 | www.thecaledon.co.za

) Die Caledon-biblioteek sal op 26 Februarietussen 13:00 en 14:00 gesluit wees.Op 5 Maart sal die biblioteek vanaf 13:00

gesluit wees.) The Glen Elgin Community Organisa-

tion is commemorating national Child Pro-tection Awareness month from 1 until 31March 2013.They invite all businesses, companies and

organisations to participate by raising fundsthrough shaking a tin at their workplace. Itis a 500 gram tin that you and your colleaguescan fill with any amount of money. Thesefunds will be used to start an income-genera-ting project on arts, craft, knitting and nee-dlework.There are various processes and activities

involved to protect a child, such as a home,clothes, toiletries, bedding, school clothes,stationery, food, transportation, counsellingservices, medical care, children’s court in-tervention and consultation with parentsand safety parents.In order for GECO to sustain these services

on the Grabouw farms, the organisationneeds everyone’s support. You can helpthrough this shake-a-tin initiative. For anyqueries,phone Samantha Cupido on021 859 1519.

) André McKenzie vra of alle o.20-rugby-spelers in die Overgberg hom sal kontak.Daar word op 9 Maart ’n rugbysportdag aan-gebied by Caledon-sportgronde.Die Universiteit van Wes-Kaapland sal die

besoekende spanweeswatdrie senior spanneen drie 0.20- spanne saambring.Die doel van hierdie besoek is om jong ta-

lentvolle rugbyspelers te identifiseer. Diedag beloof om aksiebelaaide rugby op te dis.Bel gerus vir André by 078 365 4220 vir verde-re besonderhede.

Caledon-mall soek ’n naamWerk aan die inkopiesentrum in Caledonvorder fluks en die sentrum gaan eindeMeiopen. Die tyd raak dusmin vir alle leerlingein Theewaterskloof, Napier en Bredasdorpom deel te neem aan die Gazette en HarryViljoen Eiendomme se Gee die Inkopiesen-trum ’n naam kompetisie.Een gelukkige leerling en hul skool kan

wegstap met ’n kontantprys van R10 000 ashul naam gekies word. Die leerling wat aswenner aangewys word, sal met R5 000 inkontant wegloop en die skool waar die leer-ling onderrigword, sal ’n verdereR5 000 ont-vang.Dinkaan ’n gepaste naamvir die inko-piesentrum met Pick n Pay as ankerhuur-

der. Danie Viljoen, besturende direkteurvanHarryViljoenEiendomme,het gesêhul-le hoop omhierdie jaar teen eindeMei hulledeure in Caledon oop temaak vir besigheid.Viljoen het gesê hulle groep is trots om inCaledontebelêenoor tien jaarmoetdiedorpkan sê dié inkopiesentrum is ’n bate.Hy het ook gesê dis ’n wonderlike stuk

grond vir dié tipe ontwikkeling.Namevir diemallmoet fokus op ’n kombi-

nasie van plaaslike historiese, kulturele engeografiese aspekte, pertinent tot Caledon.Probeer om nie meer as drie woorde te ge-bruik nie. SMS jou naamkeuse na 33675. ‘nSMS kos R1.50.

Die inkopiesentrum in Caledon wat in Mei open het ’n naam nodig. FOTO: ANNETTE THERON

Win ticketsto comedyAfrikaans comedy fans are reminded to booktheir spots at The Caledon Casino, Hotel &Spa’s first comedy event on 30 March whenSouth Africa’s first all-Afrikaans comedygroup, Gemengde Vrugte, hit the stage.Places are limited but there are still some

tickets available and two Gazette readersstand the chance to win two double ticketsto the show. The comedy line-up includesKo-bus Galloway, Jurie Prins, Francois van As,Schalk Bezuidenhout and Werner Smit.A cocktail functionwith drinks and snacks

will precede the show in the hotel’s loungebar to give guests a chance to mingle and un-wind before the fun really begins.The cocktail function is at 19:00 and the

show will start at 20:00. Tickets cost R100 perperson. Enquiries and bookings can be madeby contacting The Caledon Hotel Receptionon 028 214 5100.

. Theewaterskloof Gazette is giving awaytwo double tickets to the show. To enter, an-swer this easy question: Onwhich date is thecomedyevening?SMSes costR1,50. SMSyourreply to 33675 by 13 March. Winners will bephoned.

Schalk Bezuidenhout will be one of five comediansperforming at the first comedy show at the CaledonCasino Hotel & Spa.

Spoornet-vorms te kryAlle gewese Spoornet-werkers, of weduwees,wat nog wag vir uitstaande geld, kan vormsgaan afhaal by Danie Cornelius. Bel hom by073 141 5209 vir nadere besonderhede.

Page 3: Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 19 February 2013 3

WAARSKUWING:Die Caledon-poli-sie wil besighedeen lede vandie pu-bliek waarsku omop die uitkyk teweesvirdie35-jari-ge Chantel Willem-burg, wat na bewe-ring met ’n valsidentiteit onder val-se voorwendsels meubels koop by meubelwin-kels. Bel gerus vir ao. Victor Hugo by 028 2145660 met enige inligting of leidrade.

Winkel gesluit ná oproerANNETTE THERON

Inwoners van Botrivier is die af-gelope twee weke erg verontriefomdat die OK Minimark steedsgesluit is nadat oproeriges tweewekegelede (Sondag3Februarie)die winkel aan die brand gesteeken probeer plunder het.Nie net die OK het deurgeloop

nie,maar die drankwinkel en tal-le huiswinkels is ook geplunder.Cuxi Chen, wat by die Mid-

night-winkel in Botrivier werk,sê die drie veiligheidshekke wathulle aangebring het, het helpkeer dat die kwaaddoeners dieslot kon afknip. Chen sê sy vreesvir haar veiligheid en is op soekna ander werk aangesien sy Bot-rivier wil verlaat.Sean Hunt sê hy moet nou ver

loop om sy inkopies by die Mid-night-winkel te doen.“Ek kan niewag vir die OKMi-

nimark omweer oop temaaknie,maar dieMidnight-winkel red opdie oomblik ons lewens.”CharlotteOosthuysevanBotri-

vier sê die toemaak van die OKminimark is ’n groot ongerief.“Hier isnounet eenkleinwinkel-tjie tot onsbeskikking–dieBotri-vier Minimark, wat net sekereure oop is en slegs ’n derde vandievoorraadhet.Onshetooknounet eenOTM teenoor die driewatby die OK Minimark beskikbaarwas.”Heloise Fourie, ook ’n inwoner

vanBotrivier,sêdit isongerieflikvir kliënte dat die OK Minimarkgesluit is. Die grootste probleemis dat sekere produkte nie by diekleiner Botrivier Minimark be-skikbaar is nie en sy meen almalhet nie vervoer om tot by die mi-nimark terynie.Mensemoetnouna ander dorpe ry vir hul inko-pies.Sy kan die plundering ook nie

verstaan nie. “Hoekom moetmense gestraf word wat aan ons’n diens lewer?”Manny de Andrade, eienaar

van die OKMinimark, het by na-vraaggesêhy salMaandag (18Fe-bruarie)vasstelwanneerdiewin-kel weer sal open.

Sean Hunt van Botrivier in die Mid-night-winkel sê mens moet nou verloop om brood en melk te koop.

FOTO: ANNETTE THERON

Gemeenskap gevra vir insetteANNETTE THERON

Planne om “ingrypende veran-deringe” in Bredasdorp semaat-skaplike stelsel teweeg te pro-beer bring ná die gru-moord enverkragting van Anene Booy-sen,hetverledeweekbeginvormaanneem.

Die plaaslike GPF-voorsitter, So-lomon Christians, het gister (18 Fe-bruarie) aan die Gazette gesê datDanPlato,Wes-KaapseLURvirVei-ligheid en Sekuriteit, twee verteen-woordigers van sy departement ge-stuurhetwatDonderdag14Februa-rie saam met die polisie, die GPF endie munisipaliteit voorstelle uitger-uil het oor hoe om die vraagstuk aante spreek.“Daar is besluit om op 28 Februarie

weer te ontmoet en kerke en besig-heidsinstansies sal ook genooi wordom iets op die tafel te sit. Ons wil kykwat daar vir die gemeenskap gedoenkan word ten einde veiligheid op teskerpenookomdieveiligheidvanonskinders te bespreek,” het Christiansgesê.Volgens hom sal Plato Bredasdorp

op5Maartweerbesoek,waardieplan-ne dan aan hom voorgelê sal word.“Ons sal alles op die tafel sit – ookwatons gaan doen om van die dwelm- ensmokkelhuise ontslae te raak.”Plato het by navraag gesê dat sosia-

leproblemenienet inBredasdorpnie,maar landswyd ervaar word. “Ek hetjuis vanoggend met my personeel ge-praat: ekwil saammetonsvoortgeset-te opvoeding- en opleidings kollegasteruggaan Bredasdorp toe; ek wil ook

kyk aan hoeveel jongmense onswerkkan bied deur middel van ons uitge-breide openbare werke-programme.”Plato het gesê hywil ook kyk na die

opleiding van die GPF in die area,maar bowenal fokus op gesprekvoe-ring met gemeenskapsleiers en diemunisipaliteit. “Ek het gevra dat allegemeenskapsleiersuitgenooiwordnadie vergadering op 5 Maart sodat onskan vasstel wat tans in die omgewinggebeur en wat nog gedoen kan wordom die situasie te verbeter.“Ons het die noodkreet van die ge-

meenskap gehoor en ons wil sover asmoontlik ingryp om te kyk wat onskan doen om situasies te verbeter.”Hy het bygevoeg: “Ons gaan om te

luister,maar ons gaan ook om rigtingte gee.Ons sal geleiworddeurdie ver-gadering. Die idees moet van die ge-meenskapself kom–metons leiding.”Intussen is daar reeds begin met

meer gereelde patrollies deur dieBre-dasdorp-polisie. Christians het ookdie GPF ontplooi om van gisteraand

(Maandag) af van huis tot huis tegaan om uit te vind wat die ge-meenskap se behoeftes is sodathulle ’n plan kan beraam om ge-meenskapsveiligheid volgens dieware behoeftes op te skerp.Die kollig het op Bredasdorp se

sosiaal-maatskaplike problemegeval toe die 17-jarige Anene sewrede verkragting en moord wê-reldwyd opslae gemaak en ’n me-diastorm veroorsaak het. Vrae isookgevraoorwaaromditvirmin-derjariges moontlik is om tot indie vroeë oggendure inkuierplek-ke te wees.Kallie David, eienaar van Da-

vids Pub waar Anene voor haar doodgekuier het om ’n vriendin se verjaar-dag te vier, het by navraag gesê dathy geen kommentaar oor die voorvalhet nie.Kol. Maree Louw van die Bredas-

dorp-polisie het gesê die polisie skerphulbesoekeopaangelisensieerdeper-sele waar drank verkoop word, teneinde vas te stel of hulle aan wetlikevereistesvoldoen.LouwhetMaandagbevestig dat almal op die oomblikdaaraan voldoen. “’n Aangewesedrank-offisier besoek elke week diepersele.”Louw het gesê die saak word steeds

ondersoek, maar daar is geen nuweleidrade nie. Twee verdagtes het ver-lede week onder groot belangstellingin die hof op Bredasdorp verskyn enmoet weer op 26 Februarie verskyn.’n Derdemanwat in hegtenis geneemis, is weer vrygelaat omdat daar nievoldoende bewyse vir sy betrokken-heid by Anene se moord en verkrag-ting was nie.

Davids Pub, waar die 17-jarige Anene Booysen op2 Februarie haar vriendin se verjaardag gevier het.

FOTO: ANNETTE THERON

Page 4: Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 19 February 20134

Laat jou stem geldDie een se dood is die ander se brood, lui diegesegde. Theewatersklowers bevindhulle tansvoor ’n soortgelyke situasie – windturbineskan op die langtermyn hernubare elektrisiteitvir Suid-Afrikaners beteken, terwyl ander selewensaar – toerisme – moontlik ’n knou kankry.Terwyl oliepryse tot ongekende hoogtes op

die internasionale mark styg, Nersa besig ismet groot besluite oor Eskom-elektrisiteitpry-se, en kernkrag-risiko’s steeds omstrede bly,raakwind- en sonkrag ’n al hoe groterwerklik-heid. Maar, soos met alle ontwikkelings, raakons omgewing al minder ongerep.Dit is belangrik dat alle geaffekteerdes bly

vegvirhulbelange.Daarsondersalaldie fakto-re wat noodsaaklik is om ’n deeglik oorwoë be-sluit te neem, nie die nodige aandag kry nie.Ontwikkeling is ’n onlosmaaklike deel van

ons tyd en almal sal nie altyd tevrede gestelkanword nie. Die beste kompromieë kan egterbereik word as al die partye sorg dat hul stemsteeds gehoor word.

Feite rakende windplaas reggestelFeite rakende windplaas reggestel[DieTheewaterskloofGazettehet ’nbriefont-vang van Josh Reinecke, ingenieur by dieUniversiteit Stellenbosch, in reaksie op ’nar-tikel “The worrying winds of change” in dieuitgawe van Dinsdag 12 Februarie. In diebrief het hy kommentaar aangestuur vir dieregstellingvandiekoerant seaanhalingvanhom as ’n bron. -Red.]Die joernalis verwys dat ek sê ’n wind-

plaas is ’n “viable alternative to currentenergy forms for two reasons: it can be putup within two to three years from groundbreaking, and it is cheaper than using co-al”. Dis nie ver verkeerd nie maar ek ver-wys na new-built coal uitsluitlik en nie netcoal nie, spesifiek verwysend na die Medu-pi-kragstasie wat tans onder konstruksieis. Wat dit moes sê is dat tans volgens dieREIPPPPronde 2-pryse virwindenergie-le-wering word windenergie gelewer teen89c/kWh en vir new-built coal is die bera-ming op lewering tans ongeveer 97c/kWh.Die ou steenkoolkragstasies lewer steeds

teen baie goedkoop tariewe elektrisiteit.• Oor die kriteria wat toegepas word op

windplase is dit streng (moontlik nie kom-pleet nie) maar sluit ’n lang lys van itemsinwat die beplande ontwikkelingmoet aanvoldoen, ondermeer ook omgewingsimpakstudies, visuele elemente ens., nie net hoenabydit aandiekusmagweesnie.Die 4 kmis ’n hoogs sensitiewe area en sluit nie ont-

wikkeling streng uit nie,maar behoortmetgroterversigtigheidhanteertewordvanuit’n EIA-perspektief. Kriteria behoort ook tekyk na belangegroepe se kwale soos in dieopenbare deelnameproses geïdentifiseer.•Vandieouer turbines (tipies20 jaaroud)

kan geherevalueer word en herstelwerkkan dan gedoen word wat herontplooiingkan moontlik maak, gegewe dat die dingherbruikbaar is. Die recycling van ondermeer die lemme is egter ’n baie moeilikeitem en dit is wel ’n kopseer in sommigelande.Navorsers poog om tans ’n oplossingdaarvoor te vind. Idees wat al suksesvol opeksperimentele vlak geïmplementeer was,is onder meer die gebruik van fyngekaptelemme in sement-vervaardiging.• Meer en meer studies wys dat die in-

vloed op vlermuise groter is as op voëls,maar verskillende bio-sfere gaan verskil-lende impakte ervaar en ismoeilik om spe-sifiek te kwantifiseer sonder om lokale stu-dies deur spesialiste te doen per ontwikke-ling,maarookbinnedie groternavorsings-gemeenskap. In die algemeen word dieimpak op voëlsterftes weens windturbinesopgeblaas teenoor die impak van die huis-katofstrayhuiskatte,maardisop ’nglobalevlak. Mens moet steeds op lokale vlak eva-lueer en bepaal of die potensiële voëlsterf-tes beduidend gaan wees, of nie.

JOSH REINECKE, STELLENBOSCH

Moenie krag vanMoenie krag vanlofprysing onderskatlofprysing onderskatAs gelowiges moet ons nooit die krag van lof-prysing onderskat nie. As daar een ding is watdie vyand laat vlug, dan is dit gesalfde lofpry-sing. Lofprysing is lof en eer aanGodmaar ter-selfdertyd is dit geestelike oorlogvoering.Wanneer ons die Here loof en prys verwar

ons ook die demoniese magte en krap ons hulplanne deurmekaar. (Lees 2 Kron. 20)Onsmoet dieHere daagliks prys, ongeagvan

omstandighede, want lofprysing dryf vreesweg en wek geloof op – probeer dit gerus – ditwerk. Verder maak dit jou God-bewus en stelditdiekragvandieHeiligeGeesvryinjoulewe.Is jy dalk iemandwat sukkelmet vrees? Dan

is lofprysing deel van die antwoord. Gaan injou binnekamer en begin om die Here hardopte loof en prys. Maak Sy Naam groot, doen ditgereeld en vrees sal iets van die verlede word.Onthou lofprysing is bedoel omgehoor teword– jou ore moet dit hoor, want dit wek geloofop, en geloof kom deur die gehoor.Lees veral die laaste vier Psalms – dit gaan

alles oor lof en aanbidding.Mag jy hierdieweek ’n lofprysende gelowige

wees wat nie skaam is om Jesus Christus inGees en waarheid te aanbid nie.Seënwense.

PASTOOR GERT VISSER, Caledon

Is SA reincarnationIs SA reincarnationof the Wild West?of the Wild West?Crumbling societyFive murders in Uitsig in two months. Two

of thevictimswere two-year-old twins, stabbedto death by an alleged tik user who apparentlywent on the rampage. Their mother miracu-lously escaped death.A teenager in Bredasdorp is raped, her body

broken in themost barbaric fashion. In life shewasa“nobody”, indeaththewholeworldknewabout her. In Scottsville a young woman’s de-composed body was found in a drawer undera bed. In Atlantis the body of a young womanwas found in bushes.Marikana, De Doorns and other towns, la-

bour unrest and many deaths. Zamdela in theFree State, service delivery protests and wide-spread looting. A brazen armed gang attackedand robbed a casino in Gauteng.In KwaZulu-Natal, an armed gang attacked

and robbed a petrol station. A car-hijackingsyndicate, masterminded by policemen,spread terror across the West Rand before be-ing rounded up by the Hawks after a year-longinvestigation. Is our society crumbling?Is this the reincarnation of the Wild West?

GRAHAM HENDRICKS, Caledon

WIL AFTREE: Ek is ’n vreeslike rustige ou man wat goed oor die weg kom met ander honde en katte,maar my lewe was tot dusver ’n harde een, elke dag ’n geveg vir oorlewing. Al wat ek nou wil hê,is ’n sonkolletjie, ’n bakkie kos en iemand om my lief te hê, êrens waar ek my laaste paar jaarrustig kan deurbring. As daar iemand my kan help, bel vir Vanya Schöfmann by 078 109 8372.

Die twee ‘groot hengelaars’ wat ‘weggekom’ hetSondag lees ek van ’n duur tuna boot wat vassit in die sand by Struisbaai en dit herinnermy toe aanmybestehengel storieuit daardiegeweste. Hoe waar al die besonderhede is,kan ek nie sê nie, maar die geheel klink virmy oortuigend.Ek hoor van twee ooms uit die binneland

wat jare lank elke somervakansie op Struis-baai deurgebring het. Om bietjie uit die huiste komhet hulle so nou en dan gaan “hengel”Hulle het so ’n skuitjiemet ’n enjintjie gehad,dit dan vol drink goedjies en happies gelaai,saam met ’n paar visstokke en soms selfs ’nhoekie en ’n bietjie aas.As die bootjie dan die water vat onder die

ironiese opmerkings van die spotters op diehawemuuroorhulle (meesal totaal afwesige)hengel prestasies, het die twee dan die seein gevaar. So gou doenlik agter die brandersis die eerste blikkie dan geknak en (as eendit toevallig onthou) ’n lyntjie oorboord ge-hang.So in die loop van daardie loom, windstil

dag het hulle verder en verder van die land

gedryf en lekker ingedommel, gesus deur dierustige deining en die gereelde sopies.Skielik word die twee uit hulle sluimer ge-

plukdeur ’ngeweldigestemuitdiehemelwatmin of meer die volgende kwytraak: “Haveyougotalcohol?”in’n swaarRussieseaksent.Onthou nou dat die Sowjetunie in die laat

1980’suitmekaargevalhet.Eenvandiegevol-ge hiervanwas dat die vissersbote wat al onssardyne, tongvis en stokvis aan die Suidkusopgeveehetmethullesleepnette,vergetehieragtergebly het omdat hul hoofkantore inMoskou of Vladivostok bloot verdwyn het.Die arme skepsels moes toe maar aanhou

visvang bloot om aan die lewe te bly enmoeshulle vangste verruil vir diesel-olie, nou endan ’n stukkie kos, maar veral vir drank.Toe die twee “hengelaars” mooi die strek-

king van die versoek vanaf hierdie verroesteou treiler wat bokant hulle uittroon begryp,knik hulle “ja” en dadelik word daar ’n touna hulle gegooi. Al die drasakke Tas, bier enbottel brannas en spook in hul plastieksakkeword toe aan die tou vasgemaak en fluks na

bo gehys.“Wepayyou”, seg dieRus-

se toe en een laat sak ’n rub-berpypsodiksoos ’ntrekkerband in die skuitjie en trek‘n sluis oop. Binne sekondessit die “hengelaars” tot oorhulle midde lywe in lynvisvan alle groottes en soorte.Die bootjie was nou netskaars ’n sentimeter of watbokant die genadiglik rusti-ge water. Die Russe hys toehulle anker, die tweemannein hulle visblik insgelyks.Toe hulle na ’n versigtige

vaart van ’n uur of wat doodstadig om die hawemuur in-gekruip kom, verneem diespottersopdiemuurweernadie uitslag van die hengeltog. “Ja,” sê een,“vandag so ’n ligte gelukkie gehad...”Veilig aan land word die skepties skeptici

tot hulle stommeverbasing getrakteer op die

bykansetonvarsviswatdietweemenereeweongeërg begin uitpak.Wys jou net!– [email protected]

RubriekRubriek

Leser ontstoke oorLeser ontstoke oorBotrivierBotrivierNa aanleiding van die artikel oor Botrivier senagvangrootskadeindieGazettevan5Februa-rie, is die volgende SMS ontvang.Ek as inwoner van Botrivier wil net byvoeg

dat die vandalisme deur ’n klomp tikkoppe ge-pleeg is om hul doel te bereik. Ons het hulpnodig om die tikbase hier te beveg.

Page 5: Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 19 February 2013 5

TBWA\B39344A\10

WEET WAT JOU STATUS IS,WEES VERANTWOORDELIK

EN WEN!ONS DOEN GRATIS MIV-TOETSE IN JOU GEBIED.

Wanneer jy vanaf 17 tot 21 Februarie 2013getoets word by: Zwelihle • Mount Pleasant• Hawston • Gansbaai • Stanford • Kleinmond• Hermanus • Taxi Rank • Mtimkulu Village• Library • Municipal Hall, staan jy ’n kans omeen van 5 mense te wees wat R10 000 wen!

Toetstye: Maandag tot Vrydag08:00 tot 16:00

Alle uitslae en inligting oor mense watgetoets word, is geheel en al vertroulik

Vind uit by jou plaaslike kliniek waar jounaaste toetsstasie is

Jy kan net een keer gedurende hierdietydperk getoets word om vir die prys inaanmerking te kom

Besoek www.westerncape.gov.za ofskakel 0860 142 142 vir meer inligting

Dagga arrest on N2) TheCaledonpolicearrestedamanonFriday8 Februarywhowas travelling in the directionof Bot River. The police received a tip-off abouta suspicious vehicle and pulled the driver over

on the N2 just before the Swart River turn-offto Bot River. A 54-year-old man was arrestedand dagga was found in the boot and on theback seat of the car. The street value of the dag-ga is R300 000.HeappearedincourtonMonday11February

on a charge of drug dealing. He is still in jail.

Kansa Relay om die draaiDieKansaRelayForLifeCaledon-komiteevir 2013 nooi almalwat belangstel omdeelte wees van ’n geleentheid waar almalsaam staan in die stryd teen kanker.Die Relay vind op 23 en 24 Februarie by

die Hoërskool Overberg-sportgrondeplaas.Dieverrigtingebeginom18:00.Daarhet reeds 21 spanne ingeskryf: OverbergAgri (vier spanne), Boksembende, Rap-portryers, Lighuis se Wakker Klasies,Spar,Polkadots(driespanne),Ollies,Cale-don Apteek, Bosman Smit, Christiana,Hammies Neethling, May span, Anré Be-grafnisdienste, Toyota, Elsie-Peka, Es-kom.’n Spankaptein vergadering word be-

plan vir 19 Februarie om18:00 inNGCale-don-Wes-saal. Alle geregistreerde spanneworduitgenooi,asookvoornemendespan-

ne wat wil inskryf.’n Talent-kompetisie word beplan. Die

inskrywingsfooi isR20.Bel JacquesUnge-rer vir inligting by 084 688 9295.Kerse vanHoop-sakkies is verkrygbaar

by die twee plaaslike apteke en by komi-teelede. Die Kerse van Hoop-seremonie is’nbelangrikedeel vandieverrigtinge.Virenige navrae hieromtrent, bel JeneveSwart by 083 716 1677.As u weet van ’n kanker- oorwinnaar

wie se naam nog nie op die databasis isnie, bel Engela Rossouw (Christiana) by083 780 8306. Spanne kan tot 17:00 op 23 Fe-bruarie inskryf. BelMarykaPhilander by076 199 6947. Alle besoekers is welkom;daar is geen toegangsfooie. Vir enige by-drae wat u wil maak, bel die voorsitter,Myrna Pretorius, by 072 588 9052.

ANNETTE THERON

’n Vrou van Uitsig is verledenaweek dood toe sy in haarlinkerbors gesteek is.’n Buurvrou is in verband

met die voorval in hegtenisgeneem.JessicaFrans (29) is opSon-

dag 10 Februarie om 15:10 ge-wond.Volgens lt. Cyril Coetzee

van die Caledon-polisie wasdaar glo die betrokke dagtwee argumente tussen haaren ’n vrou wat oorkant haarwoon.Tydens die tweede argu-

ment is ’n mes gebruik omJessica te steek.Die Caledon-ambulans-

diens het haar op die toneeldood verklaar.DieHermanus-polisie se fo-

rensiese afdelinghet later dieaand haar lyk verwyder.Jessica se ouers, Daniël en

Janie Adendolf, is diep ge-skok.Daniël sê wat hom die erg-

ste ontstel, is dat die beskul-digde op borgtog van R500vrygelaat is.“Dit voel asofmykind se le-

we R500 werd was.”Hy is ook bekommerd oor

sy vrou, Janie, se gemoeds-toestand, want sy sukkel omdie voorval te verwerk.Janie was tuis ten tyde van

dievoorvalenhethaardogterbuite die huis hoor gil.Toe sy die voordeur oop-

maak, het sy haar in die padsien lê.

“Daardie toneel sal my noglank bybly.”Daniël sê hy voel bitter oor

Jessica se dood. “Niemandhet die reg om ’n ander se le-wensdraad kort te knip nie.”Daniël sê hy gaan haar

stoutigheid die meeste mis,want sy was ’n opperste terg-gees.“Al was sy ’n volwasse

vrou, het sy geredeneer soos’n kind.”Janiebeaamdithartseeren

sê: “Ja, sy wou nooit alleenkliniekof dokter toegaannie,ek moes altyd saamgaan.”Daniël vra voorts waarom

die beskuldigde op borgtogvrygelaat is, “wantonshetdit

teëgestaan”.Jessica is Saterdag in die

Uitsig-begraafplaas ter rustegelê na afloop van ’n diens bydie gesin se huis in Uitsig.Bianca Smit (22) het op

Dinsdag 12 Februarie in diehof verskyn op aanklag vanmoord en is op borgtog vryge-laat.Die Gazette het haar by

haar ouma se huis in Uitsigopgespoor. Sy het gesê sy isbaie jammer oor wat gebeurhet, maar was nie bereid omverder kommentaar te lewernie.Die saak word verder deur

konst. Joffrey Engel onder-soek.

Janie en Daniël Adendolf is diep bedroef oor die dood van hul dogter,Jessica. FOTO: ANNETTE THERON

Vrou in hegtenis geneemvir buurvrou se dood

Page 6: Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Theewaterskloof Gazette Geklassifiseerd Tuesday 19 February 20136

FAMILIE-

KENNIS-

GEWINGS

07

Gelukwensing

Congratulations

KYKWIE'S 1!ZADEQUADEROSSOUW18/02/2013.Baie geluk met jouverjaarsdag. Mag die Herejou seën. Baie liefde vanMammie & die Van derSchyff familie.

17

Begrafnisdienste

Funeral Services

DOVES. Begrafnisdiens-te/Funeral Services. Givingcomfort. Taking care. Cale-don: 18 Plein St, 028-2123054. Hermanus: 64 DirkieUys St, Sandbaai, 028-3164205. Kleinmond: 27 MainRd, 028-271 4971.Gansbaai:61 Main Rd, 028-384 3344.

PERSOON-LIKEDIENSTEPERSONALSERVICES

PADSTAL/RESTAU-RANT, DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksies envele meer! Tel. 028-2141475.

34

Spyseniering

Catering

GABBIANORESTAU-RANT CALEDON.Conference room 16-20people for birthdays /meetings etc. Call 028-2123671 for more information.

TEKOOPFORSALE

71

Algemeen

Miscellaneous

EMPASIL PB 8 BREIMA-SJIEN te koop. Skakel 084020 5785.SINKPLATE vanaf R25 permeter. Dennehout buitedeure R350. Dennehoutvensterrame 900 x 900mmmet glas R250. Skakel 028-212 1571 of 083 534 0130.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

113

te Huur/toHire

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoë-drukspuite en kragge-reedskap, skakel Gabriëlvan der Merwe by Over-berg Dienssentrum by 083551 5406 alle ure.

1141

Algemene

Dienste

General Services

AUTOELECTRICAL-DIET-LOF'S. Gespesialiseerdeauto elektriese diens. 23Jaar ondervinding. Ookverskaffers van professio-nele weerstasies en solarpanele. New Cross straat,reg langs Overberg Supafit.Dietlof (Wên) van der Mer-we. Tel. 028-214 1614 of082 788 5276.CALEDONKEYS&LOCKS. Ons sluit die wegvir u oop. Skakel 028-2121775 / 082 969 0975.DOYOUNEEDWELDINGDONEBIGORSMALL. I'mat your service. R120 perhour. Use own tools. Forappointment call Santie076 956 3569.SPESIALEOKKASIE?Stuur 'n pragtige organiesetuinruiker, gemaak uit varsgeplukte groente enblomme. Skakel Lindy 028-212 3099 / 083 357 3436 ofYvette by Kelkiewyn 028-214 1267.

MOTORSVEHICLES

149

4×4 te Koop/teHuur4×4 for Sale/toHire

EIENDOMMEPROPERTIES

KONTANTKOPERGE-SOEKVIR EIENDOMTEMYDDLETON: Bergstraat188, Myddleton, groot erfmet eenslaapkamer woon-huis. R120 000onderhandelbaar. NavraeGuthrie & Theron 028-2121060/1/2. - L.Swart.

JOBS

401

Algemeen

General Vacancies

JUSTINEVELSORG.Verdien ekstra geld, ver-koop Justine. Sms naam enarea na 084 655 1983.EXPERIENCED COOKREQUIRED. Englishspeaking an advantage.Please call 083 357 3436.OVERBERGVEEBOERDERYBK. Kode 14Vragmotorbestuurder ver-lang met langpad ondervin-ding. Faks CV na 086 2662608 of epos [email protected].

Page 7: Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 19 February 2013 7

Heidehof vier ValentynsdagValentynsdag is Donderdag met oorgawe byHeidehofgevier.KlubTesselonikavanTesse-laarsdal het ook gaan saamkuier en daar isstaaltjies vertel, saamgesing en gelag.

Gertie May, Elizabeth Cock-son, June Aploon, ElaineVermeulen, Petra KloppersenOralea Carelson is van dievlytige kombuispersoneel byHeidehof. Hulle was almalDonderdag in rooi getooi terviering van Valentynsdag.FOTO’S: YVETTE VERMEULEN

REGS: Anré Begrafnisdien-ste het die senior burgersvan Heidehof en Klub Tesse-lonika verrasmet sjokolade-pakkies. Hier deel die eie-naar, Hannes Smal, die ge-skenke uit.

Rika du Buisson, bestuurder by Heidehof, het almalverwelkom en gesê aangesien dit die dag van liefdeis, moet almal in liefde na mekaar uitreik.

LINKS: Dié drie senior bur-gers van Heidehof het almalietsie rooi vir liefde in hul uit-rustings ingesluit.

Page 8: Theewaterskloof Gazette 19 Feb 2013

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 3 • Dinsdag 19 Februarie 2013 | Tel. 028 214 1294

Round off your Xterrawith a glass of ObikwaRound up your friends and join Obikwafor a weekend crammed with action attheTotalsportsXterra trail runand tria-thlon weekend, kicking off at theGrabouw Country Club on Saturday 23February.

The adventure is set to start at 07:00 withtheNewBalance 5 kmand 10 km trail, whiletheTotalsports Xterra Litewill start at 09:00with a 400 m swim, followed by a 12 kmmountain biking expedition finishing witha 5 km trail run.

Veteran tri-athletes can look forward tothe Totalsports Xterra Full event, whichstarts at 08:30 on Sunday 24 February andincludes a challenging 1.5 km swim, 25 kmmountain bike and 10 km trail run.

Whether you are there to take part or sup-port friends, be sure to arrive with truckloads of energy and round off the day by re-warding your efforts with a glass or two ofyour favourite Obikwa wine.

Life is a journey worth celebrating withfriends and family so go on – stick yourneckout and make a run for it! For enquiries re-garding the Totalsports Xterra Grabouwday, contact Still Water Sports on 021 883-2413or formoreon theeventvisitwww.still-watersports.com.

Michael Bucholz is the cellar master at Obikwa.Obikwa is giving away two bottles of wine. Simplyanswer this easy question: what is the name ofthe wine estate that sponsors the Totalsports Xter-ra? SMS your answer to 33675 by Thursday 21February. SMSes cost R1.50.

Rûens gasheer vir interskoleRûens Kollege se jaarlikse inter-atletiek het op28 Januarie plaasgevind. Drie skole, LaerskoolAshton, Laerskool Ouplaas en Vyeboom Pri-vaatskool, het saam met Rûens vir die byeen-koms bymekaargekom.Daarwasuit die staanspoor ’n feestelikeatmo-

sfeer.Die dag is beginmet die gebruiklike optog-te van die deelnemende skole, en volgens dieskool het die atlete se entoesiasme vir en toewy-ding aan hul skole die dag ’n sukses gemaak.In die klubhuis het dieRûens-ouers gesorg dat

daar deurgaans heerlike kos en drinkgoed tekoop aangebiedword. Beamptes het van oralooraangemeld om te help en so ook by te dra tot die

sukses van die byeenkoms.RûensKollege is baie trots op sy eie leerlin-

ge wat toekennings ontvang het vir hul pres-tasies van die dag: die senior victrix ludorumis Dé-Mari Kleynhans en die senior victor lu-dorum Johan Smal. Die beste prestasie vandag het gegaan aanMarize van Deventer (ge-wigstoot o.11), ook van Rûens.Die groot oomblik, die aankondiging van

die wenspan, het aangebreek toe bekend ge-maak is dat Rûens Kollege vanjaar wegstapmet die spangees-beker, terwyl LaerskoolAshton se atletiek-talent gesorg het dat hulledie punte-beker wen.

Rûens Kollege het vanjaar die spangees-beker gewen.

ASA-PRESTEERDERS: LaerskoolBredasdorpse seuns- en meisies-atlete wat die hoogstepunte volgens die ASA-tabelle by die skoolse atletiekbyeenkoms behaal het, het hultrofeë tydens ’n saalbyeenkoms ontvang.Thys Kriel van Chicken City het die trofeëoorhandig. Van links is Eve Stanley wat 575punte vir hoogspring meisies o.10 behaalhet, Thys Kriel en Charl Janson wat 775 pun-te vir hoogspring seuns o.13 behaal het.

Enter for Wines2WhalesEntries for the much an-ticipated Wines2WhalesMTBAdventure andRaceopened on Thursday 14February.Riders who participat-

ed in the 2012 events orwere placed on the wait-ing list,willhave justovertwo weeks in which to en-ter the Wines2Whales ad-venture. Entries open at08:00. Public entries willopen at 08:00 on Friday 1March, are limited to 600teams (1 200 riders) perevent andwill be acceptedonafirstcomefirst served

basis.Oncetheentrylimithas been reached, riderswill beplacedonawaitinglist. Only paid entries areguaranteed.

Starting in the wine-lands of Somerset West,riders will cross through(and over) 13 wineries, 26private farms, six moun-tains, historic roads,mountain passes and na-ture conservation areasbefore finishing withinsight of the whales of Her-manus.

For more detail, go towww.wines2whales.co.za Entriesarenowopenfor theWines2WhalesMTB.