24
NKABV Ekonomie Graad 10 Hersienings- boek boek Eksamen Hersienings-

Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

  • Upload
    lecong

  • View
    253

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

NKABV

Ekonomie

Graad 10Hersienings-

Graad 10Graad 10boekGraad 10Graad 10Graad 10Graad 10Graad 10Graad 10boek

Eksamen

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Graad 10Graad 10Graad 10Graad 10Graad 10Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-Hersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-Hersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-Hersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-Hersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-Hersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekHersie

nings-boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Hersie

nings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-Eksamen

EksamenEksamen

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-Eksamen

EksamenEksamenEksamenEksamenEksamenEksamenEksamenEksamen

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-Eksamen

EksamenEksamenEksamenEksamen

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-Eksamen

Eksamen

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Hersienings-Eksamen

Hersienings-Eksamen

Hersienings-

Verken_Exam Practice Book_COVER_Ekonomie_Gr10.indd 2 2011/09/02 3:17 PM

Page 2: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

Graad 10 EKONOMIE

TOETS EEN Punte: 60

VRAAG 1 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (4.1–4.4) in jou antwoordboek neer. 1.1 (Mikro-ekonomie/Makro-ekonomie) ondersoek verskynsels in die hele ekonomie,

byvoorbeeld werkloosheid, nasionale inkomste, ekonomiese groei en inflasie. (2) 1.2 Die teorie van prysbepaling is ’n voorbeeld van ’n onderwerp wat in (mikro-

ekonomie/makro-ekonomie) bestudeer word. (2) 1.3 Om te sê “inkomstebelasting in Suid-Afrika is ’n onbillike belastingstelsel” is ’n

voorbeeld van ’n (normatiewe/positiewe) stelling. (2) 1.4 Om te sê “rentekoerse in Suid-Afrika is onder 10%” is ’n voorbeeld van ’n

(normatiewe/positiewe) stelling. (2) [8] VRAAG 2 Noem die DRIE basiese ekonomiese vrae. [6] VRAAG 3 Teken ’n sirkelvloei-diagram en maak byskrifte om aan te toon hoe firmas, huishoudings en die regering in ’n oop ekonomie met mekaar in interaksie is. [18]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 1 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 3: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

2

VRAAG 4 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.

4.1 Identifiseer die ontbrekende dele (A–D genommer) in die diagram hierbo. (8) 4.2 Verduidelik of die diagram hierbo ’n oop of ’n geslote ekonomie voorstel. (4) 4.3 Gebruik die syfers in die tabel hieronder om die waarde van die totale besteding in die

ekonomie te bereken.

Gebiede van besteding Simbole Totale besteding

Verbruiksbesteding C R140 miljoen

Beleggingsbesteding I R20 miljoen

Staatsbesteding G R90 miljoen

Invoere M R40 miljoen

Uitvoere X R10 miljoen

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 2 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 4: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

3

(8) [20] VRAAG 5 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (5.1–5.4) in jou antwoordboek neer. 5.1 Tydens ’n resessie in die sakesiklus is daar ’n styging in die (werkloosheidsyfer/koers

van ekonomiese groei). (2) 5.2 Tydens ’n opbloei in die sakesiklus is daar ’n (depresiasie/appresiasie) van die plaaslike

geldeenheid. (2) 5.3 Tegnologiese ontwikkelinge wat produktiwiteitsvlakke verhoog, sal oor die algemeen tot

’n (resessie/opbloei) in die ekonomie lei. (2) 5.4 Tydens ’n (opbloei/resessie) in die ekonomie is daar ’n styging in die reëlbare waarde

van goedere en dienste wat geproduseer word. (2) [8]

[TOTAAL: 60 punte]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 3 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 5: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

4

Graad 10 EKONOMIE TOETS TWEE Punte: 70

VRAAG 1 Verskeie moontlike antwoorde op die volgende vrae woord voorsien. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer. 1.1 Watter van die volgende faktore sal lei tot ’n styging in die vraag na DVD’s?

A ’n Daling in die prys van DVD’s.

B ’n Styging in die aanbod van DVD’s.

C ’n Daling in die prys van DVD-spelers.

D ’n Daling in die aanbod van DVD’s. (2)

1.2 Watter van hierdie stellings beskryf die wet van vraag die beste?

A Wanneer die aanbod van ’n produk styg, sal die vraag styg.

B Wanneer die prys van ’n produk styg, sal die hoeveelheid waarna daar ’n vraag is, daal.

C Wanneer die prys van ’n produk styg, sal die hoeveelheid waarna daar ’n vraag is, styg.

D As verbruikersinkomstes styg, sal daar ’n styging in die vraag na ’n produk wees. (2)

1.3 Veronderstel daar is ’n baie doeltreffende advertensieveldtog vir ’n spesifieke artikel.

Die effek hiervan sal ceteris paribus wees:

A ’n verskuiwing opwaarts en na links op die vraagkromme.

B ’n verskuiwing afwaarts en na regs op die vraagkromme.

C ’n verskuiwing opwaarts en na regs in die posisie van die vraagkromme.

D ’n verskuiwing afwaarts en na links in die posisie van die vraagkromme. (2)

1.4 ’n … toon wat geproduseer kan word wanneer die produksiefaktore op die

doeltreffendste manier moontlik gebruik word.

A Betalingsbalansrekening

B Markewewigskromme

C Produksiemoontlikheidskromme

D Grafiek wat die snypunt van ’n vraagkromme en ’n aanbodkromme uitbeeld (2)

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 4 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 6: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

5

1.5 Veronderstel daar is ’n styging in die vraag na ’n artikel. Dit sal ceteris paribus lei tot …

A ’n daling in die ewewigsprys en -hoeveelheid van die artikel.

B ’n styging in die ewewigsprys en -hoeveelheid van die artikel.

C ’n styging in die ewewigsprys en ’n daling in die ewewigshoeveelheid van die artikel.

D ’n daling in die ewewigsprys en ’n styging in die ewewigshoeveelheid van die artikel. (2)

1.6 Veronderstel dat die vraag na en die aanbod van ’n produk gelyktydig styg. Dit sal

ceteris paribus lei tot …

A ’n styging in die markprys.

B ’n daling in die markprys.

C ’n styging in die ewewigshoeveelheid.

D ’n daling in die ewewigshoeveelheid. (2)

1.7 Veronderstel dat ongunstige weerstoestande die aanbod van appels in Suid-Afrika

beïnvloed. Die effek hiervan, ceteris paribus, sal soos volg wees:

A ’n verskuiwing opwaarts en na regs met die aanbodkromme langs.

B ’n verskuiwing afwaarts en na links met die aanbodkromme langs.

C ’n verskuiwing afwaarts en na regs in die posisie van die vraagkromme.

D ’n verskuiwing opwaarts en na links in de posisie van die vraagkromme. (2)

1.8 Watter een van die volgende stellings beskryf die wet van aanbod die beste?

A Wanneer die vraag na ’n produk styg, daal die aanbod.

B Wanneer die vraag na ’n produk daal, daal die aanbod.

C Wanneer die prys van ’n produk styg, styg die hoeveelheid wat verskaf word.

D Wanneer produksiekoste styg, sal die aanbod van ’n produk daal. (2)

1.9 Veronderstel daar is ’n daling in die aanbod van ’n artikel. Dit sal ceteris paribus lei tot…

A ’n daling in die ewewigsprys en -hoeveelheid van die artikel.

B ’n styging in die ewewigsprys en -hoeveelheid van die artikel.

C ’n styging in die ewewigsprys en ’n daling in die ewewigshoeveelheid van die artikel.

D ’n daling in die ewewigsprys en ’n styging in die ewewigshoeveelheid van die artikel. (2)

[18]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 5 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 7: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

6

VRAAG 2 Noem enige DRIE funksies van ’n mark. [6] VRAAG 3 Bestudeer die syfers hieronder:

Hoeveelheid 15 Vaste Koste 250 Veranderlike Koste

500

Gebruik die syfers hierbo en bereken: 3.1 Totale Koste (2) 3.2 Gemiddelde Koste (4) 3.3 Gemiddelde Veranderlike Koste (4) 3.4 As die totale koste vir 25 eenhede R350 is en die totale koste vir 30 eenhede is R550,

bereken die Marginale koste. (6) [16] VRAAG 4 Noem DRIE eienskappe van ’n onvolmaakte mark. [6] VRAAG 5 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (6.1–6.4) in jou antwoordboek neer. 5.1 Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) is ’n voorbeeld van ’n (direkte/indirekte)

belasting. (2) 5.2 (Subsidies/direkte belastings) word aan verbruikers sowel as aan produsente gegee. (2) 5.3 (Subsidies/welsynstoelaes) stel firmas in staat om ’n groter hoeveelheid goedere of

dienste te verskaf en verlaag sodoende die markprys. (2) 5.4 Indien die staat ’n boonste prysgrens (maksimum prys) instel, verseker dit dat die prys

van ’n artikel (bo/onder) ’n sekere vlak bly. (2) [8] VRAAG 5 Gebruik ’n diagram om die effek van ’n indirekte belasting op ’n produk of diens te ontleed. [16]

[TOTAAL: 70 punte]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 6 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 8: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

7

Graad 10

EKONOMIE TOETS DRIE

Punte: 50

VRAAG 1 Verskeie moontlike antwoorde op die volgende vrae woord voorsien. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer. 1.1 Die eerste bank wat in Suid-Afrika gestig is, was …

A ’n privaat bank wat slegs deposito’s geneem het.

B ’n staatsbeheerde bank wat net deposito’s geneem het.

C ’n privaat bank wat geld aan mense geleen het om grond te koop.

D ’n staatsbeheerde bank wat geld aan mense geleen het om grond te koop. (2)

1.2 Die eerste banknote in Suid-Afrika is uitgereik …

A in die vroeë 1700’s.

B in die laat 1700’s.

C voor 1700.

D na 1800. (2)

1.3 In die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse ekonomie, is die .... van ekonomiese

ontwikkeling deur bestaansboerdery en ruilhandel gekenmerk.

A prekoloniale era

B landboufase

C landbou-mynbou-fase

D nywerheidsontwikkelingsfase (2)

1.4 Tydens die … van ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika het die HOIK slawe by Indië,

Oos-Indië en Madagaskar gekoop om op hulle kommersiële plase te werk en om as tuiniers, bouers en skrynwerkers te werk.

A prekoloniale era

B landboufase

C landbou-mynbou-fase

D nywerheidsontwikkelingsfase (2)

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 7 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 9: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

8

1.5 Die … word omskryf as daardie gedeelte van die bevolking wat tussen 16 en 65 jaar oud is en wat die potensiaal het om in diens geneem te word.

A deelnamekoers van die arbeidsmag

B ekonomies aktiewe bevolking

C werkloosheidsyfer

D arbeidsabsorpsiekoers (2)

[10] VRAAG 2 Kies ’n beskrywing uit KOLOM B wat by die begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs die letters (A–H) langs elke vraagnommer (2.1–2.8) in jou antwoordboek neer om jou keuse aan te dui.

KOLOM A KOLOM B

2.1 Kenmerkend van die tradisionele stadium van ekonomiese ontwikkeling in Europa

A Die vestiging van dorpe en die opkoms van reisende handelaars

2.2 Kenmerkend van die oorgangstadium van ekonomiese ontwikkeling in Europa

B Nywerheidsrevolusie

2.3 Kenmerkend van die beginstadium van ekonomiese ontwikkeling in Europa

C ’n Ernstige gebrek aan ekonomiese vryheid en geen spesialisering van arbeid nie

2.4 Kenmerkend van die stadium van ekonomiese volwassenheid in Europa

D Die vorming van vakbonde

2.5 Kenmerkend van die tydperk van massaproduksie in die ekonomiese ontwikkeling van Europa

E Ongeveer van 1200 tot 1700

2.6 Die duur van die oorgangstydperk van ekonomiese ontwikkeling in Europa

F Merkantilisme

2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling in Europa G Ongeveer van 1700 tot 1900

2.8 Die duur van die tydperk van ekonomiese volwassenheid in Europa

H Ongeveer van 1000 tot 1200

[16]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 8 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 10: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

9

VRAAG 3 Noem die DRIE belangrikste eienskappe van die prekoloniale era van die ontwikkeling van die ekonomie in Suid-Afrika. [6] VRAAG 4 Noem EEN item wat voor die bekendstelling van banknote en muntstukke algemeen gebruik is vir ruilhandel in Afrika. [2] VRAAG 5 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (5.1–5.4) in jou antwoordboek neer. 5.1 Bevolkingsgroei lei tot ’n (styging/daling) in die aanbod van arbeid. (2) 5.2 Die verskil tussen die geboortesyfer en die sterftesyfer word die

(kindersterftesyfer/natuurlike groeikoers) genoem. (2) 5.3 Bevolkingsgroei lei tot ’n (styging/daling) in die vraag na verbruikersgoedere. (2) 5.4 Verstedeliking is die proses deur middel waarvan die bevolking van stedelike gebiede

(styg/daal) as gevolg van migrasie. (2) [8] VRAAG 6 Kies die korrekte term tussen hakies. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (6.1–6.4) in jou antwoordboek neer. 6.1 Sedert 1970 het die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika bestendig (gestyg/gedaal). (2) 6.2 Die werkloosheidsyfer is die persentasie van die (totale/ekonomies aktiewe) bevolking

wat aktief werk soek, maar nie in staat is om werk te kry nie. (2) 6.3 Bevolkingsgroei lei tot ’n (styging/daling) in die aanbod van arbeid. (2) 6.4 Bevolkingsgroei lei tot ’n (styging/daling) in die totale vraag na verbruikersgoedere. (2) [8]

[TOTAAL: 50 punte]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 9 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 11: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

10

Graad 10 EKONOMIE

TOETS VIER Punte:62

VRAAG 1 Verskeie moontlike antwoorde op die volgende vrae woord voorsien. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer. 1.1 Veronderstel die vraag na, sowel as die aanbod van arbeid verhoog. Dit sal ceteris

paribus heel waarskynlik lei tot …

A ’n styging in die loontarief.

B ’n styging in die vlak van indiensneming.

C ’n daling in die loontarief.

D ’n daling in die vlak van indiensneming. (2)

1.2 Indien die aanbod van arbeid daal, sal daar … wees.

A ’n styging in die loontarief, maar ’n daling in die vlak van indiensneming

B ’n styging in die loontarief sowel as in die vlak van indiensneming

C ’n daling in die loontarief en ’n styging in die vlak van indiensneming

D ’n daling in die loontarief sowel as in die vlak van indiensneming (2)

1.3 Mense wat werkloos raak omdat die ekonomie ’n resessiefase binnegaan, vorm deel

van die … werkloosheidsyfers.

A seisoenale

B wrywings-

C strukturele

D sikliese. (2)

[6]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 10 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 12: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

11

VRAAG 2 Kies die beskrywing in KOLOM B wat by die konsep in KOLOM A pas. Skryf net die letters (A–H) langs elke vraagnommer (2.1–2.8) in jou antwoordboek neer om jou keuse aan te dui.

KOLOM A KOLOM B

2.1 Vakbonde A ’n Groep wat binne ’n organisasie gestig word om dispute tussen werkgewers en werknemers op te los

2.2 Forums in die werkplek B Help met dispute wat nie binne ’n organisasie opgelos kon word nie

2.3 Bedingingsrade C ’n Groep werkers uit ’n spesifieke sektor, wat hulself organiseer om hul maatskaplike, ekonomiese en politieke doelwitte te bevorder

2.4 Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA)

D Wetgewing wat poog om die regte van individue in die werkplek te beskerm en om kollektiewe bedinging te bevorder

2.5 Arbeidshowe E

’n Liggaam wat verantwoordelik is vir die regulering van arbeidspraktyke en om seker te maak dat die Wet op Arbeidsverhoudinge nagekom word

2.6 Wet op Basiese Diensvoorwaardes F Wetgewing wat poog om die werknemers se

fisiese welsyn te bevorder

2.7 Wet op Arbeidsverhoudinge G Stel minimum voorwaardes vir indiensneming

2.8 Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid

H ’n Versameling werknemers binne ’n besigheid wat vergader om arbeidskwessies by die werk te bespreek

[16]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 11 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 13: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

12

VRAAG 3 Bespreek krities hoe die probleem van werkloosheid in Suid-Afrika moontlik opgelos kan word. [16] VRAAG 4 Verduidelik die verskil tussen die Wet op Arbeidsverhoudinge en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. [16] VRAAG 5 Noem enige DRIE voorbeelde van wetgewing in Suid-Afrika wat poog om arbeidsverhoudinge en werkers se regte te bevorder. [6]

[TOTAAL: 60 punte]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 12 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 14: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

13

Graad 10 EKONOMIE TOETS EEN MEMO

VRAAG 1 1.1 makro-ekonomie (2)

1.2 mikro-ekonomie (2)

1.3 normatiewe (2)

1.4 positiewe (2)

[8] VRAAG 2 2 Wat , hoe , en vir wie om te produseer? [6]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 13 7/2/2011 4:09:32 PM

Page 15: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

14

VRAAG 3 3

[18] VRAAG 4 4.1 A: Sakeondernemings

B: Huishoudings

C: Huishoudings ontvang inkomste (lone, salarisse, huurgeld en rente)

D: Belastings (8)

4.2 Die diagram toon ’n geslote ekonomie , aangesien daar geen buitelandse sektor is nie . (4)

4.3 Y = C + I + G + X – M

Y = R140 miljoen + R20 miljoen + R90 miljoen + R10 miljoen – R40 miljoen

Y = R220 miljoen (8) [20]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 14 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 16: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

15

VRAAG 5 5.1 werkloosheidsyfer (2)

5.2 appresiasie (2)

5.3 opbloei (2)

5.4 opbloei (2)

[8]

[TOTAAL: 60 punte]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 15 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 17: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

16

Graad 10 EKONOMIE TOETS TWEE MEMO

VRAAG 1 1.1 C (2)

1.2 B (2)

1.3 C (2)

1.4 C (2)

1.5 B (2)

1.6 C (2)

1.7 D (2)

1.8 C (2)

1.9 C (2)

[18] VRAAG 2 2 Bring kopers en verkopers bymekaar .

Ken hulpbronne toe .

Maak dit moontlik om oor pryse en hoeveelhede te onderhandel . [6]

VRAAG 3 3 Uitgewerkte antwoord 3.1 Totale Koste = Vaste Koste + Veranderlike Koste

Totale Koste = 250 + 500 Totale Koste = 750

3.2 Gemiddelde Koste = Totale Koste / Hoeveelheid

Gemiddelde Koste = 750 / 15 Gemiddelde Koste = 50

3.3 Gemiddelde Veranderlike Koste = Veranderlike Koste / Hoeveelheid

Gemiddelde Veranderlike Koste = 500 / 15 Gemiddelde Veranderlike Koste = 33.3

3.4 Marginale Koste = verandering in Totale Koste / veranderling in Hoeveelheid

Marginale Koste = (550 – 350) / (30 – 25) Marginale Koste = 200 / 5 Marginale Koste = 40

[16]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 16 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 18: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

17

VRAAG 4 4 Enige DRIE van die volgende:

• ’n Enkele verskaffer ()

• Produkte is nie homogeen (soortgelyk/identies) nie ()

• Die verkoper word teen mededinging beskerm – geen vrye mededinging nie ()

• Maatskappye word die reg gegee om die enigste operateurs in ’n land te wees () [6]

VRAAG 5 5.1 indirekte (2)

5.2 subsidies (2)

5.3 subsidies (2)

5.4 onder (2) [8]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 17 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 19: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

18

VRAAG 6 5

Puntetoekenning vir diagram

Die diagram hierbo toon hoe die oplê van ’n indirekte belasting die aanbodkromme opwaarts en na links laat skuif (verlaag in werklikheid die aanbod van die produk ). Dit veroorsaak ’n daling in die hoeveelheid van die produk wat geproduseer word en ’n styging in die markprys . [16]

[TOTAAL: 70 punte]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 18 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 20: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

19

Graad 10 EKONOMIE TOETS DRIE MEMO

VRAAG 1 1.1 D (2)

1.2 B (2)

1.3 D (2)

1.4 B (2)

1.5 B (2)

[10] VRAAG 2 2.1 C (2)

2.2 A (2)

2.3 F (2)

2.4 B (2)

2.5 D (2)

2.6 H (2)

2.7 E (2)

2.8 G (2) [16]

VRAAG 3 3 Enige DRIE van die volgende:

• Die land is deur Khoi-San en Afrika-stamme bewoon ().

• Bestaansboerdery was die norm, hoewel daar ook ruilhandel plaasgevind het (met velle, vee, voedsel, pottebakkerswerk, tabak en metaalvoorwerpe) ().

• Ivoor en goud is geruil (soms met mense van ander lande) ().

• In 1652 het ’n Hollandse skeepsmaatskappy (die HOIK) ’n halfweghawe en verversingspos in die Kaap gevestig (). [6]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 19 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 21: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

20

VRAAG 4 4 Enige EEN van die volgende:

• beeste ()

• skape ()

• bokke ()

• inheemse graan () [2]

VRAAG 5 5.1 styging (2)

5.2 natuurlike groeikoers (2)

5.3 styging (2)

5.4 styg (2) [8]

VRAAG 6 6.1 gestyg (2)

6.2 ekonomies aktiewe (2)

6.3 styging (2)

6.4 styging (2)

[8]

[TOTAAL: 50 punte]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 20 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 22: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

21

Graad 10 EKONOMIE TOETS VIER MEMO

VRAAG 1 1.1 B (2)

1.2 A (2)

1.3 D (2)

[6] VRAAG 2 2.1 C (2)

2.2 H (2)

2.3 A (2)

2.4 B (2)

2.5 E (2)

2.6 G (2)

2.7 D (2)

2.8 F (2)

[16]

VRAAG 3 3 Daar is drie hoofbenaderings tot die oplos van die probleem met werkloosheid:

Stimuleer ekonomiese groei : Dit sal ’n groter vraag na arbeid skep, wat weer op sy beurt werkloosheid sal verminder. Hoewel dit oor die lang termyn doeltreffend is, neem dit lank voordat die voordele van ekonomiese groei na die armes en die werkloses deursyfer .

Programme vir openbare werke : Die regering kan staatsfondse gebruik om individue in diens te neem om infrastruktuur soos paaie en brûe te bou . Dit hou die voordeel in dat werksgeleenthede geskep word terwyl dit ook die land se infrastruktuur uitbrei. Dit is egter ’n benadering wat die las op belastingbetalers verhoog omdat daar uit staatsinkomste vir hierdie programme betaal moet word .

Werkloosheidsversekering : Die regering kan eenvoudig geld aan werklose mense verskaf . Hoewel dit sal help om armoede te verlig, skep dit nie werklik werksgeleenthede nie en dit vergroot die las op die belastingbetalers . [16]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 21 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 23: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

22

VRAAG 4 4 Die Wet op Arbeidsverhoudinge is bedoel om die regte van individuele werkers te

beskerm deur ’n meganisme vir kollektiewe bedinging en die oplos van dispute daar te stel. Hierdie Wet poog om konsultasie in die werkplek te bevorder . Dit verskil van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, wat ook poog om die regte van individuele werkers te bevorder , maar wat dit doen deur sekere standaarde en grense te stel om werkers te beskerm, byvoorbeeld teen lang werksure of onbillike betaling . Albei wette verhoed uitbuiting, maar op verskillende maniere . [16]

VRAAG 5 5 Wet op Arbeidsverhoudinge

Wet op Basiese Diensvoorwaardes

Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid [6]

[TOTAAL: 62 punte]

Ekonomie Toetse 20 Junie.pdf 22 7/2/2011 4:09:33 PM

Page 24: Verken Exam Practice Book COVER Ekonomie Gr10schools.pearson.co.za/media/73716/verken-ekonomie-graad-10... · F Merkantilisme 2.7 Die duur van die begintydperk van ekonomiese ontwikkeling

www.mml.co.za

Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad

Kantore in Johannesburg, Durban, King William’s Town, Pietersburg, Bloemfontein en verteenwoordigers in Mafi keng en maatskappye oral in Suider- en Sentraal-Afrika.

Webwerf: www.mml.co.za

© Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat- of bandopname, vermikrofi lming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring.

Alle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor. Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word.

Eerste uitgawe 2011

ISBN 978-0-636-12976-4

Verken_Exam Practice Book_COVER_Ekonomie_Gr10.indd 1 2011/09/02 3:17 PM