15
Vervang JAHSHUA die WET ?

Vervang JAHSHUA die WET ?

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Vervang JAHSHUA die WET ?. Wat is die WET ?. תּרה תּורה. (TORA) direktief, instruksie. Pentateug. TORA is meer as net ‘n wet (“moets” en “moenies”) (gehoorsaamheid). Die hart van die TORA is geloof in JAHWEH - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Vervang JAHSHUA die WET ?

Vervang JAHSHUAdie WET ?

Page 2: Vervang JAHSHUA die WET ?

Wat is die WET ?

direktief, instruksie (TORA)ּתרה ּתורה

Pentateug

Page 3: Vervang JAHSHUA die WET ?

TORA is meer as net ‘n wet (“moets” en “moenies”) (gehoorsaamheid)

Die hart van die TORA is geloof in JAHWEHGen 15:6, Eks 4:5, 14:31, Num 14:11, 20:12, Deut 1:32

Die TORA gee ‘n woonplek vir JAHWEH by sy volk Eks 25-31Die TORA gee genade by JAHWEH LevDie TORA gee ‘n verhouding met JAHWEH Lev 26:12Die TORA gee vir die volk ‘n land Eks 6:3, Deut 4:14

Page 4: Vervang JAHSHUA die WET ?

Die tabernakel:

Eks 25:31-40

Eks 25:10-22

Die TORA reik terug na Eden

Page 5: Vervang JAHSHUA die WET ?

Die verbond:Gen 1:26-31

Page 6: Vervang JAHSHUA die WET ?

Die land:

Vergelyk Eks 20:11met Deut 5:15

Page 7: Vervang JAHSHUA die WET ?

Die TORA het nie in die OT gewerk nie ....

1 Die volk kon nie

2 Die TORA kon nie !

Page 8: Vervang JAHSHUA die WET ?

2Kron 6:18Maar sou God werklik by die mense op die aarde woon?Die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie,

hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het!

JAHWEH kon nie in sy volle heerlikheid, genade,en waarheid by sy volk woon nie !

Page 9: Vervang JAHSHUA die WET ?

Joh 1:14die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—

en ons het sy heerlikheid aanskou:soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—

vol van genade en waarheid

JAHSHUA WORD DIE TABERNAKEL/TEMPEL !!

Page 10: Vervang JAHSHUA die WET ?

Lev 25:10julle moet die vyftigste jaar heilig en ‘n vrylating in die land uitroep aan al sy bewoners. Dit moet vir julle ‘n

jubeljaar wees;

Wat het daarvan geword in die OT ?Eseg 22:8

My heilige dinge het jy geminag en my sabbatte ontheilig

Page 11: Vervang JAHSHUA die WET ?

Luk 4:16-21Luk 22:50-51

Jahshua het die ware jubeljaar (aangename, genadejaar)vir die ware beloofde land, kom inlui

Sy bloed vra nie wraak nie (soos Abel, Heb 12:24),maar dit maak vry

Page 12: Vervang JAHSHUA die WET ?

JAHSHUA IS DIE SABBAT !!

Jahshua is ‘heer’ van die Sabbat Luk 6:1-11Die rus wat ons soek is in Hom Matt 11:28-30Hy en sy Vader werk dwarsdeur Joh 5:17Wie in Jahshua glo, gaan reeds sy rus in Heb 4:3

Page 13: Vervang JAHSHUA die WET ?

OT: die volk het in die land gebly en JAHWEH het by hulle gebly

NT: Bly in My, soos Ek in julle Joh 15:4

JAHSHUA IS DIE BELOOFDE LAND !!

Page 14: Vervang JAHSHUA die WET ?

Alles is deur en in Jahshua geskape Kol 1:16Alles word onder Hom verenig Ef 1:10

Hy is die begin en einde van alles Openb 2:8, 22:13

Hy is JAHWEH Joh 14:9-10Hy is Israel ! Jes 49:3, versoeking in die woestyn

JAHSHUA IS DIE TORA !!

Page 15: Vervang JAHSHUA die WET ?

Mat 5:17Moenie dink dat Ek gekom het

om die wet of die profete te ontbind nie.Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul

Die vervulde TORA is moeiliker! v 20-

Hoe kry ons dit reg?