12
r e m g r o b e p e r k | 40 | j a a r v e r s l a g VOLHOUBAARHEIDSVERSLAG Aangesien Remgro ’n beleggingshouermaatskappy is, word openbaarmaking ten opsigte van volhoubaarheid beperk tot die maatskappy self en sy volfiliale, insluitende Wispeco en Tsb Sugar. Sosiale en volhoubaarheidsverslaggewing deur genoteerde entiteite waarin beleggings gehou word, verskyn in die jaarverslae van daardie ondernemings. Die belangrikste aspekte om te rapporteer, is soos volg: verhoudinge met belanghebbendes Die volgende word as belanghebbendes van die maatskappy erken: Aandeelhouers en leners as verskaffers van kapitaal Die staat as beleidmaker en reguleerder Die beleggingspubliek as ’n belangegroep Die gemeenskap, vanweë die skep van werkgeleenthede, as gedeeltelike begunstigde van die belasting wat winsgewende organisasies betaal en as ontvanger van sosiale bydraes Die direksie hersien gereeld sy strategieë, met inagneming van die behoeftes van belanghebbendes, om ’n ewewig tussen langtermyngroei en die lewensvatbaarheid van die maatskappy en die omgewing waarin hy funksioneer, te verseker. GROEPETIEK Wyle dr Anton Rupert, stigter van die groep, het meer as 40 jaar gelede riglyne opgestel vir die suksesvolle bedryf van sake. Hierdie riglyne het ontwikkel in wat vandag Remgro se waardes is. Die maatskappy glo dat die gees waarin dit streef om ’n goeie korporatiewe burger te wees, in hierdie waardes beliggaam is. Dit glo verder dat etiese gedrag spruit uit die waardesisteem wat deur die direksie gekommunikeer en gedemonstreer word. Remgro se verbintenis tot etiese gedrag is in die volgende gedokumenteer: Etiese kode Geskenkebeleid Rekenaar: Aanvaarbare gebruikskode Dissiplinêre kode veiligheid en die omgeWing Die maatskappy het ’n gesondheid-en-veiligheidskomitee wat saamgestel is ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid. Die komitee help die direksie om seker te maak dat die maatskappy ’n veilige, gesonde en risikovrye omgewing vir sy personeel en besoekers bied en sien toe dat beheermaatreëls om risiko’s te beperk doeltreffend is en toegepas word. Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak beskou sover dit die uitwerking daarvan op die omgewing betref. Die maatskappy meet sy huidige omgewingspraktyke aan die norme wat deur die “Global Reporting Initiative™”(GRI)-raamwerk gestel word. Dit sluit die volgende in: Materiale Energie Water Biodiversiteit Uitlatings, uitvloeisels en afval Verskaffers Produkte en dienste Voldoening Vervoer

voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

  • Upload
    ngodan

  • View
    245

  • Download
    20

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 40 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

aangesien Remgro ’n beleggingshouermaatskappy is, word openbaarmaking ten opsigte vanvolhoubaarheidbeperk totdiemaatskappyself en syvolfiliale, insluitendeWispecoenTsbSugar.Sosiale en volhoubaarheidsverslaggewing deur genoteerde entiteitewaarin beleggings gehouword,verskynindiejaarverslaevandaardieondernemings.

Diebelangriksteaspekteomterapporteer,issoosvolg:

verhoudinge met belanghebbendesDievolgendewordasbelanghebbendesvandiemaatskappyerken:

• Aandeelhouersenlenersasverskaffersvankapitaal• Diestaatasbeleidmakerenreguleerder• Diebeleggingspubliekas’nbelangegroep• Die gemeenskap, vanweë die skep van werkgeleenthede, as gedeeltelike begunstigde van die

belastingwatwinsgewendeorganisasiesbetaalenasontvangervansosialebydraes

Diedireksiehersiengereeldsystrategieë,met inagnemingvandiebehoeftesvanbelanghebbendes,om ’n ewewig tussen langtermyngroei en die lewensvatbaarheid van die maatskappy en die omgewingwaarinhyfunksioneer,teverseker.

gRoepetiek Wyle drAntonRupert, stigter van die groep, hetmeer as 40 jaar gelede riglyne opgestel vir diesuksesvollebedryfvansake.HierdieriglynehetontwikkelinwatvandagRemgrosewaardesis.Diemaatskappy glo dat die geeswaarin dit streef om ’n goeie korporatiewe burger tewees, in hierdiewaardes beliggaam is. Dit glo verder dat etiese gedrag spruit uit die waardesisteemwat deur diedireksiegekommunikeerengedemonstreerword.

Remgroseverbintenistotetiesegedragisindievolgendegedokumenteer:

• Etiesekode• Geskenkebeleid• Rekenaar:Aanvaarbaregebruikskode• Dissiplinêrekode

veiligheid en die omgeWingDie maatskappy het ’n gesondheid-en-veiligheidskomitee wat saamgestel is ingevolge dieWet opBeroepsgesondheidenVeiligheid.Diekomiteehelpdiedireksieomsekertemaakdatdiemaatskappy’n veilige, gesonde en risikovrye omgewing vir sy personeel en besoekers bied en sien toe datbeheermaatreëlsomrisiko’stebeperkdoeltreffendisentoegepasword.

Diemeestevandiemaatskappysekernbedrywighedewordasvan’nlaeimpakbeskousoverditdieuitwerkingdaarvanopdieomgewingbetref.

Diemaatskappymeetsyhuidigeomgewingspraktykeaandienormewatdeurdie“GlobalReportingInitiative™”(GRI)-raamwerkgestelword.Ditsluitdievolgendein:

• Materiale• Energie• Water• Biodiversiteit• Uitlatings,uitvloeiselsenafval• Verskaffers• Produkteendienste• Voldoening• Vervoer

Page 2: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 41 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

Waar nodig geag, word gebruik en impak gekwantifiseer en aan beste praktyke gemeet. Indientoepaslik, word die nakoming van veiligheids-, gesondheids- en omgewingstelsels teen formelestandaardegemeetenaanonafhanklikeoorsigonderwerp.

Tsb Sugar het prestasiedoelwitte en verbruiksdoelwitte gestel om sy omgewingsimpak te beperk,soos byvoorbeeld bagasse, ’n neweproduk van die suikerproduksieproses, wat gebruik word omelektrisiteitoptewek.DiemeestevanTsbSugarsemeuleseelektrisiteitsbehoefteswordopgewekdeurmiddel vanbagasse.Surplus elektrisiteitword teruggeplaas indieEskomnasionalenetwerk.Gegewedievoginhoudvansuikerriet,geeTsbSugarmeerwateraandieomgewingterugaswatindieoorspronklikeproduksieprosesgebruikword.

Die omgewingsvolhoubaarheidsinisiatief is ook uitgebrei tot natuurbewaring, opvoeding enbewusmaking.

KlimaatsveranderingRemgrohetdievorigejaaraandieopenbaarmakingsprojekvirkoolstofuitlating(CPD6)deelgeneemen het erkenning gekry vir sy leierskap in hierdie verband. Hierdie inisiatief sal voortgesit word inCPD7.

miv/vigs-beleid Uit’nbeleggingshouermaatskappyseperspektiefbestaandierisikoverbondeaanMIV/vigsuittweeelemente,naamlik:

Groeprisiko Gegewe die potensiële uitwerking van MIV/vigs op markte, menslike kapitaal, die koste vanindiensnemingendiebedryfsprosessevanondernemingswaarinbelêis,wordhierdierisikobestuurbinnediestrukturevandieonderskeiemaatskappyewaarinbelêword.

Dievorderingvanhierdiebeleidenstrategieëwordaandiehandvanbestepraktyk-standaardegemonitor.

MaatskappyrisikoRemgrohet’nformeleMIV/vigs-beleidenisverbindtotdaadwerklikestappeomdiepandemie,endiebesigheidsrisiko’sdaaraanverbonde, tebestuur.Diebeleidmaakonderanderevirdievolgendevoorsiening:

• DatallewetlikeverpligtingemetbetrekkingtotMIV/vigsnagekomword• Datdaaropgeenwyseteenwerknemersofpotensiëlewerknemersgediskrimineerwordopgrond

vanhulMIV-statusnie• DatinligtingoordieMIV-statusvanwerknemersstrengvertroulikgehanteerword• Datalgemenemaatreëlsingestelenbestuurwordomtoevalligebesmettingtevoorkom

Die Remedi Mediese Hulpskema, waaraan die meeste Remgro-personeel behoort, beskik oor ’nbestuursplan virMIV/vigs waaraan werknemers volgens hul keuse deelneem. Alle personeel vanRemgroisindiensvanM&I,’ngespesialiseerdediensmaatskappy. WerknemersOpsommingvandiewerknemersvanbedryfsfiliale 2009 2008RainbowChicken 7 417 7653Wispeco 1 041 1 039TsbSugar(kontrakwerkersuitgesluit) 3 008 3 010Ander 11 11 11 477 11713M&I 168 172 11 645 11 885

Page 3: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 42 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

Diedireksiesvandieonderskeiebedryfsfilialeisverantwoordelikvirhuleiestrategiemetbetrekkingtotdiensbillikheid,MIV/vigs,opleidingenanderpersoneelaangeleenthede.

pandemiesAsdeelvandiegroepsebewustheidvangemeenskapsrisikowordpandemieserisiko’sgemonitorensaltoepaslikestappegedoenwordwaarnodig.

diensbillikheidRemgro streef daarna om, in ooreenstemming met dieWet op Gelyke Indiensneming, aan allewerknemersdiegeleentheidtebiedomhullevollepotensiaalteverwesenlik.

Remgro se bestuur en personeel is deurlopend betrokke by die bepaling van opleidings- enontwikkelingsbehoeftes,asookbydieimplementeringenmoniteringvan’narbeidsplan.Aandagwordveralgegeeaandiégroepewatomhistorieseredes’nagterstandmaghê.

In ooreenstemmingmet die vereistes van dieWet opGelyke Indiensneming dienM&I, namensRemgro,jaarliks’narbeidsplanbydieDepartementvanArbeidin.

Vanweë die gespesialiseerde aard van sy werksaamhede, word Remgro se arbeidsmag deur dievolgendegekenmerk:

• ’n Hoë vlak van kundigheid in die topstruktuur van die organisasie en in die onderskeiegespesialiseerdeafdelings

• ’nJongwerknemersprofiel,veralwatbestuurbetref• ’nLaearbeidsomsetwatbeperktegeleenthedevirnuweaanstellingsmeebring

Remgro glo dat die gehalte van sy personeel ’n belangrike, volhoubare,mededingende voordeel is.Daaromglohydatsysuksesnieindieeenvormigheidvansypersoneellênie,maarindieverskeidenheiden die ontwikkeling van hul kollektiewe vaardighede, waarvoor altyd ruimte en geleenthede geskepsalword.

Menslike hulpbronne-beleid en -prosedures spreek ook die aangeleenthede van nie-diskriminasie,kinderarbeid,dissiplinêrepraktyke,menseregte,ens.aan.

bbseb – breë-basis sWart ekonomiese bemagtiging DiedireksieglodatBBSEB’nsosiale,politiekeenekonomiesenoodsaaklikheidisendiemaatskappyse filiale en geassosieerde maatskappye se inisiatiewe in hierdie verband word ondersteun enaangemoedig.IndiematewatRemgrosefilialeengeassosieerdemaatskappyeBBSEBimplementeer,neem Remgro se aandeelhouers ook effektiewelik deel aan BBSEB en die uitwerking en suksesdaarvan.Hoeweldieideaalisomallepersoneteondersteunomhulvollepotensiaalteverwesenlik,is besondere fokus nodig op diegene wat weens historiese redes agterstande het. Die doel is omhulle toe te rusomopmeriete indiemark tekanmeeding.Ons sienuitnadiedagwanneer alle Suid-Afrikaners,veralalonskinders,op’nnie-rassigeengelykegrondslagtenvolleaanonsekonomiekandeelneem.

Remgro het ’n telling van 44.18% behaal in die FM Empowerdex 2009 “Top Bemagtigings-maatskappye”.Dievertoningisbeoordeelteenoordiegeneriesetelkaartaangesiendaargeenhandvesvirbeleggingshouermaatskappyeisnie.RemgromonitordeurdireksieverteenwoordigingdieBBSEB-vertoningvandiemaatskappyewaarinhybelê.

Page 4: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 43 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

sosiale beleggingKorporatieweburgerskap,naamlikdieverbintenisvan’nmaatskappyomop’nvolhoubarewysetotekonomieseontwikkelingbytedra,onderskryfdiebeginseldatgeenbesigheidinisolasiebestaannie,maaronmiskenbaardeelisvandieomgewingwaarinsakegedoenword.Insyverhoudingemetallebelanghebbendes(kliënte,personeelendiegemeenskap)streefRemgrodaarnaom’nwaardevennoottewees.

Dieklemvandiemaatskappy sedonasieprogramval veralopdieontwikkelingvan jongmenseuitbenadeelde gemeenskappe om aan hulle ’n gevoel van selfwaarde te gee. Dit word gedoen in dievertrouedatsodanigebeleggingsindietoekomsgoeiedividendesaloplewer.

Skenkings aan verdienstelike instansies wordmeesal oor termyne gemaak en hoewel bydraes oor ’n taamlike breë spektrum strek, is daar een ooglopende uitsondering: politieke partye. Diemaatskappy respekteer die individu se reg om volgens eie keuse by hierdie organisasies betrokke teraak,maarRemgrooefennieself’nkeuseuitnie.

Dieafgelopejaarwasdiemaatskappybydievolgendebetrokke:

Entrepreneurskap en opleidingTsiba – virdieTersiêreSkool inBesigheidsadministrasie (Tsiba),wat vyf jaar gelede inKaapstadgestig is,was2008 ’n jaarvanheelpartyeerstes.DieheelbelangrikstewasTsibaseeerstestudentewat hul B-graad in Besigheidsadministrasie (BBA) verwerf het. Dit was ook die eerste jaardat Tsiba ’n onafhanklike takserings-en-evalueringsraad gebruik het om toesig te hou oor sygehalteversekeringsprosesse.

Nog ’n prestasie was dat 95% van die voorbereidingsklas kon voortgaan met die graadkursus – ’naansienlikeverbeteringopvorigejare.’nSlaagkoersvan64%isbehaalen’nvollestudiebeursisaanhierdie studente toegekenomvir ’nBBA-graad te studeer. Inonlangse jarehetTsiba sykapasiteitsodaniguitgebreidat120studente indiebeginvan2009 totdievoorbereidingsklas toegelaatkonword–’ntoenamevan50%vergelekemet2008.

Tsiba se Entrepreneursentrum was ook in die nuus toe ’n rekenaaropleidingsentrum wat inKhayelitshaondersteunword,dieeersteprysindieWes-Kaapseafdelingvan’nsakeplankompetisievirbeginnerondernemingsgewenhet.BaiekleinsakeondernemingshetreedsbyhulbetrokkenheidbyTsibasesentrumbaatgevind.

RemgrohethomverbindomTsibavir’nvollestudentesiklusvanvierjaarteondersteun.

Shalamuka-Stigting –ditisdiedoelwitvanhierdiestigtingomlangtermynbefondsingtebekomvirdiehoogs suksesvollePenreach-programwaardeur leerkragontwikkelingondersteunword, veral inMpumalanga.

Penreach is ’nuitstekende voorbeeld vanwatbereikkanword asmense regtig ’n verskilwilmaakenwanneer hulle hulself vrywillig verbind tot verandering en ontwikkeling.Meer as 2 000 swartonderwysers (95% vroue) word jaarliks deur Penreach bereik, wat die lewe vanmeer as 350 000leerdersinplattelandsegebiedebeïnvloed.

Behalwediewerkwatmetonderwysersenskoolbesturegedoenword,isPenreachookbygraad10tot12-leerdersinwiskundeenwetenskapbetrokke.HierdiejongleerderswoonopSaterdagoggendegereeldeklassebyendisverblydendomtesienhoehullepuntedeurdiejaarmerkbaarverbeter.

Page 5: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 44 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

Metsydoelstellingomdiegehalteentoeganklikheidvanonderwysvironderwysersen leerders inbenadeelde skole te verbeter, het Penreach ’nmodel daargestel wat elders gebruik kan word.Dievoorbereidingswerkhiervoorwordtansgedoen.

Beyers Naudé-Skoolontwikkelingsprogram (BNSOP) – die bekamping van armoede deuronderwys, met ’n spesifieke klem op plattelandse gemeenskappe, was uit die staanspoor dierigtingwyservirBNSOP,watonderdiebeskermingvandieKagisoTrustval.

Diefilosofieagterdieprogramisdatplattelandsegemeenskappediepotensiaalhetom’nbelangrikerol indienasionaleekonomietespeelmits jongmensetoeganghettotgoeieonderwys.Dierolvanskole in plattelandse gemeenskappe iswesentlik, nie net vanweë die verskaffing van noodsaaklikeonderwys nie, maar ook omdat dit dikwels die enigste instansies in hierdie gemeenskappe is enmeerdoeligbenutword.

BNSOP is daargestel met die doel om die kultuur van leer en onderrig in skole te herstelen terselfdertyd funksionele en volhoubare verhoudinge tussen belanghebbendes in die skoolgemeenskap te vestig. Tans is die organisasie by 50 skole in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal,dieOos-KaapendieVrystaatbetrokke.

SciMathUS –virhierdiepostmatriekprogramvandieUniversiteitvanStellenboschwas2008’njaarvanuitdagingenvervulling.Diestudentesehongernasukseswasdiedryfkragwathullegehelphetomdienuwekurrikulummetentoesiasmeonderdieknietekry.

Dieprogramhet’n100%-slaagsyfergehadendiemeestestudentehethulpunteaansienlikverbeter.Diegebruikvanprobleemgebaseerdeonderrighet’nbaiedoeltreffendemaniergeblykteweesomdiekurrikulumgapingteoorbrug.Dieeksamenaandieeindevandiejaarhetlaterasinanderjarebegin,watdiestudente’nekstramaandvironderrigenhersieninggegeehet.

Van 2008 se finale groep van 62 studente, almal uit mindergegoede gemeenskappe, was daar 27vroueen35mans;22swarten40KleurlingeenIndiërs.Altesame42studentehetvandieWes-Kaapgekom, ses vanGauteng, vier elk vandieNoord-KaapenKwaZulu-Natal, twee elk vandieOos-KaapenNoordweseneenelkvanMpumalangaenLimpopo.Al62 studentehethulkursussuksesvolvoltooienaansoekgedoenomtoegangtottersiêreonderwys.

Sedert2001hetmeeras450studentedieprogramvoltooi.Ditsoubillikweesomtesêdatsolankasgraad12-leerdersdieskoolverlaatmetuitslaeinwiskundeennatuurwetenskappewathulleverhinderomtoegangtottersiêreonderrigteverkry,SciMathUS’nrolsalhêomtespeel.

Paul Roos Akademie –tydensdiesesdejaarvanbedrywighedehetdieAkademiesyfokusverskuifvanleerderswatdiepotensiaalhetommatriekteslaagnadiegenewatdievermoëhetomwiskundeinmatriekteslaag.Hierdiebesluitisdeelsbeïnvloeddeurdieverliesvaneenvandievoorsteborgeendithettotgevolggehaddatdiegetallevan233leerdersin2008tot180in2009verminderhet.

In2008hetdieeerstegroepleerdersookhulmatriekeksamengeskryf.Hullewasledevandieeerstetoelatingvan60graad7-leerdersin2002.Weens ’ngebrekaanondervindingindiekeuringsproseswasaldieleerdersnieakademiesdiesterksteinhulbesonderegroepnie.Vyf-en-twintig(42%)hetenduitvolgehou,vanwie22suksesvolwas.

Benewens finansiële steun, vind die Akademie ook baat by die vrywillige bydraes deur verskeieorganisasies.So,byvoorbeeld,hetdieCreativeEducationFoundation,mettweeledeelkvanAmerika,NederlandenSuid-Afrika,virdiesesdeagtereenvolgendejaarsyskeppendeprobleemoplossings-enjeugleierskapskursusaangebied.

Page 6: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 45 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

Bergzicht-Opleidingsentrum –met sybasis inStellenbosch, verskafhierdie sentrumonderrig inwerkverwante vaardighede aan ongeskoolde en werklosemense uit ’nminder gegoede agtergrondenwordhullenaafloopvandieopleidinggehelpomwerktekry.Deuraanmensediegereedskaptegeeomdiearmoedespiraaltebreek,geeBergzichtaandagaaneenvandiemeesknellendeproblemewaarmeekwesbaregemeenskappeindielandworstel.

Sedertsytotstandkomingin1992hetdieBergzicht-sentrumreedsmeeras9000menseopgeleien’nnaamverwerfvirdiegehaltevansyopleidingendiewelslaewatbehaalwordwaarditwerkliksaakmaak.MetbehulpvansyinfrastruktuurenvaardighedehetBergzicht’nbelangrikerolspelerindieontwikkelingvandielandsemenslikepotensiaalgeword.

RemgrohethomverbindomdieOpleidingsentrumvirdriejaarteondersteun.

Equip – hierdie ontwikkelingsprogram van dieNasionale Besigheidsinisiatief in vyf skole in dieStellenbosch-omgewingwordsedert2005deurRemgrogeborg.Na’nwankelmoedigebeginhetdieprogrammomentumgekryen in2008 isuitstekende resultatebehaal.DieHoërskoolKayamandihetsyslaagsyfervirgraad12-leerdersvan71%tot86%verhoog,terwyldieLaerskoolStellenzicht’nstygingvan62%tot74.4%ondervindhet.

Bydieoorhandigingsfunksievandie laastebewilligingaandieskole inNovemberisgemelddat inallefasettevanskoollewe–vandieakademiesetotsport,dieskoolterreinenfasiliteite–geweldigeverbeteringesigbaarwas.Dieverhoogdemotiveringenenergievanonderwyserswasookopmerklik.

Gedurendedieafgelopejaarhetdiegroeiinleerdergetalle,veralinKayamandi,totdieoprigtingvantweebykomendeskolegelei.ToehydeurEquipgenaderis,hetRemgroingestemomsysteunaandieprogram,metinsluitingvandietweenuwelinge,virnog’njaarteverleng.

ORT SEED – is ’n vennootskapsooreenkoms tussen ORT-Tech, die Wynlanddistrik van dieWes-KaapseOnderwysdepartementenRemgroomgespesialiseerdeopleidingenondersteuningteverskafinkurrikulumontwikkelingenimplementeringvironderriginwiskunde,natuurwetenskap,tegnologieengeletterdheidvangraadRtot7.

ORT-TechfasiliteerterplaatsekurrikulumontwikkelingbydielaerskoleIdasvalleienRietenbosch.Die skole het toegang tot ondersteunende vaardighede en hulpbronne en dien as ankerskole vir ’n uitreikprogram na 15 omliggende laerskole. As uitbreiding van sy steun aan die Equipprojek, hetRemgrohomselfverbindomdieprogramvirdriejaarteondersteun.

DiehoofdoelwittevanORTseedsluitdievolgendein:omteversekerdatleerdersindieankerskoledievollevoordeelgenietvanORT-Techsekundigheidtenopsigtevanleermetodes;om’nrolmodelvir ander skole te word in die implementering van tegnologie, wiskunde, natuurwetenskappe engeletterdheid;omdieprofessioneleontwikkelingvanonderwysers teondersteundeuropleiding indieklaskamer;omaanopvoederstoegangtothulpbronnetebiedenhullevaardighedeenkennisteverbeter;enomdeuruitreiking’ngeleentheidvironderwysersteskepomonderlingteskakelendiebesteonderrig-,leer-enbeoordelingspraktykemetmekaartedeel.

omgewingWWF Suid-Afrika (WWF-SA) – sedert die stigting van die Suider-Afrikaanse tak van hierdieinternasionale bewaringsorganisasie deur Remgro se stigter meer as 40 jaar gelede, het diemaatskappyWWF-SA as die enigste kanaal gebruik vir sy betrokkenheid by die bewaring van diestreeksenatuurlikehulpbronne.InonlangsejarehetWWF-SAtoenemendonsnasionalegewetetenopsigtevanomgewingsakegeword.

Page 7: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 46 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

WWF-SA speel ’n kernrol in die bewaringsektor, beide sover dit die uitvoer van huishoudelikebewaringsprojektebetref,asookdieverskaffingvanfinansieringaananderomverwantewerktedoen.AsdeelvandiewêreldwyeWWF-netwerk,wat inbyna100 landebedrywig is,bevindWWF-SAhomin’nbesondereposisiein’nontwikkelendeekonomieompragmatiese,wetenskaplikgefundeerdeoplossingsvirwêreldwyeomgewingsuitdagingsteontwikkel.

Klimaatsverandering isdie grootstemensgemaaktekrisiswatdiewêreld vandag indie gesig staar.Suider-Afrika,indiebesonder,salwaarskynlikgeraakworddeuruiterstetemperature,tesamemet’nkwaaidalinginreënval.DisomhierdierededatWWF-SAsyfokusverskuifhetvandiebewaringvan spesies endienatuurlikeomgewing,nadie aanpak vanwêreldwyeomgewingsuitdagings, soosklimaatsverandering,watertekorteendiemenslikevoetspoor.

Deurdiesakesektorendiebreërgemeenskaptebetrek, isditsteedsmoontlik,gloWWF-SA,om gedragteveranderen’nlewendeplaneetvirdienageslagnatelaat.

Kulturele ontwikkelingKlein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) – het ’n baie suksesvolle 15de jaar beleef, met ’ngoeiebalanswatgehandhaafistussenkaartjiekopendefeesgangersenfeesbesoekers.Opvoeringshet ’nbywoningskoersvan65%behaalteenoor40%in2008.

DieRemgro/VenFin-beursvirdieontwikkelingvan’nloopbaanindiekunsteisvanjaartoegekenaan’nleerdervandieHoërskoolGeorge,ZaidaFortuin,watvoornemensisomdiegeldvir’nprofessioneledansloopbaantegebruik.

Remgro sebydrae isookgedeeltelikgebruikvirgehoorontwikkeling.Asdeel vanhierdieproses is’n komitee, bestaande uit kuns- en kultuurverteenwoordigers, saamgestel om gratis en goedkoperkaartjies te oorweeg. Meer as 3 000 sulke kaartjies is aan kore, toneelverenigings, dansskole,skoolgroepeenbejaardesbeskikbaargestel,metdieklemhoofsaaklikopklassiekemusiek,dansteaterentoneel.

Veldorkesstigting – ’n kombinasie van onvoldoende onderwys, neerdrukkende sosio-ekonomieseomstandighedeenlaeindiensnemingsvooruitsigtedreigomdielandsejeugtemarginaliseer.DitisdieuitdagingwatdieVeldorkesstigtingmetentoesiasmeaanvaarhet.

Vir die Stigting was 2008 ’n bedrywige jaar. Beide die Amerikaanse en Noorweegse uitruil- programme het ’n klompie jongmense die ondervinding van ’n leeftyd gebied en terselfdertyd hulmusiekvaardighedebevorder.DieStigtingwerkookharddaaraanom ’nken-jou-status-kultuurby sy lede aan te wakker.Tydens ’nMIV-werkwinkel is 338 Stigtingslede tussen die ouderdom van 14 en 24 getoets, van wie vier positief was. Die uitslae was beter as wat verwag is en toon dat dieStigtingdaarinslaagomsyledetehelpomverantwoordelikheidvirhulpersoonlikeontwikkelingteaanvaar.

’n Profiel van die Stellenbosse Veldorkes gee ’n aanduiding van die sosiale struktuur van diegemeenskap en die moeilike omstandighede waaronder die Stigting funksioneer. Die orkes het 313 lede, wat die susterorkeste van Cloetesville en Macassar insluit. Hiervan is 153 seuns en 160meisiesuit30skoleindiestreek.Vandieledebly137(43.8%)bybeideouers,83netbymoeders,negebyvadersendieanderbygrootouers,familieofvoogde.Vandieouersis24%vandiemoedersen75%vandievaderswerkloos.

WAT –dieWoordeboekvandieAfrikaanseTaal(WAT)het’nmoeilikebeginin2008gehadtoe sy jaarliksePanSAT-subsidiemet ’nderdeverminder is.Uitstekendeondersteuningdeurborgehetegtergehelpomhierdieaansienlikeverliesteabsorbeer.

Page 8: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 47 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

Aan die bedryfskant is goeie vordering gemaak. Die manuskrip van die 14de volume vanWAT(die letterR) is teen die einde vanOktober voltooiwaarna begin ismet die uitleg en die set- enproefleeswerk.WATbeplanomvanjaarmetdieletterStebegin.

Eenvandiehoogtepuntevandie jaarwasdieaanbiedvandie13de internasionaleAfrilex-kongres(AfrilexisdieakroniemvirdieAfricanAssociationforLexicography).Nagenoeg100personehetvirdiekongresgeregistreeren35referateisgelewer.

WAT is toeganklik op die internet en die feit dat die ses grootste Suid-Afrikaanse universiteitereedsdie gebruiksreg vandie internetweergawe aangekoophet,waardeur sowat300000 studentebevoordeelword,duiopdierelevansievandiewoordeboek.

Children’s Art Festival (CAF) – sedert die ontstaan daarvan 21 jaar gelede, hetCAF bestendiggegroei en die afgelope drie jaar het sowat 2 000 kinders die werkwinkels bygewoon, wat dit ’n gevestigde instelling by die Grahamstad Nasionale Kunstefees maak. CAF se doel is om aankleuterskoolkinders en laerskoolleerders op elke vlak van die samelewing ’n stimulerende enopwindendeblootstellingaankunstegee.

CAFprobeeromdiestatusvankunsenkultuur,watomverskeieredesnog ’nagterstandinSuid-Afrikaanselaerskolehet,teverhoog.Ditwordgedoenindiegeloofdatafgeronde,gesondeleerdersdieresultaatisvan’ngoeiebalanstussenakademieseenkreatiewebedrywighede.Diehartklopvandieprogramisdiestreweomdieslapendekunstenaarinelkekindwakkertemaakdeur’nblootstellingaan nuwe vaardighede, wat hand-oog-koördinasie, diverse kulture en die talente van vakmanne,kunstenaars,akteurs,dansersenmusikanteinsluit.

In 2008 is 227 leerders wat CAF se werkwinkels tydens die Nasionale Kunstefees bygewoonhet, geborg.DanksyRemgro se borgskap kon die omvang van diewerkwinkels vergroot en betertoerustingenmeergesofistikeerdetegniekegebruikword.Diegeborgdewerkwinkelswordsodanigingerigdatdiekindersbruikbareitemswathullemaak,huistoekanneem,sooskerse,mosaïekspieëlsennaambordjies.

SportontwikkelingSA Gholfontwikkelingsraad (SAGOR) – deur afrigting en speelgeleenthede aan kinders uitagtergeblewe gebiede beskikbaar te stel, het SAGOR die spel toeganklik gemaak vir baie watandersins nie die hulpbronne sou hê om dit te speel nie. Die afgelope nege jaar het nagenoeg 16000jongSuid-Afrikanersvoordeeluithierdieprogramgetrek.

Die klem val egter nie net op die spel nie. SAGOR is steeds besig om die sport te gebruik omwaardevollelewenslesseaanjongmenseteleerwatnetsobelangrikbuitediegholfbaanisasdaarop.Hullewordgeleerdattoewyding,integriteitengeloofinjouselfkernelementevansuksesiswatvirallefasettevandielewegeld.Terwyldiespeluitgebreiword,isSAGORookbesigmetdiebouvanveilige,volhoubareengesondegemeenskappe–eenkindop’nslag.

’nMylpaalontwikkeling,met goeie gevolge vir SAGOR, is inSeptember verlede jaar aangekondigtoedieSAGholfvereniging(SAGV)’nbelangrikebesluitgeneemhetomdieuitbreidingvangholfregoordielandteondersteun.VanafJanuarie2010saldieSAGVsyjaarlikseaffiliasiefooiverhoogendieopbrengshiervansalnaSAGORgaan.Ditbetekendatdie liggaamwatverantwoordelik isvirdieuitbreidingvandiespeloralinSuid-Afrika,nouversekersalweesvan’nbronvanvolgehoueondersteuning.

Page 9: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 48 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

VanweëhierdieverreikendebesluitsalSAGOR,wat3000kindersinsynasionaleprogrammehetenas’nbronvannuwetalenterkenword,instaatweesomsyhuidigebedrywighedevoltehouenditookvirdieeerstekeernaNoordwes,MpumalangaenLimpopouittebrei.

Wes-Kaapse Krieketakademie – Remgro het ’n verbintenis met die Akademie sedert die vroeë 1990’s en kon waarneem hoe dit in spelergetalle en statuur in die Suid-Afrikaansekrieketgemeenskaptoeneem.

Oordie jare het dit talle puik spelers vir dieWestelikeProvinsie, dieBoland en ander provinsiesopgelewer.Indieonlangseverledehetonsgesienhoedattweeuitsonderlikespelers,JPDuminyenPaulHarris,koerantopskriftehaal.

Die huidige Cobras-span van 22 spelers beskik oor nie minder nie as 17 huidige en geweseAkademiespelers, terwyl dieWestelike Provinsie en die Boland se amateurspanne onderskeidelik 17en16huidigeenvorigespelersvandieAkademieinhulgelederehet.

Uitstekendevorderingisookindievroue-afdelinggemaak.NoemenswaardigwasdiesesspelerswatSuid-AfrikadieafgelopejaarbydieWêreldbekerinAustraliëverteenwoordighet.

Gemeenskapsontwikkelinglkamva Labantu – is ’nbreëbasis-gemeenskapsontwikkelingsprojekvirswartstedelike inwoners indieWes-Kaap.Ditsienomnadiebehoeftesvankleuterskoolkinders,weeskinders,bejaardesendiejeugendithet ’nmodelgewordvanwatbereikkanworddeurmensemet inisiatief, toewydingen ’ndiepgaandekennisvandiegemeenskappewathullebedien.

Dieafgelopetweejaarhetdieprogramvirkwesbarekinders,watdeurRemgro/VenFingeborgword,in sekereopsigtediebedrywighedevan Ikamvasegesinsdienstesektorherdefinieer– ’n sektorwatdaaropingestelisomdievermoëvangeaffilieerdeversorgersteverhoogsodathulleophulbeurtdieversorgingvanwees-enkwesbarekindersinandergebiedekanbevorder.

Dieprojekisontwikkelas’nloodsmodel,metdiepotensiaalomditinsoortgelykegemeenskappeeldersindielandteherhaal.Dieloodsprojekkyknaseweverskillendegebiede:onderwys(dieinskrywingvankinders,skoolgeld,skooldrag,skryfbehoeftes,ens.),finansiëleondersteuning,voedselsekuriteit,toegang tot dokumentasie en toelae, emosionele ondersteuning en toegang tot gesondheidsdienste envoedseltuine.

Die sukses en impak van die loodsprojek het Ikamva in staat gestel om hierdie aanvaarbare, effektieweenvolhoubare intervensiemodeloral toe tepas in syprogramvirkwesbarekinders,wat ongeveer1000kindersindiewoongebiedevanPhilippi-Oos,Gugulethu,Khayelitsha,Langa,NewCrossroads,BlueDowns,DuNoonenNyangabereik.

In ’n eksternebeoordeling vandieprogramvir kwesbarekinders is die volgendeoor Ikamva gesê: “ ’nOrganisasiewat voortdurendvrae vrametdiedoelomhomself te verbeter, ismeergeneigomdaarinteslaagaseenwatditniedoennie.Ikamvaisniebangomdingeteheroorweegmetdieoogdaaropomditmeerdoeltreffendtedoennie.”

u Mephi – neem behoeftige kinders in sy sorg deur ’n netwerk van satelliet-, halfweg- en pleegsorghuise. Tien jaar gelede was behoeftige kinders meesal gemolesteerde en verwaarloosdekinders.Vandag lykdie prentjieheeltemal anders en is nagenoeg80% van alle behoeftige kindersvigs-geaffekteerdes.

Teen 2015 sal daar na verwagting sowat 3.5 miljoen behoeftige kinders in Suid-Afrika wees en uMephiraamdathysydienstemet25%perjaarsalmoetuitbreiomdiekindersteversorgwatdeur

Page 10: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 49 | j a a r v e r s l a g

v o L h o u B a a R h E I d S v E R S L a G

diépandemiegeraakword.Dieorganisasiebeoogomdrienuwehalfweghuiseinelkeprovinsieteendieeindevan2009daartestel.

Sedert2001hetuMephimeeras2500babasbysytehuisegehanteer,terwylsowat1400babasbyaanneemouersgeplaasis.Meeras45%vandiebabaswatopgeneemword,wordmethulouersofdieuitgebreidefamiliesherenig.

Stellenbosch-Gemeenskapsontwikkelingsprogram (SGOP) –daaglikswordtussen900en1000laerskoolleerdersinKayamandigevoedasdeelvanhierdievoedingsprojek.Volgensonlangseopnameshetdieaantalwangevoedekindersinhierdiewoongebieddrastiesafgeneem.

Diemoeders wat aan die voedselpakkieprogram deelneem, betuig voortdurend hul dankbaarheidteenoor die SGOP vir die hulp wat hulle in hul desperate arm omstandighede ontvang. Hulletoewydingaandiegroentetuinenhandwerkklubgetuighiervan.

SGOP rapporteerdatdie verbeteringewat sigbaar is sedert dieprogramvier jaar geledebegin is,tasbaar enwerklik is – lewens word ten goede verander en die terugvoer van die kinders en hulmoedersishoogsverblydend.

GesondheidsorgWits/Donald Gordon-Mediese Sentrum (WDGMS) –dieafgelopejaarwaspraktiesdietweedejaarvandieamptelikeintegrasievanWDGMSbydieopleidingsprogrammevanWitsseFakulteitvirGesondheidswetenskappe.Dieintegrasieismoontlikgemaakdeurdieruimbydraesvandonateurs.Watontwikkelingeindieakademieseprogramin2008betref,wasdit’njaarvanselfondersoeksoverditdiebetrekkingetussenWDGMSensyvennote,WitsseFakulteitvirGesondheidswetenskappeenMedi-Clinic,aangaan.

In Desember 2007 is ’n strategiese beplanningsessie gehou tussen senior lede van die fakulteitenWDGMS se akademiese leierskapwaartydens beide die visie vanWDGMS en sy strategiesebelangrikheid in die fakulteit herbevestig is. Dit is opgevolg in Mei 2008 met ’n strategiesebeplanningsdag,waar sakesoosdiebestuurvandie raad,asookproblememetdiebestuurvandieverskilletussenWDGMSenanderprivatehospitale,bespreekis.Hoeomdiehospitaaldoeltreffendenkoste-effektieftebestuursonderomontwikkelingtesmooris’nvraagwatindienuwejaaraandagbehoorttegeniet.

WDGMSsalnaverwagtingopverskeiemaniere’nuitwerkingopspesialis-ensubspesialisopleidinginWits se Fakulteit virGesondheidswetenskappe hê.Die sentrum beoog om binne die volgende vyf jaar die aantal subspesialiste wat die land lewer, met meer as 40% te verhoog. Die afgelope 12maandewasdaarongelukkigweer’noplewingindieaantaldokterswatSuid-Afrikaverlaathet.WDGMS ishierdie verlies grootliks gespaar enhoopomvoort te gaanomaandokters ’n billikealternatief vir emigrasie te bied deur hulle in staat te stel om die voordele van beide private enakademiesepraktykeineenfasiliteittegeniet.

Stigting vir Orgaanskenkers van SA –het sy20steverjaardag in Junie2008gevier enkan trotsweesopsyroloorsoveeljareomietstedoenaandiekritieketekortaanorgaan-enweefselskenkersinSuid-Afrika.2008was’nbaiepositiewejaarvirdieStigting,met’nstewigetoenameindieaantalorgaanskenkerswat geregistreerhet.Statistiek vandie laastedrie jaar toondat alhoemeerSuid-Afrikanersopgevoedeningeligraakoordiekwessievanorgaanskenking.

Remgrohetweer ’n bydrae tot hierdie verdienstelike saak gemaakdeur vier vlugte te borg vir dievervoervanorgane. ’nSpesialewoordvandankgaanandermaalaanFalconair sepersoneelvirhulwonderlikeondersteuninginhierdieverband.

Page 11: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

r e m g r o b e p e r k | 50 | j a a r v e r s l a g

Page 12: voLhouBaaRhEIdSvERSLaG - remgro.com · Die meeste van die maatskappy se kernbedrywighede word as van ’n lae impak ... n volhoubare wyse tot ekonomiese ontwikkeling by te dra

2009 f i n a n s i ë l e v e r s l a g