1
p 20 14 August 2015, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Castle Rugby Kampioenskap – 2015 Wheels keep on turning SA vs Argentinië Die Haaitenk word toe omskep in ‘n slagpale vir wildsvleis- sagte Springbok vleis. Dit is jam- mer dat daar nie ‘n ouderdomsbeperking voor die wedstryd ingestel kon word nie, want ZUDJWLJZDDU RX JURHQH RQV MRQJ VNRROVHXQV ZDW UXJJDV HHW HQ OHHI LV GH¿QLWLHI YHUZDUG na dese. Dit was ‘n swak game. Iewers êrens is daar ‘n groot skroef los. ‘n Bra gemiddelde Argentynse span maak geskiedenis in Durban om die Springbokke vir die heel eerste keer 37-25 te klop. Die dobbelspel met Jean de Villiers terug in die span het nog verdere reaksie ontlok met ‘n gebreekte kakebeen op die koop toe. Die gebreekte kakebeen was seker as gevolg van ‘n abnormale gekners van tande weens wanhopigheid en angs. Die Bokke speel eerskomende Saterdag in ‘n vriendskaplike toets in Argentinië in hul laaste wedstryd ter voorbereiding vir die Wêreldbeker wat oor ‘n maand afskop. Kom ons hoop dat ‘n wonder- werk gebeur want wat Meyer en Kie uit die hoed gaan trek weet net húlle. Australië vs Nieu-Seeland In Sydney veroorsaak die Wallabies amper ‘n ligte aardskudding toe hulle een van die groot- ste verrassings in die geskiedenis van toetsruggas oplewer om die All Blacks in ‘n klipharde toets met 27-19 te troef. Die Aussies is dan welverdiend die wenner van die 2015 Castle Rugby Kampioenskappe. Hierdie oorwinning gaan beslis ‘n positiewe invloed op die Auss- ies inhou met hul aanloop tot die Wêreldbeker 2015. Die twee aartsvyande pak mekaar weer eerskomende naweek om te bepaal wie die Bledisloe Cup wenner van 2015 gaan wees. Nag ou groene… Griekwas vs WP In Kimberley begin die huidige kampioene op ‘n lekker wen uitstappie en klop die Diamantboere gemaklik met 43-19. Dit was ‘n aanskoulike game met die WP se agterlyn wat kookwater was ou grote. Die WP speel volgende teen die Cheetahs in Kaapstad met die Griekwas wat Pretoria toe reis om teen die Bulle te speel. Pumas vs Haaie Enige ruggas seisoen hou gewoonlik ‘n paar verrassings in en sommer met die intrapslag val die eerste grote. Die Pumas skrum die Haaie stukkend en verniel hulle behoorlik... om verspotmaklik met 33-24 te wen. Die Pumas speel volgende teen die Goue Leeus in Jhb en die Haaie speel tuis in die Haaitenk teen die OP- Kings. OP-Kings vs Goue Leeus Die Leeus brul hard in die Baai en verslind die Kings met ‘n wen op ‘n drafstap 51-14. Die sewes ster, Kwagga Smit, eintlik ‘n Leeu, druk nie minder as drie puik drieë nie ou grote. Die Leeus speel volgende teen die Pumas in Jhb en die Op- Kings reis Durban toe om met die Haaie swaarde te kruis. Vrystaat-Cheetahs vs Blou Bulle Toyota het al die kaartjies geborg vir hierdie game en daar was toe natuurlik meer as die normale aantal toeskouers, maar dit het nie gekeer dat die Bulle die Blikore uit hul blikke gehardloop het om 57-19 te wen nie. Die Bulle het puik ruggas opgedis ou grote. Beide hierdie spanne het splinternuwe afrigters. Nollis Marais, die Bulle se afrigter het lekker gaan slaap na die game maar arme Fran- co Smith het vir tagtig minute soos Naka gevoel en gelyk. Welkom in Curriebeker ruggas ou maat! Die Cheetahs speel volgende teen die WP op Nuweland en die Bulle wag vir die Griekwas op Fort Loftus. Nag ou grote… Curriebeker 2015 – Week 1 Rustenburg – Members of the Glencore Cycling Team have been very busy recently. Roy Murley and Garth Hay competed in the Standard Bank Ironman 70.3 challenge in Durban on 2 August. On 25 July, the Glencore Cycling Team members Thinus van den Berg, Christian Myburgh, Niel Stubbe, Romana Brits (and young Liam Brits) all opted to compete in the exiting Wildevy Mountain Bike Race. On 26 July Henry Nel completed the Babba’s Lodge MTB Race. VS VS VS VS VS VS On 26 July, Henry Nel from the Glencore Cycle Club completed the 35kms MTB Baba Lodge Race in a time of 1:52- Well Done Henry! Proud Glencore Cyclists, Roy Murley and Garth Hay completed the Standard Bank Ironman 70.3 in Durban on 2 August 2015 – Congratulations YSTER manne! 2 August 2015: Fltr: Garth Hay, Trevor Hay, Sharon O’ Reilly and Roy Murley all competed in the Standard Bank Iron- man 70.3 competition in Durban. Glencore cyclists participated in the Wildevy MTB Race on 25 July 2015. Thinus van den Berg on the left, 20kms (1:04), and on the 10km race: Liam Brits (right). Wildevy MTB Race, Romana Brits (both 1:35). Absent- Christian Myburgh 50kms, (2:40) and Niel Stubbe 20kms (1:04).

Wheels keep on turning - Platinum KOSH 14 Aug 2015 PW.pdfCastle Rugby Kampioenskap – 2015 Wheels keep on turning SA vs Argentinië Die Haaitenk word toe omskep in ‘n slagpale vir

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Wheels keep on turning - Platinum KOSH 14 Aug 2015 PW.pdfCastle Rugby Kampioenskap – 2015 Wheels keep on turning SA vs Argentinië Die Haaitenk word toe omskep in ‘n slagpale vir

p 20 14 August 2015, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Castle Rugby Kampioenskap – 2015

Wheels keep on turning

SA vs ArgentiniëDie Haaitenk word toe omskep in ‘n slagpale vir wildsvleis- sagte Springbok vleis. Dit is jam-mer dat daar nie ‘n ouderdomsbeperking voor die wedstryd ingestel kon word nie, want

na dese. Dit was ‘n swak game. Iewers êrens is daar ‘n groot skroef los. ‘n Bra gemiddelde Argentynse span maak geskiedenis in Durban om die Springbokke vir die heel eerste keer 37-25 te klop. Die dobbelspel met Jean de Villiers terug in die span het nog verdere reaksie ontlok met ‘n gebreekte kakebeen op die koop toe. Die gebreekte kakebeen was seker as gevolg van ‘n abnormale gekners van tande weens wanhopigheid en angs. Die Bokke speel eerskomende Saterdag in ‘n vriendskaplike toets in Argentinië in hul laaste wedstryd ter voorbereiding vir die Wêreldbeker wat oor ‘n maand afskop. Kom ons hoop dat ‘n wonder-werk gebeur want wat Meyer en Kie uit die hoed gaan trek weet net húlle.Australië vs Nieu-SeelandIn Sydney veroorsaak die Wallabies amper ‘n ligte aardskudding toe hulle een van die groot-ste verrassings in die geskiedenis van toetsruggas oplewer om die All Blacks in ‘n klipharde toets met 27-19 te troef. Die Aussies is dan welverdiend die wenner van die 2015 Castle Rugby Kampioenskappe. Hierdie oorwinning gaan beslis ‘n positiewe invloed op die Auss-

ies inhou met hul aanloop tot die Wêreldbeker 2015. Die twee aartsvyande pak mekaar weer eerskomende naweek om te bepaal wie die Bledisloe Cup wenner van 2015 gaan wees. Nag ou groene…

Griekwas vs WPIn Kimberley begin die huidige kampioene op ‘n lekker wen uitstappie en klop die Diamantboere gemaklik met 43-19. Dit was ‘n aanskoulike game met die WP se agterlyn wat kookwater was ou grote. Die WP speel volgende teen die Cheetahs in Kaapstad met die Griekwas wat Pretoria toe reis om teen die Bulle te speel.Pumas vs HaaieEnige ruggas seisoen hou gewoonlik ‘n paar verrassings in en sommer met die intrapslag val die eerste grote. Die Pumas skrum die Haaie stukkend en verniel hulle behoorlik... om verspotmaklik met 33-24 te wen. Die Pumas speel volgende teen die Goue Leeus in Jhb en die Haaie speel tuis in die Haaitenk teen die OP-Kings.OP-Kings vs Goue LeeusDie Leeus brul hard in die Baai en verslind die Kings met ‘n wen op ‘n drafstap 51-14. Die sewes ster, Kwagga Smit, eintlik ‘n Leeu, druk nie minder as drie puik drieë nie ou grote. Die Leeus speel volgende teen die Pumas in Jhb en die Op-Kings reis Durban toe om met die Haaie swaarde te kruis.Vrystaat-Cheetahs vs Blou BulleToyota het al die kaartjies geborg vir hierdie game en daar was toe natuurlik meer as die normale aantal toeskouers, maar dit het nie gekeer dat die Bulle die Blikore uit hul blikke gehardloop het om 57-19 te wen nie. Die Bulle het puik ruggas opgedis ou grote. Beide hierdie spanne het splinternuwe afrigters. Nollis Marais, die Bulle se afrigter het lekker gaan slaap na die game maar arme Fran-co Smith het vir tagtig minute soos Naka gevoel en gelyk. Welkom in Curriebeker ruggas ou maat! Die Cheetahs speel volgende teen die WP op Nuweland en die Bulle wag vir die Griekwas op Fort Loftus.Nag ou grote…

Curriebeker 2015 – Week 1

Rustenburg – Members of the Glencore Cycling Team have been very busy recently. Roy Murley and Garth Hay competed in the Standard Bank Ironman 70.3 challenge in Durban on 2 August. On 25 July, the Glencore Cycling Team members Thinus van den Berg, Christian Myburgh, Niel Stubbe, Romana Brits (and young Liam Brits) all opted to compete in the exiting Wildevy Mountain Bike Race. On 26 July Henry Nel completed the Babba’s Lodge MTB Race.

VS

VS

VS

VS

VS

VS

On 26 July, Henry Nel from the Glencore Cycle Club completed the 35kms MTB Baba Lodge Race in a time of 1:52- Well Done Henry!

Proud Glencore Cyclists, Roy Murley and Garth Hay completed the Standard Bank Ironman 70.3 in Durban on 2 August 2015 – Congratulations YSTER manne!2 August 2015: Fltr: Garth Hay, Trevor

Hay, Sharon O’ Reilly and Roy Murley all competed in the Standard Bank Iron-man 70.3 competition in Durban.

Glencore cyclists participated in the Wildevy MTB Race on 25 July 2015. Thinus van den Berg on the left, 20kms (1:04), and on the 10km race: Liam Brits (right).

Wildevy MTB Race, Romana Brits (both 1:35). Absent- Christian Myburgh 50kms, (2:40) and Niel Stubbe 20kms (1:04).