Tel (053) 831 2331 Woensdag 18 Junie 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
Studente goed vir KbyAndré Botha
DIE koms van die Sol Plaatje-uni-versiteit in Kimberley se voordelebegin reeds in die stad wys. ’nInspuiting van R40 miljoen in dievorm van ’n moderne kantoor-en-woonstelkompleks op die randjievan die middestad is een van dieeerste voorbeelde hiervan.
Bouwerk aan ’n kitskosrestau-rant in dié kompleks, waarmeedie universiteitskampus en diemiddestad aan mekaar gekoppelword, het reeds begin.
Die eerste fase van TalamaSquare, soos wat die kompleksgenoem sal word, sal na ver-wagting teen 1 Maart 2015 afge-handel wees.
Die kompleks word op die hoekvan Lennox- en Chapelstraat totteenaan Tiffany-singel gebou waartot nou toe ’n betreklik onooglikeparkeerterrein was. Smouse hethier handel gedryf.
Luidens die voorlegging aan dieSol Plaatje-raad oor die ontwikke-ling is die parkeerterrein totdusver onderbenut. Die komplekssal die omgewing esteties verbeteren kommersiële bedrywighedestimuleer.
Die terrein is oorkant dieKimpark-winkelsentrum en agterHarry Oppenheimer House. Diekampus sal uit die komplekstoeganklik wees, met studente watskaars tien minute weg vanlesinglokale en administratiewekantore sal wees.
’n Woordvoerder van TelamaSquare Developments sê diewoonstelkompleks sal voorsien indie vinnig groeiende vraag nastudenteverblyf in die stad.
In die eerste fase sal 132studente gehuisves kan word.
“Dit is ’n private ontwikkelingwat spesifiek vir die behoeftes vandie groeiende studentebevolkingopgerig word en is die eerste stapom ’n sentrale kampusdistrikbinne die middestad te skep.”
In die tweede fase sal virkantore en verblyf voorsieninggemaak word.
Die woonstelle bestaan elk uit’n slaapkamer, badkamer en
kombuis.’n Ontspanningsentrum vorm
ook deel van die kompleks en ’nMacDonalds-restaurant word opdie rand van die ontwikkelingopgerig.
Toegang tot die restaurant saluit Chapelstraat wees en toegang
tot die woonstelle en kantore salvan Tiffany-singel wees.
Die ontwikkeling van diekampus word só gedoen dat ditmet die stad geïntegreer word endie kompleks sluit dus hierby aan.
’n Skerp jaarlikse toename instudentegetalle word verwag
namate die universiteit nuwekursusse byvoeg.
Van die groot ontwikkelinge watin die volgende paar jaar salgebeur, is die oprigting vankoshuisgeriewe, lesing- en admini-stratiewe geboue, asook dieverbetering van bestaande
sportinfrastruktuur in die stad virgedeelde gebruik deur die univer-siteit en die betrokke instansieswat dit nou gebruik.
Dit sluit die Karen Muir-swem-bad, die O’Grady-sportterrein vandie Hoërskool Diamantveld enHoffepark in.
’n KUNSTENAARSVOORSTELLING van die buiteaansig van die woonstelgeboue in die nuwe Talama Squareontwikkeling in Kimberley.Foto: Verskaf
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014
Kby-seunnaSkotlandAndré Botha
KIMBERLEY. – Terwylhonderde Suid-Afrikaanseskoolseuns gereed maak virdie verskillende rugbywekewat in Julie gehou word, is’n Kimberleyse skoolseunSkotland toe om aan ’nander soort rugbytoernooideel te neem.Dwayne Botma, ’n matriek-
seun van die HoërskoolDiamantveld en lid van dieskool se eerste rugbyspan, isgekies vir die Suid-Afrikaan-se o.19-rugbyliga-span. Diéspan speel op 27 en 28 Juniein Glasgow in die Statebond-rugbyliga-kampioenskap.Rugbyliga (rugby league) is
familie van rugby-unie(rugby union), of dankortweg rugby, maar ’nsportsoort op sy eie. EnBotma presteer in albei. Hy
is ook vir Griekwas seo.18-akademiespan gekies.Botma het verlede jaar
onder die aandag van dierugbyliga-keurders gekomtoe hy vir Tukkies serugbyliga-klub gespeel het.Hy vertel dit was ’n
“fratsongeluk” dat hy by diespan betrokke geraak het. Syma het saam met die span seafrigter gewerk.Hy het in gr. 10 ’n rugby-
ligakliniek bygewoon enverlede jaar vir Tukkies seeerste span gespeel.Hy sê rugbyliga word teen
’n veel vinniger tempo asgewone rugby gespeel.Wedstryde duur 80 minute,maar spelers word voortdu-rend gewissel. Fiksheid isnoodsaaklik, maar danksydie afrigting wat hy nou byDiamantveld kry, is dit nievir hom ’n probleem nie.
Dwayne Botma, slot en agtsteman van die Hoërskool Diamantveld se eerste rugbyspan, is gekies vir die SuidAfrikaanse o.19rugbyligaspan wat aan die Statebondkampioenskap in Glasgow, Skotland, gaan deelneem. Foto: Emile Hendricks
STEVEN JONKERS (links), departementshoof van vervoer, veiligheid en skakeling, het saam met Jakob Madau, Clinton Senwedien ItumelengKwaeng ’nmangevang toehy ’n jongvrou sehandsaken selfoon gegryp het. Regs staan genl. Peter Shivuri, hoof vanmisdaadvoorkoming in die NoordKaap. Foto: Emile Hendricks
Jongeshelp diefvastrek
Lecrecia Prins
DIE hoof van die departement van vervoer,veiligheid en skakeling, Steven Jonkers, hetsaam met drie jong mans ’n misdadigervasgetrek toe hy ’n vrou beroof het.Jakob Madau vertel dat hy Dinsdagmid-
dag gesien het hoe ’n jong vrou, wat uit ’ntaxi in Greenstraat in Weseinde geklim het,beroof is. ’n Man het haar agtervolg. Madauhet vir ’n vriend gesê die man gaan dievrou beroof omdat hy in ’n vervalle gebouvir haar geloer en weggekruip het.“Die man het vinnig agter die vrou
geloop. Ek het begin hardloop om hom in tehaal. Hy het haar handsak gegryp en wouweghardloop, maar ek het op hom gespring.”Madau het die vrou se handsak en
selfoon teruggegee en die verdagte hetweggehardloop in die rigting van dieplakkershuise oorkant die Weseinde-be-graafplaas. Volgens Steven Jonkers het hyin hierdie stadium verbygery en gesien watgebeur het. Hy het die verdagte in sy motoragternagesit en vir twee ander mansgeskree om die verdagte te vang.Itumeleng Kwaeng en Clinton Senwedi
het die verdagte gevang. Kwaeng hetaangedring dat die polisie gekontak moetword. “Dié man kon die vrou verkrag heten ons moet die gereg sy gang laat gaan.Die gemeenskap het gedreig dat hulle homiets sou aandoen as hy vrygelaat word.”As beloning vir die burgerlike inhegtenis-
neming het Jonkers vir Madau, Kwaeng enSenwedi werk by die departement semisdaadvoorkomingsprogram vir uitgebrei-de openbare werke aangebied. Die mans isbaie ingenome hiermee.“Hy gee ons die geleentheid om rigting in
ons lewe te kry en om onsself aan onsgemeenskap te bewys en ons is baiedankbaar daarvoor.”
NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014 3
All prices quoted in RSA rands and include VAT where applicable. Prices exclude accessories used for advertising purposes. All Major Credit Cards accepted. Foodco endeavours to meet the demand on all promotional lines, but stocks are limited. No Traders Please. We reserve the right to limit quantities.
Prices apply toGame Kimberley store only.
View this catalogue online at game.co.zaPrices valid 18 - 22 JUNE 2014
We check 1000’s of prices every week to make sure you
always get the LOWEST PRICES on your favourite products.
If you’ve found any item cheaper elsewhere, remember,
we will BEAT THAT PRICE! *See www.game.co.za for terms and conditions
Low Price Guarantee
Oxtail
6990per kg
Kellogg’sCorn FlakesPorridge750g
2190each360
KnorrRegularPacket Soupt "TTPSUFE
White StarSuper Maize5kg
2990
BakedBeans 410g
590eachfor
2
R
25Mushrooms250g
GoldenDeliciousApples 1.5kg
per pack
R
15OrangePocket 6kg
R
18
1790per pack
Clover Cheddaror GoudaCheese 200g
DanoneYojelly6 x 100mlor NutridaySmoothYoghurt6 x 100gt "TTPSUFE
per pack
R
10
BlossomLite MediumFat Spread500g
R
7for5
R
20
Stewing Beef
6490per kg
Ground BeefMince Mix
3990per kg
Beef Goulash
5990per kg
KIMBERLEY, soos die resvan die land, is vasge-vang in ’n ekonomiesegekneltheid.
Daarom is die nuus van’n nuwe woonstel- enkantoorkompleks in diemiddestad soos ’n vars briesievan belofte.
Dit is ’n regstreekse uitvloei-sel van die universiteit en ’nvoorbeeld van die ekonomiesevoordele wat die universiteitaan die stad gaan bied.
Die terrein waarop diekompleks opgerig word, is albaie jare vir inwoners ’nonooglikheid. Oor die jare heen
is verskeie pogings aangewendom die terrein nuttig aan tewend – as parkeerplek en ookas plek vir smouse om handelte dryf.
Dit was egter nie suksesvolnie. Nou word hier iets gevestigwat nuwe lewe in daardie deelvan die middestad gaan blaasen boonop die gebied estetiesgaan verbeter.
Kimberley het oor die jare
heen dikwels ekonomiesehoogtes beleef, maar ookekonomiese laagtepunte.
’n Eienskap van die stadis dat hy hom telkens“herontdek”.Eers was dit ’n myndorp.
Toe ’n dienstestad. Toe worddit die amptelike hoofstad vandie Noord-Kaap. Telkens hetdié klemverskuiwings nuwegroei gebring.
Nou word Kimberley ’nuniversiteitstad. En, soos watdie nuwe kompleks toon,beteken dit nuwe groei.
Kimberley se toekoms lykblink.
As die nood druk,maak ’nman ’n planHannes Nöeth
JEUGDAG herinner my altydaan die keer toe ek diedieretuin met ’n groepiejeugdiges besoek het.
Die uitdagings wat so ’n dagbied, is eindeloos. Jy moet diegroep bymekaar hou, jy moetkeer dat hulle nie wegraaknie en jy moet toesien datdaar in al hul behoeftesvoorsien word.
So ’n dieretuinbesoek is ’nhoogtepunt – die groep wordmaklik besig gehou, daar isgenoeg om te sien en totdatdie jonges honger, dors enmoeg word, is dit redelikmaklik.
Die oomblik wanneerhongerte en dors intree, kanjy maar weet jou geduld gaanver bo die gemiddeld beproefword.
Jy moet ’n rusplek en ’neetplek soek – nou.
Geskik sodat dié wat
vinniger eet as ander nie indie een of ander hok beginspeel of wegdwaal van diegroep nie.
Geskik sodat kos wat op diegrond val, afgestof en verdergeëet kan word.
Ook natuurlik geskik sodathulle nie te diep in mekaar sekosblikke kan loer nie, wantdan begin die groot uitruil.
Die grootste uitdaging,weens deesdae se gebrekkigeinstandhouding, is egtergeskikte kleedkamers vir so’n groep.
Dié spesifieke dag het eksommer met die intrapslag indie badkamer besef die geriefis nie aan te beveel nie.
Ek lei die seuntjies toeplas-plas daar uit. Sê nee, onssal ’n plan B moet soek.
’n Mamma kom sê diemeisietjies sal dit maak, byhulle lyk dit beter. Sy dinkons moet die seuntjies dalkmaar na die meisietjies ’nbeurt gee.
Ek en sy probeer nog planmaak en reël om hierdie planvan ons in werking stel toekom die seuntjies daaraangehardloop – lekker breëglimlagge op die gesig.
“Moenie bekommer nie,Oom, ons manne is reg.”
Regte planmakers. Ek hetnog gewonder hoe gaan ekorganiseer en hoe gaan ekhierdie onbruikbare kleedka-mer oortref, maar die mannehet ’n plan gemaak.
Hulle kon seker die verba-sing op my gesig sien, wanteen verduidelik toe vinnig.Oom worry te veel, mannemaak ’n plan. Hier is baiebome.
Planmakers is nou maareenmaal planmakers, nè!
DIE eerste Christian Brothers’ College in SuidAfrika is in 1897 in Kimberley gestigen het op 8 September van daardie jaar amptelik geopen. Die ontdekking vandiamante het groot getalle Engelssprekendes, onder wie heelwat Katolieke, nadie streek gelok en die behoefte aan ’n Katolieke seunskool is gou gevoel. Diefoto bo wys die oorspronklike gebou met uitbreidings aan die linkerkant van diegebou wat in 1901 aangebring is. Die gebou is in 1905 herontwerp en herbou.Die skoolkapel is in 1933 aangebou en in dieselfde jaar is die kloktoring aangebringter ere aan oudleerlinge wat in die Eerste Wêreldoorlog gesterf het. ’n Katoliekemeisieskool het reeds jare voor CBC geopen. In 1879 het lede van die Sisters ofthe Holy Family die St. Mary’s Convent School begin. Die skool was aanvanklikin ’n gebou langs die St. Marykatedraal in Dutoitspanweg. In 1933 is die skoolna die gebou van die Belgravehotel in Atlasstraat verskuif. Dié skool het in 1970gesluit en die gebou huisves nou die McGregormuseum. CBC Kimberley is in die1990’s na St. Patrickkollege herdoop nadat die skool die eerste keer meisies ingeneem het. Nazareth House, voorheen ’n tehuis vir bejaardes van die KatoliekeKerk, is in 2001 gekoop en is nou ’n skoolkoshuis genaamd Edmund Rice House.Hoewel dit ’n Katolieke skool is, word leerlinge van alle kerkverbande toegelaat.
Foto: Emile Hendricks en Africana-biblioteek
Sedert 1897 tuiste van skoolterrein
Kby omhels nuwe rol
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014
12
6
39
We’re turningback the clock
on your e-toll account
[email protected] 0800 SANRAL (726725)
Terms and conditions apply
SIGN UPSETTLE UPandSAVEup to
66,67%
on your outstanding
e-toll account
3260We extended the post-grace period discount for invoices between
3 Dec 2013 and 28 Feb 2014.
If you register an e-toll account and settle the outstanding balance before1 July 2014, you pay only the standard tarifffor these transactions per vehicle.
Call: 0800 SANRAL (726 725)or email: [email protected] your settlement amount.Offer also applies to those who have paid the alternate ratefor invoices dated 3 Dec 2013 to 28 Feb 2014.An initial payment of R50 is required for every registration,that is credited to your account.
NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014 5
Matrieks op pad naKaap vir dansgraadUnique Jacobs
TWEE matrikulante van Kimberley hetteen 70 ander dansers van oor Suid-Afrikaheen en selfs Brasilië meegeding om ’nplek in die Universiteit van Kaapstad segesogte dansgraad in 2015.Terina van Schalkwyk is van die Hoër-
skool Adamantia en Terry-Lee Sullivan vanKimberley Girls’ High.Om vir dié graad aansoek te doen moet
studente ’n oudisie aflê en slaag. Dieoudisie vir die balletafdeling behelspraktiese danse vir ballet en kontemporêredanse. Dansers mag geen voorbereidingdoen nie en kan slegs die kennis enervaring gebruik wat hulle oor jare heenopgedoen het.Terina dans al sedert sy vier jaar oud is
en dié 18-jarige sê sy is baie opgewondeoor volgende jaar, maar dat sy haar ouersbaie gaan mis omdat sy so geheg aan hulleis.Terry-Lee (17), wat ook ’n karatekampi-
oen is, dans al van sesjarige ouderdom af.“My ouers ondersteun my in alles wat ek
doen, maar verstaan dat ballet eerstekom.”Haar pa, Terry Sullivan, is ’n sensei by
die De Beers-JKA-karateklub.Vir Terry-Lee was die oudisie senuter-
gend en Terina sê die kompetisie was straf.“Die beoordelaars het gekyk na ons
deursettingsvermoë, hoe ons reageer opkritiek en of ons vinnig kan dink,” sêTerina.Al twee dansers oefen gewoonlik by hul
dansonderwyser, Christine Compton.Terry-Lee sê dat Compton ’n uitstekende
onderwyser is en dat sy hulle altydaanmoedig om hul bes te doen.“Sy is my dansmamma en ek is baie lief
vir haar,” sê Terina.Die twee stem saam dat hulle gedissipli-
neerd moet wees om ’n balans tussen
skool, dans en ander aktiwiteite te hand-haaf. Hulle gaan in kampuskoshuise woonen albei sien uit na die Kaapse see.
TERINA VAN SCHALKWYK, ’n leerling aandie Hoërskool Adamantia, het ’n suksesvolle oudisie vir die BMusiek (dans) graad aandie Universiteit van Kaapstad afgelê. Sy begin volgende jaar met dié vierjaargraad.
Foto: Unique Jacobs
TERRYLEE SULLIVAN, ’n balletdanser enkaratekampioen, gaan in 2015 met ’n dansgraad by die Universiteit van Kaapstad begin. TerryLee is ’n matriekleerling aan dieKimberley Girls’ High. Foto: Lecrecia Prins
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014
NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014 7
8 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014
André Botha
’N STUDIE is begin om die behoeftes van104 gesinne wat deel van die Droogfontein-gemeenskapseiendomsvereniging uitmaak tebepaal.’n Span plaaslike werklose mense is
opgelei om dié studie uit te voer.Die Droogfontein-gemeenskapseiendoms-
vereniging is een van die vennote in die
Droogfontein-sonaanleg buite Kimberley.Marion Green-Thompson, ekonomieseontwikkelingsbestuurder van Droogfontein
Solar Power, sê die mense wat opgelei isom die studie uit te voer, is gekies uit dieKimberley-gebied binne ’n straal van 50 kmvan die aanleg.Die studie behels dat die behoeftes van
die 104 gesinne bepaal sal word. ’n Registervan voorkeure sal dan opgestel word.
Studie bepaal behoeftes
NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014 9
Boetes verg nóú jou aandagOM ’n briefie met ’nfoto van jou ryding indie pos te kry is ge-noeg omenigeen in sypap te laat stik.
Dit beteken jy hetiewers te vinnig geryen sal nou moet uit-haal en wys.
Met die nuwe Aar-to-stelsel (Aarto is dieinstelling wat ver-keersoortredings re-guleer) waar jy ’nkruisie teen jou rybe-wys kan kry en met teveel kruisies dit selfsverbeur, moet jyboetes liefs nie igno-reer nie.
Dit kan jou ookduur te staan kom asjy ’n nuwe voertuigwil registreer, joumeubels kan verkoopword en jy kan selfsin die tjoekie beland.
Om dié redes hetdie versekeraar Bud-get besluit om ’n stel-sel te bied wat sal mo-nitor of jy ’n boete ie-wers gekry het – netingeval jy vergeet hetom aandag aan dieboete te gee of dit nie
ontvang het nie.Met die Aarto-stel-
sel word ’n boete-aan-slag met geregistreer-de pos aan jou ge-stuur en kry jy 50%afslag as jy die boetebinne 32 dae betaal.
Indien jy dit nie be-taal nie, sal jy nog ’ngeregistreerde pos-stuk kry wat jou nog30 dae gee om te be-
taal. Dié keer kry jynie afslag nie en be-taal jy ’n ekstra R60vir die hoflikheids-brief wat jou aan jou-skuld herinner.
As jy steeds nie be-taal nie word ’n bevelteen jou verkry watjou verhinder om jourybewys te hernu, ’nnuwe voertuig te re-gistreer en basies alle
transaksies op dieeNatis-lisensiëring-stelsel sal stop. Jy salweer ’n hoflikheids-brief kry wat jou nogR60 sal kos om jouvan die nuutste stap-pe teen jou in kenniste stel.
As jy steeds nieaandag daaraanskenk nie, is dit hof-stories.
Fokus opOranjeToyotaKOM bespreek jouvolgende voertuig-aankoop met dievriendelike verkoop-span by Oranje Toyo-ta Kimberley.
Finansiering by diebank van jou keuse isop die perseel deurdie finansierings- enversekeringskonsul-tante beskikbaar.
Waarborg- endiensplanne vir jouToyota kan by dieVAP-konsultant ge-reël word.
10 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
TE KOOP
ALLERLEI
1655
AANDAG ALLE BOERE:Ek verkoop immergroenRussiese gras en is opsoek na skape, bokke en oubakkies te koop vir kon-tant. 072 604 5219www.russiangrass.co.za
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITENK.Koel in somer, warm inwinter. SABS. Gratis kwo-tasies.082 388 0307 of 053 8329194.
BETREKKINGS
3600
ADMINISTRATIEF
3605
ROUX WELGEMOED &DU TOIT.Ons firma het 'n posbeskikbaar vir 'n kandi-daatprokureur vir onsinvorderings-/litigasieaf-deling. Moet onmiddellikdiens aanvaar. 'n LLB -graad is nie 'n vereistenie en ons is bereid om 'n5- (vyf-)jaar-kontrak metdie suksesvolle kandidaatte sluit. Stuur volledigeCV na faks: 086 6169514. E-pos:[email protected]
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
JK VAN BLERKIn die boedel van wyleJohn Kamp van Blerk,identiteitsnommer:300517 5013 081, vanAcacia Aftreeoord B104,Kimberley.Meester se verwysing:1515/2013.Alle persone metvorderinge teen diebovermelde boedel moetdit binne 30 (DERTIG) daevanaf datum vanpublikasie hiervan by diebetrokke Eksekuteurinlewer.HPA VENTEREksekuteurDUNCAN & ROTHMANPOSBUS 64KIMBERLEY8300Verw: HV/jm/Van910/0001
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014 11
DIE 17-jarige EzandriVermeulen, ’n gr. 12-leerling aan die Hoër-skool Daniëlskuil, isNoordkaap en Super-Sport se Let’s Play-Sportster van dieMaand.Ezandri is vir die
o.21-Siyanda-netbal-span gekies wat aandie Suid-Afrikaansetoernooi in Durbangaan deelneem. Sywas verlede jaar ookdeel van dié span.Sy is ook ’n kranige
rugbyspeler wat in2012 en 2013 na dieSpringbok-oefen-kamp vir vroue ge-nooi is en sy het in2013 die Griekwas sesewesspan in die nasi-onale toernooi ver-teenwoordig.Sy was ook al ’n lid
van die o.16-Griek-was-meisiespan,asook die seniorvroue-span, en het in2010 haar skool op dienasionale skolebyeen-koms in spiesgooi ver-teenwoordig.) Is jy sportief? Weetjy van iemand in jouskool of gemeenskapwat in sport presteer?Noordkaap en Su-
perSport se Let’s Play-
kompetisie hoorgraag van jou. Dit isoopvir enigeen tussen6 en 18 jaar. Benoe-mings moet insluit:
naam, ouderdom en ’nparagraaf (minder as200 woorde) van pres-tasies. Inskrywingsmoet die aansoeker se
kontakbesonderhedebevat. Stuur dit [email protected] [email protected].
Ezandri ’n ware sportster
12 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 JUNIE 2014
SportSportDie Diamantstad se koerant
Kliniekeideaal virkindersAndré Botha
DIE Gemsbok Kidz-rugby-en-netbal-afrig-tingsklinieke vir laer-skole word vanjaardie vierde keer inKimberley aangebied.
Die rugbykliniek isvan 15 tot 19 Julie elkedag van 09:00 tot 12:00op die Hoërskool Dia-mantveld se terrein.Griekwa-rugbyspe-lers Gouws Prinslooen Francois Brummersal onder meer metskopvaardighedehelp. Seuns van o.6 toto.13 iswelkom.DitkosR500 en sluit ’n rug-bytrui en pryse in.
Die netbalkliniekvir meisies van o.6 toto.13 is van 16 tot 18 Ju-lie by Hoffepark. Ledevan die Kimberley-Di-amonds-netbalspanbied dit aan. Dit kosR350 en sluit ’n netbal-hempie en pryse in.
Rig rugbynavrae en-besprekings per SMS(naam, van en ouder-dom) aan Jean Stem-met by 082-559-9024.Vir netbalbespre-kings stuur ’n SMS(naam, van, ouder-dom) aan Beate Stem-met by 083-257-5234.
Griekwas Gouwsweens besering kwyt
Gerdie Karstens
DIE Griekwas sal Sa-terdag in hul Currie-bekerkwalifiseerderteendieLuiperds son-der die skopmasjienen heelagter GouwsPrinsloo oor die wegmoet kom.
Die 23-jarige Prins-loo, wat met veral syskopwerk pale toe indie Poubloues se suk-sesvolle Vodacombe-ker-reeks vroeër van-jaar ’n deurslag-gewende bydraegelewer het, het Sa-terdag in die Grie-kwas se sege van 21-3oor die Boland-Kava-liers in Wellington symediale ligamenteaan sy regterkniebeseer.
DieBolandhet tweeweke gelede teen dieGriffons vasgeval endaar is verwag dat diePoubloues redelikmaklik met die Wyn-boere sou afreken,maar die toestandewas nie bevorderlikvir hardlooprugbynie.
“Die veld was baiemodderig, maar nieso erg soos ons ver-wag het nie. Dit hetooknie tehardgereënnie, maar die veld hetlaat in die tweedehelfte effe van ’n pap-pery geword,” hetPrinsloo gesê.
“Die gras was ookbaie lank wat skop-werk pale toe bemoei-lik het. ’n Mens hetonder die skopkegeldeurgeskop omdat hybaie hoër as gewoon-lik op die gras ge-staan het,” het Prins-loo, wat ’n drie entwee strafdoele tot syspan se puntetotaalbygedra het, gesê.
Die Griekwas hetvan begin tot eindemet hul voorspelersingeklim en die ge-volgwas ’n half eento-nige wedstryd.
Die Griekwas hetnie ’n bonuspunt teenBoland ingesamelnie, wat beteken datdie Luiperds met eenpunt bo-aan die pun-telys is.Puntemakers:Griekwas 21 (8):
Drieë: Gouws Prins-loo, Hilton Lobberts,Howard Mnisi. Straf-doele: Prinsloo (2).
Boland 3 (0): Straf-doel: Eric Zana.
DIE Griekwasheelagter Gouws Prinsloo sal die kragmeting teendie Luiperds in Kimberley weens ’n kniebesering misloop.
Foto: Christiaan Kotze
Vir meer foto’s en nuus besoekwww.noordkaap.co.za en ook op Facebook
by NoordkaapKoerant
‘Die veld was baie modderig, maar nie so erg soos onsverwag het nie. Dit het ook nie te hard gereën nie, maardie veld het laat in die tweede helfte effe van ’n papperygeword.’ – Gouws Prinsloo
Recommended