22
Wat is ‘n eksponent? Dit is ‘n klein getal hoog regs van ‘n grondtal 3 4 Grondtal Eksponent

Eksponente graad 7

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Eksponente graad 7

Wat is ‘n eksponent?

• Dit is ‘n klein getal hoog regs van ‘n grondtal

3 4Grondtal

Eksponent

Page 2: Eksponente graad 7

Definisie van ‘n eksponent

• Dit vertel ons hoeveel keer ‘n getal met homself gemaal moet word

3 4Grondtal

Eksponent

Page 3: Eksponente graad 7

Wat ‘n eksponent voorstel

• Dit vertel ons hoeveel keer ‘n getal met homself gemaal word

34= 3 x 3 x 3 x 3

Page 4: Eksponente graad 7

Hoe lees ons dit?

• Drie tot die mag vier

3 4Grondtal

Eksponent

Page 5: Eksponente graad 7

Hoe lees ons?

• Drie tot die tweede mag of drie kwadraat

3 2Grondtal

Eksponent

Page 6: Eksponente graad 7

Hoe lees ons

• Drie tot die derde mag

3 3Grondtal

Eksponent

Page 7: Eksponente graad 7

Lees hierdie eksponente

3 2 6 72 3 5 4

Page 8: Eksponente graad 7

Wat is die eksponent?

2 x 2 x 2 = 23

Page 9: Eksponente graad 7

Wat is die eksponent?

3 x 3 = 3 2

Page 10: Eksponente graad 7

Wat is die eksponent?

5 x 5 x 5 x 5 = 54

Page 11: Eksponente graad 7

Wat is die grondtal en die eksponent?

8 x 8 x 8 x 8 = 8 4

Page 12: Eksponente graad 7

7 x 7 x 7 x 7 x 7 =7 5

Wat is die grondtal en die eksponent?

Page 13: Eksponente graad 7

9 x 9 = 9 2

Wat is die grondtal en die eksponent?

Page 14: Eksponente graad 7

Hoe maal ons ‘n eksponent om die standaardvorm te kry?

= 3 x 3 x 3 x 33

927

81

4

Page 15: Eksponente graad 7

Wat is die antwoord?

4 2= 16

Page 16: Eksponente graad 7

Antwoord?

2 3= 8

Page 17: Eksponente graad 7

Antwoord

3 2= 9

Page 18: Eksponente graad 7

Wat is die antwoord?

5 3= 125

Page 19: Eksponente graad 7

Eksponente word in oppervlakte probleme gebruik

L x B = oppervlakte‘n Swembad is ‘n reghoekLengte = 30 m.Breedte = 15 m.oppervlakte = 30 x 15 = 450 m. 2

15m

30m

Page 20: Eksponente graad 7

Eksponente word ook in volume probleme gebruik

L x B x H = Volume‘n Boks is ‘n kubusLengte = 10 cm.Breedte = 10 cm.Hoogte = 20 cm.Volume =

20 x 10 x 10 = 2000 cm. 3

10

10

10

Page 21: Eksponente graad 7

02 = 0

12 =1

43 = 64

23 = 8

16 = 4

−9 = nie-reël

− −16 = nie-reël

13 =1

−1253 = −5

− −273 = − − 3 = 3

25

81= 5

9

8

273 = 2

3

Page 22: Eksponente graad 7

1

2

÷

2

= 1

4

10

12

÷

2

= 100

144