7
TWEE MAATS HENRIETTE PIENAAR ‘n Gedig vir Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Twee maats

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Twee maats

TWEE MAATS HENRIETTE PIENAAR

‘n Gedig vir Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Page 2: Twee maats

Strofe 1

Die Maan loer oor die toring – aDie toring van die kerk, b

Hy soek vir Uil, sy beste maat, cTodat hy hom bemerk, b

Page 3: Twee maats

Strofe 2

“Goeienaand, ou maat, hoe gaan dit?”d“Ag, ek is baie siek! e

Dit lyk of ek kanker het fOf anders die koliek!” e

Goeienaand, ou maat, hoe gaan dit?

“Ag, ek is baie siek!Dit lyk of ek kanker het

Of anders die koliek!”

Page 4: Twee maats

Strofe 3

“Ag. Kom nou Uil, laat staan tog maargJou kermery en sugte! h

Jy weet jy’s siek van al die steel iVan Dominee se vrugte! h

Page 5: Twee maats

Strofe 4

 “Jy weet koejawels is maar slegjVir afgeleefde mense. k

Nou’t jy die waarheid goed gehoor. l“Goeiedag! My beste wense!” k

Nou het

Page 6: Twee maats

Woordeskat kerk kerm toring bemerk

kla sienloer

koejawel

koliek afgeleef

siekmaagpyn

oud

Page 7: Twee maats

Vrae Wie is die twee maats?

(1) Waar ontmoet hulle mekaar?

(1) Gee ‘n ander woord (sinoniem) vir bemerk.

(1) Uil sê hy is siek. Watter twee siektes dink

Uil het hy?

(2) Maan sê dit is van ________?

(1) Waar kry Uil die vrugte wat hy steel?

(1) Wanneer gebeur die ontmoeting?

(1) Hoe weet ons dit?

(2) Wat beteken afgeleefde mense?

(2) Waar, dink jy, bly dominee?

(1) Hoekom sê jy so?

(2)