5
26 Februarie 2016 KDT span Baie dankie vir u ondersteuning aan Solidariteit Helpende Hand met u ontbaatsugtige skenking aan ons organisasie. Die ingeboude kaste in ons kombuis en in ons klasse gaan die leerervaring en die werking van ons sentrum baie verbeter en vergemaklik. Ons waardeer die vertroue wat u in ons organisasie het met die skenking wat u gemaak het. Met u bereidwilligheid om ‘n bydrae te maak skryf u saam aan die stories van hoop wat baie van ons mense so broodnodig het. Duisende van ons mense ervaar groot tekort aan noodsaaklike lewensmiddele. Verder is daar baie van ons kinders wat die potensiaal het, maar nie die middele en nodige ondersteuning om na matriek verder te gaan studeer nie. Daarom glo ons by Solidariteit Helpende Hand dat opheffing deur opleiding die beste manier is om oor die langtermyn die armoede vraagstuk aan te spreek. Die ander oplossing lê daarin dat gemeenskappe gemobiliseer word om die nood in hulle midde aan te spreek deurdat hulle die toerusting te verky om dit te doen. Elke bydrae en skenking stel ons in staat om ‘n verskil te maak in iemand se lewe en skep ons hoop vir ‘n beter môre. Dankie vir u daad van omgee wat weer hoop gee. Helpende Hand Groete Joey Lötter Bestuurder: Strand Gemeenskapsentrum

Social Responsibility

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Social Responsibility

Page 2: Social Responsibility
Page 3: Social Responsibility
Page 4: Social Responsibility

HEATHERDALE CHILDREN’S HOME

Registered Welfare Organization

NPO 003 -228 PBO No. 930003284

Under the auspices of the MCSA

Veld Road Tele: 021-696-5116 Belgravia Estate Fax: 021-696-2053 Athlone Fax: 086-5277-997

email: [email protected] Web: www.heatherdale.org.za __________________________________________________________________________________

Management Committee: Rev Simon Prins (Chairperson) Rev M Hansrod, P Lekay, Mrs L Dearham, Mrs

D Dryding, Mrs MA Oliphant, Mrs B van der Merwe, T Seane, F Kuhn (Treasurer), Rev Kevin Needham, E

Cyster (Director ex officio)

Banking details: First National Bank (Rondebosch CT) Acc No 62120253547 Code 201-509: International

Swift Code FIRNZAJJXXX

We are a registered PBO 930003284

03 March 2016

Jacques Prinsloo

KDT

66 Willow Road

Stikland

Dear Jacques & Partners

As the Director of Heatherdale Children’s Home I wish to extend to you and your partners our sincere thanks

for the upgrading of the wardrobes of our children in their living quarters.

The upgrade and additional cupboard storage space has made a huge difference to the rooms and

makes the rooms look a lot neater.

Many of our children, especially our girls have expressed their gratitude as it affords each one of them some

privacy for the own belongings.

We would certainly not have been able to afford the upgrades out of our own financial resources. I think it

would be remiss of me not to comment on the quality of the material and the quality of the work that was

done by the artisans and their assistants. Please convey our gratitude to them as well.

We pray that your business will continue to flourish even in these tough economic times.

Warm regards.

Eddie Cyster Director

Page 5: Social Responsibility

Liewe Jacques, Namens die Senior Verpleegpersoneel van Huis Martina wil ons net weereens vir julle baie baie dankie se vir die fantastiese geskenk van kaste vir ons Senior Verpleegpersoneel se teekamer. Wees asb verseker da tons dit opreg waardeer en baie geniet. Weereens baie baie dankie Groete DAIRIN RHEEDER ASSISTENT BESTUURDER HUIS MARTINA TEL: 021 931 1235 FAKS: 021 931 1290 EPOS: [email protected]