KWARTAAL 2 GRAAD 8 - Grey College · n Chemiese reaksie gaan gepaard met ‘n chemise verandering...

Preview:

Citation preview

GRAAD 8

KWARTAAL 2

Bl. 117 V. Vermeulen

Atome

die kleinste deeltjies waaruit alle

stowwe bestaan.

Edelgassedie enigste stowwe wat in atomiese vorm

by omgewingstoestande gevind word.

Ne

He

ArHe

Ne

Ne

Ar

He

Verbinding

'n groep van twee of meer

verskillende atome wat mekaar

aantrek met relatiewe sterk kragte

of bindings. Die atome verbind in

vaste verhoudings.

'n verandering waarin:

• Nuwe chemiese stowwe gevorm word

• Energie veranderings baie groter is as dié

van fisiese veranderings

Chemiese verandering

‘n Chemiese reaksie is ‘n proses wanneer een stel chemise stowwe met mekaar reageer om ‘n nuwe stel chemise stowwe te vorm.

Reaktante: is die stowwe wat met mekaar reageer in ‘n chemiese reaksie.

Produkte: is die stowwe wat gevorm word in ‘n chemiesereaksie

Chemiese reaksie

Chemiese vergelykings

H O O

H2 + O2 → H2O

Skryf die formule van die reaktante en

produkte neer:

H H HO

Die reaktante kan in enige volgorde

geskryf word en word deur ‘n + geskei.

Die → beteken reageer en vorm

Reaktante Produkte

‘n Chemiese reaksie gaan gepaard met ‘n chemise

verandering

Daar vind ‘n herrangskikking van die atome plaas om

verskillende produkte te vorm.

In ‘n chemiese reaksie breek bindings en nuwes vorm

Kragte wat die atome bymekaar hou moet gebreek word

Energie in die vorm van hitte word verskaf om die ou

bindings te breek

Die produk wat vorm het verskillende chemiese eienskappe

Sien hoe helder kalkwater melkerig word

CHEMIESE REAKSIES: TOETS VIR CO2

FERMENTASIE

Skets prentjies van modelle van die atome in die volgende

reaksies en balanseer dan die vergelyking.

COO O

C + O2 → CO2

O

C

Watter inligting kan uit ‘n gebalanseerde chemiese

vergelyking afgelei word?

Reaktante en produkte

Verhouding waarin

reaktante reageer om

produkte te vorm.

Die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n gebalanseerde

chemiese vergelyking:

Wat word die stowwe saam, aan die linkerkant van die

pyltjie, in ‘n chemiese vergelyking genoem?

Reaktante

2Na + 2H2O → 2NaOH + H2

Die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n gebalanseerde

chemiese vergelyking:

Wat word die stowwe saam, aan die regterkant van die

pyltjie, in ‘n chemiese vergelyking genoem?

Produkte

2Na + 2H2O → 2NaOH + H2

VOORBEELD

HUISWERK

Bl:120

Vrae: 1-13

Recommended