View
229
Download
3
Category
Preview:
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011
Citation preview
WEEK VAN GEBED
Kom buig voor die Here in Gebed…
vanaand om 19:00 met ds Kenneth
en elke aand tot Donderdag
gelei deur ds Anton Mocke
Gebedsimfonie
volgende Sondag 30 Januarie
Breek die Woord – ds Mocke
Breek die Brood – Nagmaal
Verootmoediging en aanbidding d.m.v
• Musiek
• Skriflesing
• Getuienisse
• Lofliedere
ALLE KINDERKERK KATEGETE
vandag na erediens
in die kinderkerk
Op die BR-vergadering van 17 Januarie 2011
is Ronel Pieters as Portefeuljeleier
vir Gemeentebediening gekies.
Enige beswaar teen die verkiesing moet
asb skriftelik aan die Voorsitter van die
Kerkraad gerig word en by die
kerkkantoor ingehandig word.
Indien geen beswaar ontvang word nie,
sal sy op 13 Februarie
tydens die diens bevestig word.
AFKONDIGINGS vir 23 tot 29 Januarie 2011
SONDAG 23 JANUARIE 2011
Welkom by die erediens
Gelei deur ds Pieter Grobler
Teks en tema vir vandag
Teks: Hosea 4:6
Tema: Om te weet…en steeds nie te weet nie
BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!
Fokustekste
Derde week ná
Epifanie
1 Korintiërs 1:11-18
Jes 9:1-4; Ps 27:1, 4-9; Matt 4:12-23
Vergadering
Nuwe aanstelling
Januarie Vandag 23 08:30 Erediens 08:30 JEEP en Kinderkerk 19:00 Week van Gebed
Maandag 24 19:00 Week van Gebed
Dinsdag 25 19:00 Week van Gebed
Woensdag 26 19:00 Week van Gebed
Donderdag 27 19:00 Week van Gebed
Sondag 30 08:30 NAGMAAL en Gebedsimfonie 08:30 JEEP en Kinderkerk
Omgeegroep-materiaal nou beskikbaar op ons webwerf:
www.muldersdrifgemeente.co.za
Aksies/omgeegroepe/omgeegroepmateriaal
Neem asb kennis dat ds Neels
met verlof is tot en met
volgende Sondag 30/01/2011
Kontak asb die Kerkkantoor of
ds Kenneth vir krisisse
Kalender
Omgeegroepe
VALENTYN OMGEE-OGGEND
Kom kuier saam
Ons hou ‘n teeparty!
R50 per person
Kaartjies nou beskikbaar
Verjaardae
Inskrywingsvorms beskikbaar in hierdie afkondigings
Ete kaartjies beskikbaar vanaf
Sondag 30 Januarie
R50 elk
GHOLFDAG
Dinsdag 15 Maart Krugersdorp Gholfbaan
‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’
Vandag 23 Januarie 2011 Burneac van As 084 599 0809
Marius Heystek 083 527 7870 Roelf Ehlers 082 673 4482 Christiaan Herbst 082 600 8774
Maandag: 24 Januarie Danie Theron 072 381 7914 Rene Uys 082 888 9702
Dinsdag: 25 Januarie Alienka Coetzee 011-662 2243 Danita Strydom 076 384 7800 Chanelle de Swardt Elize le Roux
Woensdag 26 Januarie Marina Schreiber 083 256 7000 Darius Cornelius 071 688 0201 Denice Rachstein
Donderdag 27 Januarie Johan Meintjes 082 776 1097 Madeleine Osmers 072 449 0033 Elzette le Roux 073 986 0451 Pieter Janse van Rensburg 074 040 6646
Vrydag 28 Januarie Geen
Saterdag 29 Januarie Lidea Wessels 082 210 5679 Ruan Wolfaardt 082 335 4762 Lana de Jong 011-662 1955
Januarie en Februarie 2011 In die voorportaal is daar sakke met
’n voedsellys wat gebruik kan word om die kos aan te koop. Alles wat op
die lys genoem word, hoef nie gekoop te word nie, maar elke item
kan ’n verskil maak aan ’n honger maag. Neem asb vandag nog ’n sak.
Baie dankie aan almal wat in die
verlede hierdie projek ondersteun het en
dit weer doen.
Ons het ook baie nood in die
gemeente self.
Kinderklere, kos en nou ook skoolgeld
en skoolbenodigdhede
Koslys Pasta Soppoeier Olie Grondboontjiebotter Mieliemeel Blikkies vleis, vis, groente Koekmeel Konfyt Suiker Sout
Koffie Rys Tee Stampmielies Poeiermelk “Soja-mince” Ietsie lekkers vir die kinders Toiletware: Seep Waspoeier Toiletpapier Sjampoe Tandepaste Tandeborsels
GESOEK:
Kategete vir JEEP
Kontak:
Sanette 076 309 7942 vir
JEEP
of kom sien my na die erediens!
Volwasse toesig is beskikbaar
in beide Moederskamer en Babakamer
HELP ASSEBLIEF...
Kook jy gereeld te veel kos vir ‘n
maaltyd?
Ons sal dankbaar wees vir donasies
van bevrore oorskiet-maaltye vir die
vele honger magies in die gemeente
en mense wat gereeld aanklop vir
hulp!
Bring asb na kerkkantoor
NG Welsyn
RAAI WIE?
Wie het gesê:
“ “… selfs al red Hy ons nie ….
Sal ons u god (die goue
beeld) nie aanbid nie ….”
Antwoord elders…
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za
Ons bid vir . . . SIEKES:
Koot Woest: kanker, chemo behandeling, gaan beter (083 260 2007) Leon van Rooyen: gaan stadig maar seker beter (082 884 2274)
Deon Victor (seun van Ida en Popeye Victor): herstel na motorongeluk, ernstige voet en
beenbesering (072 604 4246)
Koördineerders:
ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463
Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29
Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12
Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12
NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!
(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)
Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense
Houer vir gebedsversoeke
Antwoord: Sadrag, Mesag en Abednego. Dan. 3:18.
Wat ‘n standpunt om in te neem! Dit spreek van ‘n onwrikbare geloof in hulle God en wie Hy vir hulle is! Mag ons in hierdie aanbiddingstyd – en te alle tye - werklik so ons God se aangesig soek en opreg begeer om Hom beter te leer ken en sien en hoor! Jesus het self gesê: “En wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en MY aan hom OPENBAAR.” Joh. 14:21. En wanneer dit gebeur - SAL ons so ‘n belydenis kan maak! Niks anders sal meer saak maak nie, want om Christus Jesus te ken oortref ALLES in waarde. Fil.3:8. Soek sy aangesig in alle opregtheid. Hy wag om Homself aan jou te openbaar. Shalom van die Gebedaksie Ansie
Basta met pessimisme !!
Deur Hennie Symington Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing! Ps. 98:4
Pak die jaar op ʼn vrolike noot aan. Dis mos vandag
mode om pessimisties te wees. Ons kan ons nie sterk genoeg uitdruk teen al die euwels, verval en wanorde wat ons rondom ons gewaar nie. Ons is veral lief om in ons eie gedagtes die verval aan net een ding toe te skryf: “hulle” wat daarop uit is om “ons” leefwyse,
“ons”leefwyse met “ons” standaarde met die grond plat te vee.
Al hierdie swartgalligheid bring jou net mooi niks in die sak nie. Trouens dit steel jou vreugde. As ons al hierdie negatiewe energie liewer in iets positiefs kan omskakel hoeveel beter sal dit nie met ons gaan nie. As ons maar net ons öe in die stukkende wêreld waar ons leef kon oopmaak en God se
teenwoordigheid kon raaksien! As ons maar net verder as ons eie vrese kon kyk, sou ons God soos in ʼn wolkkolom of ʼn vuurkolom van ouds sien wat hoop in die wildernis gee, wat uitkoms bring wanneer die nood die hoogste is. Ons sou ʼn God sien wat steeds
die God van hoop, die God wat heelmaak, die God wat vooruitgaan is.
As ons ons ore kon oopmaak, sou ons daagliks verhale hoor van mense wat ten spyte van al die negatiwiteit steeds in die voetspore van God loop. Ons sou steeds berig kry van mense wat aktief versoening bewerkstellig, wat leer om te deel, leer om die tweede myl te stap en steeds oor afgronde uitreik na ander.
Daar bestaan natuurlik ʼn presendent vir verandering. In God se Koerant lees ons keer op keer hoe die bordjies verhang word. Ons lees van mense wat nuwe hoop kry, van gemeenskappe wat hulle bekeer, van mense wie se lewens deur Jesus se
koms verander is. Wat van my?
As Christene is dit ons werk om te glo, en die hoop ʼn werklikheid te maak. Gebed
Gee Here dat die duisternis nooit die lig sal
oorweldig nie. Wees U die lig op my pad. Amen
‘n Hartlike van ons aan jou…
Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied.Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerk-kantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.
Ons eerste Bring-en-Braai om Nuwe Intrekkers
te verwelkom is op
Sondag 6 Maart om 11 :00 Bring eie vleis en drinkgoed, ALMAL is welkom
Slaaie, broodjies, eetgerei
en nagereg sal verskaf word
Is daar iemand waarvan jy weet
wat kan doen
met ‘n bederfie?
Laat weet ons daarvan, vul ‘n
Blessing Kaartjie
in en plaas in posbus in
voorportaal…
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd
Driefontein /
Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 namdur@hotorange.co.za Dinsdae 19:00
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 dei.gratia@mtnloaded.co.za Dinsdae 19:00
Honingklip/Steynsvlei Fielie
Swanepoel 083 380 4706 fielie@oceanfreight.co.za Wissel 19:00
Renosterspruit /
Lanseria Johan Nell 082 444 2625 jnell@mweb.co.za Vrydae 19:00
Abraham van Wykweg
45, Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 memcollatz@gmail.com Sondae 18:30
Lanseria / North Riding
/ Lammermoor (in
Kinderkerk)
Jacqueline Klem 082 920 6679 vic.thru.lit@gmail.com Donderdae 18:30
Plovers Nest 1121
Featherbrooke Est
(Jong gesinne)
Johan &
Vivienne J van
Rensburg
011-662 2678 jcjvr@vodamail.co.za Donderdae 19:00
Honeydew Martie & Kriek Badenhorst
010-222 0651 martie.badenhorst@gauteng.gov.za Sondae 17:00
Helikia (Jong Volwassenes)
Charmaine Joubert
076 544 4406 charmainejoubert137@gmail.com Woensdae 19:00
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 neelskloppers@xsinet.co.za Woensdag oggende &
aande
9:30 &
19:00
Wil jy hierdie jaar betrokke raak by een van ons portefeuljes?
Het jy ‘n passie wat jy graag wil uitleef?
Het jy ‘n belofte aan die Here gemaak om meer tyd aan Sy werk te spandeer?
Weet jy nie waar jy jou gewig kan ingooi nie?
Indien jy ”ja” op enige van die vrae geantwoord het, kontak dan asb die Kerkkantoor
op 079 697 1163 of enige van die bestuursraadlede wie se name op die laaste bladsy
verskyn.
Te koop
Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks:
• Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke
Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos
ansiedp@gmail.com
Dienste
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za email: gilda@ghphotography.co.za
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
Dienste
NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne
en buite, bouwerk en plafonne.
Kontak Dirk op 083 519 9604
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer. Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883
Werk gesoek
Bekwame ontvangsdame dringend op soek
na werk Halfdag of voldag. Kontak Veronica
071 581 6511
Vakature
Verpleegkunde personeel Moria, Sentrum vir Bejaardes soek drongend
verspleegpersoneel o.a. Suster, Stafverpleegster en Verpleeghulp vir posisies in aangename
werksomstandighede. Belangstellendes stuur CV aan WJ v/d Merwe op
faks 011-660 3836 of epos: moria@residentia.co.za
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814 neels@muldersdrifgemeente.co.za
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 084 455 3267 of 081 376 6709 kenneth@muldersdrifgemeente.co.za
Kerkkantoor Administrateur Maryna de Jager Sel 079 697 1163 Faks 086 698 7605 maryna@muldersdrifgemeente.co.za
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel rensia@muldersdrifgemeente.co.za
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: jaco@repsonline.co.za
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente VAKANT -
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Strategies VAKANT -
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Wag
vir
foto
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
Recommended