Upload
vanessa-van-wyk
View
264
Download
40
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 7 Augustus 2011
Citation preview
DOOP VANDAG
Baba Amelie Charlotte Ponting met ouers Janson en Herda
AFKONDIGINGS vir 7-13 Augustus 2011
SONDAG 7 AUGUSTUS 2011
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers
Teks en tema vir vandag
Teks: Verskeie Psalms
Tema: Hoor jy dit?
Gaskunstenaar : Marlouise
Alle volwassenes R75 Kinders tot 12jr R40
(Plus ‘n blikkie kos)
Kaartjies nou te koop by gasvrouens
Saterdag 17 September 2011
9:30 vir 10:00
LENTEBRUNCH Ten bate van Abraham kriel kindersorg
Handelinge 2:45
“Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal
uitgedeel volgens elkeen se behoefte”
Enige nuwe of bestaande lidmate wat by die gebedsaksie of enige ander bediening wil inskakel, kan hul name deurgee na die kerkkantoor by [email protected]. Rensia sal dit
aan die betrokke portefeuljeleier besorg.
Ons is so geseënd, die Here gee so baie…
Ons het borge, donasies en skenkings of sommer net verniet
gekry… amper alles is betaal, slegs ‘n klein gedeelte van die
voedsel is betaalbaar.
So dis goedkoper om saam te kamp as om by die huis te bly…
Dus, al wat jy moet doen: gee jou naam aan Anita/Theda deur
en kom kuier saam!!
Inskakeling
Fokustekste
Sewende week in Koninkrykstyd
Psalm 105:1-6, 16-22, 45b
Gen 37:1-4, 12-28; 1 Kon 19:9-18; Ps 85:8-13; Rom 10:5-15; Matt 14:22-33
Verjaardae
‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’
Ons vra groot om verskoning aan 2 persone wie se name uitgelaat is vir die verjaardae van 6 Augustus: hoop julle het ‘n heerlike dag gehad!
Doepie du Plessis 082 925 8187
Neels Roux 083 777 8637
Vandag 7 Augustus 2011 Lynn Booysen 082 466 9336 Marie Faul 083 766 5472 Henriette Jacobs 082 573 6723 Susan Pieters 083 960 9839
Maandag 8 Augustus *Carel Nel 072 310 4002 *Charlize Campbell 083 454 1990 *Melanie Booysens 082 090 5185
Dinsdag 9 Augustus *Wihan Helmbold Veronica Nagel 072 307 7268
Woensdag 10 Augustus Gerbie Strydom 082 443 2742 Heinrich Schreiber 082 929 5735 Albert Woest 083 730 6533 Corné-Zahn Theron 073 722 1551 Hannes Bezuidenhout 082 563 7230
Donderdag 11 Augustus Simone Auret 011-957 3926 Karen Claassen 082 820 0705 *Chantelle Vermeulen 011-662 1211 *Bianca Auret 011-957 3926 Etienne Louw 011-795 3974
Vrydag 12 Augustus Alexander Olls 082 921 9896 *Rico Seeber 011-679 5067 Dirk Barnard 082 809 3791
Saterdag 13 Augustus Johan Haasbroek 082 783 5565 Pierre Fourie 082 832 6513
* jeug
NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die
gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en
berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n
koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing
“Noodfonds”.
Ons wil ‘n GROOT dankie sê aan elkeen wat bygedra het sover,
julle help ontsaglik baie!
Vandag 7 Augustus
8:30 Erediens, DOOP Geen JEEP-diens en kinderkerk Maandag 8 Augustus
19:00 Bestuursforum Dinsdag 9 Augustus
NASIONALE VROUEDAG Woensdag 10 Augustus
9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 14 Augustus
8:30 Gesinsdiens en NAGMAAL Geen JEEP-diens en kinderkerk
God stuur hom spesifiek om
HOM te verteenwoordig.
Van wie praat ons?
Antwoord elders…
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . SIEKES:
Cecile Swanepoel: pille affekteer spraak effens, maar voel baie goed (082 742 5311) Maude en Fred Laurence: tannie Maude sterk tuis aan, oom Fred ook swak, bid asb vir albei vir rustigheid (079 312 8944) Nadia du Plooy: 7jr oud, gaan na dieetkundige vir hulp, kan nie tans skoolgaan nie (Ma Lize 082 859 1434) Anneke Joubert (moeder van Christine Kruger): motorneuronsiekte , bid vir krag in hierdie tyd (Christine 083 301 6615) Anita Duif: voetoperasie was sukses, herstel goed (082 411 7015) Maryna de Jager: moet handstut dra, osteoartritis in gewrig, operasie 16 Sept (082 568 9386) Johan Jansen van Rensburg: niersteen-operasie Don 28/7, ons bid vir spoedige beterskap (084 250 2087) Louis Swanepoel: rugprobleme, ontsettend baie pyn, werk nog in UAE (Rensia 071 819 2822)
Kalender
Die volgende uitgawe sal beskikbaar wees op Sondag 21 Augustus 2011. Enige bydraes/getuienisse/artikels aan Rensia by [email protected]
teen Vrydag 12 Augustus
‘n Hartlike van ons aan jou…
Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.
Datum Naam/Omgeegroep kontak
persoon
kontak
nommer
7 Augustus
Omgeegroep
Abraham van
Wykweg 45/
Featherbrooke
Memory Collatz 011 662 1005
14 Augustus Featherbrook
Omgeegroep Claudia Nel
Kobus
0833100834
21 Augustus Strewers Anita Duif 0824117015
4 September Omgeegroep
Honeydew
Martie en Kriek
Badenhorst 010 2220651
K
iewiet
Tee Skinkbeurte
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas
in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid
Antwoord: JY!! Watter geslag of ouderdom jy ookal is. Lees Gen. 1:26-27
Glo jy dit? Wees dit dan – elke sekond van elke dag. Jesus het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien. Jy is Sy kind, is jy nie? Doen dan soos jou Vader doen en wees so Sy verteenwoordiger.
HOEVEEL SUIKER IS IN JOU KOFFIE?
deur Benescke Janse van Rensburg
Bacchus, die Griekse mitologiese god van wyn. Mammon, die god van geldgierigheid. En ’n koppie koffie. Wat het hierdie drie dinge in gemeen?
Kom ons begin by die koppie koffie. Het jy al opgelet hoe maklik dit is om gewoond te raak aan daardie tikkie “ekstra soet” in jou koffie? As jy byvoorbeeld gewoond is om net een teelepel suiker in jou koffie te drink en iemand bring vir ’n paar oggende vir jou koffie met twee lepels
suiker in, gaan jy gou gewoond raak aan die soeter smaak. Só gaan koffie met een teelepel suiker oor ’n tyd vir jou begin bitter proe.
Dieselfde geld vir ons geldsake. Ons is tevrede met ’n bepaalde inkomste – net totdat ons ’n verhoging “proe”. As ons nie ons harte bewaar nie, slaan “Mammon” sy kloue daarin terwyl hy ons met geldgierigheid probeer verlei (1 Timoteus 6:10). Hoe doen hy dit? Hy laat ons hunker na ’n beter motor, ’n groter huis, mooier klere en vele ander plesiere terwyl ons vergeet om dankbaar te wees vir wat ons wel het.
Net so is “Bacchus” as dit by verslawing kom. Aanvanklik is ons tevrede met een glas wyn per aand – net totdat ons gewoond begin raak aan die vier of vyf glase wyn per dag. Skielik is dit moeilik om terug te gaan na die een glas wyn terwyl die vyand ’n al groter houvas op ons lewens kry.
Dít is die vyand se strategie. Hy gebruik die “soetighede” van die wêreld om ons dieper in sy
web in te trek. Het jy onlangs voor sy aanval geswig? Is jy dalk vandag betrokke by ’n buite-egtelike verhouding? Het jy ’n verslawing in jou lewe wat vir jou belangriker as God geword het? Of het jy toegelaat dat geldgierigheid jou lewe en denke oorneem?
Luister weer na die Psalmdigter se woorde in Psalm 141:4: “Hou my gedagtes weg van verkeerde dinge, dat ek nie in sonde verval saam met manne wat onreg doen nie, en dat
ek nie deelneem aan hulle feeste nie.”
Kom ons vra God om ons gedagtes daagliks nuut te maak sodat ons Hom sal eer met elke besluit in ons lewens. Waar die vyand se soetighede vergaan, bly God se glorie immers tot in ewigheid staan. Kom ons kies Hom vandag. Sterkte.
Vader God, baie dankie dat U my in staat stel om “nee” te sê vir die vyand se aanvalle!
Help my dit vooraf te identifiseer en daarvan weg te stap. Ek vra dit in die Naam van
Jesus Christus. Amen.
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd
Driefontein /
Swartkops
Stefan
Rudman
082 567
5586 [email protected] Dinsdae 19:00
Featherbrooke Kobus Nel 083 310
0834 [email protected] Dinsdae 19:00
Honingklip /
Steynsvlei
Fielie
Swanepoel
083 380
4706 [email protected] Wissel 19:00
Renosterspruit /
Lanseria Johan Nell
082 444
2625 [email protected] Vrydae 19:00
Abraham van
Wykweg 45,
Muldersdrif
Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30
Lanseria / North
Riding / Lammermoor
(in Kinderkerk)
Sanette du
Plessis
076 309
7942 [email protected] Donderdae 18:30
Plovers Nest 1121
Featherbrooke Est
(Jong gesinne)
Johan &
Vivienne J van
Rensburg
011-662
2678 [email protected] Donderdae 19:00
Honeydew
Martie &
Kriek
Badenhorst
010-222
0651 [email protected] Sondae 17:00
Helikia (Jong
Volwassenes)
Charmaine
Joubert
076 544
4406 [email protected] Woensdae 19:00
Bybelskool Ds Neels 083 560
3814 [email protected]
Woensdag
oggende &
aande
9:30
&
19:00
Omgeegroepe: Nuwe materiaal vir die derde kwartaal beskikbaar
by die Kerkkantoor.
Help jou om te herstel van die pyn van skeiding en egskeiding. Daar is nie baie mense om jou wat die pyn verstaan
wat deur skeiding of egskeiding veroorsaak word nie.
DivorceCare kan hiermee help. Dit is ‘n spesiale werkswinkel en ondersteuningsgroep vir mense wat deur ‘n egskeiding gaan of reeds geskei is. Die mense in hierdie groep verstaan jou pyn en wil jou troos en bemoedig in hierdie
moeilike tyd. Jy sal leer om die pyn van die verlede te verwerk en jy sal weer met nuwe verwagting kan begin bou
aan jou lewe. Kontaknommers: 011 475 1440 (tydens kantoorure)/Alet Reynders 082 927 9888 Plek: NG Kerk Constantiakruin H/v Yolanderylaan en Liebenbergweg Constantiakloof Roodepoort
Tyd: 19:00
Datum: Begin 30 Augustus vir 13 opeenvolgende weke – elke Dinsdagaand
Dienste
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za
email: [email protected]
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883
Dienste
SIELKUNDIGES
Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),
studiemetodes, huweliksvoorbereiding,
huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en
werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant
korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of
Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: [email protected]
Wegneemetes
JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak.
Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw
Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw
Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender
Stysel by elke gereg.
Bel my vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649
Akkommodasie
Eenslaapkamer woonstel te huur. As jy belang stel, skakel:
Henna Booysen op 073 177 7804
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30