8
SONDAG 18 JULIE 2010 Erediens 08:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie WELKOM BY DIE EREDIENS!! Teks: 2 Tim 2: 14-26 Tema: Passie om meer te HOOR BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Sewende week in Koninkrykstyd Genesis 18: 1-15 Amos 8: 1-12; Ps 52; Ps 15; Kol 1: 15-28; Luk 10: 38-42 Januarie 2010 Vandag 18 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk Maandag 19 19:00 Bestuursraad Woensdag 21 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 25 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk Saterdag 18 September in die kerksaal….?? Besonderhede in die Kiewiet… K iewiet VANDAG BESKIKBAAR!! Chicken-a-la-King Wegneemete beskikbaar na erediens Sondag 1 Augustus Plaas jou bestelling by enige Strewers-lid of kerkkantoor voor Woensdag 28 Julie AFKONDIGINGS 18-24 Julie 2010 Kalender Fokustekste Teks en Tema vir vandag

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

SONDAG 18 JULIE 2010

Erediens 08:30

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

WELKOM BY DIE EREDIENS!!

Teks: 2 Tim 2: 14-26 Tema: Passie om meer te HOOR

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Sewende week in

Koninkrykstyd

Genesis 18: 1-15 Amos 8: 1-12; Ps 52; Ps 15; Kol 1: 15-28;

Luk 10: 38-42

Januarie 2010

Vandag 18 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Maandag 19 19:00 Bestuursraad

Woensdag 21 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Sondag 25 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Saterdag 18 September

in die kerksaal….?? Besonderhede in die Kiewiet…

Kiewiet

VANDAG BESKIKBAAR!!

Chicken-a-la-King

Wegneemete beskikbaar na erediens

Sondag 1 Augustus

Plaas jou bestelling by enige Strewers-lid of kerkkantoor

voor Woensdag 28 Julie

AFKONDIGINGS 18-24 Julie 2010

Kalender

Fokustekste

Teks en Tema vir vandag

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463 Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

VVrroouueeaakkssiiee VVoooorrssiittsstteerr

Aansoeke word ingewag vir hierdie

baie belangrike posisie

Kandidaat moet kan: • Leiding neem in Portefeulje-

vergaderings • Koördineer en delegeer van

reëlings vir 4 funksies per jaar

As jy belangstel, skakel Theda Human

op 011-704 1261 of 082 678 1905

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, daaglikse chemo-medikasie. Baie dankie vir al die gebede (084 585 6714) Veronica Roos: knievervanging. Sterk tuis aan, nog baie pyn (082 223 6513)

Gebedsaksie

Dorkas Groep

Vakature

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

Nellie Wasmuth: gaan beter, bly by huis uit koue – moet altyd op suurstof bly (011-662 1607) Danie Joubert: sterk tuis aan. Geen pyn meer (082 363 1112) Tannie San Vermaak: knie vervanging Verloofde van Jéan-Pierre Turner: in Engeland. Tweede operasie ondergaan, uitkoms nog nie duidelik (Annatjie Turner 082 925 8066) Clive Carney: gebreekte been en enkel. Sterk tuis aan, nog heelwat pyn (083 276 4031) Yvette Carney: sterk goed aan na operasie (084 840 9296) Henna Booysen: hondbyt, gedeelte van vinger verloor, wond herstel stadig (073 177 7804) Pieter Duif: geskeurde ligamente in enkel, geopereer, wag op herstel (082 786 4306) LEED: CJ Botha: oorlede op Woensdag 7/7. Ons bid die familie troos toe in hierdie moeilike tyd

Efe 4:10“God het ons in Christus Jesus

geskep om ons lewe te wy aan die

goeie dade waarvoor Hy ons

bestem het”

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 18 Julie 2010 Elna Osmers 082 574 6035 Keira Harris 011-792 7994 Annatjie Turner 082 925 8066 Maandag: 19 Julie Frikkie de Beer 082 902 7911 Dinsdag: 20 Julie Dina Jv Vuuren 082 560 2235 Joey Schreiber 082 376 3703 Dougie Campbell 083 454 1990 Woensdag: 21 Julie Daniellé Wolvaardt 084 904 8635 Kaylee Perkins 011-795 4263 Derek de Beer 082 413 7446

Donderdag: 22 Julie Johan Raath 073 554 0254 Thys Lourens 011-958 2929 Vrydag: 23 Julie Sandra van Tonder 082 372 0957 Darius Coetzee 011-662 2243 Corlette Wessels 083 326 3331 Serenity Wolvaardt 084 904 8635 Douglas Campbell 083 227 4669 Hein Engelbrecht 082 891 5232 Japie Badenhorst 082 361 9813 Lise-Mari de Jager 011-662 2863 Rickus van Biljon 011-662 1696 Saterdag: 24 Julie Jaap Wolvaardt 083 456 7379 Anton Lotter 011-460 1698 Frank Enslin 082 551 0050 Juan Saunders

Welkom in ons gemeente!!

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak.

Verjaardae

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

STEL JY GOD EERSTE? DIE KEUSE: ÓF GOD ÓF DIE WÊRELD…

Deur: Benescke Janse van Rensburg

Bygelowe, tradisies en kontak met die bonatuurlike wêreld – deur mediums. Dít is dinge wat geensins vreemd is vir sommige van die sokkerspanne wat aan vanjaar se Wêreldbekertoernooi deelgeneem het nie. ’n Onlangse berig in een van die Sondagkoerante vertel hoedat sommige sokkerspelers hul skoenveters altyd op dieselfde manier vasmaak, hoe ander dieselfde stel onderklere vir elke wedstryd dra en hoe nog ander verkies om altyd óf eerste óf laaste op die veld uit te draf – alles omdat hulle glo dat hulle dan meer suksesvol sal wees. NOG INTERESSANTE BYGELOWE IN DIE SOKKERWÊRELD … Adrian Mutu, doelskieter van Fiorentina, glo solank as wat hy sy onderklere onderstebo dra, sal geen opponent hom kan toor nie. Raymond Domenech, Frankryk se afrigter, plaas glo al sy vertroue in die sterre. Hy weier om iemand wat onder die Skerpioen-sterreteken gebore is vir sy nasionale span te kies. Tydens die 2006-toernooi het Mexiko se grand wizard twee keer per dag die geeste om hulp en beskerming vir die span gevra. En ons eie Bafana-Bafana het glo voor die opening van die Wêreldbeker-sokkertoernooi die hulp van toordokters ingeroep om die stadion te seën. WAT SÊ GOD HIEROOR? In elke situasie in ons lewens het ons een van twee keuses: Ons kan óf vir God óf teen God kies. Bygelowe is dieselfde as afgodsdiens. As jy kies om jou geloof en vertroue in die noodlot pleks van in God te plaas, kies jy teen Hom. Luister weer na wat God oor ons betrokkenheid by die okkulte sê:

2 Konings 21:6: “Hy (Manasse) het sy eie seun

as offer verbrand, hom besig gehou met

goëlery, waarsêery en toordery, en

meegedoen aan die oproep en raadpleging

van geeste. Hy het baie verkeerde dinge

gedoen in die oë van die Here en Hom

uitgetart.” Vir hierdie dinge het God Manasse ernstig gestraf. WAT IS DIE UITWEG? Kies om God deel van elke situasie in jou lewe te maak: ·Matteus 6:33: “...soek eers die koninkryk van

God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge

sal vir julle bygevoeg word.”

Spreuke 3:5-6: “Vertrou volkome op die Here

en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.

Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die

regte pad laat loop.” Is jy bang om onder ’n leer deur te loop, om ’n spieël te breek of om ’n swart kat te sien? Tart jy God deurdat jy die sterre lees of betrokke is by waarsêery, toordery of goëlery? Of kies jy om Hom in elke situasie in jou lewe eerste te stel? Jy het vandag ’n keuse. Vader God, baie dankie dat ek volkome op U kan vertrou met my lewe. Vergewe my asseblief waar ek soms my geloof en vertroue in myself of in ’n bygeloof of afgod geplaas het en nie in U nie. Help my om voortaan my oë op U te hou. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

G od se genade is onbeperk

Voel die lewe se hartklop…

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

REVERTING TO NATURAL THINKING

Luke 9:12-13 Late in the afternoon the

Twelve came to him and said, "Send the

crowd away so they can go to the

surrounding villages and countryside and find

food and lodging, because we are in a

remote place here." He replied, "You give

them something to eat." They answered, "We

have only five loaves of bread and two fish--

unless we go and buy food for all this crowd."

(NIV) Sometimes we are very slow learners, especially when it comes to faith. The disciples had just been away on mission, preaching, healing sick people and expelling demons. Now they were surrounded by people again; listening to Jesus. By the end of the day (which the Twelve thought was to be their 'rest day'), they came to Jesus supposing to express concern for the crowd's welfare (although the disciples probably just wanted the day to finish and the crowds to go away!). There were no shops or guest houses nearby and the evening was approaching. So Jesus set them a test - possibly to see how much they had learned during their time on mission. He commanded them to feed the people. Their reply was, "Impossible!" Five loaves and two fish could not feed five thousand men, and the cost of ordering food would have been prohibitive; and anyway, there was nowhere locally which could supply such a large quantity. Alas, they were thinking naturally. But just a few days previously they had been doing amazing miracles with Jesus' authority, yet now they were incapable of seeing that Jesus had given them authority to feed the crowd miraculously.

Are we not also infected with the disease of spiritual short-sightedness? Even though we may have experienced the amazing power of God, the next moment we can easily revert to natural thinking. We cannot see what God wants to do through us, we do not realise that Christ's command is accompanied by His power, and we fail to grow in faith as we give up on the spiritual challenge. Sometimes, like the disciples, we can be more motivated by self-interest than seeing the challenges as God's opportunity to demonstrate His powerful Kingdom. The disciples did not do well with that test of faith: but we have been given their bad example to read, so that we do not make the same mistake. So when the Lord asks us to do something - instead of telling Him it is impossible, ask Him how to do it and move forwards in faith!

Prayer: Dear Lord. How long-suffering You are

with Your people, including me! Forgive me

for failing to grasp the challenges You set

before me - either because I am not

interested in working with You, or because I

can only see impossibility. I know that

because You have all power and authority,

nothing is impossible with You. Help me to see

that Your Word of command authorises me to

obey and to call on Your power, so that I can

do all things through Christ who strengthens

me. Help me to rise to each challenge You

set me, and help me to respond in faith;

believing that I can do what You command

and so fulfil Your commission. In Jesus' Name.

Amen.

In die werkplek

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Ducks Nest 208, Featherbrooke

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!

Omgeegroepe

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

VAKATURE

SEKRETARESSE / ADMIN KLERK

Geskikte kandidaat gesoek vir kantoor in Ruimsig. Indien jy belangstel, stuur CV aan [email protected] of skakel Lynette Crous op 082 455 7892.

Werk gesoek

STAALWERKE

Enige werk gesoek – het ondervinding in staalwerk. Kontak Petrus Erasmus op 079 842 6615

MAINTENANCE & SEKURITEITSBESTUURDER

Honeydew-omgewing: baie handige nutsman soek dringend enige posisie beskikbaar. Bereid om enige werk te doen. Skakel asb 079 691 8755 vir verdere besonderhede en CV.

Te koop

Juwele met ’n Boodskap

Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie

Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

Dienste

BOEKHOU DIENS

Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LIBRI KARWAS

Bederf jou motor en laat dit was deur ons – by Hirsch’s agter Makro in Strubensvallei. Betaal slegs R55 vir ‘n volledige was en R350 vir ‘n valet. Kom kyk wat ons jou nog kan bied. Woensdae is Pensioenaris-dag – betaal R40 vir ‘n volledige was.

Meer inligting, kontak Sakkie of Dries op 072 757 9336

Pastorale Terapeut

Geregistreerde berader : Christelike berading en ondersteuning, trauma, emosionele pyn, huweliks-, verhoudings- en gesinsterapie, depressie en die rouproses. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455/011-954 0988

NUTSMAN/HANDY MAN

Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER

Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR

Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2.

Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 Julie 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous

082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif

083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human 082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers