View
0
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 1 19 Januarie 2017
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
ʼn Hartlike welkom aan een en almal. Mag 2017 vir die leerders, ouers en personeel ʼn groot jaar wees.
Ons verwelkom spesiaal al die nuwe personeel wat by ons aangesluit het:
Andri van der Westhuizen - Gr. 1 Bianca Haarhoff - Gr. 2 Ansuné Malherbe - Assistent-opvoeder - Gr. R Kyla van Aswegen - Assistent-opvoeder - Gr. R Chanél van Niekerk - Assistent-opvoeder - Gr. R Bridgette Mabhude - Assistent-opvoeder - Gr. 1 Zelda Duvenage - Assistent-opvoeder - Gr. 2 Rulov Coetzee - Assistent-opvoeder - Seniorfase Marion Louw - Zoeloe - Gr. 1 en gr. 2
Ons glo en vertrou dat julle sommer gou tuis sal voel en sien uit na ʼn lang en gelukkige verbintenis hier by die Fairlandspan.
Aan al die leerders, gr. 2 tot gr. 7 wat by ons aangesluit het van ander skole, ook ʼn hartlike welkom:
Gr. 2: Jacques Esterhuizen L/s Bailiepark, Potchefstroom Cairol Mabhude L/s Louw Geldenhuys Nikolas Smit Montessouri Jana Jordaan L/s Helderkruin Jordan Smith Baken Akademie Tristan Hartogh Maragon Olympus
Gr. 3: Armand Vermaak L/s Dr. Havinga Jané Hattingh L/s Orion Keagan Fourie L/s Vastrap, Rustenburg Joshua van Blommestein L/s Kenmare Anya Velthuysen L/s Helderkruin Mieka du Toit L/s Unika Jeandry Jamneck L/s Selection Park, Springs
Gr. 5: Evan Visagie King’s School Wesrand Helen Vorster L/s Dr. Havinga
Gr. 6: Jeanise Lubbe L/s Protearif Xander Hugo L/s Saldanha
Personalia
Ons wens Corisa en Roehann Niemand baie geluk met die geboorte van hul dogtertjie, Violet. Ons glo en vertrou dat sy vir jul net vreugde sal verskaf.
Ons dink steeds aan Verna van Greunen en Hendrik Eloff en bid hulle ʼn spoedige herstel toe.
2 Verkeersreëls
Om die verkeer te laat vloei, is dit noodsaaklik dat alle ouers by die verkeersreëls sal hou.
Bernard, die sekuriteitswag is daar vir u en u kind se veiligheid – behandel hom asb. met die nodige respek – hy doen net sy werk!
Ouers mag onder geen omstandighede voor die hekke (ingang) van die skool parkeer om leerders af te laai nie.
Oueraand
Die oueraand vir gr. R- tot gr. 7-leerders vind plaas op Maandag 23 Januarie.
Tye is soos volg:
Gr. R-inligtingsessie : 16:30 – 17:15. Vanaf 17:30 – 18:15 kom lewer me. Marésa Viljoen van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU) ‘n praatjie oor “Die groot stap na gr. R”.
Gr. 1- tot gr. 7-oueraand: 17:00 – 18:30. Vanaf 18:30 – 19:15 kom gesels Marésa Viljoen oor “Die aanpassings van gr. 4” in die saal.
Ons moedig die ouers aan om die twee baie sinvolle praatjies by te woon.
Interhuis atletiek
Verlede Vrydag en Maandag is die skool se interhuis met groot entoesiasme gehou. Baie dankie aan al die ouers wat dié dae bygewoon het en ook aan al die atlete wat net hul beste gelewer het. ʼn Spesiale woord van dank aan Nicky Cronjé en Ruan Basson wat die dag georganiseer het. Akademiese prysuitdeling
Woensdagaand was die akademiese prysuitdeling. Baie geluk aan al die leerders wat toekennings ontvang het en so mooi presteer het. Baie dankie ook aan Leanie Taljaard en haar span vir hul insette.
Van die personeel Mnr. Willie, ons wens jou ʼn aangename 2017 toe. Mag die skool onder jou leiding groot hoogtes bereik. Ons verseker jou van ons heelhartige samewerking. LAERSKOOL FAIRLAND: KOMMUNIKASIE-KANAAL Wat die kommunikasie-kanaal betref, bring ons die volgende weer onder u aandag. Die portefeuljes van die skoolbestuur is soos volg: Hoof: Willie Goosen Adjunkhoof: Vakant - Onderwysaangeleenthede Algemene skoolsake Gr. R – gr. 7 Adjunkhoof: Ebbe le Roux - Dissipline: Gr. R – gr. 7 Leerlingraad Veiligheid Sekuriteitskameras Departementshoof: Snr. Primêre Fase: Servaas Nel Akademie: Gr. 4 – gr. 7 Departementshoof Grondslagfase: Marilet Vosloo - Akademie Gr. R – gr. 3 Gr. R-sentrum Naskool
3 Departementshoof: Opvoedkundige leiding: Dean Benadie - Opvoedkundige leiding Sport Noodplan Ander: Kultuurbestuurder: Erika Joubert Sportbestuurder: Ruan Basson Boelie Buster: Marilet Vosloo Remediërende onderrig: Eurette Theart Webtuiste: Jaco van Rooyen Die kontakbesonderhede van hierdie personeel is beskikbaar op die School Communicator.
BELANGRIKE DATUMS
KULTUUR SPORT ALGEMEEN
11 Feb. Seniorkoor: Verpligte werkswinkel
19 Jan. Atletiek: L/s Wierdapark
(w)
20 & 21
Jan.
CSV-leiers: Oorslaap
18 & 25 Feb.
Juniorkoor: Werkswinkel
20 Jan. Juniortennis:
Rondomtalie (Dogters)
23 Jan. Oueraand: Gr. R- tot gr.
7-leerders
21 Jan. Juniortennis:
Rondomtalie (Seuns)
24 Jan. BL-tussenverkiesing
24 Jan. Mini-aflos (t) 25 Jan. Klasmavergadering: Gr.
R- tot gr. 7-mammas
27 Jan. Atletiek: L/s Hennopspark
(w)
28 Jan. Atletiek: Fonties Top 20
(Ruimsig)
2 Feb. Atletiek: Interlaer
VAN DIE BEHEERLIGGAAM
Baie welkom terug aan al ons leerders, personeel en ouers. LAERSKOOL FAIRLAND NORM 2017
Die volledige norm 2017 is beskikbaar op die School Communicator onder bronne/norm 2017 asook op die webtuiste onder Ons Reëls – Norm 2017. Ter verduideliking die volgende opsomming:
Buite-sport en buite-kultuur: Geen toekennings of vermeldings sal meer gedurende die prystuitdelingsfunksie 2017 vir enige buite-prestasies gemaak word nie. Erkenning sal steeds gegee word in die Vinkie en tydens saalbyeenkomste. In hierdie verband moedig ons die ouers aan om prestasies na die skool te stuur vir erkenning. (Vir aandag Adele by info@lsfairland.co.za)
Swem: Swem word vanaf Januarie 2017 as binne-sport geklassifiseer aangesien die sportkode aan die voldoende kwalifiserende vereistes voldoen het.
Kultuur: Kultuur bestaan vanaf Januarie 2017 uit 3 afdelings nl. Uitvoerende kuns, Visuele kuns
en Redenaars. BL-tussenverkiesing: Dinsdag 24 Januarie om 19:00 in die Lapa.
4
VERJAARSDAE
Baie geluk aan die volgende personeel wat reeds in 2017 verjaar het:
Ansuné Malherbe - 3 Januarie
Elardus Coetzee - 5 Januarie Islé Verster - 9 Januarie
Tina Theunisen - 11 Januarie Corisa Niemand - 17 Januarie
En die volgende personeel wat vandeesweek verjaar:
Chrisné Ehlers - 20 Januarie
Monique Louis - 20 Januarie Riaan Graham (BL) - 23 Januarie
Mag dit ‘n geseёnde, voorspoedige lewensjaar vir julle wees.
REDAKSIE
Baie welkom terug aan al ons gereelde lesers en in die besonder welkom aan al ons nuwe ouers! Die Vinkie is ons skool se weekblad wat dien as bron van inligting ten opsigte van alle skoolaktiwiteite en uitslae van sport, kultuur en akademie.
Ons nooi julle om as gereelde lesers vir ons uitslae en foto’s te stuur van julle kinders se aktiwiteite buite skoolverband. Ons plaas graag nuus oor al ons leerders se prestasies. Stuur dit per e-pos aan karen@lsfairland.co.za en merk duidelik dat dit vir die Vinkie is.
Ons wens julle een en elk ‘n wonderlike en suksesvolle 2017 toe!
Erika
OUD-LEERDERS PRESTEER
HELPMEKAAR KOLLEGE
Baie geluk aan die volgende oud-leerders met hul puik matriekuitslae:
Ané Lindeque - 10 onderskeidings Michelle Pretorius - 7 onderskeidings
Laerskool Fairland is baie trots op julle!
KULTUUR REDENAARS
Na afloop van die 2016 kultuurjaar, het ons tot die gevolgtrekking gekom dat daar ‘n beter manier is om die redenaarskompetisies toeganklik te maak vir almal. Daar is dus op die volgende besluit vir 2017:
Die interne redenaarskompetisie (soos voorheen) sal steeds op ‘n jaarlikse basis aangebied word om leerders te identifiseer vir deelname aan die ATKV se landswye kompetisie. Die temas en riglyne van die ATKV sal van toepassing wees. Die enigste verskil van vorige jare, is dat dit nou ook sal tel as ronde 1 van die Laerskool Fairland Kunswedstryd (LFK) en om daardie rede is die inskrywings nou oopgestel vir enige belangstellende redenaars.
Inskrywingsvorm is op die School Communicator beskikbaar. Voltooi en stuur asb. aan ons terug voor/op Vr. 27 Januarie sodat ons ‘n program van deelname kan opstel. Die datums vir die interne redenaarskompetisie is:
Ma. 27/02 gr.1-3; Di. 28/02 gr. 4-5; Wo. 01/03 gr. 6-7 (voorbereid en onvoorbereid)
Die eerste ronde van LFK is dus soos hierbo verduidelik.
Die tweede ronde is in kwartaal 2 en is vir slegs gr. 4-7 en is onvoorbereide toesprake.
5
Die derde ronde is in kwartaal 3 en is groep-redenaars. Meer hieroor op ‘n latere stadium. Die belangrikste nou, is dat die leerders betyds inskryf vir interne redenaars. Ek herhaal weer die ATKV se temas. Onthou dat daar volledige inligting op hulle webtuiste verskyn oor tye en beoordelaars se kriteria.
Graad 1-3 Graad 4-5 Graad 6-7
Gogga Klei Spieël
Reënboog Note Krap
Blink Blou Klik
Lekker skryf aan daardie toesprake! Ons sien daarna uit om julle redenasies te hoor. As daar enige navrae is, skakel gerus vir juf. Tina Theunissen of myself hier by die skool.
LFK: Visuele kuns
Rondte 1: Gr. 1-7: 15 Maart Rondte 2: Gr. 4-7: 23 Junie Rondte 3: Gr. 4-7: 08 September
Briewe in die verband sal later aan die ouers gestuur word.
LFK 2017 Kunswedstryd: 14-25 Augustus 2017 Finaal: 31 Augustus 2017
REVUE 2017
Finale oefening gr. R-7: Saterdag 13 Mei 2017
Hierdie is ‘n verpligte oefening vir almal. Dit is ‘n tegniese oefening om verhoogplasing, klank en beligting te finaliseer vir Maandag 15 Mei se opening. Maandag 15 Mei sal daar ‘n volle kleedrepetisie wees tydens skoolure. Die opening is Maandagaand 18:30.
Revue: Maandag 15 Mei 2017 – Vrydag 19 Mei 2017
Daar sal 2 vertonings wees Vrydag 19 Mei. ‘n DVD-opname sal op Woensdag 17 Mei gedoen word. Die laaste vertoning sal die gala-aand wees met genooide gaste.
GRATIS dans- en dramaklasse 2017 Hierdie klasse sal weer in 2017 by die skool aangebied word! Dansklasse by juf. Adeline sal op Maandae en Woensdae aangebied word in die saal. DANSTYE Maandae: Gr. 5-6 14:15-15:00 Gr. 7 15:00-15:45 Woensdae: Gr. 1-2 13:45-14:30 Gr. 3-4 14:30-15:15 Dramaklasse by juf. Suné sal op Donderdae aangebied word in die saal. DRAMATYE Donderdae: Gr. 1 14:15 - 14:45 Gr. 2 14:45 - 15:15
Gr. 3 15:15 - 16:00 Gr. 4&5 16:00 - 17:00 Gr. 6&7 17:00 - 18:00
Ekstra klasse in dans en drama (Inskrywingsvorm op School Communicator)
Ons wil graag in Februarie met hierdie gratis klasse by die skool begin en vra dat u die inskrywingsvorm sal voltooi en voor/op Vrydag 27 Januarie aan ons sal terugstuur, sodat ons die getalle kan bepaal. Leerders kan ook hulle inligting op ‘n stukkie papier skryf en vir juf. Erika in K36 inhandig.
6 TYE
DANS DRAMA
MAANDAE DONDERDAE
Gr. 5-6 14:15-15:00 Gr. 1 14:15-14:45
Gr.7 15:00-15:45 Gr. 2 14:45-15:15
WOENSDAE Gr. 3 15:15-16:00
Gr. 1-2 13:45-14:30 Gr. 4-5 16:00-17:00
Gr. 3-4 14:30-15:15 Gr. 6-7 17:00-18:00
Dans word aangebied deur Adeline Sauermann en Drama deur Suné Senekal. Beste wense vir ‘n heerlike kultuurjaar!
Inskrywingsvorms is op die School Communicator beskikbaar.
SENIORKOOR Voorspoedige 2017 word elke koorlid en elke koorouer toegewens. Ons skop die jaar af met ‘n kwartaal vol musiek. Neem asseblief kennis van die belangrike datums vir die volgende paar weke. Ons sien uit na ‘n heerlike jaar saam met elkeen van julle. Belangrike datums 2017 11 Februarie – Verpligte werkswinkel 09:00 -16:00 (Ouervergadering 15:00-16:00) 10-12 Maart – Verpligte Koorkamp. Verdere inligting sal volg. Juf. Chrisné JUNIORKOOR Juniorkooroefening vir 2017 begin Dinsdag 24 Jan, 15:30-17:00, in die skoolsaal. Belangrike datums: 18 en 25 Februarie - Werkswinkels 10:00-14:00 Ek sien uit na 'n heerlike jaar saam met julle!! Juf. Melissa Kultuuraanhaling vir die week! “Find three hobbies you love: One to make you money, One to keep you in shape, And one to be creative.”
Erika Joubert
SPORT
BELANGRIKE TOERDATUMS 2017
POTCHEFSTROOM: Netbal: o/11- tot o/13A- en B-spanne: 2 – 7 April 2017 KONKA: Rugby: o/9A- & B-spanne: 27 – 29 Maart 2017 o/10A- & B-spanne: 30 Maart – 1 April 2017 o/11A- & B-spanne: 10 – 13 April 2017 1ste & 2de spanne: 3 – 6 April 2017
7
TENNIS (JUNIOR EN SENIOR)
Tennis-oefentye (Kwartaal 1 tot kwartaal 4) Kwartaal 1 tot Kwartaal 4
AFRIGTERS SPAN Dag Plek Philip Lawson Junior A + B (Seuns
en Dogters) Maandae / Dinsdae
06:30 - 07:30 Skool
Jean de Lange Senior A + B (Seuns en Dogters)
Maandae / Dinsdae 06:30 - 07:30
Skool
Marelize Nel / Marli Hollenbach Lizahn le Roux
Junior D Junior S
Karen Brits / Ansuné Malherbe Tineke Schutte (Voog)
Senior S Senior D
Lizahn le Roux / Ruan Basson Gr. 1 - gr. 3 13:00 – 14:00 (elke 2de Vrydag)
Skool
Ruan Basson Top 12 (Senior- en juniorspelers)
Donderdae / Vrydae 06:30 – 07:30
Skool
Wedstryde (3de kwartaal): Juniordogters: Woensdae Juniorseuns: Donderdae Wedstryde (1ste en 4de kwartaal): Seniordogters: Woensdae Seniorseuns: Donderdae
JUNIORTENNIS Finale tennis rondomtalie-datums: 20 Januarie om 13:15 – Juniordogters 21 Januarie om 07:00 – Juniorseuns ATLETIEK Baie geluk aan al ons atlete wat so mooi presteer het tydens ons interhuisbyeenkoms. Die uitslae was soos volg:
Geesbeker : Duikers Wenspan : Steenbokke Victor Ludorum : Corné de Fouw Victrix Ludorum : Kaili Botje
Baie dankie aan al die personeel wat so hard gewerk het om van hierdie byeenkoms ‘n sukses te maak.
Atletiekoefentye: Maandae:
Dinsdae en Woensdae:
Tyd 14:10 – 14:55 14:55 – 15:40 Naellope o/10 - o/13 Velditems o/10 - o/11 o/12 - o/13 Hekkies o/12 - o/13 o/10 - o/11 Middelafstande o/10 - o/13 o/10 - o/13
Tyd 13:40– 14:25 14:25 – 15:10
Naellope o/10 - o/13
Velditems o/10 - o/11 o/12 - o/13
Hekkies o/12 - o/13 o/10 - o/11
Middelafstande o/10 - o/13 o/10 - o/13
8
Junior-naellope: (Maandag – Woensdag 07:00 - 07:30)
Dag Baan Ritme Vaartlek Maandag Gr. 1 Gr. 3 Gr. 2 Dinsdag Gr. 2 Gr. 1 Gr. 3 Woensdag Gr. 3 Gr. 2 Gr. 1
Atletiekdrag Atlete neem gedurende vriendskaplike byeenkomste deel in KDA-drag of die skool se atletiekdrag. Die atletiekdrag en die KDA-drag lyk dieselfde behalwe dat die snitte verskil. Slegs groen “skins” mag tydens byeenkomste onder die atletiekdrag gedra word. Ons doen ‘n beroep op ons ouers en leerders om vanaf die interlaerbyeenkoms slegs in die skool se atletiekdrag deel te neem. Die ou atletiekhempie met die oranje strepe is nie meer deel van die skool se atletiekdrag nie en dit word nie meer toegelaat om tydens byeenkomste gedra te word nie. Die atletiekdrag is te koop by Constantia skoolklere. SWEM Gala-datums 27 Januarie 3, 10, 17 en 24 Februarie Oefentye: Kwartaal 1 Maandae Woensdae Juniors 15:00 – 16:00 15:00 – 16:00 Seniors 16:00 – 17:00 16:00 – 17:00
Northcliff Primary se swembad gaan gebruik word vir oefensessies. RUGBY- EN NETBALVAARDIGHEDE Oefentye: 16 Januarie - 8 Februarie (slegs leerders wat nie by die atletiek betrokke is nie)
Maandae:
Dinsdae en Woensdae:
Tyd 14:10 - 15:00 15:00 - 16:00 Dean, Student, Ruan en Micheal (Rugby) o/9 - o/11 o/12 - o/13 Bianca van Niekerk (Netbal) Bridgette Mabhude Bianca Haarhoff
o/10 - o/13
Tyd 13:45 - 14:45 14:45 - 15:45 Dean, Student, Ruan en Micheal (Rugby) o/9 - o/11 o/12 - o/13 Bianca van Niekerk (Netbal) Bridgette Mabhude Bianca Haarhoff
o/10 - o/13
9 SKAAK
Oefentye:
Oefentye (1ste, 2de en 3de kwartaal)
TYE DONDERDAE Gr. 1(beginners) K.27 13:35 - 14:20 Gr. 2 - gr. 3 (o/9) K.22 14:00 - 15:00 Gr. 4 - gr. 5 (o/11) K.22 15:00 - 16:30 Gr. 6 - gr. 7 (o/13) K.31 15:00 - 16:30
Skaak: Wagklas-oefentye
Maandae en Donderdae 13:30 - 14:00 Dinsdae en Woensdae 13:00 - 13:30
ALGEMEEN
VERE-KAS
Vere-kas-tye:
MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG
Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40
Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit
Ons sien daarna uit om al die ou en nuwe gesiggies by die Vere-kas te sien!
Lillian Ankersmit - 082 324-5034
WOW-SPELFEES
Op Maandag 23 Januarie word die TV-reeks "Op die spel" op Fiesta, KykNet uitgesaai. Een van ons Laerskool Fairland-deelnemers van 2016 sal te siene wees in die program. Hy het homself goed van sy taak gekwyt. Kyk gerus! Een van die dae volg meer inligting oor WOW-spelfees 2017!
WOW-groete! Leanie Taljaard
SLUITKASSIES
Daar is nog ‘n paar sluitkassies te huur teen R165 per jaar. Belangstellendes kan navraag doen by Adele Ekron in die algemene kantoor.
PA EN SEUNKAMP
“SAVE THIS DATE”
UITNODIGING AAN ALLE FAIRLAND PA’S EN OUPAS NA DIE 2017 PA EN SEUN KAMP. JAARGANG 25.
PA’S SONDER SEUNS IS OOK WELKOM OM IN HIERDIE HEERLIKE ERVARING TE KOM DEEL .
Hierdie jaar kom ons bymekaar by ‘n splinternuwe kampplek. Ons gaan ook ‘n opwindende nuwe segment aanbied hierdie jaar.
“Watch this space!!” DATUM: 24 - 26 Maart 2017
TYE: Vrydag 14:00 tot Sondagmiddag
PLEK: Klub Koppisol, op die R82 tussen De Deur en Vereeniging
TEMA: My seun se pa Koördineerder : Jaco Fourie jaco@kotfou.co.za / 083 6333 944
10
ADVERTENSIES TUPPERWARE
SMS my vir kosblikke, bottels en vele meer. Kirsti 0834636600
MEENTHUIS TE HUUR
Fairland – 2 slaapkamer; 1 badkamer. Kontak Anton 082 492-9124
OP SOEK NA TUINWOONSTEL
Assistent opvoeder van Laerskool Fairland is op soek na ‘n tuinwoonstel om te huur naby die skool.
Kontak asb. vir Lineke 082 815-1668.
TRUE TRAILERS
Waentjies te huur. Kontak Jurgen op 073 535-3597 / 072 567-5486. Besoek gerus ons webtuiste:
www.truetrailers.co.za
WISKUNDE TUTORS
As jou kind hulp nodig het met wiskunde – moenie bang wees om te vra nie. Ons bied privaat tutorklasse
aan vir leerders vanaf gr. 4 tot gr. 7.
Kontak vir Zak (071 263-5600) of Jaco (076 037-8714) Bester.
FISIOTERAPEUT IN FAIRLAND
Fisioterapeut in 8th Avenue, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale
rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat- en groep pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386
of taboersphysio@gmail.com.
11
12
The Magic Olive Tree Nursery & Aftercare
CAPS Curriculum
Babies up to Grade R
Time: 6h00 - 18h00
Daily Activities
Construction Play Less than a kilometre from
Fine Motor Skills Fairland bridge!
Gross Motor Skills
Bake & Make
Outdoor & Indoor activities
Healthy Cooked Meals Kiddies Party Venue at request
Languages: Afrikaans, English & Zulu
Maryke Maritz Place: 870 Kloofhout
Turn
083 941 1175 Weltevredenpark marykemaritz@gmail.com
Roodepoort
13
IRRIGATION EXPERT We specialize in the following:
Residential & Commercial Irrigation systems
New installations as well as repairs on existing irrigation systems
Irrigation layouts for all types of gardens
Manual and automated irrigation systems
Rain Water Harvesting (Backup water systems)
Water tanks and pump installations
Borehole pumps
Affordable and reliable services!
Call today: Bouke Gouws Cell: 071 3477 069 / Len Ambrosius Cell: 074 1010 356
Email: irrigationexpertsa@gmail.com
LIA (landscape Irrigation Association) APPROVED!
14
15
Recommended