10
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 19 21 Julie 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ‘n Hartlike welkom aan een en elk. Mag die derde kwartaal vir almal ‘n aangename ervaring wees. Nuwe leerders Baie welkom aan die volgende leerders wat hierdie kwartaal by ons aangesluit het. Ons weet dat jul sommer baie gelukkig gaan wees hier by Laerskool Fairland: Shylah Edwards - Gr. 1/24 Laerskool Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand Henri Knobel - Gr. 1/25 Laerskool Truida Kestell, Bethlehem Johané Steyn - Gr. 2/21 TrinityHouse, Randpark Ellie Knobel - Gr. 4/50 Laerskool Truida Kestell, Bethlehem Duan Cornelius - Gr. 6/04 Laerskool Roodekrans Oos-Kaaptoer Baie sterkte aan ons leerders en personeel wat vanaf 20 24 Julie in die Oos-Kaap toer. Sien foto’s aan einde van Vinkie van die leerders se besoek vandag aan VW-fabriek in Uitenhage. Personalia Ons geliefde juf. Bettie het Woensdag 20 Julie ‘n groot mylpaal bereik toe sy haar 65ste verjaarsdag gevier het. Die personeel en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende die Cravenweek-rugbytoernooi tweede op die ranglys van al die skeidsregters geplaas is. Maricia Macdonald se seun, Tiaan, het gedurende die vakansie verloof geraak. Baie geluk! Ons dink aan Hendrik Eloff wat tans behandeling in die hospitaal ontvang. Motorkompetisie Die leerders word aangemoedig om die kaartjies so vinnig moontlik te probeer verkoop. Daar is slegs 2500 kaartjies beskikbaar om die groot prys los te slaan. ‘n Gedeelte van die wins van die motorkompetisie gaan aangewend word om ‘n behoeftige skool te help. 2500 kaartjies @ R250 elk Pryse: 1ste Splinternuwe Toyota Corolla 1.6 Prestige (+R250 000) 2de Campster Sleepwa (+R11 000) 3de Kontantprys R5 000

UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 19 21 Julie 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

‘n Hartlike welkom aan een en elk. Mag die derde kwartaal vir almal ‘n aangename ervaring wees.

Nuwe leerders

Baie welkom aan die volgende leerders wat hierdie kwartaal by ons aangesluit het. Ons weet dat jul sommer baie gelukkig gaan wees hier by Laerskool Fairland:

Shylah Edwards - Gr. 1/24 Laerskool Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand Henri Knobel - Gr. 1/25 Laerskool Truida Kestell, Bethlehem Johané Steyn - Gr. 2/21 TrinityHouse, Randpark Ellie Knobel - Gr. 4/50 Laerskool Truida Kestell, Bethlehem Duan Cornelius - Gr. 6/04 Laerskool Roodekrans

Oos-Kaaptoer

Baie sterkte aan ons leerders en personeel wat vanaf 20 – 24 Julie in die Oos-Kaap toer. Sien foto’s aan einde van Vinkie van die leerders se besoek vandag aan VW-fabriek in Uitenhage.

Personalia

Ons geliefde juf. Bettie het Woensdag 20 Julie ‘n groot mylpaal bereik toe sy haar 65ste verjaarsdag gevier het. Die personeel en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk.

Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende die Cravenweek-rugbytoernooi tweede op die ranglys van al die skeidsregters geplaas is.

Maricia Macdonald se seun, Tiaan, het gedurende die vakansie verloof geraak. Baie geluk!

Ons dink aan Hendrik Eloff wat tans behandeling in die hospitaal ontvang.

Motorkompetisie

Die leerders word aangemoedig om die kaartjies so vinnig moontlik te probeer verkoop. Daar is slegs 2500 kaartjies beskikbaar om die groot prys los te slaan. ‘n Gedeelte van die wins van die motorkompetisie gaan aangewend word om ‘n behoeftige skool te help.

2500 kaartjies @ R250 elk Pryse: 1ste Splinternuwe Toyota Corolla 1.6 Prestige (+R250 000) 2de Campster Sleepwa (+R11 000) 3de Kontantprys R5 000

Page 2: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

2 Groen-“skins”

Tans word daar nog met die verskaffers onderhandel en ouers moet in gedagte hou dat die groen-“skins” vanaf Januarie gereed sal wees. Ons wil graag hê dat leerders dan vanaf Januarie 2017 dit sal dra.

Skoolvakansiedag

Neem asb. kennis dat 8 Augustus ‘n skoolvakansiedag is! NB!! Die skool sal op Vrydag 5 Augustus om 12:00 sluit.

Wiskunde Olimpiade

Die finale rondte van die Wiskunde Olimpiade word Woensdag 27 Julie by die skool geskryf. Volledige inligting sal aan die betrokke leerders gegee word.

Oueraand

Op Maandag 25 Julie is oueraand vir die gr. R- tot gr. 7-ouers (17:00 – 18:30).

Van die personeel

Mnr. Willie, baie welkom terug. Ons glo u het baie lekker gerus. Ons wens u ‘n aangename kwartaal toe en verseker u van ons volle samewerking en ondersteuning.

BELANGRIKE DATUMS

KULTUUR SPORT ALGEMEEN 21 Jul. Juniorkoor: Foyer

Produksies met Jak de Priester

20 – 24 Jul. Sporttoer na Oos-Kaap 25 – 27 Jul. Lapa-Boekuitstalling

29 Jul. Seniorkoor Koorfees: NG Weltevreden

02 – 06 Aug. Seniortennis: Bethlehem-toernooi

25 Jul. Oueraand (17:00 – 18:30)

29 Jul. VVF-Winex

VAN DIE BEHEERLIGGAAM

Daar is begin met die installering van sonpanele by die gradeklasse. Sodra die sonpanele geïnstalleer is, sal die skool bedags op sonkrag kan funksioneer.

Daar is ook met die spreiligte-projek begin.

Baie geluk aan Johan Kilian wat verkies is as voorsitter van die Beheerliggaam om Chris Dirks aan die einde van die jaar op te volg.

ADVERTENSIEBORDE

Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: ([email protected])

REDAKSIE

Baie welkom terug aan al ons Vinkie-lesers vanuit ‘n splinternuwe Vinkiekantoor! Voortaan word die Vinkie in sy geheel elektronies vanuit eie bodem gepubliseer. Julle sal oplet dat ons met ‘n pragtige nuwe Vinkie-embleem spog, om die nuwe era in Vinkiegeledere te vier. Laat weet ons gerus wat u dink van ons nuwe vrolike “Vink”.

Ons stel graag weer die Vinkiepersoneel aan u voor:

Erika Joubert lewer insette as redakteur en proefleser. Karén Reyneke ontvang alle aansoeke vir advertering en hanteer bladuitleg en navrae. Adele Ekron ontvang en tik alle bydraes vanaf interne bronne.

Bydraes:

Bettie Viljoen koӧrdineer al die nuus en inligting vanaf die beheerliggaam, uit die hoof se kantoor en ook die naskool. Servaas Nel hanteer alle akademiese aangeleenthede, soos roosters en ander reëlings. Sport- en kultuurorganiseerders lewer weeklikse bydraes om inligting ten opsigte van skedules en uitslae relevant te hou.

Page 3: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

3 Leanie Taljaard versorg alle inligting uit die Mediasentrum en koӧrdineer ook alle prestasies buite skoolverband.

Foto’s:

Bydraes word ontvang van ouers en personeel en veral van Junita Stroh, een van ons ouers.

Ons hoop dat julle almal die Vinkie van hoek tot kant deurlees, want dis hoe ons belangrike inligting kommunikeer. Sterkte vir die derde kwartaal! Erika

AKADEMIE

Toetsrooster:

Derde kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Vr. 12 Augustus Wiskunde Afrikaans Engels Afrikaans

Vr. 19 Augustus Afrikaans Engels Afrikaans Engels

Vr. 26 Augustus Engels Wiskunde Wiskunde Wiskunde

Vr. 30 Augustus Tegnologie

Vr. 2 September NW NW NW NW

Vr. 9 September SW SW SW SW

Vr. 16 September EBW

KULTUUR

Let asb op die volgende baie belangrike reëling:

Lyste met al die inskrywings sal binne die volgende week beskikbaar gemaak word vir kontrole.

Ouers moet asb. doodseker maak dat alle inligting ten opsigte van u kind se inskrywings volledig

voltooi is en dat die inligting soos aan ons verskaf, korrek is.

U sal tyd hê tot 14:00 Woensdag 27 Julie om enige addisionele inligting, soos deur ons vereis, te verskaf

om u kind se inskrywing te bevestig.

Alle onvolledige inskrywings sal daarna gediskwalifiseer word vir deelname, aangesien

die finale programme vir optredes dan opgestel sal word.

DANS EN DRAMA

Oefentye:

DRAMA Ma. 14:30-15:00 gr.1 15:00-15:30 gr. 2 15:30-16:30 gr. 3 16:30-17:30 gr. 4 en gr. 5

Wo. 15:30-16:30 Solo-afrigting 16:30-17:30 gr. 6 en gr. 7

DANS Di. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Do. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Let asb. op die nuwe drama-oefentye vir gr. 1 en gr. 2 op Maandae. Hierdie veranderde tye is om beter voor te berei vir die kunswedstryd.

Page 4: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

4 JUNIORKOOR

Ons oefen tydens die eksamen vanaf 13:00-14:30. Ons oefen weer op die normale tyd vanaf 23 Junie. Onthou ons optrede 21 Julie, net na die skoolvakansie. Juniorkoor-kleredrag vir optredes

Dogters: groen langmou skoolhemp, groen rompie, grys langkouse (geen sykouse), skoolskoene en 'n das. Hulle hare moet asb. in 2 “ponies” wees.

Seuns: groen langmou skoolhemp, grys langbroek, belt, skoolskoene en 'n das.

SENIORKOOR Neem asseblief kennis dat die dogters se kleredrag vir optredes verander het. Daar is ‘n skrywe daaroor uitgegee. Die groen rompies word vervang met grys broeke vir die derde kwartaal se optredes. Die eerste optrede met die grys broeke sal dan op 29 Julie wees.

Ons volgende optrede:

29 Julie by NG Kerk Weltevredenpark se Koorfees

Die koorfees vind plaas op Vrydagaand 29 Julie 2016. Dit begin om 18:30. Die fisiese adres is Corneliusstraat 1140, Weltevredenpark.

Koorlede moet asb. reeds vanaf 16:30 by die kerk wees vir ‘n klanktoets. Daar sal kos te koop wees by die snoepie.

Kaartjie is te koop teen R50 per persoon by juf. Klarike in kamer 11 (geelklas by die gr. R-sentrum). Daar sal ook kaartjies by die deure beskikbaar wees. Kaartjieverkope vir hierdie aand open op 18 Julie 2016 en sluit weer op 28 Julie 2016. Neem kennis: Ons vra asseblief dat ouers by sperdatums van kaartjieverkope sal hou aangesien dit groot bedrae is wat die skool moet oorbetaal aan instansies. Daar is ‘n proses daaraan verbonde.

Belangrike datums: 10 Augustus – CANSA - optrede saam met Jakkie Louw 18 en 19 Augustus - Fairland Kunswedstryd 14 Oktober - Koorfees saam met Johan Bester Baie dankie vir u samewerking in hierdie verband.

Kultuur-aanhaling van die week

To be an artist, is to be believe in life. Henry Moore

Erika Joubert

SPORT

UITSLAE VAN WEDSTRYDE: L/S FAIRLAND VS L/S LOCHNERHOF

Rugby - 1ste span verloor 40 -12

Netbal - o/13 A wen 15 – 6

Hokkie - 1ste span seuns verloor 2 – 0 o/13A-dogters verloor 4 – 0

Tennis - Seniorseuns A wen 34 – 12 Seniordogters A wen 26 – 10

Foto’s van die wedstryde kan gratis afgelaai word. Gebruik hierdie skakel:

http://saspa.photoshelter.com/gallery/2016-Laerskool-Fairland-vs-Lochnerhof/G0000hOcRspoZ6D4

Sporttoer na Oos-Kaap: 20 – 24 Julie 2016

Baie sterkte aan ons leerders. Sien aan einde van Vinkie die leerders se besoek aan VW-fabriek op Uitenhage vandag.

KRIEKET

Daar is oefenwedstryde teen L/s Randhart gereël vir volgende week. Briewe sal aan spelers gegee word.

Page 5: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

5 HOKKIE

Hokkietoer: 14 – 17 Julie 2016 Ons o/13A-dogters en eerstespan seuns was die afgelope vakansie op ‘n hokkietoer na Pochefstroom. Die dogters het 6 wedstryde gespeel en die seuns het 7 wedstryde gespeel. Steven de Jongh is aangewys as die beste seunsspeler van die toernooi en Luané Coetzer is aangewys as die beste dogterspeler, asook die mees verbeterde speler van die toernooi. Juan Schoeman is aangewys as die beste “goalie” van die toernooi en Zoë Franck is aangewys as die

beste “sweeper”.

Baie geluk! Voorspoed met die hokkieseisoen wat voorlê!

Juf. Emily-Kate

TENNIS

Juniortennis

Ligawedstryde bepalings: Seuns A - 26 Julie Ranpark Primary (w) 2 Augustus BYE 16 Augustus Unika (t) 23 Augustus De la Salle (t) 30 Augustus Louw Geldenhuys (t) 6 September TrinityHouse Randpark (w) 13 September Fontainebleau (w) Seuns B - 26 Julie Fontainebleau (w) 2 Augustus BYE 16 Augustus TrinityHouse Randpark (w) 23 Augustus Louw Geldenhuys (w) 30 Augustus BYE 6 September Unika (w) Dogters A - 27 Julie TrinityHouse Randpark (w) 3 Augustus Louw Geldenhuys (t) gaan geskuif word 10 Augustus Unika (w) 17 Augustus Randpark (t) 24 Augustus Fontainebleau (t) 31 Augustus NWCS (w) 7 September BYE Dogters B - 27 Julie King’s School Robin Hills (w) 3 Augustus Unika (w) gaan geskuif word 10 Augustus TrinityHouse Randpark (t) 17 Augustus Crawford Sandton (w) 24 Augustus Louw Geldenhuys (t) 31 Augustus BYE 7 September Fontainebleau (t)

KRIEKET

Oefentye:

Tyd: (Derde en Vierde Kwartaal)

Maandae: 14:10 - 15:40 Dinsdae: 13:45 - 15:15 Woensdae: 13:45 - 15:15

Krieketvaardighede (o/7 en o/8)

Oefentye:

Maandae: 13:40 – 14:15 Dinsdae: 13:10 – 13:45 Woensdae: 13:10 – 13:45

Page 6: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

6 LANDLOOP

Liga-byeenkomste Donderdag 28 Julie Ruimsig Donderdag 4 Augustus Ruimsig Donderdag 11 Augustus Avianto Landgoed, Muldersdrift (Le Jardin) Saterdag 20 Augustus Ruimsig D10-byeenkoms Saterdag 3 September Sal aangekondig word Gauteng-kampioenskap Oefentye: Maandag 15:45 – 17:00 Dinsdag 15:45 – 17:00 Woensdag 15:45 – 17:00 Donderdag 14:00 – 15:00

Bring tekkies, ‘n warm baadjie en ‘n waterbottel saam. SKAAK

Oefentye (1ste, 2de en 3de kwartaal)

Skaak: Wagklas-oefentye

Maandae en Donderdae 13:30 - 14:00

Dinsdae en Woensdae 13:00 - 13:30

INLIGTINGSENTRUM

LAPA-BOEKEUITSTALLING EN SKRYWERSBESOEK Lapa-boekhandelaars stal vanaf Maandag 25 tot Woensdag 27 Julie weer hope en hope Afrikaanse boeke in die saal uit. Kom maak gerus ‘n draai en bederf jouself of iemand spesiaal met ‘n lekker leesboek. Die gewilde skryfster, Christine Neser, kom weereens by ons besoek aflê. Sy is die skryfster van die immergewilde boeke: Kondensmelk, Koshuiskoffie, Rocksusters, Duinebesies, ens. Moet dit nie misloop nie! ATKV-KINDERBOEKTOEKENNING 2016 Sluitingsdatum: 22 Julie. As jy deelgeneem het aan die leesprojek, moet jy seker maak dat jou stembrief by die inligtingsentrum ingehandig is sodra jy al die boeke klaar gelees het. ATKV-LEESPROJEK 2016 Gr. 6- tot gr.7-lesers skryf op Vrydag 5 Augustus hul olimpiade-vraestel in skooltyd in die inligtingsentrum. Lesers sal briewe in dié verband ontvang. Daar is wonderlike pryse te wen vir die eerste drie nasionale plekke. Besoek gerus die webtuiste: www.atkv.org.za onder taalprojekte vir meer detail. WOW-SPELFEES 2016 Die volgende gr.1- tot gr.7-leerders is deur na die volgende uitdunronde wat in Augustus sal plaasvind. Dié ronde sal slegs mondeling van aard wees. Beide die skriftelike en die mondelinge punte sal in ag geneem word met die die finale seleksie van leerders wat aan die provinsiale ronde sal deelneem in September.

TYE DONDERDAE

Gr. 1(beginners) K.27 13:35 - 14:20

Gr. 2 - gr. 3 (o/9) K.22 13:50 - 14:50

Gr. 4 - gr. 5 (o/11) K.22 14:00 - 15:30

Gr. 6 - gr. 7 (o/13) K.31 14:00 - 15:30

Page 7: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

7 Gr. 1 Ruben Bredenkamp Chanel Calitz Ruaan du Toit Taliya Moolman Caton Potgieter Miané van der Westhuizen Mareli Wessels Marieke Wiggett

Gr. 2 Anais Esterhuizen Cara Kilian Niel Marais Luan Moolman Mia Moore Jako-Martin Muller Nina Nieuwoudt Amy Olivier Anielle Oosthuizen Nina Theron Simoné van Aswegen Marlené van Niekerk

Gr.3 Eric Beyl Jaco Dannhauser Luan Espach Megan Jooste Caitlin Keuler Klarissa Pretorius Franco Roos Josiah Stroh Natanya Swart Dirk van den Berg Rico Vosloo

Gr. 4 Karo Bekker Juané Booysen Lea Booyens Bennu Coetzee Lené Dyson Megan Fritz Luke Groeneveld Leah Groenewald Nicola Nel Nina Novella Delané Potgieter Ansche Roos Emma van der Waal Lara van Metzinger Herman Wessels Dawid Wiggett

Gr.5 Jana du Plessis Andries de Kock Ezaan Husselman Fouché Maré Mia Marais Kara Schreuder Isabelle van de Venter Ian van Heerden Francois van Zyl Gr. 6 Andrea Beukes Caitlin Coetzee Bennu Dyson Maria Prinsloo André van Graan

Gr. 7 Kyla Booyens Suné Botha Michél Croucamp Rheinard Ferreira Neal Keyter Mathilda Steyn Schalk Viljoen VOORLOPIGE DATUMS VIR MONDELINGE UITDUNNE: Gr. 1 - 2: Dinsdag 2 Augustus, na skool. Tyd sal per brief deurgegee word. Gr. 3 - 4: Donderdag 4 Augustus, na skool. Tyd sal per brief deurgegee word. Gr. 5 – 7: Tweede pouses tydens die week van 1 – 12 Augustus. Baie geluk aan al die Wow-spellers! Julle is spellers duisend!

Wow-groete! Leanie Taljaard

ALGEMEEN

VERE-KAS

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

Vere-kasgroete

Lillian Ankersmit - 082 324-5034

Page 8: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

8 GR. R: UITBLINKERS VAN DIE WEEK

Die maatjies in elke graad R-klas wat werklik tydens die week uitgeblink het, se naam verskyn weekliks in die Vinkie. Dié maatjies kry ‘n pragtige sertifikaat, dra die goeiegedrag-knopie en mag ‘n draai by mnr.

Willie in sy kantoor maak.

Gr. R/07 : Tokara Avis Gr. R/08 : Abigail Jacobs Gr. R/09 : Kayla Grant Gr. R/10 : Nikay Grayson Gr. R/11 : Ian Gow Gr. R/11A : Jessica van Zyl

STERRE VAN DIE WEEK

GOEIE GEDRAG

Gr. 4/49 Kyle Visagie en Abigail Moorcraft

BIDGROEPIE

Kom bid lekker informeel en vinnig saam as jy klaar kinders afgelaai het op ‘n Woensdagoggend. (7:30 -8:00). Ons wil graag in die lapa vir ons skool, die kinders, personeel en werkers bid.

Vir enige inligting sms Kirsti 083 463-6600.

TOUCH RUGBY Sondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportvelde. Alle pappas en seuns welkom.

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND

SPORT Swem Galadatums Vrydag 14, 21 & 28 Oktober, 4 November

NEA - UITSLAE

LET WEL: Enige NEA-sertifikate en repliekvorms moet asseblief in die NEA-boks in die kantoor geplaas word binne ‘n week na optrede. Dié betrokke uitslae sal dan te gelegenertyd in die saal uitgelees word en in die Vinkie gepubliseer word.

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Bly warm hierdie winter met musiek wat jou hart vul! Skryf nou in vir musieklesse te kies en te keur - kitaar, sang, dromme, klavier, viool, blokfluit en "Shake it Orff" groepsklasse! Kontak Anthea op 081 351 7491 // [email protected] // Berario Ontspanningsentrum.

VERDIEN ‘N EKSTRA INKOMSTE

Op soek na oumas, mammas, studente of enige dames wat lief is vir kinders, en wat graag ‘n ekstra inkomste wil verdien. Kontak ons asb. Antonia Scholtz 082 365 2849 of Johan Scholtz 071 577 6765.

WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE

Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet. Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240

TWEEDEHANDSE SKOOLBAADJIE

Ek is op soek na ‘n tweedehandse skoolbaadjie vir Cameron, want syne is tans te klein. Ek is meer as bereid om daarvoor te betaal, maar hy is nou in gr. 7 en ek gaan dus nie ‘n nuwe een koop nie – kontak asb. vir Rihetta (010) 590-7466.

Page 9: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

9

Data Capturer/ Junior admin assistant Position

Working hours 08:00 to 16:00 Monday to Friday

Candidate must be fluent in English and Afrikaans and have excellent telephone and computer skills.

Please do not apply if you cannot meet these requirements.

Responsibilities would include:

Data Capturing /Answering the phone /Answering e-mails/Providing telephonic support to clients

Own transport essential Starting salary R 4500p/m Send CV to: [email protected]

Page 10: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · en beheerliggaam het haar verras met ‘n heerlike ontbyt om die spesiale verjaarsdag te herdenk. Baie geluk aan Dean Benadie wat gedurende

10

Oos-Kaaptoer: Besoek aan VW-fabriek in Uitenhage