15
Gedig:- KLARA MAJOLA Deur:- D. J. OPPERMAN

Klara Majola Afrikaans Gedig

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Set work for gr. 8 1st additional language. Poem, Klara Majola presentation in AFRIKAANS.Created and compiled by learners from Northwood Boys High School, Durban, South Africa.

Citation preview

Page 1: Klara Majola Afrikaans Gedig

Gedig:- KLARA MAJOLA

Deur:- D. J. OPPERMAN

Page 2: Klara Majola Afrikaans Gedig

KLARA MAJOLA

D. J. OPPERMAN

Page 3: Klara Majola Afrikaans Gedig

Klara MajolaKlara Majola

Klara Majola wou haar vaderKlara Majola wou haar vadertoe die skemer sak, gaan haaltoe die skemer sak, gaan haalwaar hy, die blinde, hout vergader;waar hy, die blinde, hout vergader;maar Klara Majola het verdwaal.maar Klara Majola het verdwaal.

Klein Klara Majola lê verkluimKlein Klara Majola lê verkluimin die Bokkeveld se bros kapok,in die Bokkeveld se bros kapok,haar arms en bene bruinhaar arms en bene bruinen kromgetrek soos wingerdstok.en kromgetrek soos wingerdstok.

Klara Majola, die koue geweldKlara Majola, die koue geweldsif stadiger oor my uit die ruim.sif stadiger oor my uit die ruim.maar nooit sal ek in die Bokkeveldmaar nooit sal ek in die Bokkeveldso warm, Klara Majola, soos jy verkluim.so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.

versreëlversreël

strofestrofe

paarrympaarrympaarrympaarrym

Page 4: Klara Majola Afrikaans Gedig

Klara Majola

It was Klara Majola whowent searching for Dad at dusk

collecting wood for the fire, was he, a blind man;but Klara Majola got lost.

Little Klara Majola lies frozenon the brittle Bokkeveld frost,

her arms and legs brownand contorted as a vine.

Klara Majola, this cold violencesifts more slowly from space over my sense.

but never will I, in the Bokkeveldwarm like you, Klara Majola, freeze to death.

(Translation of Klara Majola from “Engel uit die klip” (1950) by D.J. Opperman (1914-1985)

By Ilze Gertenbach)

Page 5: Klara Majola Afrikaans Gedig

1.Klara Majola wou haar vader

2.toe die skemer sak gaan haal

Skemer = wanneer dit aand word of begin donker

word

Page 6: Klara Majola Afrikaans Gedig

3. waar hy, die blindblinde, hout vergadervergader;4. maar Klara Majola het verdwaalverdwaal.

vergader=bymekaarmaak

verdwaal = nie weet waarjy is nie

blind =kan nie sien nie

Page 7: Klara Majola Afrikaans Gedig

1. Klara Majola wou haar vader

2. toe die skemer sak, gaan haal

3. waar hy, die blindedie blinde, hout vergader;

4. maarmaar Klara Majola het verdwaal.

KLARA MAJOLA

PARENTESE

DUI OP TEENSTELLING. (WENDING)

Page 8: Klara Majola Afrikaans Gedig

5. Klein Klara Majola lê verkluimverkluim6 in die Bokkeveld se bros kapokkapok,

kapokkapok = sneeu

verkluimverkluim = doodgaan van die koue

Page 9: Klara Majola Afrikaans Gedig

7. haar arms en bene bruinhaar arms en bene bruin8. en kromgetrek soos wingerdstokwingerdstok.

wingerdstokwingerdstok = ‘nplant waaraan druiwe

groei

Klara was ‘n Kleurling

Page 10: Klara Majola Afrikaans Gedig

kromgetrek soos wingerdstok

Page 11: Klara Majola Afrikaans Gedig

5. Klein Klara Majola lê verkluimverkluim

6 in die Bokkeveld se bros kapok,

7. haar arms en bene bruin

8. en kromgetrek soos wingerdstokwingerdstok.

As iemand doodgaan van die koue.

Klara was ‘n Kleurling

wingerdstokwingerdstok = ‘nplant waaraan druiwe groei

Page 12: Klara Majola Afrikaans Gedig

9. Klara Majola, die koue geweld10. sif stadiger oor my uit die ruimruim.

Sif = om saggies te val

Uit die ruim =Uit die ruim = uit die lug

Page 13: Klara Majola Afrikaans Gedig

11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.

Die digter sê hy sal nooit met soveel liefde

in sy hart vir ander mense verkluim / doodgaan

soos Klara Majola nie.

Hy sal nooit die“warmte”

(liefde) ervaar as hy eendag

sterf,wat Klara ervaar

het voor sy gesterf het

nie.

Page 14: Klara Majola Afrikaans Gedig

9. Klara Majola, die koue geweld

10. sif stadiger oor my uit die ruim.

11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld

12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.

D. J. Opperman

Dui op die sneeu en die spreker se

eiesituasie.

Dui op teenstelling/wending.

Hy kan nie verstaan dat iemand wat so ’n warm hartsoos Klara Majola gehad het

in die sneeu kon sterf nie.

Dui op die ek-sprekerse eie situasie

Om saggies te val

Page 15: Klara Majola Afrikaans Gedig

Die digter bring hulde aan Klara Majola vir haar heldedaad. Hy dink sy is ‘n beter mens as wat hy is.