16
www.gkcachet.org.za 29 November 2020 0

29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

www.gkcachet.org.za

29 November 20200

Page 2: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 2 29 November 2020

Kontakpersone & Inligting

Hulppredikante: Prof. (Oom) Henk Stoker – 082 327 8921

Prof. ("Net Albert") Albert Coetsee – 084 577 1777

Diakonie (vir koskas, nood & skenkings) Nardus Buys – 076 413 7273

[email protected]

Susters: Lida Robinson – 076 263 4983

[email protected]

Jubila-voorsitter: Estmia van der Walt – 078 625 7400

[email protected]

Koster & Powerpoints: Philip Wepener – 083 454 6035

[email protected]

Pastorale berader: Dr. Frans Minnie – 082 787 4583

\

Stuur enige inligting vir die Cachetbiljet na: Philip Wepener – 083 454 6035

[email protected]

Vir vervoer na eredienste & kerkaksies: Zard Aucamp – 061 638 5247

Bankbesonderhede: Gereformeerde Kerk Cachet

Takkode: 632005 ABSA-tjekrekening

Rekeningnommer: 06 7034 0023 Verwysing: wyk, voorletters & van

Erediens preke & oordenkings: http://gkcachet.org.za/preke/

Psalms begeleiding deur Tilla Labuschagne: https://npwepener.wixsite.com/website

Page 3: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 3 29 November 2020

Uitsending

Uitsending

Page 4: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 4 29 November 2020

Preekskets (Aanddiens)

Oor bietjie minder as ʼn maand is dit Kersfees. Mens kan dit amper nie glo nie.

Hierdie vreemde jaar het verbygesnel!

Met Kersfees gedenk ons die menswording van ons Here Jesus Christus. As ons

eerlik is, moet ons erken dat ons nie altyd besef wat dit Hom gekos het om as

mens gebore te word nie. Hebreërs 2 stel dit juis reg. Hier hoor ons in treffende

woorde watter geweldige opoffering sy menswording van Hom gevra het. Hier

hoor ons wie ons Here Jesus is, wat Hy bereid was om te doen, hoekom Hy dit

gedoen het en wat ons nou moet doen.

Wie is Hy?

Hy is Erfgenaam van alle dinge, Skepper van alle dinge, Verteenwoordiger van

God, Onderhouer van alle dinge, ons Groot Hoëpriester, ons Koning en die

Verheerlikte bo die engele (Heb 1:1-4).

Wat was Hy bereid om te doen?

Hy was bereid om vir “ʼn kort tydjie” minder as die engele gemaak te word. Hy was

bereid om mens te word. Die Ewige was bereid om Homself aan tyd en ruimte te

bind.

Hoekom het Jesus dit gedoen?

Hy het dit gedoen om as ons Groot Hoëpriester uiteindelik vir ons te sterwe.

Wat moet ons nou doen?

Leef vanuit die kennis dat al jou sondes deur ons Here Jesus Christus vergewe is,

en vertrou dat Christus jou ook in versoeking sal bystaan, en weet dat Hy sal.

Page 5: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 5 29 November 2020

Lief en Leed:

Liefdegawes:

Elektroniese betalings van kollektes en bydraes:

Page 6: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 6 29 November 2020

Vir die werk van die diakonie:

Snapscan vir die eerste kollekte:

https://pos.snapscan.io/qr/PXMP46287

Oggend 1ste kollekte: Diens van Barmhartigheid EFT vir kollektes: ABSA Tjekrekening 0670280012 Takkode: 632005 Verwysing:

Diens van Barmhartigheid (deponeer elke kollekte apart)

Vir die werk van die diakonie:

Snapscan vir tweede kollekte:

https://pos.snapscan.io/qr/PVA181324

Aand 2de kollekte: Ramings – GKSA EFT vir kollektes: ABSA Tjekrekening 0670280012 Takkode: 632005 Verwysing:

Ramings – GKSA (deponeer elke kollekte apart)

Page 7: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 7 29 November 2020

Maandelikse bydraes vir onderhouding van die Woordbediening:

Snapscan vir maandelikse bydraes:

https://pos.snapscan.io/qr/5kcTaV-I

ABSA Tjekrekening 0670340023 Takkode: 335138 Verwysing: Naam, van en wyk

1 Desember Sachiyo Chang

2 Desember Johan Willemse

3 Desember Daniëlle Cornelius

4 Desember Carike Booyens

5 Desember Serena van der Walt

6 Desember Jan-Albert Berg

VERJAARSDAE HIERDIE WEEK:

Loof die HEER met blye klank,

loof sy Naam, bewys Hom dank;

want sy goedertierenheid

sal bestaan in ewigheid!

Psalm 136:1

Page 8: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 8 29 November 2020

https://www.youtube.com/watch?v=94u_EBwBi_c&feature=youtu.be

Page 9: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 9 29 November 2020

Page 10: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 10 29 November 2020

Page 11: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 11 29 November 2020

BYBELGENOOTSKAP 200 AKADEMIESE KONFERENSIE DONDERDAG 28 JANUARIE 2021

08:00-08:30 Aankoms en registrasie

08:30-09:00 Opening, verwelkoming en oorsig van twee dae

09:00-11:00 Voordragte: Bybelvertaling

11:00-11:30 Tee / koffie

11:30-13:00 Voordragte: Bybelvertaling

13:00-14:00 Middagete

14:00-15:30 Paneelbespreking oor Bybelvertaling

15:30-16:00 Tee / koffie

16:00-17:30 Voordragte: Hermeneutiek

17:30-18:30 GTW jaarvergadering

18:30-20:00 Skemerkelk

VRYDAG 29 JANUARIE 2021

08:00-08:15 Opening

08:15-09:00 Werkswinkel: 'n Praktiese gebruik van die Setswana Bybel

09:00-11:00 Voordragte in parallelle sessies: Hermeneutiek & Samelewings-kwessies

11:00-11:30 Tee / koffie

11:30-13:00 Voordragte in parallelle sessies: Ou- en Nuwe-Testamentiese Perspektiewe

13:00-14:00 Middagete

14:00-15:30 Voordrag en toeligting oor die Direkte Vertaling deur Prof Jorrie Jordaan (lid van eindredaksie)

15:30-16:00 Afsluiting

SATERDAG 30 JANUARIE 2021

07:00-10:00 Fietsrit vanaf Potchefstroom na Krugerskraal (Totius se plaas); toeligting

Page 12: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 12 29 November 2020

NUWE AFRIKAANSE BYBEL VERSKYN

Na sowat 15 jaar se werk deur meer as 170 medewerkers is 'n nuwe Afrikaanse Bybelvertaling, Die Bybel: 2020-vertaling nou beskikbaar.

Op Sondag, 29 November 2020 om 14:30 word 'n spesiale toewydingsgeleentheid in die Kopanong Kerk in Bloemfontein gehou. 'n Aantal vertalers, kerk- en Bybelgenootskapleiers sal onder streng COVID 19-regulasies byeenkom vir hierdie geleentheid. Prof Bernard Combrink, die projekleier, sal die diens waarneem. Die geleentheid sal direk op die Bybelgenootskap se YouTube-kanaal (Bible Society of South Africa) asook op die Facebook-blad, Die Bybel, uitgesaai word.

Daar is in 2006 met die vertaling begin. Die meer as 170 medewerkers het brontaalkenners (Hebreeus, Aramees en Grieks), teoloë, Afrikaanse letterkundiges, taalkundiges en vertaalkundiges ingesluit. Sowat 43 vroue was op een of ander manier deel van die medewerkerspan, heelwat meer as die geval met die 1983-vertaling.

Hierdie vertaling is die vrug van 'n Bybelvertalingsprojek wat aangepak is op versoek van die kerke wat die Bybel in Afrikaans gebruik. Sowat 24 verskillende kerkgenootskappe was op een of ander manier by hierdie vertaling betrokke en dit is werklik histories 'n eerste. Dit is die eerste keer dat feitlik alle kerke wat die Bybel in Afrikaans gebruik, by 'n Bybelvertaling in Afrikaans betrokke is.

Die vertaalopdrag was onder andere dat die vertaling 'n getroue weergawe van die betekenis van die bronteks moet wees, terwyl beelde, metafore, styl en struktuur van die bronteks so ver moontlik behou moet word. Die vertaling moet van hoë letterkundige gehalte, goed verstaanbaar en in goeie Afrikaans wees. "Ons is van mening dat die vertalers daarin geslaag het en dat die baie Afrikaanssprekende gelowiges wat 'n behoefte het aan 'n Bybel wat so na moontlik aan die bronteks, maar steeds goed verstaanbaar is, nou die geleentheid kry om 'n Bybel in Afrikaans te lees en te bestudeer wat hulle in staat stel om so na moontlik aan die leefwêreld van die Bybel te kom," sê ds Dirk Gevers, die Uitvoerende Hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

"Die Bybelgenootskap is ook baie dankbaar dat in hierdie, ons 200ste bestaansjaar, en ten spyte van die moeilike tyd as gevolg van COVID 19, dit tog vir ons moontlik is om hierdie vertaling van die Bybel, die boek van hoop, bekend te stel en om sodoende ook 'n verdere bydrae tot die Afrikaanse taal te kan maak", voeg hy by.

Die Bybel is reeds in die handel of direk by die Bybelgenootskap beskikbaar. Drie weergawes van Die Bybel: 2020-vertaling in verskeie bindstyle is beskikbaar – die Bybel, Ou en Nuwe Testament, die Bybel met Deuterokanonieke boeke, asook 'n hoofletter-uitgawe met bepaalde woorde in die Ou Testament in hoofletters gedruk. Laasgenoemde is op versoek van spesifieke kerke voorberei. Besoek gerus www.bybelgenootskap.co.za vir pryse en aanlynbestellings.

Hierdie vertaling van die Afrikaanse Bybel sal ook aanlyn beskikbaar wees by www.biblesa.co.za asook op die BibleSA toepassing.

________________________________________________________________________________EINDE Kontak:

Lucky Nkhoma

t: 021 910 8752

e: [email protected]

Page 13: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 13 29 November 2020

Kom deel in die vreugde van 'n nuwe Bybel in Afrikaans

Beste Vriend

Die jongste Afrikaanse vertaling van die Bybel, Die Bybel 2020-vertaling, wat onlangs

deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika uitgegee is, ontvang reeds goeie terugvoer

van lesers.

Meer as 9 000 eksemplare van hierdie Bybel is al verkoop sedert dit vanaf 19 Oktober

beskikbaar is.

'n Toewydingsgeleenthied om hierdie nuwe Bybelvertaling te vier, word op Sondag,

29 November 2020 om 14:00 by die Kopanong Sentrum (Kovsie Kerk) gehou. Dit sal

sal regstreeksop Facebook (https://www.facebook.com/DieBybel/live/) en YouTube

(https://www.youtube.com/user/BibleSocietySA) uitgesaai word.

Skakel gerus in op enige van hierdie platforms en deel saam in die vreugde van 'n

nuwe Bybel in Afrikaans.

Opregte seënwense

minette jansen van veuren

verkoopsbestuurder

Page 14: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 14 29 November 2020

Cachet 2020

Daar het hierdie jaar so baie goed gebeur. Soms is dit goed om terug te kyk na dit alles om die genade te sien wat God

ons gegee het in dié jaar. Ons kan met dankbaarheid terugkyk en agterkom dat God na ons omsien en sy kerk onderhou

en beskerm.

Daar was verskeie lidmate gedoop hierdie jaar:

Boas van der Walt

Handre de Wet

Mia Roets

Milkah Meiring

Terwyl daar mense gedoop was, was daar ook gemeentelede wat verloof geraak het:

Hardus van der Westhuizen en Chané Bray

Izak van der Westhuizen en Carolien Renssen

Louise-marie van der Wetering

Chrisna Landsberg

Daar was ook die volgende persone in die huwelik bevestig:

John Benson en Lizelle Marx

Paul Maritz en Dalena d’Assonville

Phillip Hattingh en Elzaan Boy

Ons het ook die voorreg gehad om verskeie ouderlinge en diakens te bevestig in die amp hierdie jaar:

Alistair van Heerden (diaken)

Diaan Blignaut (diaken)

Frikkie Deysel (ouderling)

ID Nagel (ouderling)

Johan Willemse (ouderling)

Pieter Deysel (diaken)

Riaan Wattel (diaken)

Roy Aslett (diaken)

Schalk Buys (diaken)

Theuns de Bruyn (ouderling)

Zard Aucamp (diaken)

Page 15: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 15 29 November 2020

Daar was ook verskeie toerusting sessies wat aangebied was wat ons die voorreg gehad het om van te leer:

Gelowige en sang – Prof. Francois Viljoen

Mormonisme – Prof. Henk Stoker

Hoe om die Bybel te lees – Prof. Jorrie Jordaan

Christelike roeping in die grendeltyd – Ds. Jonker Venter

Geskiedenis oor die Afrikaanse Bybelvertaling – Peet van der Westhuizen

Liturgie – Ds. Brahm Robinson

Transgender – Prof. Henk Stoker

Wanneer ons seer kry – Prof. Gert Breed.

Ons het ook lidmate gehad wat hierdie jaar hulle belydenis van geloof afgelê het voor God en die gemeente:

Therese d'Assonville

Percy Pitseng

Stephan Oosthuizen

Joël van der Walt

Luria van der Walt

Morne Schoeman

Ons het ook nuwe lidmate en hulle attestate hierdie jaar ontvang:

Leona-Khumi Botha

Wian Wiersma

Hanje Erasmus

Tharina Berge

Louis Malan

Therese d’Assonville

Markus Venter

Nikus Lourens

Louis Boshoff

Rene Boshoff

Aucamp Klopper

Nicoleen Buys

Eugene du Plessis

Jakus Bogenhover

Cornelia Human

Anelda Pretorius

Dante Stephenson

Janneke Yssel

Bernard Stavast

Johane Engelbrecht

Ignatius du Preez

Gertruida du Plessis

Marianne Wilcocks

Lodewyk Koch

Mireille Wandrag

Marisa de Wet

Page 16: 29 November 20200gkcachet.org.za/content/uploads/2020/11/Cachetbiljet-29... · 2 days ago · 29 November 20200. Cachetbiljet 2 29 November 2020 Bankbesonderhede: ABSA Kontakpersone

Cachetbiljet 16 29 November 2020

Duter Struwig

Cornel Smit

Adriaan Wessels

Maryke Hamman

Nico Snyman

Nicholaas van der Westhuizen

Juanet Venter

Dane Swart

Esmarie van Heerden

Carolien van der Wetering

Juane Rheeders

Mignon Kruger

Stefan Bogenhover

Sune Hermann

Elbie Botha

Corlia Rheeders

Marieta Theart

Carike Booyens

Die Molete Familie

Petrus Vorster

Lolita Benson

Die Schoeman Familie

Daar was, laastens, ook verskeie Bybelstudies wat hierdie jaar aangepak was en waarvan ons onderrig kon

ontvang vanuit God se Woord:

Genesis

Eksodus

Konings

Psalms

Prediker

Jona

Galasiërs

Kategismus

Engelse Bybelstudie

Profete Bybelstudie