12
Lydenburg T: 013 235 1486 Burgersfort T: 013 231 8008 www.backtoschool4u.co.za Please take note that Lydenburg SAPS telephone number 013 235 2222 is NOT WORKING, and has been reported to Telkom. Please use alternative numbers as listed below: 013 235 1311 013 235 2223 013 235 4552 DIE gemeenskapsaksiegroep Afriforum is tans landwyd aan die werk in verskeie dorpe om toestande te verbeter. Hier op Lydenburg, het hulle verlede week meer as R180 000 spandeer om die verlenging van die Bergstraatpad na die Sterkspruit hoewes, te herstel. Volgens Afriforum Nasionaal, groei die organisasie se ledetal teen ’n geweldige tempo en stel dit hulle in staat om op verskeie terreine hulp te verleen, wat wissel van hulp aan munisipaliteite om infrastruktuur te herstel tot armoedeverligting en opleiding. Mense wat aktief betrokke wil raak met hulpverlening in plaaslike gemeenskappe kan gerus by Afriforum betrokke raak. Andre Coetzee Leon De Jager (Afriforum Lydenburg), Witte Aucamp (ECBlaauw Transport) en Hein Gonzales (Afriforum koördineerder Mpumalanga)

8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

Embed Size (px)

DESCRIPTION

8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

Citation preview

Page 1: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

LydenburgT: 013 235 1486

BurgersfortT: 013 231 8008

www.backtoschool4u.co.za

Please take note t h a t Ly d e n b u r g SAPS telephone number 013 235 2 2 2 2 i s N O T WORKING, and has been reported to Telkom. P l e a s e u s e alternative numbers as listed below:013 235 1311013 235 2223013 235 4552

DIE gemeenskapsaksiegroep Afriforum is tans landwyd aan die werk in verskeie dorpe om toestande te verbeter. Hier op Lydenburg, het hulle verlede week meer as R180 000 spandeer om die verlenging van die Bergstraatpad na die Sterkspruit hoewes, te herstel.Volgens Afriforum Nasionaal, groei die organisasie se ledetal teen ’n geweldige tempo en stel dit hulle in staat om op verskeie terreine hulp te verleen, wat wissel van hulp aan munisipaliteite om infrastruktuur te herstel tot armoedeverligting en opleiding.Mense wat aktief betrokke wil raak met hulpverlening in plaaslike gemeenskappe kan gerus by Afriforum betrokke raak.Andre Coetzee

Leon De Jager (Afriforum Lydenburg), Witte Aucamp (ECBlaauw Transport) en Hein Gonzales (Afriforum koördineerder Mpumalanga)

Page 2: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

104 Viljoen StreetVersekeringsforum

BuildingLydenburg 1120

082 856 2996

Tel: 013 235 3855 Cell: 071 316 [email protected]

lydenburg-audiologist.co.zaOpposite Medical Centre - Lydenburg

Spraakprobleme • Gehoortoetse • GehoorapparateSpeech Problems • Hearing Tests • Hearing Aids

HERSTELWERK aan Kerkstraat wes (vanaf Kia tot by Gawie Mare paneelkloppers) vorder fluks. Motoriste en besighede moet die ongerief nog ’n rukkie verduur, maar die beloofde “nuwe” straat sal die moeite werd wees. Toegang tot Otees en ander besighede is via Buhrman of Voortrekker strate en enige van die dwars strate.Andre Coetzee.

Me. Jeanetta Kruger, Rusoord se bestuurder met haar hondjie

Saterdag by die kermis.

Links: Mnr. Nico Cross wat altyd musiek maak en aankondiger is, saam met dr. Anthony Davis

van Sterkspruit Dierekliniek wat die hondekompetisie beoordeel.

Dankie aan almal wat aan die Rusoord Tehuis vir Bejaardes se

Kermis gewerk, geniet en ondersteun het. Hierdie spanpoging het Saterdag

goeie vrugte afgewerp. Daar is heerlik gekuier, gekoop en geëet -

soos net Lydenburg kan.

Page 3: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

We care about You, Our Children & Nature!

1. Bio degradable and environmental friendly.2. Dermatologically tested3. Concentrated

That is why we use cleaning products.

Adhere to international BIQUEST standards:

plant based

For more information please contact Laske Nakke reception / Gerda on 083 357 6829

- Does not contain any phosphates,No harsh acids,

No chlorine.

•Address: Bergsering Str. - Unit 3 - Steelpoort•Tel: 013 230 9738

DM020140099839GA

STEELPOORT www.in2insurance.co.za

TIELMAN NIEUWOUDTCell: 083 227 4625

INSURANCEBROKERS

FSP3615

INSURANCEBROKERS

Notice is hereby given in terms of section 21& 34 of the Local Government: Municipal System Act 2000 (Act 32 of 2000) as amended read together with the IDP process plan 2015-16, Thaba Chweu Local Municipality is in a process of annual review of the IDP based on the IDP performance and changing and circumstances of the IDP.

Members of the community and interested stakeholders are invited to attend the meetings scheduled as follows:

All members of the public are welcome to attend these meetings.

Copies of the Draft annual performance report 2013/14 are available for inspection from all Ward Councillors and Ward Committees including Community development workers as well as at the following offices of Council during normal office hours (07:30 – 16:00 daily: weekends excluded) as from the 20th of September 2014.

LYDENBURG ADMINISTRATIVE UNITIDP Co-ordinator – Civic Centre, - Mr. T. MnisiLydenburg

SABIE ADMINISTRATIVE UNITActing Unit Manager – Civic Centre, - Mr S.S SelekaneSabie

GRASKOP ADMINISTRATION UNITUnit Manager – Civic Centre, - Mr. K.G. MashegoGraskop

People who are challenged in terms of reading and/or writing skills, are welcome to visit the above mentioned offices of Council personally during normal office hours where they will be assisted to formulate their written representations. For enquiries kindly contact: the IDP office @ 013 235 7388/[email protected]

Civic Centre MR J.M MnisiP.O.Box 61 ACTING MUNICIPAL MANAGERLYDENBURG1120Notice No:94/2014

THABA CHWEU LOCAL MUNICIPALITY

CONSULTATIVE MEETINGS FOR 2014/15 IDP REVIEW ANDANNUAL PERFORMANCE REPORT FOR THE

FINANCIAL YEAR 2013/14

DATES VENUE TIME WARD13/10/2015 Anglican Church Hall 18H00 0313/10/2015 Leroro Community Hall 10H00 0914/10/2015 Spekboom 10h00 1314/10/2015 Anglican Church Hall 18H00 0315/10/2015 Mohala Tribal Authority 10H00 08

Mashilane Tribal Authority 14H0015/10/2015 Marifane Primary School 18H00 1415/10/2015 Ohrigstad Dam 14H00 1316/10/2015 Pilgrims Rest Primary School 17H00 1316/10/2015 Sabie Town Hall 17H00 0716/10/2015 Graskop Town Hall 18H00 1017/10/2015 Ekuthuleni Hall 17H30 0617/10/2015 Moremela Community Hall 10H00 0917/10/2015 Lydenburg Town Hall 18H00 1218/10/2015 Coramandel Park 14H00 0418/10/2015 Mashishing Community Hall 14H00 0218/10/2015 Kellysville Primary School 17H00 5C19/10/2015 Hendriksdal Hall 09H00 11

Sipsop 12h00NS Malherbe Primary School 14h00Witklip Hall 17H00

19/10/2015 Badfontei(Klipspruit Combined School) 10H00 0419/10/2015 Mashishing Community Hall 14H00 0119/10/2015 Bosfontein Primary School 14H00 05B

Draaikraal Tonteldoos High Schools 17H00 05A

HE 24 Hour Challenge is an extreme cycling effort by 21 year old engineering student, Francois “ Faf” T

Naudé to complete 440kilometres by bicycle, within 24 hours. He did this journey on 5 October. Francois ended up on the Little Fighters Cancer Trust's facebook page one evening, and after realising that too many children die in South Africa every year from cancer due to the lack of childhood cancer awareness as less than one third of actual childhood cancer cases is diagnosed in SA annually. He also felt an urge to contribute in some way, to the support work which LFCT does Nationally for Children Fighting Cancer. He is passionate about fitness and endurance sporting events, and decided to give of himself and dedicate his talents to increasing childhood cancer awareness and to raise much needed funds for the Little Fighters Cancer Trust. He had a KIA Support vehicle and crew with him for the entire duration of The 24 Hour Challenge, and needed to keep up an average pace of 23-25 km per hour through day and night conditions, possible temperature extremes, especially cold and wind, and have divided the route into six stages, affording himself a mere 15 minute break between each of the stages. The Little Fighters Cancer Trust, as a registered NPO, PBO and Level 4 BBEEE Contributor, would be most appreciative of your Support toward The 24 Hour Challenge by affording us an interview or publication opportunity, whether as editorial content or photographic material, as part of your PSA or Charity Portfolio, especially as this is truly a feel good story of a selfless individual stepping up to the plate and doing his part to better the lives of many. For more information about the Little Fighters Cancer Trust call Mandie Erasmus at 073 729 6155 or email [email protected]

Francois Naude. Francois on his way to Lydenburg on Monday.

Special coloured tips

Visit our new store

Page 4: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

vir Gemeenskapsjoernalisteof Community Journalists

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

Highlands Panorama

News holds

accredited membership

of the following bodies /

Highlands Panorama Nuus is ’n geakkredi-teerde lid van die

volgende organisa-

sies:

Copyright exists on all materialpublished in the

Highlands Panorama. Written permissionmust be obtained touse it in any form.Kopiereg bestaan

op alle materiaal in die Highlands Panorama.Skriftelike toestemmingmoet vir enige gebruikdaarvan bekom word.

Owners/Eienaars: Highlands

Panorama cc/bk. (CK 2006 / 199045/23)

Office/Kantoor:65 Viljoen-Str/str 65

(C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e);

PO Box/Posbus 4418,

LYDENBURG, 1120

MONITORING SA

Member of

Director / Direkteur: Andre Coetzee -

083 626 6305Editor / Redakteur:Michelle Boshoff -

Nuus: 082 450 4876Advertensies / Advertising:

Reinet Bell082 450 4875

Rekeninge / Accounts:Jill Du Preez - 013 235 2287

Grafies / Graphics:Joseph Wyngaard -

013 235 2287Website / Webtuiste:

Tienie SteynEmail: info@

highlandspanorama.co.za

MEDIA REPRESENTATIVES

Printed by Lowveld Media,

12 StinkhoutCrescent,Nelspruit

’n Selfie, is wanneer jy ’n foto van jouself neem met ’n kamera of meer algemeen met jou selfoon. Jy het seker soos ek gedink ’n selfie is iets anders! Ewenwel, selfies kan baie gevaarlik en selfs dodelik wees. Wêreldwyd sterf daar nou meer mense wat selfies neem, as wat deur haaie aangeval word. Dit gebeur omdat mense net fokus of die selfie en

nie wakker is en die plek om hulle goed bestudeer nie. Hier is enkele voorbeelde van die gevalle wat sleg verkeerd geloop het:Mense hou die selfoon voor hom, tree terug en val van ’n stel trappe af en breek hulle nekke. Of hy / sy val van ’n gebou of ’n krans af. Sleg vir die gesondheid. Net so met wilde diere. Staan met die rug na die leeu, tier, slang of beer en tree terug sodat die foto moet wys hoe naby jy aan die gedierte is. Die goed hap of pik.Net so is dit nie ’n goeie plan om met

een hand die selfoon vas te hou en met die ander ’n gelaaide vuurwapen en nou rond te staan vir die regte agtergrond nie. So staan mense in strate, op besige spoorlyne en op renbane, of neem die foto terwyl hulle in spitsverkeer motor bestuur of teen 200 km/u voortjaag. ’n Kaalgat selfie ongeluk kan nog ’n groter verleentheid wees. Of Iemand kan verby hardloop en die foontjie gryp of steel.Jy kry deesdae selfs ’n paaltjie of stokkie (selfie stick) waarmee jy die kamera / foon ver genoeg kan hou.Nee, selfies is nie vir sussies nie. Dit is gevaarlik.Kry ’n maatjie om die foto van jou te neem, of maak dubbel seker jy gaan nie agteruit stap en oor ’n boomwortel of sypaadjie neerslaan nie.

1 KRONIEKE 29:10: Dawid het 'n lofprysing aan die Here in teenwoordigheid van die hele vergadering uitgespreek. Sy woorde was: “Geloof sy U, Here, God van ons voorvader Israel, van ewigheid tot ewigheid. Vader gee dat ons leiers weer U almag sal erken - Amen.

Lorraine Stols Amanda Camacho en Shiney Stols

NG Suid: mee. Mariette van Esch, Tienkie Vogel, Marlize Beetgeen Yolande de Vries.

'n Mens kan nie j o u o m s t a n -dighede verander of bepaal watter uitdagings die lewe jou kant toe stuur nie - maar jy het wel beheer oor jou denke. Met dié woorde het Amanda Camacho, vroue by NG Suid se maandelikse kuier, geinspireer vir die toekoms. Die volgende kuier w o r d o p 1 4 Oktober om 18:00 in die NG Suid-saal aangebied, met niemand minder nie as Ian Wessels van Loslip-faam as spreker. Kontak Elmine Malan by 013 235 3 3 2 9 o m t e bespreek vir die lekker aand met die titel: Wroeg maak moeg... lag gee mag!

Lekker saamkuier by vrouegroep

I saw this on Facebook and really felt the need to share. It gave me the shivers just reading it, and as to how accurate it is.

I have never seen a more perfect poem, written in the saddest way.

"I destroy homes, tear families apart - take your children, and that's just the start.

I'm more costly than diamonds, more costly than gold - the sorrow I bring is a sight to behold.

And if you need me, remember I'm easily found.

I live all around you, in schools and in town.I live with the rich, I live with the poor, I live down the street, and

maybe next door.My power is awesome - try me you'll see.But if you do, you may never break free.

Just try me once and I might let you go, but try me twice, and I'll own your soul.

When I possess you, you'll steal and you'll lie.You'll do what you have to just to get high.

The crimes you'll commit, for my narcotic charms, will be worth the pleasure you'll feel in your arms.

You'll lie to your mother; you'll steal from your dad.When you see their tears, you should feel sad.

But you'll forget your morals and how you were raised.I'll be your conscience, I'll teach you my ways.

I take kids from parents, and parents from kids, I turn people from God, and separate from friends.

I'll take everything from you, your looks and your pride, I'll be with you always, right by your side.

You'll give up everything - your family, your home, your friends, your money, then you'll be alone.

I'll take and I'll take, till you have nothing more to give.When I'm finished with you you'll be lucky to live.

If you try me be warned this is no game. If given the chance, I'll drive you insane.

I'll ravish your body, I'll control your mind.I'll own you completely; your soul will be mine.

The nightmares I'll give you while lying in bed.The voices you'll hear from inside your head.The sweats, the shakes, the visions you'll see.

I want you to know, these are all gifts from me.But then it's too late, and you'll know in your heart, that you are mine,

and we shall not part.

You'll regret that you tried me, they always do.But you came to me, not I to you.

You knew this would happen. Many times you were told, but you challenged my power, and chose

to be bold.You could have said no, and just walked away.

If you could live that day over, now what would you say?I'll be your master; you will be my slave.

I'll even go with you, when you go to your grave.Now that you have met me, what will you do?

Will you try me or not? Its all up to you.

I can bring you more misery than words can tell.

Come take my hand, let me lead you to hell."

SignedDRUGS

Die bokke. Maggies maar ek kyk nou lekker rugby. Die arme bokke het swaar gekry na Japan. Ek is nie ‘n rugbykenner nie, maar kan ‘n goeie wedstryd waardeer. Ek het ‘n paar vals naels afgeknou in daardie Japan-wedstryd.So as die bokke of sportspanne jou in die steek laat, gee ek advies hoe om deur ‘n braai te te kom. Wat nie vervelig of sielsdodend is nie. Gaan soek iets anders om oor te praat. Dus stel ek aan julle die volgende uitdaging: Gaan lees die koerant, kyk nuus of

bespring die internet. Skerp jul gespreksonderwerpe op. En nee, om misdaad te bespreek is nie goed genoeg nie. Dit word immers die 'Fees'tyd genoem. By die meeste geleenthede gesels ons almal lekker. Maar ongelukkig kan ek nie verby almal se ongelooflike voorspelbaarheid en stereotipiese hantering van geykte onderwerpe kyk nie.Elke partytjie of braai dien as 'n barometer om die sentiment van die Afrikaner op te som. Oor hierdie tyd kry mens almal onder een dak. Jy kry die intellektueles, die verbitterdes, die liberales, die konserwatiewes, die grapgatte, die martelgatte die fanatici, die heidene, die godsdienstiges, die vuilbekke, die weet-allese, die dommes en dan die doodgewone mense wat net soms 'n woordjie probeer inkry.Alles in 'n roespot wat jou soms verbaas laat, soms jou mond laat oophang, jou laat snak na jou asem, jou kwaad maak en dan seker die belangrikste vir my, jou deel laat voel van 'n groep hardegatte wat nog nooit saam gestaan het nie, en seker nooit sal saamstaan nie, maar snaaks genoeg, altyd 'n manier vind om te oorleef as 'n groep, te groei as groep en soms vir 'n breukdeel van 'n sekonde saam te staan as 'n groep binne die groot geheel.Ons kon net sowel 'n paar honderd jaar gelede 'n groep trekkers rondom 'n kampvuur gewees het wat stry in watter rigting om te trek, selfde argumente vandag met nuwer byderwetse temas. Dis is my raad. Let wel op om van ander te skinder nie tel as 'n 'draai' in die gesprek nie. Dit sit jou net weer in die volgende gesprek as die een oor wie geskinder word. As die bokke so aangaan sal ons nog baie stof hê om oor te praat.

Kranslegging op 16 OktoberDIE jaarlikse kranslegging om eer te betoon aan soldate wat gesterf het tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899 - 1901) vind plaas op 16 Oktober. Die verrigtinge begin om 12:00 maar almal word versoek om voor die tyd daar te wees. Indien daar navrae skakel die CVO hoof by: 082 922 5294. Ruikers word bv. gelê vir kinders en vroue wat in konsentrasiekampe gesterf het. Dit vind plaas by die NG Moedergemeente Lydenburg.

Page 5: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

BESTE BESIGHEID Lydenburg. Lesers wat nie op die sakekamer se webtuiste wil of kan stem vir hulle gunsteling besigheid in die sakekamer se besigheid van die jaar kompetisie nie, kan dit nou op hierdie vormpie doen. Vul dit in, knip uit en handig in by die Highlands

Knip uit en stemvir beste besigheidin Lydenburg

Panorama Nuus of by die Steelburger / Lydenburg Nuus. Slegs koerantuitknipsels sal aanvaar word en geen fotostate nie.Kom stem asb die tyd word min!Andre Coetzee. BNI, die besigheidsnetwerk se Longtom Chapter op Lydenburg

gaan van krag tot krag. Tydens die weeklikse vergadering op Woensdag 30 September by Dros, het Frik Visagie van GMC Debt Solutions ’n baie insiggewende praatjie aangebied oor skuldberading. Elke BNI lid het om die beurt ’n 10 minute geleentheid tydens die vergaderings om mense meer van sy tipe besigheid te vertel. Benewens die 10 minute sessie vir een besigheid per week, het elke lid ’n 60 sekonde “infomercial” elke week, waartydens hy / hulle besigheid bemark. Die “Education Coordinator” het ook ’n 3 minute sessie waartydens daar wenke gegee word oor hoe om jou besigheid meer effektief te maak. Dit gaan dus om veel meer as besigheid met mekaar en verwysings vir besigheid, maar ook oor algemene sakeadvies wat baie waardevol is.Die vergaderings volg ’n vasgestelde agenda, waartydens alles vinnig gebeur en die hele vergadering duur selde langer as ’n uur.BNI lede het dié jaar onder mekaar reeds meer as R 1.3 miljoen se besigheid genereer. As jy meer wil weet en of daar ’n oop plekkie vir jou tipe besigheid is, kontak gerus enige van die BNI lede. Een goeie transaksie betaal maklik vir jou jaarlikse ledegeld.Andre Coetzee

Frik Visagie van GMC oor skuldberading

Besighede leer meeroor skuldberading

Page 6: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

WIELEWHEELS

(Motoring)[email protected]

083 626 6305

This prime advertisingspace is available.

Contact Reinet Bell on082 450 4875 for a

special deal that willhelp you grow your

business.

ISUZU het verlede week sy opgedateerde reeks Isuzu bakkies in die laeveld by Alkmaar bekend gestel en was ons gaste van Westvaal Mashishing en Westvaal Nelspruit.Die meeste veranderings aan die reeds netjiese reeks voertuie is klein, maar van groot waarde. Die 2.5 DTEC het byvoorbeeld nou ’n Hoë Uitset (HO) enjin, wat baie meer kilowatt en wringkrag maak as die vorige 2.5. Die wringkragkurwe het ons veral beïndruk, met krag vanaf so min as 1 500 omwentelinge, reg tot by die rooilyn. Met die uitsondering van enkele werkesels het al die bakkies nou elektriese ruite, radios en lugversorging. Hulle ry baie

gerieflik en die nuwe enjins is doodstil. Vir die eerste keer is daar ’n 2.5 wat maklik die kollig van die 3.0 kan steel.Die 300 DTEC LX dubbelkajuit kom n o u m e t L E D dagligryligte voor, v o l l e d i g e G M mediastelsel met WiFi, navigasie, Bloutand en elke ding, ritrekenaar, o u t o m a t i e s e k l i m a a t b e h e e r , sleutellose ingang en drukknop aanskakel, volledige LED ligte agter en die kersie op die koek is die outomatiese 4x4. Ek het ook met dié bakkie gery en hulle moes baklei om die sleutel by my terug te neem. Dit sal ’n f e n o m e n a l e sleepvoertuig wees. Trura tkamera i s standaard. Dit is ’n j u w e e l v a n ’ n voertuig en moet beleef word. Selfs tannie Matilda wat saam was, was baie beïndruk en dit vat meer as ’n bakkie om haar te laat glimlag. Andre Coetzee

F RDE GR A UN E -CA A D R8 Breytenbach Street, Lydenburg013 235 [email protected]

Cnr. Voortrekker & Viljoen Streets • [email protected] | 013 235 2371

www.mcgee.co.za

Page 7: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

NISSAN is keeping the wheels of industry turning with the most cost effective single cab pickups on the market. According to the 2015 Kinsey Report, Nissan South Africa's locally manufactured workhorses, the one ton NP300 Hardbody and half-ton NP200, are the pickups to own if you are shopping for a new bakkie.

What is even more impressive, is that these pickups are also the most affordable to repair. The Kinsey Report states that the Nissan NP200 is the most affordable single-cab pickup and half-ton pickup to service and maintain in South Africa, while the NP300 Hardbody was the

second most affordable overall and the most affordable to service and maintain of all the tested one-ton pickups. Nissan manufactures the NP200 and NP300 Hardbody at its South African production facility in

Rosslyn, north of Pretoria, from where it also exports these models to several countries in Africa.

“We have spent a considerable amount of time and engineering effort in optimising our production methods and in supporting local part suppliers. It is very heartening to see this hard work being rewarded by the authoritative Kinsey Report,” says Mike Whitfield, Managing Director of Nissan South Africa.

Nissan's engineering efforts has already paid dividends, after tests by the South African Bureau of Standards (SABS) reported a combined cycle fuel consumption of 6,8 litres/100 km for the 2.5 DCI single cab NP300 Hardbody and 5.3 litres/100 km for the NP200 with 1.5 dCi engine. This makes the NP200 and NP300 Hardbody the most frugal pickups on the market and means that the NP-range of pickups are the most affordable to service, operate and repair.

The annual Kinsey Report this year celebrates its 26th anniversary of publication. Every year Malcolm Kinsey, a journalist and industry specialist, selects a range of vehicles and a list of crash and service parts. He then anonymously sources the prices of these parts at dealers across South Africa and ranks the cost of service and repair of the selected vehicles in specific segments.

It is the second year running that the Kinsey Report has included entry-level single cab pickups in its report. Last year the Nissan NP300 Hardbody was identified as the most affordable to service and maintain in this category, while the Nissan NP200 ranked in the top three overall and was the most affordable to maintain and repair in the sub one-ton category.The two Nissan pickups are joined by the Nissan Micra, which was selected as one of the most affordable city and entry-level vehicles to maintain and repair in South Africa. The Micra was just pipped to the post by the entry-level GO! from sister company, Datsun, and like its pickup brothers it was commended for its affordable service and repair costs.Via Internet

Tel: 013 235 0144Eddie: 072 868 8314

Next to PG Glass, Lydenburg

24-HOUR CALL-OUTSERVICE

We deliver in townVisit us today for low prices!

TRUCK TYRES

OTR TYRES

TRUCK RETREAD

FLEET MANAGEMENT

TYRE SUPPORT

SITE SURVEY

TRUCK TYRE BALANCING

R20.60

R500

R490

R570

R580

LP Gas available Per Kg

155/80R13

165/80R13

175/65R14

185/60R14

LP Gas available Per Kg

155/80R13

165/80R13

175/65R14

185/60R14

R20.60

R500

R490

R570

R580

FITMENT, BALANCING & VAT included

Page 8: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

Die optog deur die strate van Lydenburg en almal glimlag groot vir die

lekker uitstappie.

Rusoord Tehuis vir Bejaardes het Vrydag oudergewoonte hul optog deur die dorp

op waens, trekkers en ander outentieke voertuie geniet.

Die optog was die voorlopie vir die

jaarlikse Kermis wat Saterdag plaasgevind

het.

Foto’s:Andre Coetzee

2002 - 2007RunX (all models)

2006 - 2010Yaris T1 & T3

Lydenburg Toyota

Page 9: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

Old world space and charm for sale, Sole & Exclusive mandate: Quick Sell Realty is proud to present this lovely spacious family home, with stunning oregon pine floors and trim, with brand new chromadek roof. This family home offers entry with a large wide inviting entrance leading into the spacious lounge with cast iron fire place and stone feature wall. Accommodation is provided for in 5 large bedrooms with built in cupboards, a television room and dining room is also featured. Three bathrooms are available and two

additional recreation rooms. Large stoep with built in braai leading to the large garden witch can be irrigated from the borehole, a large workshop style storage facility (240 m²) is available for large caravans or boats, plus an additional 4 car carport with separate entrance. Undercover parking is also available closer to the home. Connection point for generator and 2 solar geysers service this home. Property ... zoned as residential 2. Contact Fanie du Toit 072 317 3959 / 013 235 4575

LYDENBURG POR LYDENBURG PORLYDENBURG R1 200 000

A MUST SEEModern double storey

house offering a spacious kitchen,

3 bedrooms, 2 bathrooms, double lock-up garage, built in braai area and a

fair size stand.Not to be missed.

LYDENBURG R770 000 LYDENBURG R1 382 400 LYDENBURG R1 950 000

PRICE REDUCEDLovely family home

offering open-plan kitchen to lounge, 3 bedrooms, 2 bathrooms and 1 lock-up

garage . Property is situated in a established

area of town and is walking distance from all

amenities.

Contact: Office 013 235 2653

RE/MAX - 013 235 2653YVONNE: 079 290 4090

RE/MAX - 013 235 2653LORAINE: 083 525 0788

RE/MAX - 013 235 2653ELSKE: 072 696 7982

SOLE MANDATESOLE MANDATEPRICED TO SELL

Property is situated in a sought after area and is walking distance from

schools. This 3 bedroom home offers everything.

Private and spacious swimming pool and

beautiful garden

Gerda - Bestuurderes en Verkoops Agent

082 431 8392 TE KOOPMagda ReynekeVerkoops Agent

084 961 6123

3 Slpk woning, studeerkameraparte sitk,eetk, tv kamer

ruim kombuis, opwas kamerbediende geriewe, dubbel mot.

21900m erf

LydenburgTel: 013 235 1335

[email protected]

BurgersfortTel: 079 894 2944

[email protected]

Sedert 1962

Netjiese 3 slpk woning, 1 badk,ooplan sit/eetkamer,

ruim kombuis.waskamer enkel motorhuis, groot erf

AlleenmandaatAlleenmandaat

Skakel Gerda Skakel Magda

R1 445 000R1 445 000R950 000R950 000

The Property ShopSONE: 082 898 5272VERHURINGS

www.deovolenteproperties.co.zaFacebook page : Deo Volente PropertiesTel: (013) 235-1102, [email protected] Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5

*3 Slaapkamer huis met 2 badkamers, sitkamer, eetkamer. tv kamer, kombuis, buite geboue, buite toilet, waskamer, groot erf en dubbel motorhuis - R9800

VIR NOG MEER, KONTAK ONS GERUS.

*2 Slaapkamer meenthuis met 2 badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis en dubbel toesluit afdak - R4500 water ingesluit*3 Slaapkamer huis met 2 badkamers, studeerkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, erf en dubbel motorhuis - R8600

* 2 slaapkamer woonstelle, 1 badkamer, kombuis, tv kamer, 1 motor afdak. Beskikbaar vanaf R4200 water ingesluit*3 Slaapkamer meenthuis, 2 badkamers, TV kamer, kombuis, dubbel toesluit motorhuis, erf - R6500 water ingesluit*3 slaapkamer huis, 2 badkamers, groot kombuis, opwas, TV kamer, Eetkamer, addissionele vertrek, 1 motorhuis, dubbel motor afdak, groot erf R7300 water ingesluit*3 slaapkamer huis, 2 badkamers, TV kamer, sitkamer, eet kamer, kombuis met gas en elektriese stowe, binne braai en buite braai, dubbel motorhuis en erf - R9600 water ingesluit

Page 10: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

Dennis van Renen Building, Office 4, 48 Voortrekker St, LydenburgTel: 013-235-4575 | | www.qsrealty.co.za Like us on Facebook

• 1 Slp woonstel - R2900.00• 3 Slp woonstelle van R3800.00• 3 Slk meenthuis - R6500.00• 3 Slp meenthuis - R8800.00• 3 Slp huis in The Heads - R9500.00• 4 Slp huis in The Heads - R9500.00• Kantoorspasie vanaf R1368.00

Thank you for choosing as one of the 3 Best

Estate Agencies in Lydenburg Quick-Sell Realty

RENTALS • VERHURINGS

013 235 4575

Dennis van Renen Building, Office 4, 48 Voortrekker St, LydenburgTel: 013-235-4575 | | www.qsrealty.co.za Like us on Facebook

• 2 Slp woonstelle-• 3 Slp meenthuis-• 3 Slp huis met 1slp w/s- • 5 Slp huis met swembad- • Kantore vanaf-• 120m² kantoor / winkel spasie-

R4500R5500

R9500

R13 500R1368

R4500

Thank you for choosing as one of the 3 Best

Estate Agencies in Lydenburg Quick-Sell Realty

RENTALS

013 235 4575

Situated close to town & offers a wonderful bushveld feel with

panoramic mountain views. Enjoy the free

roaming game. FANIE

072 317 3959FANIE

072 317 3959

There are 3 spacious bedrooms, 2 bathrooms (one en suite), a guest toilet, Spacious family

room with separate dining area, a study, beautiful kitchen and

scullery, Built-in braai, & double garage. 2 storage rooms.

STEPHANIE072 155 0761

This home offers 3 bed, 2 bath. Large open plan lounge and dining living

area separate tv room and study, garages and cpt's

GOOD SOLID STRUCTURE

R998 500 EXCLUSIVE DOUBLE STORY

R1 350 000 LOVELY FARM

R1 600 000Sole MandateSole Mandate

Available for rental 1 November - R11 000Available for rental 1 November - R11 0002 dwellings available2 dwellings available

Tel/ Faks: 013 235 2622 / Eleen Nel: 082 896 3908 Dries: 082 462 7723 / Buhrmanstr 32, Lydenburg

TE HUUR:• 2 Slk woonstelle: • 3 Slk woning - • 3 Slk groot woning - • 3 Slk netjiese, woning op plot - TE KOOP: • 5 Slk won. + w/stel - Meer navrae by kantoor!• 3 Slk dupleks woonstel, baie netjies, redelik nuut - • 2 Slk w/stel in sekuriteitskompleks - • 3 Slk woning, 2 badk, 2 mot, oopplan sit/eetk.komb -

1x R4 000 en 1x R5 300R6 000

R7 200R6 000

DRINGENDE VERKOPE.R860,000

R650,000R740.000

Lydenburger skryf: Vandag is ek ’n baie kwaai huurder. Ek het vir ses maande ’n woons te l deur ’n eiendomsagentskap gehuur die heeltyd wat ek daar gehuur het, is daar belowe hulle gaan my wasgoeddraad reg maak en so het ses maande verby gagaan. Een aand toe ek nou my wasgoed ophang na werk om droog te word breek die wasgoeddraad toe heeltemal en val in drie stukke op die grond. Ek besluit toe om die wasgoed by die voorste woonstel se wasgoeddraad op te hang, daai aand steel iemand al my klere van die draad af. Ek be l d ie volgende dag na d ie eiendomsagentskap en hulle sê toe baie

Wasgoeddraad redevir onmin met huur

ongeskik vir my dis nie hulle problem nie, hulle gaan nie verantwoordelikheid vat nie, al het ek hulle vier keer die laaste week gebel en gevra om my wasgoeddraad reg te maak en dat alhoewel ek amper R3 000 se klere verloor het, wat my werk uniform insluit nog steeds vol huur moet betaal.Hulle bel my toe Maandagoggend en sê as ek nog steeds weier om huur te betaal, gee hulle my 48 uur kennisEn ek moet asb. uit die woonstel trek of dadelik huur betaal. Ek sal nooit in my lewe weer by hierdie eiendomsagentskap huur nie, dis die ongeskikste mense wat daar werk en hulle maak leë beloftes. • Eiendomsagentskap se naam weerhou - RED

Onwettige kragtoevoeren huurkontrak watnie nagekom word nie

Verbruiker in Lydenburg skryf: Ek spekuleer reeds etlike jare met bokke, varke, skape ens. Vriende het voorgestel ek maak ’n openbare veilingsplek oop. Daarom het ek myself ingeskryf vir ‘n kursus by S. A. College of Auctioneering by Col. H. Harris en ek het my diploma geslaag.Ek het met die eienaars van die perseël, wat toe ‘n kleuterskool op die perseël gehad het, ‘n kontrak aangegaan om op 1 September in te trek. Maar op daardie datum was daar nog ander huurders. Volgens die munisipaliteit was daar R9 125 agterstallig by op die rekening. Die eienaars van die perseël kon nie aan my krag voorsien nie. Hulle het later in September vir my die helfte van die perseël beskikbaar gestel sonder krag. Maar so kan ek nie besigheid doen nie. Intussen is daar gedreig om my honde te skiet en ek is kennis gegee om te trek. Ek het nogsteeds ‘n geldige kontrak gehad. Die eienaars het ook glo vir iemand anders

belowe hulle kan die perseël huur. Die saak het al hoe naarder en slegter geword. Ek het ook uitgevind dat daar onwettige konneksies op die kragboks is. Hoe moet ‘n mens besigheid doen. Ek kan nie so ’n veiling elke week op ’n ander plek hou nie. Dis nie die nuwe huurder se skuld wat daar gebeur het nie. Maar hoe kan eienaars ‘n perseël aan twee mense gelyk uitverhuur? Wie beskerm die huurder volgens die wet - as ek met ‘n kontrak sit en kwitansie van die huurgeld?

Page 11: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

DIENSTE/ SERVICES

L A U N D R Y / WASSERY - A1 . 013 235 3976.

A1 LOCK & KEY. Centurion gate motors & remotes & security - 013 235 3976.

KWAGGA VERVOER. Vir enige vervoerwerk, 4 ton trok. Kontak Nico: 0 8 2 5 6 3 4 5 9 2 , Charlotte: 072 865 6424.

AK JEWELS 013 235 1075

NOODHULP? VURE? Slange? Opleiding word ook verskaf. 082 730 3047

B O U P L A N N E J C Potgieter SACAP Reg: D0011. 082 769 3615

L a w n P r o : G r a s probleme? Kontak die grasdokter. 071 568 3784

4U TRAILER HIRE Lydenburg. Call 076 448 9814 or 060 482 9002

SKOONHEID/BEAUTY

HIGH PROTEIN diet & b l o o d g r o u p . L y d e n b u r g , B u r g e r s f o r t , Steelpoort. 082 833 0323

C R E AT I V E N A I L D E S I G N B Y C H R I S T E L L E - Training & Nails. 081 016 0469

SKOONMAAK/CLEANING

SKOONMAAK VAN MATTE , meube ls , motors en droogsuig v a n o o r s t r o o m d e matte. Martie 082 951 7494

No 1 CLEANING SERVICES 072 610 5105

T O P 2 B O T T O M Lorraine 073 722 7913/ 079 066 8545

REKENAARS/COMPUTERS

I.T.@Large - for all pc repairs & maintenance, updating hardware and s o f t w a r e , v i r u s removals, networks, call outs etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre 079 881 1932

MOTOR DIENSTE/AUTO SERVICES

AT L A S PA N E E L - K L O P P E R S - Geakkrediteer. Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382

GS AUTO Electrical & Mechanical repairs. 013 235 3086/ 082 457 5727

MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE

I BUY VEHICLES for cash. 082 646 6735

EK KOOP BYNA ALLE m o t o r s , b a k k i e s , kombi’s & dubbelcabs vir kontant. Ek is bereid om op te tel. Skakel Unis 082 959 9120/ Aflam 072 203 1614

MOTORHUUR/ CAR HIRE

L Y D E N B U R G VEHICLE HIRE- car & van rentals. 013 235 1780

KOOP EN TE KOOP / BUY AND SELL

E N I G E K O N TA N T NODIG? Kontak LDR Pawn SHOP 074 897 9768 / 078 467 0954 / 076 483 1234 / 013 235 4843

TROETELDIERE/PETS

PETS CORNER - 013 235 2658

D O G G Y I N T H E WINDOW Parlour - Rowena 083 326 0941

EIENDOM TE KOOP/ PROPERTY FOR

SALE

EIENDOM TE HUUR/ PROPERTY TO RENT

B A C H E L O R WOONSTEL R2500 p/m. 079 624 9486

RUIM 3 SLK huis met dubbel motorhuis & 2 badkamers: R7000 p/m • 1 SLK WOONSTEL met toesluit motorhuis: R2500 p/m. Water, ligte & tuindienste ingesluit. G e e l e k t r i f i s e e r d e heining. Krugerspost, 20km vanaf Lydenburg op Ohrigstadpad. 082 253 4525.

3 B E D R O O M HOUSE with double carport and yard i nc l ud ing wa te r. Lydenburg R 7 000. Contact 082 460 3000.

SHOPS TO LET. 8 Voortrekker Street, Lydenburg from R5 500, including water. Contact 082 460 3000.

VAKANTE BETREKKINGS/

VACANCIES

H U I Z E M A R K E I E N D O M M E benodig die dienste van Eiendoms Agente m e t e n i g e verkoopsondervinding. O p l e i d i n g w o r d v e r s k a f . S l e g s kommissie basis. Eie laptop. Ouderdom bo 30 jaar. Stuur asb u CV en kopie van u ID d o k u m e n t n a [email protected]

KERKE/ CHURCHES

• A n g l i c a n C h u r c h Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 013 235 1919.• Gereformeerde-kerk Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. •Hervormde-kerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3 5 5 4 • M e t h o d i s t C h u r c h Ly d e n b u r g : S u n d a y service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG Moeder-gemeente Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• NG-kerk L y d e n b u r g S u i d . Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Vol le E v a n g e l i e - k e r k . Sondae: Oggenddiens met kinders 10:00, A a n d d i e n s 1 8 : 0 0 . W o e n s d a e 1 9 : 0 0 m i d w e e k d i e n s , Jeugdiens Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • Die Gemeente van Christus Rensburg-s t r . 4 1 , L y d e n b u r g .

W o e . 1 9 : 0 0 Biduur,Vry.19:00 jeug Sondagskool 10:00, diens Sondae 10:00 en 18:00. Pastoor Neels Barnardo 079 814 4845 • New Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 0 9 : 3 0 ( k i n d e r -kerk),18:00 (Engelse diens) Di. eugsel 19:00 Woens. sel 19:00, jeug by kerk 18:30. Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg . S o n d a e 0 9 : 0 0 . Nuwekerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463. • Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK) . Wo . 10 :00 vrouediens, b iduur 19:00. Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 0 8 2 3 3 8 1 5 7 0 . • Lydenbu rg Bap t i s t Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds K a l l i e F o u r i e 0 8 2 9 2 8 5 0 7 5 [email protected] Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30. • Shalom Church C e n t r e . S e r v i c e s Coromandel. Sunday School 10:00, church service 11:00. Skhila Sunday School 10:00 and church service 11:00. Pastor Johannes Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. • A . G . S S t e e l p o o r t . Sondagoggend 09:00, a a n d e 1 8 : 0 0 , Woensdae selgroep 18:30. Past Beukes: 083 2 9 1 8 0 0 5 / kerkkantoor:087 808 5 6 0 4 . • S e w e d a g Adven t i s te Ke rk -S a t e r d a g o g g e n d e , M e t h o d i s t e K e r k , B u r g e r s t r a a t Lydenburg. Bybelstudie 09:15, erediens 11:00. Navrae 084 922 4444.• Volle Evangelie Kerk - Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand D iens - Op Aanvraag Kontak - P a s t o o r P i e t e r Grundlingh 082 724 4499/ 076 533 7836 •

B u r g e r s f o r t A G S Gemeente, elke Sondag om 09:00, selgroep elke Woensdag om 18:00. P a s t o o r L e o n Labuschagne 084 512 9046 Kerkkantoor 087 808 5604. • Lewende W a t e r s P i n k s t e r B e d i e n i n g . S o n d a e : 0 9 : 0 0 Sondagskool, 10:00 Oggenddiens, ou kerkie b y W e n a k k e r , Kerkstraat Lydenburg, Past Skeen 083 294 3878.

BEN 082 408 2798SOPHIA 076 677 7362

SEMENT BOUSTENEMAXI STENEPLAVEISEL

VLOERTE LSMUURTE LS

STEPPING STONESVERTOONLOKAAL BY

BLOU MUUR 4KM UIT LYDENBURG

OP DIE DULLSTROOMPAD

Ë ËLydenburg 013 235 1233

Burgersfort 013 231 7329

• Tiles • Baths• Taps • Toilets

Lydenburg 087 802 7054

(Reg No: NCRDC 487)

Registered DebtCounsellor

Burgersfort 087 151 1034

082 924 9292

Venster GlasVeiligheidsglas

Aluminium RameSkuif & Stort Deure

Windskermsens.

Fanie Maritz: 082 490 9805Phillip Warricker: 082 499 5432

[email protected]

Lydenburg 013 235 1233Burgersfort 013 231 7329

• Blinds • Vinyl • Laminate • Carpets

LYDENBURGDIERE SPREEKKAMERSANI MA L CO NS UL TING RO OMS

Dr. Gustav Trümpelmann B.VScDr. Wilmar Trümpelmann B.Sc (Agric) B.VSc

Dr. Jannie Steyn B.VSc

Spreekure/ Consulting Hours:Ma-Vry / Mon - Fri: 08:00 - 13:00 / 14:00 - 17:00Sat: 09:00 - 12:00 Kantoorure: 08:00 - 17:00

De Beerstr 38, Tel: 013 235 3039 / 082 897 4966

Skakel vir afspraak/ Phone for appointment

ONE MAN’S JUNK COULD BE ANOTHER MAN’S TREASURE!BRING ALL YOUR

UNWANTED GOODS TO US. WE WILL FIND

A BUYER AND PAY YOU IN CASH!

FURNITURE, POTS, PAINTINGS - ANYTHING

Pallet Wendy’s3m x 3m=50003m x 4m=5500

For more info contact: Joe: 072 155 3949

We deliver [email protected]

Instandhouding & Verbetering

Fanus Potgieter 083 454 [email protected]

Verf - Teël - Dakke Seel - Bou

Rotte - Termiete - Kokkerotte - Vlooie

Fanus Potgieter 083 454 [email protected]

DRINGENDOnderwyspos – Senior Fase12 Oktober 2015 – 27 November 2015 Posvereistes:Natuurwetenskap Graad 4 – 6Christelike Lewensoriëntering Graad 4 – 6

Meld asseblief kwalifikasies. Epos CV na: [email protected] of faks na 086 502 8079

Sluitingsdatum 21 Oktober 2015

11

3 Chroomst, oppad silo’s toeSanet: 072 320 9203

Kontrakte Beskikbaar

Lydenburg Honde Salon

VAKANTE POS

Epos CV na elize@lydtoy Indien u na 21 dae nog nie van ons gehoor het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.

LYDENBURG TOYOTA

013 235 1780

Vereistes:• Matriek / Graad 12• Bestuurslisensie• Rekenaarvaardig• Ondervinding in motor verkope kan voordelig wees

We supply quality Wendy houses to your doorstep.

2x2 - R2500 3x3 - R3700, 3x4 - R4500 3x6 - R6500,4x6 - R8500. Louver wood,

knottypine and logs.

MISS WENDY'S

Contact Rose 073 583 5551 / 071 717 0276 [email protected]

Page 12: 8 Oktober /October 2015 Jr/Yr No.39

parkrun Het op Saterdag 3 Oktober hulle eerste verjaardag in lydenburg gevier en parkrun self se elfde verjaardag. Sowat 20 entoesiastiese hardlopers het deelgeneem en deur die pragtige visserye terrein gehardloop. Deelnemers het gewissel van superfiks tot

L Y D E N B U R G R o l b a l k l u b h e t vanjaar weer die Tr o u t Tr i a n g l e rolbaltoernooi op h u l l e t u i s v e l d aangebied. Dit word g e s p e e l t u s s e n L y d e n b u r g Rolbalklub, Sabie R o l b a l k l u b , B u n g a l o w s B C ( H a z y v i e w ) e n Wa t e r v a l B o v e n Rolbalklub en word elke jaar om die beurt by elke klub gehou. Saterdag was egter die eerste keer in elf jaar dat Lydenburg die gashere was.Andre Coetzee

Hierdie man het met stootwaentjie en ’n kind op sy rug gehardloop

Trout Triangle Rolbaltoernooi

Organiseerder en helpers Toinette Broodryk, Mariaan de Lange (organiseerder), Chellezuan Múller en Elzaan Wolmarans,

families en een man het selfs met ’n dubbelstootwaentjie en ’n kind op sy rug die roete gedoen.Organiseerder Mariaan De Lange en haar drie helpers Toinette Broodryk, Chellezuan Müller en Elzaan Wolmarans is duidelik begeesterd met die parkrun konsep en is elke Saterdag om 0730 by die visserye se boshuis

beskikbaar. Mense wat belangstel kan gerus op Saterdae hier inloer. Andre Coetzee

Frans Kirsten, Lydenburg klubpresident oorhandig trofeë aan die een span, Karin Jordaan van Lydenburg, Anne Coetzee van Sabie en Calvin Blume van Lydenburg.