8
Tel. 051-404-7600 | Vrydag 20 Februarie 2015 | www.bloemnuus.co.za GRATIS X1PPPKHY-BN200215 Passiespel Maartens se skryfwerk op planke as blyspel 3 Suksesvol Beeldskone Annette ook ’n knap sakevrou 2 Atletiek Tharina kook in diskusnommer op byeenkoms 8 Kos-en-kunsmark nou meer sentraal Madelein Venter DIE gewilde Kos-en-kunsmark wat maandeliks deur Volksblad aange- bied word, kry vandeesmaand ’n ander tuiste. Die mark op 28 Februarie sal by die Loch Logan-eiland plaasvind pleks van by die Botaniese Tuin in Bloemfontein. Die skuif is strategies en sal die mark meer toeganklik maak en verseker dat uitstallers ’n groter afsetgebied vir hul produkte het. “Vir baie van die uitstallers bied die mark ’n inkomste uit die verkoop van produkte wat hulle self maak. Hierdie mark trek besoekers uit alle oorde en verseker dus dat die uitstallers volhoubaar kan besigheid doen. Op die ou einde stimuleer die mark die Vrystaatse ekonomie. Met die Loch Logan-waterfront net langs die mark, sal dit meer voete trek. Mense kan by die inkopiesentrum parkeer, hul sake daar doen en dan oorstap na die mark en sy rustige, veilige atmosfeer,” sê Marie-Louise Smith, organiseerder van die mark. Vandeesmaand se mark sal met ’n motorskou gepaardgaan waar heelwat nuwe modelle, asook klassieke motors, uitgestal sal word. Harley Davidson Bloemfontein bring ook sy motorfietse. Die skuif is goed deur die uitstallers ontvang. “Volksblad se gereelde uitstallers soos Bella Sarmie, Seven, Iewers Nice, Tasteful Delights en die gewilde bierbrouery, Kaya, skuif saam na ons nuwe tuiste. The Cupcake Tree bied ouderge- woonte van die lekkerste soetgoed en daar is ook heerlike biltong van Tiekie’s biltong. Skilderkuns, dekor, houtmeubels, kinderspeelgoed, babaklere en klerereekse beloof iets vir elke smaak,” sê Smith. Die Mangaung-metro is ook opgewonde oor die skuif. “Danksy hierdie mark kan die inwoners van Bloemfontein weer bewus word van die mooi omgewing rondom Loch Logan,” sê Jeanine Nothnagel, raadslid van die metro. Markgangers kan hul piekniek- komberse onder die reuse-skadubo- me oopgooi of hulle onder Volks- blad se twee groot tente tuismaak en luister na kunstenaars van CY Vocal-studio wat die vermaak vanaf die groot verhoog teen die water sal verskaf. Toegangsbeheer sal toegepas word en toegang kos R20 vir volwassenes en R10 vir kinders. Die mark vind oudergewoonte van 09:00 tot 15:00 plaas. Uitstallers wat betrokke wil raak, kan Smith by 083-287-8845 bel of ’n e-pos na [email protected] stuur. Bevriend die mark ook op Facebook om op hoogte te bly van alles wat maandeliks plaasvind. Hier is Marie-Louise Smith (links), organiseerder van Volksblad se Kos-en-kunsmark, saam met Jeanine Nothnagel, raadslid van die Mangaung-metro, by die Loch Logan-eiland waar die mark vandeesmaand gehou sal word. Foto: Mlungisi Louw SUZUKI BLOEMFONTEIN Skouterrein, Curielaan Tel. 051 411 0400 E-pos: [email protected] www.SuzukiAuto.co.za vanaf R109 900 SUZUKI NUWE SUZUKI CELERIO DIE HEEL NUWE SUZUKI CELERIO * Verpligte versekering word uitgesluit. Foto’s gebruik slegs vir illustrasiedoeleindes. * Rentekoers gekoppel aan huidige prima uitleenkoers. Finansiëring onderworpe aan bankgoedkeuring. * Pryse sluit BTW in, maar sluit die inruilprys uit. Paaiement sluit lisensie-, registrasie- en afleweringsgeld in. Be Besoek ons soek ons by die by die V V olksblad olksblad Kos & Kos & Kunsmark Kunsmark 28 Februarie 2015 X1PRGEG5-BN200215

Bloemnuusbl 20150220

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bloemnuusbl 20150220

Citation preview

Tel. 051­404­7600 | Vrydag 20 Februarie 2015 | www.bloemnuus.co.za GRATIS

X1PPPKHY-BN200215

PassiespelMaartens seskryfwerk opplanke asblyspel 3

SuksesvolBeeldskoneAnnette ook ’nknap sakevrou

2

AtletiekTharina kook indiskusnommerop byeenkoms

8

Kos­en­kunsmarknou meer sentraal

Madelein Venter

DIE gewilde Kos­en­kunsmark watmaandeliks deur Volksblad aange­bied word, kry vandeesmaand ’nander tuiste.Die mark op 28 Februarie sal by

die Loch Logan­eiland plaasvindpleks van by die Botaniese Tuin inBloemfontein.Die skuif is strategies en sal die

mark meer toeganklik maak enverseker dat uitstallers ’n groterafsetgebied vir hul produkte het.“Vir baie van die uitstallers bied diemark ’n inkomste uit die verkoopvan produkte wat hulle self maak.Hierdie mark trek besoekers uit alleoorde en verseker dus dat dieuitstallers volhoubaar kan besigheiddoen. Op die ou einde stimuleer diemark die Vrystaatse ekonomie. Metdie Loch Logan­waterfront net langsdie mark, sal dit meer voete trek.Mense kan by die inkopiesentrumparkeer, hul sake daar doen en danoorstap na die mark en sy rustige,veilige atmosfeer,” sê Marie­LouiseSmith, organiseerder van die mark.Vandeesmaand se mark sal met

’n motorskou gepaardgaan waarheelwat nuwe modelle, asookklassieke motors, uitgestal sal word.Harley Davidson Bloemfontein bringook sy motorfietse.Die skuif is goed deur die

uitstallers ontvang. “Volksblad segereelde uitstallers soos BellaSarmie, Seven, Iewers Nice, TastefulDelights en die gewilde bierbrouery,Kaya, skuif saam na ons nuwe tuiste.

The Cupcake Tree bied ouderge­woonte van die lekkerste soetgoeden daar is ook heerlike biltong vanTiekie’s biltong. Skilderkuns, dekor,houtmeubels, kinderspeelgoed,babaklere en klerereekse beloof ietsvir elke smaak,” sê Smith.Die Mangaung­metro is ook

opgewonde oor die skuif. “Danksyhierdie mark kan die inwoners vanBloemfontein weer bewus word van

die mooi omgewing rondom LochLogan,” sê Jeanine Nothnagel,raadslid van die metro.Markgangers kan hul piekniek­

komberse onder die reuse­skadubo­me oopgooi of hulle onder Volks­blad se twee groot tente tuismaaken luister na kunstenaars van CYVocal­studio wat die vermaak vanafdie groot verhoog teen die water salverskaf.

Toegangsbeheer sal toegepasword en toegang kos R20 virvolwassenes en R10 vir kinders. Diemark vind oudergewoonte van09:00 tot 15:00 plaas.Uitstallers wat betrokke wil raak,

kan Smith by 083­287­8845 bel of’n e­pos na [email protected]. Bevriend die mark ook opFacebook om op hoogte te bly vanalles wat maandeliks plaasvind.

Hier is Marie­Louise Smith (links), organiseerder van Volksblad se Kos­en­kunsmark, saam met Jeanine Nothnagel,raadslid van die Mangaung­metro, by die Loch Logan­eiland waar die mark vandeesmaand gehou sal word.

Foto: Mlungisi Louw

SUZUKI BLOEMFONTEINSkouterrein, Curielaan Tel. 051 411 0400E-pos: [email protected]

vanaf

R109 900

SUZUKI

NUWESUZUKI CELERIODIE HEEL NUWESUZUKI CELERIO

* Verpligte versekering word uitgesluit.Foto’s gebruik slegs vir illustrasiedoeleindes.

* Rentekoers gekoppel aan huidige prima uitleenkoers.Finansiëring onderworpe aan bankgoedkeuring.

* Pryse sluit BTW in, maar sluit die inruilprys uit.Paaiement sluit lisensie-, registrasie- en afleweringsgeld in.

BeBesoek onssoek onsby dieby die

VVolksbladolksbladKos &Kos &

KunsmarkKunsmark28 Februarie 2015

X1PRGEG5-BN200215

2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 20 FEBRUARIE 2015

X1PQRKLM-BN200215

Familie dié skoonheid se alsDIE Bloemfonteiner AnnetteKasselman is in skoonheidskringeinternasionaal as voormaligeMev. Suid­Afrika en Mev. Wêreld­wyd bekend, maar deesdae is syook ’n topverkoper in dieBloemfonteinse eiendomsbedryf.JENS FRIIS het met haar gesels.

Wat behels aardse geluk?Aardse geluk is om deur diegenevir wie ek lief is, omring te wees:my man, ons kinders, familie envriende.

Wat is jou grootste tekortkomin­ge? Wanneer dinge nie vinniggenoeg gebeur nie, kan ek somsbaie ongeduldig wees. Dan is ekook ’n effense control freak. Ekverkies om alles self te doen,want ek wil dit graag perfek hê.

Met watter tekortkominge inander kan jy saamleef? Ek kanmet alles saamleef, want sooshulle my tekortkominge aanvaar,aanvaar ek ook hulle s’n. Eerderas om die negatiewe raak te sienprobeer ek meer op hul positieweeienskappe te konsentreer.

Wie en wat kan jy nie verduurnie? Mense wat ongeskik enkortaf is met ander en onregver­digheid teenoor kinders. Onsalmal probeer maar net ’nbestaan voer. Mense wat onreg­verdig is teenoor kinders, of hulgesag teenoor die kindersmisbruik, maak my woedend.Kinders word deur hul ouersgeleer om “grootmense” terespekteer, maar soms is ditmoeilik indien die “grootmens” sooptree dat respek nie afdwingbaaris nie.

Wat is jou mees kenmerkendeeienskap? Ek hoop dit is myintegriteit en my passie vir dielewe. Anders sal ek seker sê diemanier waarop ek uit my maaglag en my rasperstem.

Wat sou jy anders gedoen het asjy jou lewe kon oorhê? Ek soubeslis langer aangebly het in dieoorsese stede wat ek tydens mydeelname aan kompetisies besoekhet en my gesin by my laataansluit het.

Wat is jou grootste uitspattig­heid? Ek het myself met ’n goeiekamera en ­lens bederf.

Wat is jou kosbaarste besitting?Foto’s. Al die herinneringe deur ’nmens se lewe word in enkeleoomblikke vasgelê.

Wat dink jy gebeur ná die dood?Ek glo onwrikbaar dat ons dieewige lewe sal beërwe.

Wie of wat is of was die liefdevan jou lewe? My man, Chris, enons kinders, Lesÿa en Tokkie. Eksou nooit my lewe sonder hullekon voorstel nie.

As jy nou ’n reis na enige plekop aarde kon wen – waarheensou jy kies om te gaan? DisneyWorld in Amerika. Vandat ek kanonthou, wil ek ’n foto hê waar eklangs Mickey en Minnie Mouse enDonald Duck staan. Ek sou DisneyWorld graag saam met my gesinwil platloop, wil lag en simpelwees en alles ervaar soos ek vankindsbeen af al droom.

Wat is die mooiste woord inAfrikaans? Beeldskoon. GeenEngelse woord kan skoonheid somooi beskryf nie.

Wat is die lelikste woord inAfrikaans? Deurpriem. Ek grilsommer vir die woord.

Wat is jou gunsteling­eetplek inBloemfontein? Beslis die NewYork­restaurant in Tweedelaan,Westdene.

Waarvan in Bloemfontein hou jyglad nie? Bedelaars, veral kinders,in die strate in die winter. Ditbreek my hart en ek wens dat ekelkeen kan help.

Wat is die diepste punt vanellende? Om ’n geliefde aan diedood af te staan. Ons het myskoonpa twee jaar geledebegrawe en dit was die eerstekeer sedert ek 18 jaar oud is datek iemand so naby aan my moesgroet.

Wat maak jou nostalgies? Foto’sen video’s van toe ons kindersklein was. Die tyd vlieg heelte­maal te vinnig verby en ek wilelke oomblik saam met hullekoester.

Wat is jou grootste vrees? Ommense teleur te stel. Ek vrees ookinspekte en spinnekoppe. Ietssoos ’n sprinkaan maak my regtigbaie bang.

Wat is vir jou snaaks? Iemandwat vir hulself en hul foute kanlag.

Wanneer en waar was jy op jougelukkigste? Kersfeestye wanneerdie hele familie bymekaar is,saamkuier, saambid, saamlag enmekaar waardeer.

Wie is jou sporthelde? RichieMcCaw (rugby), Patrick Lambie(rugby), AB de Villiers (krieket),Ryk Neethling (swem) en RogerFederer (tennis).

Wie is jou gunsteling­ historiesefiguur? Moeder Teresa – haarliefde vir haar medemens en haargeloof is benydenswaardig.

Waarmee verwyl jy die graagstejou tyd? Om ons kinders langsdie sportveld te ondersteun. Ek isso ’n bietjie van ’n werkholis engeniet my werk as eiedomsagentterdeë. As daar vrye tyd is, is ekversot op foto’s neem. Ek doenook graag naaldwerk, tuinwerk enscrapbooking.

Wat verveel jou? Ek raak gouverveeld – my ma het altyd gesêek is hiperaktief. Mense wat nietot die punt kan kom nie enkortsigtig is, frustreer my.

Wat is jou gunsteling­versreël?Fil. 4:13: Ek is tot alles in staatdeur Christus wat my krag gee.

Waar sou jy eendag wou aftree?Ek is nog heeltemal te vol leween idees om daaraan te dink,maar in hierdie stadium sal ditseker aan die Natalse Suidkuswees.

2014: Agter Chris en Annette Kasselman staan hul dogter, Lesÿa, en seun,Tokkie. Kyk na nog foto’ op Bloemnuus se Facebook­blad.

2006: Op die aand toe Annette as Mev. Suid­Afrika gekroon is. Van linksis Tokkie, Chris, Annette en Lesÿa.

Research tackles energy challengesA RESEARCHER of the CentralUniversity of Technology, Free State,(CUT) has done research on a morecost­effective method to generateelectricity for remote rural communi­ties using water.Sandile Koko, a technical assistant

within the Department of Electrical,Electronic and Computer Engineeringin the Faculty of Engineering andInformation Technology, took part inthe 25th Southern African UniversitiesPower Engineering Conference(Saupec 2015), held in Johannesburgfrom 28 to 30 January.He presented a peer­reviewed

conference paper called Modellingand Performance Analysis of a

Micro­hydrokinetic River System ascompared to Wind System.The aim of his paper revealed the

economic viability of micro­hydrokinetic river (MHR) systems forremote rural electrification.Koko presented a mathematical

model and performance analysis ofthe MHR system which looked atways rural communities could makeuse of the system to deal effectivelywith depleting electricity supply inthe country.Based on the results, the MHR

system proved to be the mostcost­effective rural electrificationtechnique to consider as compared toa wind generation system.

Koko won an award at theconference for being able to sourceelectricity from water.“I look forward to seeing more

young electrical engineering resear­chers involved in energy research,”says Koko.“I hope my award will inspire

them to find solutions to escalatingelectricity costs and the advancementof renewable energy technology forthe current energy crisis in ourcountry.”Koko is an active member of the

Research Group in Energy andManufacturing Systems (RGEMS) thathas delivered numerous superbresearch projects over the years.

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 20 FEBRUARIE 2015 3

Tel. 051 421 0802/3Tel. 051 421 0802/3SLAGHUIS / BUTCHERYSLAGHUIS / BUTCHERY

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diensPensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)Pensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)

SAMBA en kredietkaarte welkomSAMBA en kredietkaarte welkom

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diens

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Geroosterde Eisbein ..............................................R4,28/100gGeroosterde varklendeskyf .................................R10,47/100gBeesvleisfrikkadelle ...............................................R3,38/100gGeroosterde ¼ hoender ........................................R4,46/100gBeeskookvleis .........................................................R7,18/100gGeroosterde varknek ..............................................R8,58/100gGeroosterde 'Spare Ribs' .......................................R7,03/100g

X1PR6EY5-BN200215

KUNS/VERMAAK

Maartens se skryfwerkop planke as blyspel

Marietjie Gericke

KAARTJIES word nou verkoop virDie Kruiskoning – ’n Passiespel,waarvan die Bloemfonteinseskrywer Maretha Maartens diedraaiboek geskryf het. Dit word asmusiekblyspel deur InsideOut, ’nBloemfonteinse gospelsanggroep,op die planke gebring.Die aanbieding is op Saterdag 4

April in die Sand du Plessis­teater.Kaartjies kos R50 en is by Pacofste kry.Frans Smit, InsideOut se leier,

sê Michelle Hetzel van Pacofs saldie regie behartig. Jerry Mofokeng,Pacofs se artistieke direkteur, hetdie Sand du Plessis­teater vir diegeleentheid beskikbaar gestel,sodat die musiekblyspel nou insamewerking met Pacofs plaasvind.“Afrikaanse en Engelse liedere

sal gesing word. Dit is Maartensse wens dat ons hiervan ’ngemeenskapsprojek moet maak.”Smit sê oudisies is oor kerk­,

ras­ en kultuurgrense heen gevoer.

Sangers soos Thabo Hlongwane,Thabo Pitse, Mario Lategan, RonélKleynhans en Ella Kotzé sal optree.Dié sangers werk nou saam metdie musiekdirekteur van die projek,Jaco Bezuidenhout.Altesaam vier orkeste, waaron­

der ’n boere­orkes, gaan instaanom te speel. Ander orkeste is ’nJazz­, simfonie­ en Rock­orkes. ’nOrkes en gemeentelede uitHeidedal is ook betrek.’n Bybelse mark met tradisione­

le Bybelse kossoorte sal ook in diemarmer­foyer van die Sand duPlessis­teater aangebied word.“Die eerste toneel van die

musiekblyspel sal in die markafspeel van waar dit na die teatersal beweeg,” vertel Smit.Die hele musiekblyspel is van

16:00 tot 21:00 met twee pousestussen­in.“Al die spelers in die musiek­

blyspel is vrywilligers.”Rolverdelings is reeds gedoen.Vir meer inligting kan Frans

Smit by 083­218­7206 gebel word.

Leer om woorde te laat leefIN die afgelope 30 jaar hetverskeie gevestigde skrywers dieeerste hupstoot na publikasie opdie Herfsskool van die ATKV­skryf­skool aan die Noordwes­Universi­teit gekry. Vanjaar is daar weer ’ngeleentheid vir voornemendeskrywers om hier by kenners kersop te steek.Die hartklop van die Herfsskool

is die werksessies waarin deelne­mers aan hul pennevrugte kanslyp. Chanette Paul (spanningsfik­sie), Hans du Plessis (verhaalkuns)en Bernard Odendaal (digkuns) saldie leiding in die werksessiesneem.Om hiervoor te kwalifiseer moet

kandidate hul skryfwerk saam metdie inskrywing indien.’n Ander sterk punt van die

Herfsskool is dat kursusgangers uitdie perd se bek kan hoor watuitgewers verwag van skryfwerkwat die goedkeuring van diemanuskripkeurders sal kry.In die verlede het verteenwoor­

digers van NB­uitgewers, Protea­Boekhuis, Lapa­uitgewery, Maroela­Media en selfpublikasie­verskaffers’n draai by die Herfsskool gemaak.Van dié uitgewers sal vanjaar weerteenwoordig wees.Mense wat die Herfsskool van

16 tot 20 Maart in Potchefstroomwil bywoon, moet Kobie vanAswegen kontak by 018­299­1783of [email protected] onderhoude kontak Bernard

Odendaal, direkteur van dieATKV­Skryfskool, by bernard.oden­[email protected] of 018­299­1782.

Wat gaan wanneer,waar in Bfn gebeur?STUUR dagboekinskrywings vir gratisplasing in Bloemnuus/Bloemnaweekna [email protected] voorMaandae om 08:00.

VRYDAG 20 FEBRUARIE

S Skenk bloed by Vodacom sestreekkantoor tussen 09:00 en11:00.S Reinhard Mulke tree op inFriends Pub om 20:00.S Die Bloemfontein­stadsorkes enBritse saksofoonspeler Andrew Youngtree om 19:30 op in SymphonicMoods in die Sand du Plessis­teater.Die dirigent is Paul Loeb vanZullenburg. Kaartjiepryse wisseltussen R120 en R180 en is byPacofs te kry.

SATERDAG 21 FEBRUARIE

S Weet jy wie jou stammoeder enstamvader is? Stel jy belang in joufamilie stamboom en hoe om ditsaam te stel en waar om inligtingte bekom? Die GenealogieseGenootskap van Suid­Afrika seVrystaat­tak in Bloemfontein hou ‘nkursus in familienavorsing. BelMarietjie van Zyl by 082­406­5975.S Die Damesklub Nellie Swart kombyeen in die kerksaal van Berg­en­Dal om 09:30. Die spreker is BertusLouw van 50/50 en die onderwerpvan sy praatjie is: As ‘n krokodil najou hap. . . ! Annalie de Wet,051­448­6485.S Langarmdansparty by dieLaerskool Wilgehof ten bate vanliefdadigheid. ‘n Kaartjie kos R50per persoon. Bring jou eie verver­sings. Rensia, 083­489­5368.S Dawie Roodt praat oor diewêreldekonomie se impak opSuid­Afrika in die Klipkerksaal om09:30. Bespreek by 051­430­6153.S Picnic Concert with the FreeState Symphonic Orchestra at theDe Oude Kraal Country Estate andSpa, 18:30. Call 051­564­0636.S NG kerk Brandfort se Potjiekos­en pretstapdag. Nellie Schutte,074­888­1346.S Die Ou Presidensie­HistorieseVereniging herdenk die stigting vandie Republiek Oranje­Vrijstaat op 23Februarie 1854. Dit vind plaas bydie Militêre Museum om 14:30. Dieaanbieding word gedoen deurMarina Nel, vakkundige by diémuseum. Daar sal ook kanonskoteafgevuur word soos gedoen istydens die 48­jarige bestaan van diérepubliek (23 Februarie 1854 tot 31Mei 1902). ‘n Kollekte word opge­neem. Bel Lambert van Rensburg by051­422­5283 of 071­418­8665.

SONDAG 22 FEBRUARIE

S Free State Agility and DogTraining Club bied hondespring­klas­se, gehoorsaamheidsklasse ensosialiseringsklasse vir alle soortehonde aan. Dit begin om 15:00 bydie Laerskool Sand du Plessis inHospitaalpark. Maak gebruik van dieingang in Listerstraat. Bel GawieFaul by 083­303­0222 of 051­522­8518.S Divine Restoration Ministriesrecently moved to the Divine RevivalCentre formerly known as theKiepersolrant Wedding Venue.Services: Wednesday at 19:00 andSunday at 09:00. Call Liza Crawleyon 072­294­0965.

MAANDAG 23 FEBRUARIE

S Skaf ’n Volksblad én Huisgenootteen R25 aan by koerantverkopersin Bloemfontein.

S Die private lugdiens CemAirbeplan om van vandag altesaam 12retoervlugte per week tussen dieO.R. Tambo­lughawe en Bloemfon­tein se Bram Fischer­lughawe in testel.

DINSDAG 24 FEBRUARIE

S Openbare vergadering van dieFichardtparkwoonbuurtassosiasie om18:00 in die NG kerksaal, Altonasin­gel, Fichardtpark. Daar sal geselsword oor: Hoe veilig is Fichardtpark?Betaal jy te veel vir elektrisiteit?

Het ons weerpatrone verander?Navrae: Celia Meyer by 082­803­3624.S Uitstalling deur Elrie Joubert, I’llalways have Paris in Gallery onLeviseur.

WOENSDAG 25 FEBRUARIE

S Blood Wedding met onderandere Lulu Botha en Maril van derBijl in die André Huguenet om19:30. Die regie is deur StephanBrink. ’n Kaartjie kos R50 by Pacofs.

DONDERDAG 26 FEBRUARIE

S Rabies Rally begin om 17:00 bydie Fouriesburg Country Inn en duurtot Sondag om 09:00.S Stef Bos bring Mooie waansinni­ge wêreld om 19:30 na die Sanddu Plessis­teater. Kaartjies kos R150en R180 en is by Pacofs (051­447­7772) te kry.S Odeion­strykkwartet speelBeethoven en George Crumb in dieOdeion om 19:30.

S Gert Vlok Nel en die BrixtonMoord en Roof Orkes in dieAasvoëlklub. ’n Kaartjie kos R100 bydie deur.

VRYDAG 27 FEBRUARIE

S Die NG kerk Waterbron hou ‘nsomerplaasbasaar om 17:00.Bel Santa Pretorius by 051­445­

2345.S Exhibition by Elrie Joubertentitled For Keep’s Sake Continuedat 18:30, Gallery on Leviseur.S Manie Jackson en Tommy Dell indie Aasvoëlklub. ’n Kaartjie kosR150 by Computicket.S Wolf in Sheep’s Clothing: Skilde­rye, keramiek en tekstielskeppingsdeur Ann­Marie Tully word inOliewenhuis uitgestal.S Valiant Swart in InnieSkuur. ’nKaartjie kos R120. Navrae: 079­387­3614.

SATERDAG 28 FEBRUARIE

S Thys die Bosveldklong in dieViolet­saal, skouterrein, om 19:00.Dit kos R150 en kinders jonger asvyf jaar oud betaal niks.Bring jou eie mandjie met

eetgoed en kom dans saam. ’nKontantkroeg sal beskikbaar wees.Jolene Dippenaar, 082­502­1516.S Veiling ten bate van Volksblad seOns gee om­fonds om 10:00 inPhilippolis. Die Ou Tronk sal ondermeer opgeveil word.S Francois Bouwer en MargieAnderson in InnieSkuur.’n Kaartjie kos R120. Rig navrae

aan 079­387­3614.

Steve Hofmeyr tree op Donderdag 5 Maart in Leopards and Lace op. Slegs 250kaartjies is beskikbaar by Computicket. Bloemnaweek is ’n mediaborg van diékonsert.

4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 20 FEBRUARIE 2015

“AS jy nog altyd ‘n droom gekoes­ter het om ’n skrywer of digter tewees is die wedstryd vir hoërskool­leerlinge, studente en volwassenesdie gulde geleentheid om joudroom te verwesenlik,” nooiCorlietha Swart, voorsitter van dieBloemfonteinse Skrywersvereniging(BSV).Dit is die einste tradisieryke

skryfwedstryd wat sedert 1979reeds bekende skrywers soos SonjaLoots, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen,Carina Diedericks­Hugo, Piet Steynen ’n hele paar ander gepubliseer­de skrywers reeds as skoolkinders,of selfs as afgetredenes, op dieskrywerspad geplaas het.Benewens die R15 000­prysgeld

wat deur die fakulteit geesteswe­tenskappe van die Universiteit vandie Vrystaat as gewaardeerdevennoot geborg word, wisseltrofeëen sertifikate, is daar die vooruit­sig vir alle kategoriewenners omop 22 Augustus vanjaar ’n daglange gratis slypskool by diebekroonde skrywer Deon Meyer tedeurloop.Die publiek is ook welkom om

die slypskool by te woon.Boonop word alle weninskry­

wings en beoordelaarsverslae indie publikasie Inkvars 2015opgeneem wat met vrug deurstelwerkonderwysers in stelwerk­klasse gebruik kan word. Dieskryfwedstryd se inskrywingsvorms

en wedstrydpamflet met uitdagen­de kortprosa­ en poësie­onderwer­pe in elke kategorie is op diewebwerf van die BSV beskikbaar.Hoërskoolskryfgroepe is veral

welkom.Navrae oor die skryfwedstryd of

slypskool kan gerig word aanLelani Fourie, [email protected] skakel 073­388­3377.Pos jou skryfwedstrydinskrywings

betyds, of lewer dit per hand af byMalani Viljoen van die NasionaleAfrikaanse Letterkundige Museumen Navorsingsentrum (Naln) inPres. Brandstraat.Die sluitingsdatum van die

skryfwedstryd is 11 Mei.

Gulde kans vir skrywers

Fanie Viljoen

In soveel woorde

woorde”. In soveel woorde isimmers ’n uitdrukking wat slaan opdie kuns om iets kort en kragtig tesê. Nou dat ek daaraan dink – onshet die toppunt van sosialeontwikkeling bereik, julle! Ons kanalles nou kort en kragtig, in soveelwoorde, uitdruk. O, hoe pragtig isdit nie hier op die morele hoë­grond nie. En hoe dom het onsnie geword nie.Ek stel voor ons staak enige en

alle verdere pogings om gesament­like sosiale mikpunte te haal. Dithet al voorheen gefaal. Ons iskleintyd aangesê om “die betermens” te wees as maatjies lelik ismet ons. Toe neem ons dit letterlikop en dink ons is beter mense asander mense.Kortliks: In soveel woorde is ons

nou die beter mens X ons gebruiktegnologie om kort, neerhalendeopmerkings oor ander te maak.Beskawing, sê ek jou.

S Willemien Marais is ’n oud­joernalis van Volksblad, ’n kennerin mediastudies en verbonde aandie Universiteit van die Vrystaat.

Willemien Marais

EK het tot die gewaarwordinggekom dat Facebook en Twitter myvermoë om te skryf tot die lengtevan ’n status update beperk het.Wat nie noodwendig net ’n slegteding is nie. Dis ’n kuns om ’ngebeurtenis of ’n gedagte in ’npaar sinne te kan opsom.Ek betrap myself dikwels dat ek

dink hoe ek ’n spesifieke gedagteof “storie” op Facebook gaanverwoord. Ek doen nogal moeitedaarmee. Die nadeel is dat ek nounie meer enigiets in detail kanaanbied nie. Ek laat dit maar aandie leser oor om die res in te vul.Die leser kan dit natuurlik ook niedoen nie, want die leser is ookgewoond daaraan om net statusseen twiets te lees.Bogenoemde behoort voldoende

te wees: Julle weet mos nou watek wil sê. Niemand wil in elk geval’n veel langer psalm lees nie, netso min as wat ek enigsins in staatis om die psalm verder te rek.Trouens, ek dink ek kan metredelike gesag sê iets soos Psalm119 in die Bybel sal nie sommerweer gebeur nie. Behalwe nou asons elke versie as ’n afsonderliketwiet oor ’n tydperk kan lees. Maarom ’n samehangende gedagte insoveel woorde uiteen te sit . . .Eintlik moet ek sê “in so vele

MENINGS EN RUBRIEKE/COMMENTS AND COLUMNS

OorledeS Anna Christina Olivier (1934) segedenkdiens was in die NG kerkBloemheuwel, Haarburgersingel.

S Cecilia Pretorius (1934) is vanuitdie NG kerk Bloemfontein­Wesbegrawe en in die Memoriam­be­graafplaas ter ruste gelê.

S Dorothy Terblanche (1934) segedenkdiens was in die AndrewMurray­kerk, Alexandrastraat.

S Juliana May Meyer (1938) isoorlede.

S Patty Steyn (1929) is vanuit dieSerenitas­aftreeoord begrawe vanwaar die stoet na die Bainsvlei­be­graafplaas vertrek het.

S Leon van Schalkwyk (1921) vanUniversitas is vanuit die NG kerkBainsvlei begrawe en ter ruste gelêin die Bainsvlei­begraafplaas.

S Maria Elizabeth (Polla) Ferreira(1932) se roudiens was in die NGkerk Noordhoek.

S Hendrina Maria Maloney (1963)is vanuit die Laaste Dae Evangelisa­sie­Aksie, Extonweg, begrawe.

S Mina Prinsloo (1956) segedenkdiens was in die NG kerkWilgehof.

S Charmaine du Toit (1961) vanNoordhoek se gedenkdiens was indie Avbob­kapel.

Die stemme het in hul honderde ingestroom en dié foto van ChristelleBouwer en Karel de Klerk wat by Swan Lake, Bloemfontein, geneemis, stap weg met die gesogte titel as Bloemnuus/Bloemnaweek se Trou­foto van die Jaar (2014). Die foto is deur Genesis Images geneem.

Troufoto vanjaar gekies

Dié foto is tweede in Bloemnuus/Bloemnaweek se Troufoto van dieJaar­kompetisie (2014). Maryke Venter het dit op die troudag van Chrisen Charlene Bornman geneem.

Bekendesingespanvir diéwedstryd

Elretha Britz

JOHAN VAN DER SANDT, dirigentvan die Drakensbergse Seunskoor,Sharon de Kock van die Odeion­strykkwartet en Liezl­Marét Jacobsvan Durban is van die bekendeswat musiekoptredes in vanjaar seVrystaatse Kunswedstryd salbeoordeel.Dié kunswedstryd word tweejaar­

liks aangebied en vind vanjaar die48ste keer plaas. Dit is dus op diedrumpel van sy 100ste verjaardagin 2019.Van der Sandt se kennis van

sang behoort van groot waarde tewees vir al die vokale inskrywingswat hy gaan beoordeel.De Kock sal agter die tafel sit

wanneer die strykers, groot enklein, optree en die klarinetspelerJenny Brand van Grahamstad,voorheen ’n Musicon­dosent inBloemfontein, sal alle anderorkesinstrumente beoordeel.Jacobs is ’n pianis en pedagoog

van Durban wat na die juniorpianiste en orreliste sal luister.Mario Nell, ’n pianis van Stellen­bosch, sal die senior klavierafdelingbeoordeel.In die afdelings vir ligte musiek

word die Bloemfonteinse verwerkeren pianis Anton Esterhuyse vir dieinstrumentale nommers ingespanen Mario Lategan, ook vanBloemfontein, vir sang.Beoordelaars vir voordrag en

toneel moet nog bevestig word.Die kunswedstryd vind van 6 tot

23 Mei plaas, maar die belangrikedatum om in dié stadium teonthou, is 6 Maart. Op dié dagmoet alle inskrywings ingedienwees.Geen laat inskrywings word

aanvaar nie.Om jou van al die inligting te

vergewis, skaf ’n handboek aan.Dit kos R30 en is die Fichardtpark­apteek, M&M­boekhandel (Mudd­plein) en DV Village (VictorianSquare) te kry.Rig navrae aan Kobie Colditz by

082­345­0985 of Marie de Wit by082­463­7865.Besoek ook die webwerf

www.kunswedstryd.org.za of stuur’n e­pos na info@kunswed­stryd.org.za.

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 20 FEBRUARIE 2015 5

Dra jou huis by tot die spitsvraag tussen 5nm en 9nm?

Tydens spitstyd op weeksaande neem elektrisiteitsverbruik

in die residensiële sektor tot 37% toe, ’n reuse styging wat

beurtkrag kan veroorsaak… of Eskom kan verplig om duur

dieselkragopwekkers te gebruik om in dié vraag te voorsien.

Deur net energiedoeltreffend op te tree tussen 5nm en 9nm,

kan jy ’n deurslaggewende rol speel in die besparing van krag

en so help om die ligte aan te hou. Volg dié maklike stappe

om die spitsvraag in Suid-Afrika te help beheer.

Besoek www.eskom.co.za/idm vir meer inligting.

5nm en 9nm

Skakel dié

af tussen

Eskom Holdings SOC Ltd Reg Nr 2002/015527/30

Mohlaleng_2283_A

Swembadpomp

Lugversorging

Skakel nie-noodsaaklike toestelle af sowel as

die ligte in kamers wat nie gebruik word nie.

Ligte

Geiser

Research on cactus peargrabs attention of foodies

FOR many South Africans, the dryarid areas in many parts of thecountry became synonymous withcactus pear growing randomly in thenatural veld. For some the fruit of acactus pear, if chilled really well, isa delicious snack on a hot summer’sday. But few actually know that thiscacti can be money growing wild inthe veld.For the past 15 years scientists at

the University of the Free State(UFS) have been looking into thebenefits and many uses of thecactus pear. This project has grownsteadily in vision and dimension andtoday the UFS is recognised as aleading institution in the worldconducting multi­disciplinary researchon spineless cactus pear.Dr Maryna de Wit of the Depart­

ment of Microbial, Biochemical and

Food Biotechnology, together withProf. Wijnand Swart of the Depart­ment of Plant Sciences and Prof.H.O. de Waal from the Departmentof Animal, Wildlife and GrasslandSciences, determined the nutritionaland, more importantly the commer­cial viable uses of the cactus pear. Itis the aspect of human consumptionthat is now giving the cactus pearthe status of “super food”.Dr De Wit and her team have

made various products using eitherthe cactus pear fruit, the cladode(also referred to as the leaf) andthe mucilage (the sticky liquid in thecladode). Some of these include:S flour for baking carrot cake,biscuits and health breads;S jam, jelly, fruit juice, cannedfruit;S sweets – marshmallows andTurkish delights;S stir fry and salads.Cactus pear stirfry.

Deep fried with cream cheese andpeppadew.

PERSOONLIKE

DIENSTE

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

KRUIEKENNER

1435

Herbalist Doctor forcourt cases, lost lover,financial problems. AlsoMagic rings and enlarge-ment cream. PROFFPRICE MBUGA 071 9663495.

LENINGS

1445

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

AAA-kwaliteit: INSTALLEERvan alle plafonne en 'drywalls'. Ook die herstel van pla-fonne. Gratis kwotasie. Skakel079 581 6654.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

Soek‘n petrolwerktuig-kundige in die gras-snyerbedryf.Skakel 051 430 0305kantoorure.

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 20 FEBRUARIE 2015

Só lyk die slaggate in wyk 17. HansBritz, 'n DA­stadsraadslid, wys daar­na. Foto: Marietjie Gericke

Meld slaggate in ’n kits aanSeugnet van Zyl

SLAGGATE kan hul moses teëkommet Ogaats.co.za, ’n nuwewebwerf waarop jy verskeiemunisipale probleme binne 30sekondes kan aanmeld.Dit is verspot maklik, sê

Pierre du Toit, stigter vanOgaats.co.za. Gewoonlik is dit ’ngroot frustrasie om regstreeksmet die munisipaliteit in aanra­king te probeer kom en dan teverduidelik waar die probleem is.Mense wil nie te veel daarmee

sukkel nie en as hulle weer verbyry, wil hulle sien dat die probleemherstel is, sê hy.Jy hoef nie ’n app af te laai of

jou eens op die webwerf aan te

meld of te registreer voordat jy ’nprobleem op Ogaats.co.za aan­meld nie. Al wat jy nodig het, isjou slimfoon met ’n kamera ofjou rekenaar en toegang tot dieinternet.Ogaats gebruik gebiedsgekop­

pelde data, asook die foto wat jymet jou selfoonkamera neem omdie inligting regstreeks na dieregte departement te stuur.Ogaats het toegang tot

munisipale kaarte en die raaiwerkword dus uit die proses gehaal,verduidelik Du Toit.Die stelsel is landwyd beskik­

baar. Du Toit, eienaar van ’nIT­onderneming in Bellville in dieWes­Kaap, het met die webtuistevorendag gekom as ’n maatskapli­

ke­verantwoordelikheidsprojek virsy onderneming.Hy werk nou aan ’n stelsel wat

die klaer op die hoogte sal houvan die vordering met sy klagte.Uiteraard hang Ogaats se suksesvan die munisipaliteite self af.Maar tot dusver is gebruikerspositief.Afhangend van die aard

daarvan, kan sommige problemebinne 24 uur opgelos word.Probleme kan ook anoniemaangemeld word.

LINKS: Inwoners van die Trans­50­Fichardtpark­aftreeoord is deur diekleuters van die Preprimêre Skool Fi­chardtpark vir Valentynsdag bederf.Ongeveer 140 kleuters het vir die in­woners liefdesliedjies gesing. Hullewas almal in rooi getooi. Die inwo­ners het elkeen ’n handgemaaktekaartjie en ’n sjokoladekoekie in dievorm van ’n suigstokkie ontvang. Hieris Eva Calitz (86), Twanike van Nieu­wenhuizen (6), Giorgio Lupacchini(6), Shakira Botha (5) en BarendLombaard (86).

Foto: Hanlie Visser

Valentynsdag in Bloemfontein gevier

Die Laerskool Fichardtpark het spesi­aal vir ’n leerling, Stephan Coetzer(voor op foto), geld ingesamel deurValentynsdaglekkers te verkoop. Die11­jarige Coetzer is in 2013 met dieseldsame Crohn se siekte gediagno­seer. Hy ontvang nou tuisonderrigterwyl hy behandel word. Die skoolhet R20 830 ingesamel. Die pogingval onder een van die skool se waar­des, naamlik omgee. Die gr. 3’s watas kupidos opgetree het, is van linksMienke Coetzee, Karien Froneman,Chrisna Froneman, Melize Scott, Brit­ney van den Berg en Carla Reinecke.

REGS: Dis nie net die leerlinge watby die Laer Meisieskool Oranje vir Va­lentynsdag in rooi getooi was nie,maar ook die leerkragte. Die onder­wysers wat almal in die liefde glo, isvan links, voor: Carine Neveling enAnzel Henegan; agter: MargareteKotzé, Marida Myburgh, Anita Fourieen Ancois Odendaal.

Die Meisieskool Oranje was die dag voor Valentynsdag ’n miernes van bedry­wighede met blomme en allerhande geskenke wat vir die laerskoolmeisiesafgelewer is. Bea Pieterse het blomme en ’n pienk bobbejaanbeertjie metdie woorde “hug me” daarop van haar kêrel, WD Grobler van die LaerskoolFichardtpark, gekry. Zoë Erasmus het ’n groot teddiebeer van haar ouer broer,Jandré (15), ontvang en Tashalene Fourie het ’n groot bos rose ontvang, maarsy is aan die wonder gehou van wie dit kom, daarin het net gestaan “bemy Valentine”. Van links is Bea, Zoë en Tashalene. Foto’s: Ruan Bruwer

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 20 FEBRUARIE 2015 7

SKOLE EN JEUG

FICHIES DRA GESOGTE KROON: Phillip du Preez en Melissa Nel is verledeweek as Mnr. en Mej. Fichardtpark vir 2015 gekroon.

Foto: Wilmie van den Hever’n Argitekvoorstelling van die klubhuis by Sentraal wanneer dit klaar is.

Ses van die Hoërskool Sentraal se slimkoppe het na die derde ronde van die internasionale China­wiskundekompetisie deurgedring. Hulle is vanlinks Albert Dreyer, Lu­Zahn Janse van Rensburg, Dané van den Berg (almal gr. 9), Soné du Pisanie, Janco Venter en Corlé van der Walt (almal gr. 10).

Amanda Fourie, watAfrikaans vir gr. 6’e bydie Laerskool Jim Fou­ché gee, het ’n silwer­eerbewys op die Vry­staatse onderwysde­partement seassessering vir 2014ontvang. Dit is vir ’npersentasie van tus­sen 70% en 80% alge­heel wat deur haarleerlinge behaal is. Sysê hulle wil vanjaar80% en meer hand­haaf.

Corné Beyers, hoofseun van die Laerskool JimFouché, het 100% vir sy Unisa­gr. 3­musiekeksa­men (teorie) behaal, ’n uitsonderlike prestasie,veral omdat daar ’n strikvraag in die vraestelwas. Hy neem musiek by die Fichardtpark­mu­sieksentrum waar Anna­Marie Venter vir homteorie en klavierles gee. Hy is net so ’n goeieswemmer en het onlangs ’n 112de plek in dieMidmar­myl in sy ouderdomsgroep behaal.

Maak die regte somme in kompetisie

Klubhuiskom gouDie Hoërskool Sentraal salbinnekort met ’n splinter­nuwe klubhuis spog. Dieeerste fase van die projek,die inrigting van die klub­huis, het reeds begin. Dieklubhuis (met onder meer’n kombuis en media­ge­rief), bykomende kleedka­mers en spankamers gaanbo­op die bestaande kleed­kamers gebou word. Uit dieklubhuis sal ’n mens ’n270 grade­uitsig op die net­balbaan, rugby­, hokkie­ enkrieketveld hê. Die eerstefase sal teen 17 April voltooiwees. Die skool gebruiktans sy eeufeessaal om ere­gaste met sportdae te ont­haal. Lynette Jeppe, ’n ar­gitek en lid van die ouerko­mitee, het die planneopgetrek. Hier is sy en LouisSiemens, voorsitter van diebeheerliggaam, by diekleedkamers waar daarnou gewerskaf word.

Foto: Ruan Bruwer

X1PR0PJD-BN200215

My husband is back after 15 years ofdivorce. Mama Asiha showed me myenemies in a mirror. But now we aretogether again andveryhappy.I almost lost hope when my husbandasked for a divorce. Living without myhusband for 15 years was not easy. I hadto support myself financially andconsulted top healers, who didn't help. Iheard of mama Asiha on the radio and on

television, my workmate he had helped with my financial problems.She told me everything that was happening in my life before I saidanything to her. She took out all thewitchcraft, showedme the 'mirrorin a dish of water'. I saw my husband's girlfriend . She prayed for mewith her special powers . My enemies confessed now and I'm alsonow promoted at work . I don't know how to thankmamaAsiha, but tomake it public. With her magic ring she can protect homes from badevils.

Contact Mama Asiha for anappointment on 081 095 9948.

X1PRGBUR-BN200215

DIE Cheetah­ en SpringbokslotLood de Jager gaan vir driemaande buite aksie wees.Hy het Saterdag in Durban

teen die Haaie binne die eerstetien minute sy linker­elmboogbeseer.Hy is Dinsdag (17/02) deur dr.

Johan Kruger geopereer omligamente en ’n senuwee aan sylinkerelmboog te heg.Hy sal met mening wil

terugkeer om Suid­Afrika seWêreldbeker­groep te haal.

Die Cheetahs se diepte op slotis hoeka vanjaar dun gesaai endie besering aan De Jager isbaie ontydig.Die bestuurspan kan dit nou

oorweeg om eerder van sylosvoorspelers, soos Jean Cooken Oupa Mohoje, op slot in tespan wanneer die nood teen dieBlues aanstaande naweek druk.Die Cheetahs het vandeesweek

’n loslootjie.Steven Sykes het hom intussen

by die Cheetahs aangesluit.

Lood drie maande uit

Ruan Bruwer

DIE Hoërskool Jim Fouché se Tharinavan der Walt het klaarblyklik oorDesember in die gimnasium gesweet.Dít is nou as jy haar prestasies in diediskusgooi die afgelope ruk dophou.Sy het Vrydag op die Hoërskool

Sentraal en die Noordwes­Universiteitse Top­20­uitnodigingsbyeenkoms,waaraan 20 skole deelgeneem het,gekook in die diskusgooi vir o.15­meisies toe sy die diskus 39,60 m vergeslinger het. Dit was die naasbesteprestasie volgens die puntestelsel.Colette Uys van die HoërskoolRiebeeckstad het haar egter met42 cm geklop.Op Motheo en Xhariep se

Sone 1­byeenkoms twee weke gelede,waar sy drie van die voorste sesvertonings volgens die puntestelselgelewer het, het Tharina ’n afstandvan 37,45 m behaal.Haar vorm toon ’n opwaartse

kurwe sedert een van die laastebyeenkomste verlede jaar (in Oktoberop JF se JP Botha­atletiekkampioen­skap), waar sy 35,92 m behaal het.Tharina, wat net so ’n goeie

hamergooier en gewigstoter is, het inlaasgenoemde die agtste besteprestasie met ’n poging van 13,04 mverseker.Dit was opvallend dat die eerste

nege plekke op die tabel vir besteprestasies volgens die puntestelselalmal deur diskusgooi­ en gewigstoot­atlete gelewer is.Dat baanatlete stadiger tye

aangeteken het, kan moontlik aan dienat toestande toegeskryf word.Jannes Schlebusch (Grey­kollege)

was die enigste Bloemfonteiner wat ’nindividuele eerbewys ontvang het. Hywas die beste veldatleet (seuns).Jannes (o.15) het die spies 69,50 mver laat trek.’n Jaar gelede het hy die provinsia­

le rekord vir o.14­spiesgooi na 60,31 m

verbeter en twee jaar gelede het diéspiesgooier ook die nasionale rekordvir o.13­seuns na 55,62m verbeter.Maryna van Wyk van Sentraal was

die naasbeste baanatleet (meisies)danksy haar prestasie in die400 m­hekkies waarin sy eerste onderdie o.17­meisies was met 63.20.Maryna was die tweede besteveldatleet.Nog ’n tweede plek en individuele

eerbewys het aan Herman Agenbag(Grey­kollege, o.15­seunsdiskus gooi)gegaan.Die Hoër Meisieskool La Rochelle in

die Paarl was die voorste meisieskoolmet 13 673 punte, die Hoër Jongen­skool Paarl (13 599) die besteseunskool en Tralies die bestegemengde skool. Sentraal se driegoue medaljes het egter afgesteekteen La Rochelle se tien en Boishaaise 11. Jim Fouché (13 407) was naasSentraal die beste presterende skooluit Bloemfontein (vyfde algeheel).

Veral veldatleteskitter op Top­20

Die 100 m vir o.19­seuns, altyd ’n gewilde nommer op ’n atletiekbyeenkoms, het strawwe mededinging tussen van linksHlapo Rantebane (HTS Louis Botha, eerste), Johan van der Walt (Grey­kollege, derde) en Francois Agenbag (Grey­kollege,vierde) verseker. Foto: Mlungisi Louw

ENTRIES for the Swa­sap 52 km ultra mara­thon, as well as forthe half­marathon(21,1 km) and the5 km fun run, haveopened.The race takes pla­

ce on 28 February atthe Nedbank Bloem­fontein Achilles SportsCentre.Entries can be ma­

de at the sports centreuntil the 26th from17:00 to 19:00 Mon­days to Wednesdays;on the 27th from16:00 to 20:00 andon the morning of therace from 04:30 to06:00.Call Beverley Olivier

on 071­895­3183.

Entries forrace open

After 10 years of struggling, my husband isback at home after mama Linda showed memy enemies in a mirror . We are now ahappy, married couple - thank you, mamaLinda.

My husband stayed with his girlfriend for 10years. Without him I struggled to supportmyself and could not even pay ourchildren's school fees.

I visited traditional healers, but with no help. Then I heard of Maria Lindaon a radio talk show and my neighbour whom he helped and rescuedfrom black magic. I visited mama Linda and paid R200. He told me aboutmy future andmymarriage problems. He put amirror in a dishwithwaterand I saw the facesofmyenemies andmyhusband's girlfriend.He prayed for me and gave me holy water and oil to wash myself. Aftertwo days I saw results, my enemies confessed their wrong doingstowards me andmy husband left his girlfriend and come back home. I'mnowhappyafter visitingmamaLinda .

Visit Mama Linda by calling 062 4336 703X1PRGCU1-EX250215

My family and job was saved byMaama Regain

(Powerful water)Maama Regain is a fantastic and powerful woman. I had tried several

sangomas on internet and things never worked. This is when I found hernumber in this newspaper and called her and explained to her my family andjob problems with a consultation of R100. To be honest, she was my lastresort. She talked to me and helped me with her powerful water that helpedme like no one else did. I was promoted at work and my family problems

were solved. Thank you so much for your help. I advise everyone to contactMaama Regain for any problems. She is my healer and I respect her.

For an appointment phoneMaama Regain on 072 498 2599.

Bloemfontein/BayswaterX1PRGBF9-BN200215

Rahman accurately read my fortune and told me all my problems without me speaking a single word to him. Within 6 daysafter his prayers, my husband left his girlfriend and came back to me plus my enemies approached me and confessed thebad things they did to me. Rahman also gave me a special ring to fix my financial problems, and a love crystal thatmade people at home and at work like me, listen to me and do for me whatever I wanted from them withoutasking me any questions. Even though others have failed to deliver to your expectations, this may be your last chance tobreakthrough no matter what problem you're facing. Consultation Fee: R100

2 Weeks after attending Rahman's specialprayer meeting in Sasolburg, I Mrs. W.S.Jantjies successfully got my first jobpromotion at work. I had spent 5 yearsapllying for a job promotion at work.After 4 years searching for a right man,

N. Marelette is so happy that she recentlymarried a caring husband just 2 monthsafter Rahman had prayed for her.

Mr. S. Hendrik and his wife bought thislovely Vereeniging house, 3 months afterattending Rahman's 1 day special prayer.

Mrs. J.F. Langeveldt (Vanderbijlpark):I meet this powerful man Rahman on a TV program.

Before I had suffered for years and I tried many people for help but all failed.I cound not believe it when he showed me my enemies in form of a dream and whatever theywere doing to pull me down. Every single detail he showed me about my enemies was so true.

Tel. 051 421 9000 • Cell: 083 493 2383 • Fichardtpark (opposite Checkers Hyper)

RAHMAN’S 1-DAY SPECIAL PRAYER“CHANGED OUR LIVES”

X1PRGED1-BN200215