12
Concipio mei 2018 Uitgawe/Issue 296 Jaargang XIV Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za Redakteur: Francois du Toit, Karl iel (Adjunkredakteur) Tegniese Redakteur: Karl iel Ontwerp en Uitleg:Karl iel, Daniel Olivier, Dirk De Wall, Luca de Wet, Corné Volschenk Nuus: Luke Rein,Tian Louw,JD West,Janco Bruwer,Jacques du Toit, Matthias Dohnt,Christiaan van der Walt,Janré Potgieter, Alex Aldrich Skakelonderwyser: Hesti van der Mescht [email protected] / Instagram: @paulroos_gym / Twitter: @PaulRoos_Gym / Facebook: .com/PaulRoos_Gymnasium Jacques du Toit C hris Malherbe, een van Paul Roos Gim- nasium se top akade- miese presteerders, het deelgeneem aan die Ned- bank opstelkompetisie, aangebied deur die Wes- Kaapse Onderwys Depar- tement en Nedbank. Die matriekleerders wat ekonomie neem het al- mal opstelle geskryf as deel van hulle taak vir die kwartaal. Die skool het toe die beste opstelle in- geskryf vir die kompetisie. Chris het geskryf oor Suid-Afrika se afgradering na rommelstatus. Hy het die onderwerp geanali- seer; die impak wat dit op ons land gaan hê, bespreek en ook voorstelle gemaak vir hoe dit reggestel kan word.Sy opstel is gekies as een van die dertig bestes vanuit die hele Wes-Kaap. Die dertig finaliste het op 11 Mei by Nedbank se hooantore in Kaapstad elkeen ’n aanbieding oor hulle opstelle aan ’n panel voorgelê, gevolg deur ’n vraag-en -antwoord sessie. Die vyſtien leerders wat die beste gevaar het, het el- keen ’n beurs ontvang en die wenner het wegge- stap met ’n studiebeurs en ’n kontantprys.Chris was natuurlik die wenner en is nou R10 000 ryker. By dieselfde geleentheid waar Chris dié prys ont- vang het, het Paul Roos ook ‘n R50 000-kontant- prys gekry omdat ons een van die beste prest- erende skole in die Wes- Kaap in Rekeningkunde, Ekonomie en Wiskunde as ’n kombinasie is. Opstelpryse styg met 200% Foto: Verskaf

Concipio - paulroos.co.za · Concipio Uitgawessue 96 Jaargang V ei Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by Redakteur: Francois du Toit, Karl Thiel (Adjunkredakteur)

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Concipiomei 2018Uitgawe/Issue 296 Jaargang XIV

Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za

Redakteur: Francois du Toit, Karl Thiel (Adjunkredakteur)Tegniese Redakteur: Karl Thiel

Ontwerp en Uitleg:Karl Thiel, Daniel Olivier, Dirk De Wall, Luca de Wet, Corné VolschenkNuus: Luke Rein,Tian Louw,JD West,Janco Bruwer,Jacques du Toit, Matthias Dohnt,Christiaan van der Walt,Janré Potgieter, Alex Aldrich

Skakelonderwyser: Hesti van der Mescht

[email protected] / Instagram: @paulroos_gym / Twitter: @PaulRoos_Gym / Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium

Jacques du Toit

Chris Malherbe, een van Paul Roos Gim-

nasium se top akade-miese presteerders, het deelgeneem aan die Ned-bank opstelkompetisie, aangebied deur die Wes-Kaapse Onderwys Depar-tement en Nedbank. Die matriekleerders wat ekonomie neem het al-mal opstelle geskryf as deel van hulle taak vir die

kwartaal. Die skool het toe die beste opstelle in-geskryf vir die kompetisie. Chris het geskryf oor Suid-Afrika se afgradering na rommelstatus. Hy het die onderwerp geanali-seer; die impak wat dit op ons land gaan hê, bespreek en ook voorstelle gemaak vir hoe dit reggestel kan word.Sy opstel is gekies as een van die dertig bestes vanuit die hele Wes-Kaap.Die dertig finaliste het op 11 Mei by Nedbank se hoofkantore in Kaapstad

elkeen ’n aanbieding oor hulle opstelle aan ’n panel voorgelê,

gevolg deur ’n vraag-en -antwoord sessie. Die vyftien leerders wat die beste gevaar het, het el-keen ’n beurs ontvang en die wenner het wegge-stap met ’n studiebeurs en ’n kontantprys.Chris was natuurlik die wenner en is nou R10 000 ryker. By dieselfde geleentheid waar Chris dié prys ont-vang het, het Paul Roos ook ‘n R50 000-kontant-prys gekry omdat ons een van die beste prest-erende skole in die Wes-Kaap in Rekeningkunde, Ekonomie en Wiskunde as ’n kombinasie is.

Opstelpryse styg met 200%

Foto

: Ver

skaf

Page 2Uitgawe/Issue 296 Concipio

Eksamentyd! Ons het ons oë uitgevee en die

halfjaareksamen het aange-breek. Baie mense beskou die woord “eksamen’ as ‘n vreesaanjaende term wat met stres geassossieer word. Ons is soms skuldig in die sin dat ons toelaat dat stresvolle gebeure ons gemoedstoestand bepaal. Soos ‘n wyse onderwyseres al aan my verduidelik het is druk en stres twee verskillende kon-septe, waar ‘stres’ met ‘n meer negatiewe konnotasie gepaard gaan. Druk is noodsaaklik wanneer afsnydatums be-trokke is of wanneer ‘n mate van konstantheid gehandhaaf moet word. Stres gaan meer oor die hol gevoel in jou maag as gevolg van onsekerheid oor wat die toekoms inhou asook die wyse waarop die uitslae dit moontlik kan beïnvloed…Soms is dit nodig om die grot-

er prentjie te oorweeg. “The greatest weapon against stress is our ability to choose one thought over the other.” As jy wel jou beste gee in dit wat jy doen is dit eenvoudig on-nodig om toe te laat dat stres die resultate daarvan negatief beïnvloed. Ons weet dat die Boishaai-naweek voorlê en dit word as ‘n stresvolle dog op-windende gebeurtenis gesien. Ons is ook bewus daarvan dat Boishaai se eerste rugbys-pan vir Paul Roos in sy 150ste bestaansjaar in 2015 geklop het en dat ons steeds nie ‘n oo-winning tot vandag toe behaal het nie. Die eerstespan is dus onder geweldige druk aang-esien hulle onoorwonne tot dusver is, maar hopelik gaan die druk help dat Paul Roos dieselfde guns aan Boishaai bewys in húlle 150ste bestaan-sjaar. Hierdie Concipio fokus

nie net op ons vorige suksesse soos die onvergeetlike naweek teen Paarl Gimnasium nie, maar ook ongelooflike uits-lae van die orkeste en sangers in ons skool. Insiggewende terugvoer van die dapper gr 11 van Rhenish wat haar gedig in die Paul Roos Sen-trum opgevoer het verskyn in hierdie uitgawe. Gaan kyk ook hoe Chris Malherbe op bladsy een nogmaals aan ons bewys dat Paul Roos se uit-nemend geen perke het nie.

Twintig oor Twee

Yours TrulyFrancois du ToitEditor-in-Chief

Paul Roosers praat op die man af-Dexter Labuschagne (Baie geluk aan al die deelnemers aan Oppie Tong Af/On The Tip of Your Tongue. Paul Roos se Pelatt Smith en Mihan van Zyl het deurgedring na die finaal van hierdie redenaarskom-petisie, wat op 15 en 16 Oktober 2018 in Gauteng plaasvind. Plek en lokale sal nog bekend gemaak word.)

Foto

s: Ve

rska

f, St

eph

Geld

enhu

ys

Page 3Uitgawe/Issue 296 Concipio

Janco Bruwer

Premier League teams have had social media buzz-

ing in the past few weeks. Not unexpectedly, Man-chester City claimed their third Premier League title, after they had been hold-ing on to their massive lead since the start of the season. While Arsenal has had a tir-ing season in the Premier League, their highly success-ful Manager, Arsene Wenger, has decided to leave his role at the end of the season. He was the longest-serving manager in Arsenal histo-ry, winning multiple titles throughout his career. He will not only be missed at the Emirates Stadium, but by the whole of the Premier League.Meanwhile, Andres Iniesta announced he will leave Bar-celona at the end of the sea-son to play football in China. besides his astonishing bril-liance, he will be remembered for scoring the only goal in the 2010 World Cup final in South Africa, when Spain beat the Netherlands to lift

the trophy for the first time.While Paris Saint-Germain will not benefit from his services for the rest of the season, the chances are very good that Neymar will be ready to show his brilliance at the 2018 Soccer World Cup in Russia. He is recov-ering well from surgery to his foot and is expected to return to the training field on the 17th of May 2018. The Champions League has been providing excitement as usual. Chelsea was hammered by Barcelona and then Roma, against all expectations, won on an away goal and aggregate score of 4-4 against Barcelona! Roma must be Real Ma-drid’s heroes for eliminat-ing their La Liga rivals. Liverpool leads by a score of 5-2 against Roma in the Champions League semi-fi-nals, but Roma is known for its comebacks and with Roma’s home ground advan-tage, Liverpool should not take anything for granted. Bayern Munich, top of the Bundesliga leaderboard, will

face the Spanish giants, Real Madrid in the semi-finals of the Champions League. Ma-drid is leading by a score of 2-1 and has the added ben-efit of home ground advan-tage. It should be a thriller!The annual winner of the Ballon d’Or is yet to be an-nounced and Mohamed Salah is a clear favorite, but can we already compare him to stars such as Messi, Renaldo and Neymar? Liverpool manag-er, Jürgen Klopp, has stated that to be as good as these superstars, one needs to be consistently great over a long period of time. Salah may be deemed as the most influ-ential player in Champions League history, but will he reach superstar status along with Messi, Renaldo and Neymar? Only time will tell.During all this excitement across all the formats of the game we love and in the build-up to the Soccer World Cup, our Liverpool fans and their club’s slogan has nev-er been more relevant ... “You’ll Never Walk Alone”!

Football greatness in the making

Page 4Uitgawe/Issue 296 Concipio

Alexander Aldrich

Last week, in what was regarded as a dip-

lomatic gesture in ad-vance of the upcoming meeting between Trump and North Korean lead-er Kim Jong Un, the North Korean govern-ment transferred three Americans from their brutal labour camps (de-scribed as being as “ter-rible as Nazi camps”) to a hotel near Pyongyang.Then, late on Tuesday night (8 May), after ne-gotiating with President Trump, Kim Jong Un released the three hos-tages and handed them over to US custody.

Secretary of State Mike Pompeo accompanied the three men back to the United States, where they were wel-comed by Trump at 3 am at Andrews Air Force Base in Maryland.As with any break-ing news concerning Trump, there are al-ways mixed opinions. Many news outlets claimed that the manner in which Trump han-dled the situation was staged, and only meant to garner TV ratings.In whichever light you view the welcoming, one fact cannot be dis-puted: this was an ac-complishment for the

abundantly scrutinised leader. The diplomatic success is also a prom-ising premonition of what lies ahead for the summit between Trump and Kim Jong Un, set for June 12 in Singapore. Political expression and freedom of speech is an essential component to any functioning de-mocracy. One is enti-tled to disagree with the views of another, but we must also be able to use our discretion and know when something is no longer political but simply an achieve-ment to be celebrated.Trump’s victory in free-ing the refugees makes one ponder what the fu-ture will hold for North Korea’s relationship with the rest of the world. For all we know, this might be the first signs of Kim Jong Un slacken-ing his vice grip over his people, and one day the chains might be no more.

Trump: A Win’s a Win

Foto

s: Ve

rska

f

Page 5Uitgawe/Issue 296 Concipio

JD West

Vrywillige di-enslewering  aan

die gemeenskap is ‘n belangrike doelwit van PRG se Societas. Personeel by provinsi-ale hospitale landwyd werk oor die algemeen baie lang ure en daar is gereeld ‘n tekort aan ‘mannekrag’ om in die groot behoefte aan dienste te voorsien. Stellenbosch se sta-atshospitaal het 85 beddens en sluit ook Cloetesville Ge-meenskapskliniek en nege Primêre-g e s o n d h e i d -sorgklinieke in.

Daar is geen twyfel

nie dat daar baie geleen-thede by staatshospi-tale is om ondersteun-ing en hulp te verleen. Auret Lochner en an-der Societas-lede het inisiatief geneem en die ‘PRG-hospitaalpro-jek’ begin. Hulle het besluit die mees prak-tiese en direkte manier is om by die plaaslike staatshospitaal te be-gin ondersteun en help. Auret organiseer n o u dat vier

komiteelede week-liks diens daar lewer. Geleenthede wat reeds gebruik is om die plaas-like staatshospitaal te help is om tyd met kinders by die pedia-triese afdeling te span-deer en eetgoed te ver-skaf vir die pasiënte wat by ongevalle wag. Die komitee verleen ook weekliks hulp om die hospitaalterrein te onderhou en die tuine mooi te maak sodat dit ‘n goeie indruk te skep.Die personeel van die verskillende afdelings by die Stellenbosse staatshospitaal, waar Paul Roosers diens

lewer, is uiters dank-baar vir die verskil

wat hulle maak.

Flinke Paul Roosers sehospitaalprojek maak harte bly

Societas se verbintenis tot dienslewering

Societas

Page 6Uitgawe/Issue 296 Concipio

Poem from a Paul Rooser

I pledge: to respect othersbut only if they're my brothers

to respect their beliefsbut say "god" when assembly isn't brief

to be a gentlemanbut discuss girls like venison

to not discriminatebut still make jokes and spread hate.

as I swear it I see a display:a once mighty statue

upon three pillarsbut with broken feet of clay.

f … forget not "blitting"Own up!

-Anonymous

Cat call Have you ever wondered why it’s called

“catcalling”?I am 13 years old.

A man driving past me shouts,“Hello baby!”

I take it as a compliment.Because it is, right?

His voice snakes around me likeVines up a tree.But I’m flattered

That a grown man thinks I look...Hot? Sexy? Attractive?

He feeds off of my self consciousnessAnd gets me to smile sweetly at him.

Have you ever wondered why it’s called“Wolf whistling”?

15 years old:I hear a man whistle at me

From a passing car.The note rises and falls,Supposedly to expressHis attraction to me.

Even though neither of us know the other.Yet another grown man

Throwing an implied complimentIn my general direction.

Trying to steal away from meThe innocence of my youth.

But I am not a petTo be called when you need me for comfort...

Or an animalTo tame and teach to do your bidding.

I am a girlA teenagerA womanA person

If you decide to treat meLike a cat,Or a wolf,

I will act accordinglyI will bite,Scratch,

Kick,And maim you

If you get too closeSo don’t you dare purrAnywhere near me...

And keep your damn howlsTo yourself Fo

tos:

Vers

kaf

Page 7Uitgawe/Issue 296 Concipio

CATCALLING

Tian LouwThe poem Cat Call by Ally Osborn (Rhenish, Grade 11) spiked up quite the debate at Paul Roos. And if you ask me, it is high time we speak about this. We should applaud the writ-er, since the poem executed perfectly one of art’s most important functions: to leave people thinking, fight-ing and questioning. This poem took something that many boys are too afraid to confront and tossed it on the table for all to see.So, have you ever wondered why it’s called catcalling? Colloquially a “cat” refers to an attractive female. But cats are also animals and pets. People call for their pets whenever they need them (see stanza 9). There-fore, no connotation to the word “catcalling” can be good... Not only is it a way of blatantly objectifying women, but it also disre-gards women’s importance as human beings since they are treated like animals. The first arguments in the defence of these actions have been something like: “She should be flattered”, “I wish I was catcalled!” or “Embrace it while it lasts”.

All these responses are indicative of naivety. And this is what many little girls are lead to be-lieve (see lines 3 – 12). You cannot understand what it feels like if you are a man, because the mod-ern definition of catcalling specifically refers to women being called out in a sexu-al manner by a man (Ox-ford Dictionary). A child may feel flattered (like the speaker did at 13) but any adult should know that cat-calling is wrong, because it undermines a woman’s worth as a girl – as a teenag-er – as a person (stanza 10). There is no denying (if you use any form of logical thinking) that when a man catcalls a young girl, it is sick and that anything sim-ilar to catcalling is barbaric and hurtful. If you don’t understand this, I urge you to read the poem again and to try to imagine stand-ing in the speaker’s shoes.Constant feedback I hear is that “the poem is not aimed at us (Paul Roos boys)”. BUT IT IS!If you say it is not, you are either too afraid to admit it, you are too proud or you didn’t get any messages of

the poem: Women are hurt by acts like catcalling and wolf-whistling. Little girls, who are supposed to lead innocent lives are victims of our society because they are told that catcalling is a com-pliment. That many men think women are only want-ed when they are useful and needed. That men can dam-age someone’s self-worth with words and whistles. But you can work against acts like catcalling. So male or female; catcaller or not – it applies to you and you have been made aware.If someone had said that all Paul Roosers are barbaric catcallers and wolf-whis-tlers, I would understand the general vehement dis-agreement towards this statement, because it is not true and whoever says this must also take into ac-count that all boys’ schools are filled with male mi-nors and raging hormones. But this is not what the poem or the speaker is saying.I could write a mil-lion words on this top-ic, but I don’t have to. Ally Osborn did it in much less words and much bet-ter than I possibly could.

Have you ever wondered why it’s called “catcalling”?

Foto

s: Ve

rska

f

Page 8Uitgawe/Issue 296 Concipio

‘Musica Perpetua rules the roost’Luke Rein

eet Musica Perpetua – an esteemed cultural asset to the BloemRoos clan. Musica Perpetua is a wind-band consisting of learners from Paul Roos Gymnasi-um, Rhenish Girls’ High and Bloemhof Girls’ High. The group is conduct-ed by experienced mu-sician Renaldo Wales. The Musica Perpet-ua Wind-Band was es-tablished in 2016, so it would be unrealis-tic to assume that they are widely recognized. But despite the band’s

short existence, it recently received an invite to per-form at the prestigious annual US Band Extrav-aganza where artists per-form on invitation only. The event was hosted by the University of Stellenbosch to celebrate its centenary year, and only a select few were given the privilege of performing alongside the University’s Wind-Band. Musica Perpetua was com-plimented for its ability to replicate a wholesome big-band sound – which used to be admirable among bands almost three times its size. In order to satisfy the band’s demanding appe-tite for growth, an overseas tour has been planned to

Belgium and Germany during the December hol-idays. The entire group will be treated to master classes with profession-al Belgian musicians, a highlight organised and sponsored by the par-ents of Renaldo’s fiancé. The groups crescen-do-like growth has led to its unmatched tone and exclusivity. On Saturday, their per-formance at the 2018 Stellenbosch Eisteddfod was crowned with a Cum Laude by the adjudicators. Musica Perpetua’s poten-tial invokes excitement and curiosity for what lies in the near future.

A Reason for Cultural Celebration

Stellenbosch-Kunswedstryd( Die volgende Paul Roosers het tydens die Stellenbosch Kunswedstryd deelgeneem en as volg Presteer)

OrkesCore Drumline- Cum Laude

Musica Prepetua- Cum Laude

Stringendo- Cum Laude

SangFrancois du Toit- Cum Laude - Cum LaudeSung-Jun Chung-Cum Laude - A, A+Josua Cloete- A+, A+Vernon Simons-Cumlaude,A+

Willem Swartz -Cum Laude -Cum Laude -A+Tristan Fortune-Cum Laude -A+Luke Giesler -A+Liam Pasque -Cum Laude -A+,A+Keegan Lord -Cum Laude -Cum Laude -A+Stehan Malherbe-Cum Laude -Cum LaudeStehan Odendal-Cum Laude -A+,A

Edward van Antwerpen- A+Ajay Adriaanse-Cum Laude -A+, AChristopher Changfoot-A

Danie Conradie -A+Christiaan Hamman-A

Ronin Nel -Cum Laude

Gershwin Phillips -ASteven Norman -ACameron Pents -A+

JC Serfontein -Cum Laude

M

Page 9Uitgawe/Issue 296 Concipio

Music Perpetua

Foto

s: Be

n Ba

rnar

d, A

let C

onra

die

Page 10Uitgawe/Issue 296 Concipio

SMatthias Dohnt

One language sets you in a corridor for life. Two

languages open every door along the way” ~ Frank Smith This is but one of many quotes spread across many languages that captures the reason be-hind the importance of mul-tilingualism. En elke taal is ‘n brug wat die mense wat dit praat met ‘n ander kultuur en geskiedenis verbind. It is in-deed difficult these days how-ever to see the importance and beauty of multilingualism seeing as how the “power-houses” of the world, the UK and the US, both consist of mostly English speakers. Hi-erdie skep die indruk dat as jy Engels kan praat jy reeds gereed is vir die besigheid-swêreld en dat jy jou nie verd-er hoef te steur aan vreemde tale nie. This presumption is, however, incorrect. Studies have shown that there exists a large market for multilinguals and especially those who can speak Mandarin. Vir die les-er se onthalwe sal ek maar, bly by een taal van nou af.Mandaryns word deesdae ge-sien as a hoogsbelangrike taal as gevolg van China se wyd verspreide teenwoordigheid in die besigheidswêreld. Dit is reeds bekend dat Mandaryns in ‘n groot hoeveelheid areas gepraat word, vanaf Beijing

tot by Singapoer, en dat on-geveer ‘n vyfde van die wêreld dit as hulle moedertaal praat. Dit is dus belangrik om hierd-ie taal aan te leer en dit is waar die Confucius Institute inpas.Die Confucius Institute is in 2004 gestig as ‘n regeringsor-gaan in China vir die interna-sionale bevordering van Man-daryns en werk sedertdien met verskeie universiteite en skole regoor die wêreld om Man-daryns as taal aan te bied. Hul doelwitte is om die Chinese taal en kultuur te bevorder in lande soos Suid-Afrika wat ‘n belangrike handelsvennoot vir China in Afrika geword het. In 2007 is hulle by die Universiteit van Stellenbosch gevestig en hierdie jaar aan die einde van verlede kwarta-al het hulle besluit om ook by Paul Roos aktief te word nadat hulle reeds by verskeie skole in die omgewing bedrywing is. Die Confucius Institute se lesse word gratis aangebied by hulle kantore by die universi-teit en daar is reeds ‘n groep leerders wat aan groepsklasse deelneem. By die klasse leer jy die basiese elemente van die taal praat. Karakters word aangeleer asook verskeie as-pekte van die Chinese kultuur. Die Universiteit van Stellen-bosch self het reeds sedert 2000 ‘n Chinese Afdeling in die Departement Moderne Vreemde Tale wat Chinees

op akademiese vlak aanbied as deel van ‘n verskeidenheid voorgraadse programme. Daar is tans ook ‘n Honneur-sprogram in Chinees. Hierdie inisiatief is reeds amper twin-tig jaar gelede gevestig deur die toekomsvisie van Koos Bekker wat destyds Hoof Uitvoerende Beampte van Naspers was en onder wie se leiding Naspers sy belange in China dramaties uitgebrei het. Meertaligheid is ‘n waar-devolle vaardigheid wat jou in die besigheidswêreld en in enige kennisgebied kan laat uitstaan en aangesien Paul Roos tot nou toe slegs Duits en isiXhosa as derde tale aangebied het, met ander tale wat stadig, maar seker verd-wyn het, word die Confucius Institute se teenwoordigheid baie waardeer. Alhoewel ‘n mens seker altyd in die oog moet hou dat China nie ‘n land is wat sonder handskoene aangepak moet word nie en dat daar belangrike vrae bestaan rondom menseregte en kwessies soos Tibet, is dit ‘n waardevolle geleentheid om ten minste beter ingelig te wees oor die werklikheid. Hopelik sal daar nog baie leerders wees wat in die toe-koms deel sal vorm van hierd-ie nuwe insiatief en wat meer-taligheid lewendig sal hou...

Mandaryns en Meertaligheid

Vir meer informasie kontak: 064 946 2813

Foto

s: Ve

rska

f

Page 11Uitgawe/Issue 296 Concipio

Righardt kraai koningChristiaan van der

Walt aul Roosers het van 23-28 April aan die Senior Suid-Afrikaanse Swem-kampioenskap in Port Elizabeth deelgeneem. Righardt Muller het weer eens uitstekend gevaar deur die WP-rekord in die 1500m-vryslag te verbeter en is so ook as wenner van sy item aangewys is, , terwyl Mitchel Engelke die brons medalje losgeswem het.Righardt het aan meni-ge vryslag-items sowel as aan die 4x200m-aflos deelgeneem, maar uitein-delik gekwalifiseer vir beide die 800m- en die 1500m-vryslag finaal. “My afrigters en ek het

geweet dat dit moontlik was vir my om die rekord vir die 1500m-vryslag te breek nadat ek ’n goeie tyd by die Junior Kampi-oenskap geswem het. Op die dag kan daar egter eni-giets gebeur en met swem kan jy jou doelwit met ’n fraksie van ’n sekonde misloop”, erken Righardt.Righardt het die 1 500m met ’n tyd van 16:01:52 gew-en — en so ’n twaalfjaar-re-kord vir 15-jariges (wat óók deur ’n oud-Paul Rooser, Heerden Herman, in 2006 opgestel is!) met twee sekondes verbeter. “Die gevoel van blydskap het my voete onder my uitgeslaan”, lag Righardt. “Dan wil ek in dieselfde asem sê dat swem eintlik

’n spansport is — eerstens my Skepper vir my talent, tweedens my afrigters vir hulle toewyding en leid-ing en derdens my ouers en swem-vriende vir ondersteuning; hulle al-mal het ’n direkte impak op my sodat ek my passie vir swem kan uitleef.”Die volgende belangrike swembyeenkoms, die SA Senior Kortbadkampio-enskap, vind van die 9-12d Augustus in Durban plaas. Righardt mik om al sy huidige tye te verbeter, maar ook om die 800m vryslag onder 08:20:00 en die 1500m vrys-lag onder 16 minute te swem. Maak ons trots!

P

Page 12Uitgawe/Issue 296 Concipio

Janré Potgieter

Die maroen masjien het ’n naweek of twee gelede

met hope selfvertroue en groot verwagtinge opgeruk Paarl toe om die jaarlikse stryd teen Paarl Gimnasium aan te pakDie eerste spanhokie wedstryd is gekenmerk deur skitterspel van die maroenhemde, wat ge-maklik met 3-0 geseëvier het. Die wedstryd is van die begin af deur Paul Roos gedomineer. Paul Roos se hokkiespanne het deur die bank vir Paarl Gim behoorlik gewys waar Dawid die wortels begrawe het. Van die roemryke “Gimmie-guts” was daar maar min te sien.Saterdag was egter nie so ‘n maklike dag nie. Aanvanklik het Paarl Gim se spanne die botoon gevo-er, en Paul Roos se Chak-kas het net-net nié die oor-winning behaal nie, met ‘n eindtelling van 24-27, ten spyte van ‘n goeie terugveg-poging in die tweede helfte.Daarná het dieBituas ‘n uitste-kende 70 minute se rugby op-gedis en uiteindelik ‘n welver-diende oorwinning van 22-17 behaal. En toe breek die oom-blik aan waarna elke toeskouer uitgesien het…Toe Paul Roos se vuurvreter-kaptein, JJ Kotze, die manne op die veld lei, was dit duide-lik die manne is gereed om nóg ‘n spogvertoning te lewer. Vanaf die afskop was dit ‘n tita-niese stryd en albei spanne het

ingeklim met alles wat hulle het. Teen rustyd het Paul Roos nog agter geloop, maar die stryd was nog vér van verby. Toe die tweede helfte be-gin, het Paul Roos vinnig momentum opgetel en dit was nie lank nie toe be-gin hulle die drieë inryg.Die eerste twee drieë is toegeken aan die uiteinde-like Speler van die Wedstryd, Mink Scharink, wat ‘n regte doring in die vlees van die gasheerskool was. Daarna het die blitsige Remy Engel-brecht met flink voetwerk en hope spoed Paul Roos se derde drie aangeteken.Dit was ook nie lank nie toe Tiaan Pretorious met sy onge-looflike vaardighede ‘n uitste-kende drie gedruk het en agter die doellyn gaan kuier het nie. Tussendeur dit alles het Kade Wolhuter se geleerde skopvoet

die telbord ook aan die rol ge-hou. PRG se pak voorspelers het die Gimmies tot oorgawe gedwing en sy blitsige agterlyn het met goeie hanteerwerk vir die nodige afronding gesorg. Die Maroen Masjien se onder-steuners het die spreeekwoor-delike dak met ’n dreunende “Oh Boys of Paul Roos …” gelig en toe die eindfluitjie blaas, was elke Paul Rooser binne sekondes op die veld vir die gebruiklike Jolla Bolla.Dit was ‘n naweek vol van sukses en wonderlike her-inneringe - een wat ons nie sommer gou sal vergeet nie!Dit was ‘n naweek wat elke Paul Rooser nie gou weer sal vergeet nie en ‘n her-innering wat ‘n mens net weer van voor af trots maak op wat dit beteken om die maroen baadjie te dra.

Paul Roos verf die Paarl maroen!Fotos: Ben Barnard