24
DAAGLIKSE GEBEDSKALENDER MET BYBELLEESKALENDER 2019 - 2020

DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAAGLIKSEGEBEDSKALENDERMET BYBELLEESK ALENDER2019 - 2020

Page 2: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

GEBED“Ons sal dan al ons aandag aan gebed en die bediening van die woord bly gee.”Handelinge 6:4

Gebruik gerus hierdie Daaglikse Gebedskalender om saam met ander lede en vriende — van regoor die wêreld — spesifiek te bid vir ons bediening, ons leiers en daardie mense wat ons nog moet bereik met die evangelie.

U gebede sal elke dag saam met meer as 162 800 Gideons en 94 900 Hulpgroeplede in 200 lande opstyg tot die troon van God.

Kom ons wy ons lewe toe aan God deur gebed, persoonlike getuienis en die plasing van sy Woord.

Page 3: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DIE SEWEGEESTELIKEDOELWITTE

UUR VAN GEBED

Ons is:Manne en vroue van die Woord.Manne en vroue van geloof.Manne en vroue van gebed.Manne en vroue met ʼn afgesonderde lewenswandel.Manne en vroue met ʼn medelydende hart.Manne en vroue wat getuig.Manne en vroue wat gee.

Onthou die volgende twee spesiale bidure:

DAG VAN VEROOTMOEDIGINGSATERDAG, 01 FEBRUARIE 2020

DIE INTERNASIONALE DAG VAN GEBEDSATERDAG, 13 JUNIE 2020

Woon hierdie byeenkomste van U laer by en bid saam met lederegoor die wêreld.

U word aangemoedig om, soos die tyd U toelaat,daagliks ʼn paar oomblikke tussen 07:00 en 08:00 vir die aktiwiteite van Die Gideons Internasionaal te bid.

Page 4: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

VAN DIENASIONALE KAPELAANGoeie dag,

Elke oggend gebruik Gideons en Hulpgroeplede hierdie kalender terwyl ons eensgesind bid vir lede regoor die wêreld, asook vir dié mense waarop die Gideonsbediening se aktiwiteite ’n impak sal hê deur dit waarmee ons besig is.

Om gereeld te bid is ’n dissipline wat nie net ons pogings bemag-tig nie, maar ons ook nader aan mekaar bring in een gees en een gedagte. Hierdie eenheid is deel van ons leuse: “Stry saam vir die geloof van die evangelie, in Een Gees, Een Siel en Een Visie.”

Nog ’n manier om eensgesind te wees in gees en gedagte is om op die Woord van God gefokus te bly. As hulpmiddel tot hierdie doel is ʼn Bybelleeskalender in die agterkant van hierdie boekie bygevoeg sodat u die Bybel in een jaar kan deurlees.

Gebed en Bybellees is dissiplines wat uiters belangrik is vir u geestelike gesondheid en u invloed in die wêreld as lid van Die Gideons Internasionaal in Suid-Afrika. Let daarop dat lande wat in oranje aangedui is, steeds geslote is vir Die Gideons Internasionaal. Sjina is in groen aangedui aang-esien dit gedeeltelik oop is vir Die Gideons Internasionaal.

God seën u terwyl u Hom in hierdie vereniging dien.

Johan du PlessisNasionale Kapelaan

Page 5: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 01

DAG 02

DAG 03

Sefanja 3:17 “Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou.”

2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”

Spreuke 18:10 “Die Naam van die Here is ‘n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.”

Pierre le Grange (Sunette) - nasionale presidentAllen J Huth (Terry) - internasionale president_______________ (_________), my laer se president.

Tobias Kotzé (Francina) - nasionale visepresident.Kevin Beal (Aimee) - internasionale visepresident.___________________ (___________), my laer se visepresident.

Corné de Jager (Anita) - nasionale tesourier.Kevin Keck (Cindy) - internasionale tesourier.___________________ (____________), my laer se tesourier.

Bid vir• Die uitvoerende komitee, dat hulle die Here se wysheid sal volg in hulle leier- skap van Die Gideons Internasionaal in Suid-Afrika.• Edgar Galiano - direkteur van die internasionale uitreikbediening.• Adolfo Kiaty - streeksdirekteur van Latyns Amerika-Noord en die Karibiese Eilande.• Lede van die volgende lande in Latyns Amerika-Noord en die Karibiese Eilande: Sjina

Bid vir• Die staande komitees en ad hoc komitees van die nasionale kabinet.• Nuwe lede om die werk voort te sit en uit te brei in Suid-Afrika. Prys die Here vir elke persoon wat Jesus as persoonlike Verlosser aangeneem het en wees verheug in die Here vir oop deure om God se Woord te plaas.• Lede van die volgende lande in Latyns Amerika-Noord en die Karibiese Eilande: Iran

Bid vir• Die finansiële komitee, dat die Here hulle met wysheid sal toerus in die bestuur van die vereniging se finansies.• Die bereiking en oorskryding van die nasionale finansiële doelwit.• Die bereiking van my laer se finansiële doelwit van R __________________• Lede van die volgende lande in Latyns Amerika-Noord en die Karibiese Eilande: Algerië

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Anguilla 17 422 1 11 1

Antigua 95 882 1 8 6

Bahamas 332 634 4 40 15

Barbados 293 131 2 22 14

Belize 385 853 2 13 7

Bermuda 71 176 1 18 11

Britse Maagde Eilande

35 802 1 8 1

Manne en vroue van die Woord

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulp-groep-lede

Kaaiman Eilande

59 613 1 11 6

Dominika 74 027 1 9 1

Domini-kaanse Republiek

10 298 756 79 612 392

Nederlands-Karibiese Eilande

25 971 1 5 4

El Salvador 6 187 271 42 275 104

Manne en vroue van geloof

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Grenada 112 207 2 11 10

Guade-loupe

448 798 2 15 13

Guatemala 16 581 273 147 1 338 1 013

Haiti 10 788 440 45 489 110

Honduras 9 182 766 57 387 156

Jamaika 2 812 090 7 72 31

Manne en vroue van gebed

Page 6: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 04

DAG 05

4 Efesiërs 4:1 “Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het.”

Psalm 23:1 “Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.”

Johan du Plessis (Lena) - nasionale kapelaan.Mark Johnson (Mary) - internasionale kapelaan.___________________ (____________), my laer se kapelaan.

Leon van der Merwe (Amanda) - nasionale uitvoerende direkteur en al die personeel by die nasionale dienssentrum in Pretoria.Dan Heighway (Karen) - internasionale uitvoerende direkteur en al die personeel by die internasionale hoofkantoor, Nashville, VSA.___________________ (____________), my laer se sekretaris.

Bid vir• Streekskapelane en laerkapelane en vir hulle spesiale verantwoordelikheid vir pastorale sorg en die gebeds- en persoonlike werk program.• Alle lede om die sewe geestelike doelwitte na te streef en hulle persoonlike getuienis uit te leef.• Elke Gideon- en Hulpgroeplid, om die doelwit van een PWT per week na te streef en dat baie siele daardeur Christus Jesus as Verlosser sal aanneem.• Die Dag van Verootmoediging in Februarie en die Internasionale Dag van Gebed in Junie. Marokko

Manne en vroue van ʼn afgesonderde lewenswandel

Bid vir• Bid vir die lede van die volgende lande in Latyns Amerika-Noord en die Karibiese Eilande:

Lande Bevolkingsyfer Laers Gideons Hulpgroeplede

Martiniek 385 320 1 10 4

Mexiko 125 959 205 159 984 686

Montserrat 5 315 1 11 0

Puerto Rico 3 294 626 32 197 87

Saint Barthelemy 7 160 1 4 2

Saint Martin 32 284 1 7 5

Sint-Maarten 42 677 1 13 8

St Kitts/Nevis 53 094 2 21 12

St Lucia 165 510 2 22 19

St Vincent 101 844 1 11 9

Manne en vroue met ʼn medelydende hart

DAG 06 Spreuke 9:10 “Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.”Sunette le Grange (Pierre) - nasionale Hulpgroeppresidente.Cindy Davis (Ralph) - internasionale Hulpgroeppresidente.___________________ (____________), my laer se Hulpgroeppresidente.

Bid vir• Die Hulpgroepadvieskomitee, asook vir die implementering van die Hulpgroep se vier kernprogramme in alle laers.• Lede van die volgende lande in Latyns Amerika-Noord en die Karibiese Eilande: Noord-Korea

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Trinidad & Tobago

1 215 527 6 55 39

Turks en Caicos-Eilande

53 701 2 12 5

Maagde Eilande

106 977 2 24 12

Manne en vroue van die Woord

Uzbekistan

Page 7: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 07

DAG 08

DAG 09

Filippense 4:7 “En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.”

Efesiërs 6:10 “Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.”

9 Filippense 1:3 “Ek dank my God elke keer as ek aan julle dink.”

Francina Kotzé (Tobias) - nasionale Hulpgroep-visepresidente.Lynne Peterson (Dave) - internasionale Hulpgroep-visepresidente.___________________ (____________), my laer se Hulpgroep-visepresidente.

Colla Bosman (Marius) - nasionale Hulpgroepsekretaresse / tesouriere.Mary Lou Ray (Michael) - internasionale Hulpgroepsekretaresse/ tesourier.___________________ (____________), my laer se Hulpgroepsekretaresse.

Ané Esterhuizen (Diederik) - nasionale Hulpgroepkapelane.Betty Dyson (Henry) - internasionale Hulpgroepkapelane.___________________ (____________), my laer se Hulpgroepkapelane.

Bid vir• Hospitale, residensiële- en verpleeg- inrigtings – dat baie pasiënte, inwoners en hulle besoekers vrede, troos en ver- lossing sal vind deur die lees van die geplaaste Testamente.• Fernando Sarabia - streeksdirekteur van Latyns Amerika-Sentraal.• Lede van die volgende lande in Latyns Amerika-Sentraal: Irak

Bid vir:• Volgehoue oop deure by al die Hulpgroep plasingsareas.• Lede van die volgende lande in Latyns Amerika-Sentraal: Afghanistan

Bid vir• Streekskapelane en laerkapelane en vir hulle spesiale verantwoordelikheid vir pastorale sorg en die gebeds- en persoonlike werk program.• Jose Urzua - streeksdirekteur van Latyns Amerika-Suid.• Lede van die volgende lande in Latyns Amerika-Suid: Saoedi-Arabië

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Aruba 116 576 1 23 18

Colombië 48 168 996 121 1 127 730

Costa Rica

4 987 142 24 146 63

Kuba 11 116 396 28 591 340

Curacao 150 241 1 8 4

Ecuador 16 498 502 70 521 350

Manne en vroue wat gee

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulp-groep-lede

Frans Guiana

296 847 1 10 5

Guyana 704 685 20 148 58

Nicaragua 6 085 213 44 193 95

Panama 3 800 644 18 102 67

Suriname 597 927 2 10 2

Venezuela 31 689 176 114 652 427

Manne en vroue van die Woord

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Argentinië 44 694 198 128 779 430

Bolivië 11 306 341 40 430 278

Chili 17 925 262 75 549 332

Paraguay 7 025 763 31 307 242

Peru 31 331 228 137 1 523 1 129

Uruguay 3 369 299 17 109 76

Manne en vroue van geloof

Page 8: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 10

DAG 11

Daniël 12:3 “Die verstandige leiers sal skitter met die glans van die hemel self, en dié wat baie mense op die regte pad gelei het, sal vir altyd skitter soos die sterre.”

11 Spreuke 4:23 “Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.”

STREEK 1: Awie Thomas (Ruth) - streekspresident.Susan Morkel (Barend) - Hulpgroepstreekspresidente.

Australië: Trevor Monson (Gail) - internasionale trustee en lede van die nasionale vereniging in Australië.Lincoln Hawkins - nasionale uitvoerende direkteur.

DAG 12 Jesaja 26:3 “Gee aan hulle vrede en voorspoed, Here, want hulle het hullevertroue op U gestel.”Duitsland: Manfred Wiegel (Lydia) - internasionale trustee en lede van die nasionale vereniging in Duitsland.Johannes Wendel - nasionale uitvoerende direkteur.

Bid vir• Lede van laers in die Suid-Kaap area: Beaufort-Wes, George, Mosselbaai, Oudtshoorn, Riversdale and Swellendam.• Lede van die laers in die Karoo area: Colesberg, Cradock, Graaff-Reinet, Middelburg en Queenstown.• Lede van die volgende lande in Europa- Sentraal: Tunisië

Bid vir• Al die areadirekteure en streeksprogram- leiers in streek 1.• Lede van die laers in die Kaapstad Metro area: Bellville, Blouberg, Durbanville, Kaapstad-Suid, Stellenberg, Suid- Skiereiland en Tygerberg.• Angelo Greco - direkteur van die internasionale uitreikbediening.• Pavel Denk - streeksdirekteur van Europa-Sentraal.• Lede van die volgende lande in Europa-Sentraal: Jemen

Bid vir• Lede van die laers in die Boland area: Bergrivier, Helderberg, Langeberg, Overberg, Overstrand, Stellenbosch en Worcester.• Lede van die laers in die Namakwaland area: Kokerboom, Maskam, Swartland en Weskus.• Lede van die volgende lande in Europa- Sentraal: Somalië

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Albanië 3 057 220 6 17 1

Armenië 3 038 217 23 157 62

Bosnië en Herze-gowina

3 849 891 10 37 8

Bulgarye 7 057 504 39 199 83

Kroasië 4 270 480 20 70 19

Tsjeggiese Republiek

10 686 269 39 290 71

Manne en vroue van gebed

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Estland 1 244 288 8 64 21

Georgië 4 926 087 16 77 5

Hongarye 9 825 704 34 235 98

Kosovo 1 907 592 1 5 0

Manne en vroue van ʼn afgesonderdelewenswandel

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Letland 1 923 559 17 95 20

Litaue 2 793 284 9 50 21

Macedonië 2 086 720 15 57 23

Moldawië 3 437 720 12 130 114

Montene-gro

614 249 2 5 0

Pole 38 420 687 93 509 113

Manne en vroue met ʼnmedelydende hart

Page 9: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 13

DAG 14

DAG 15

Johannes 14:6 “Jesus het vir hom gesê: Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.”

2 Tessalonisense 3:3 “Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.”

Jesaja 6:8 “Toe het ek die Here hoor vra: Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!”

Finland: Pertti Tamminen (Päivi) - internasionale trustee en lede van die nasionale vereniging in Finland.Markus Ilomäki - nasionale uitvoerende direkteur.

STREEK 2: Ralph Rabie (Carla) - streekspresident.Riekie Graaff (Francois) - Hulpgroepstreekspresidente.

Japan: Seiji Ogata (Toyoko) - internasionale trustee en lede van die nasionale vereniging in Japan.Norihiro Hirai - nasionale uitvoerende direkteur.

Bid vir• Lede van die laers in die Noord-Kaap area: Douglas, Ghaap, Hopetown, Kalahari, Kimberley, Upington, Vaalharts en Vryburg.• Lede van die laers in die Oos-Kaap area: Beaconbaai, Grahamstad, Oos-Londen, Port Elizabeth, Tsitsikamma en Uitenhage.• Lede van die volgende lande in Europa- Sentraal: Libië

Bid vir:• Al die areadirekteure en streeks- programleiers in streek 2.• Lede van die laers in die Noordrand area: Emmarentia, Florida, Randburg, Rosebank, Sandton en Weltevreden.• Lede van die laers in die Wesrand area: Krugersdorp, Musa weNkosi, Pimville, Randfontein, Roodekruin en Roodepoort.• Jean Marc Dewaele - streeksdirekteur van Europa-Wes en die Midde-Ooste.• Lede van die volgende lande in Europa- Wes en die Midde-Ooste: Turkmenistan

Bid vir• Lede van die laers in die Noordwes area: Fochville, Klerksdorp, Lichtenburg, Parys, Potchefstroom en Stellaland.• Lede van die laers in die Suidrand area: Alberton, Brackenhurst, Heidelberg, Johannesburg-Suid, Mohau, Ntando yeNkosi, Vanderbijlpark en Vereeniging.• Lede van die volgende lande in Europa- Wes en die Midde-Ooste: Mauritanië

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Roemenië 21 457 116 74 774 271

Serwië 7 078 110 62 190 73

Slowaakse Republiek

5 445 040 15 163 41

Slowenië 2 101 126 9 49 16

Turkye 81 257 239 18 122 14

Manne en vroue wat getuig

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulp-groep-lede

Andorra 85 708 1 2 0

Oostenryk 8 793 370 13 182 77

Bahrain 1 442 659 1 27 20

België 11 570 762 9 57 20

Ciprus 1 237 088 3 14 7

Denemarke 5 809 502 19 193 109

Manne en vroue wat gee

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Faroër-eilande

51 018 1 5 1

Frankryk 67 364 357 57 697 382

Griekeland 10 761 523 10 106 23

Groenland 57 691 1 5 0

Ysland 343 518 13 173

Ierland 5 068 050 12 124 41

Israel 8 424 904 4 18 5

Italië 62 246 674 101 893 458

Manne en vroue van die Woord

Page 10: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 16

DAG 17

Johannes 15:7 “As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal dit kry.”

Matteus 5:9 “Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.”

Suid-Korea: Ei Jae Sung (Hye Sook Cho) - internasionale trustee en lede van die nasio-nale vereniging in Suid-Korea.Billy Lee (JaeBok Moon) - nasionale uitvoerende direkteur.

STREEK 3: Eben Jonker (Marie) - streekspresident.Marie Jonker (Eben) - Hulpgroepstreekspresidente.

DAG 18 Hebreërs 4:16 “Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.”Noorweë: Kaare Nordpoll (Aud) - internasionale trustee en lede van die nasionale vereniging in Noorweë.Steinar Hopland - nasionale uitvoerende direkteur.

Bid vir• Lede van die laers in die KZN-Suid area: Durban, Durban–Suid en Suidkus.• Lede van die laers in die KZN-Noord area: Durban-Noord, Mount Edgecombe, Richardsbaai, Stanger en Tongaat.• Lede van die laers in KZN-Binneland area: Abalandeli bakhe, Dundee, Estcourt, Ladysmith, Newcastle, Pietermaritzburg en Pinetown.• Dietmar Erler - streeksdirekteur van Europa-Oos.• Lede van die volgende lande in Europa- Oos: Maldives

Bid vir• Lede van die laers in die Vrystaat-Noord area: Bethlehem, Bothaville, Harrismith, Kroonstad, Ladybrand, Maluti en Senekal.• Lede van die laers in die Vrystaat-Suid area: Goudveld, Grootrivier, Kruin, Oranje, Spitskop, Welkom en Zastron.• Lede van die volgende lande in Europa- Wes en die Midde-Ooste: Comore Eilande

Bid vir• Al die areadirekteure en streeksprogram- leiers in streek 3.• Lede van die laers in die Hoëveld area: Bubele beNkosi, Ermelo, Middelburg, Secunda, Volksrust en Witbank.• Lede van die laers in die Laeveld area: Barberton, Lydenburg, Matimba (Hazyview), Nelspruit, Onderberg, Platorand en Witrivier.• Lede van die volgende lande in Europa- Wes en die Midde-Ooste: Djiboeti

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Jordanië 10 458 413 1 14 12

Koeweit 2 916 467 1 10 5

Libanon 6 100 075 3 31 19

Luxem-burg

605 764 1 7 1

Malta 449 043 1 8 6

Nederland 17 151 228 15 118 43

Oman 4 613 241 0 0 0

Manne en vroue van geloof

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Portugal 10 355 493 28 209 114

Katar 2 363 569 1 17 8

Spanje 49 331 076 42 189 88

Switser-land

8 292 809 39 732 398

Sirië 19 454 263 2 20 1

Verenigde Arabiese Emirate

9 701 315 3 32 25

Manne en vroue van gebed

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Azerbei-djan

10 046 516 6 48 4

Belarus 9 527 543 42 284 166

Kasakstan 18 744 548 64 393 139

Manne en vroue van ʼn afgesonderde lewenswandel

Page 11: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 19

DAG 20

DAG 21

Job 19:25 “Ek weet dat my Losser leef, uiteindelik sal Hy op die aarde triomfeer!”

Romeine 8:26 “Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie.”

1 Petrus 5:6 “Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het.”

STREEK 4: Wynand van Schoor (Estelle) - streekspresident.Henriëtte van der Merwe (Visser) - Hulpgroepstreekspresidente.

Republiek van Sjina (Taiwan): James C.H. Chen (Carolyn Kuo) - internasionale trustee en lede van die nasionale vereniging in die Republiek van Sjina (Taiwan).Joseph Huang - nasionale uitvoerende direkteur.

Bid vir• Al die areadirekteure en streeks- programleiers in streek 4.• Lede van die laers in die Oos-rand area: Bedfordview, Benoni, Boksburg, Brakpan, Delmas, Edenvale en Springs.• Lede van die laers in die Noord-Oos Gauteng area: Bronkhorstspruit, Hennops, Kempton Park, Kempton Park-Oos, Oos-Pretoria, Parke en Sifiso seNkosi (Midrand).• Lede van die volgende lande in Europa- Oos: Eritrea

Bid vir:• Lede van die laers in die Pretoria area: Hlonolofatsa, Meintjieskop, Noord- Pretoria, Suidwes-Pretoria, Waterkloof en Wonderboom.• Lede van die laers in die Bosveld area: Brits, Rustenburg, Thabazimbi, Tsholofelo, Warmbad en Waterberg.• Die gewapende magte in Suid-Afrika, dat die Here hulle sal beskerm en sal lei om vrede in ons land te handhaaf.• Mike Mbugua - direkteur van die internasionale uitreikbediening.• Kennedy Rotich — streeksdirekteur van Afrika-Suid.• Lede van die volgende lande in Afrika- Suid: Liechtenstein

Bid vir:• Lede van die laers in die Kremetart area: Capricorn-Noord, Capricorn-Suid, Euforbia (Naboomspruit), Mogol (Ellisras) en Potgietersrus.• Lede van die laers in die Limpopo area: Hoedspruit, Louis Trichardt, Phalaborwa en Tzaneen.• Lede van die volgende lande in Afrika- Suid: Monaco

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Kirgistan 5 849 296 39 346 73

Rusland 142 122 776

351 2 323 928

Tadjiki-stan

8 604 882 1 6 3

Oekraïne 43 952 299 205 1 461 553

Manne en vroue met ʼn medelydende hart

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulp-groep-lede

Angola 30 355 880 17 118 60

Botswana 2 249 104 7 50 35

Kenia 48 397 527 119 817 702

Lesotho 1 962 461 5 37 13

Madagaskar 25 683 610 77 562 478

Malawi 19 842 560 43 364 324

Mauritius 1 364 283 5 31 24

Mayotte 266 380 1 4 2

Manne en vroue wat getuig

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulp-groep-lede

Mosambiek 27 233 789 37 162 64

Namibië 2 533 224 14 190 116

Réunion 866 506 2 20 14

São Tomé en Principe

204 454 5 30 7

Seychelle 94 633 2 22 12

Swaziland 1 414 658 4 23 15

Tanzanië 55 451 343 97 409 304

Zambië 16 445 079 33 150 95

Zimbabwe 14 030 368 42 371 241

Manne en vroue wat gee

Page 12: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

Peet van der Merwe (Diana) — nasionale Kerkprogramkoördineerder.

Bid vir• Die nasionale Kerkprogramkomitee in die uitvoering van hulle verantwoordelikhede.• Die Kerkprogram, sodat laers doelbewus vir leraars sal bid en verhoudings met hulle bou. Dat alle laers in aanraking sal kom met elke kwalifiserende kerk in die laergebied.• Elke laer, om sy doelwit vir leraars- besoeke te bereik of te oortref.• Elke laer, om sy doelwit vir kerkaan- biedings te bereik of te oortref.• Kerkleiers, leraars en kapelane sodat hulle die Woord suiwer sal verkondig.• Effektiewe, inspirerende leraars- geleenthede wat in elke laer aangebied sal word om kerk- en laerverhoudings te verbeter.• My persoonlike kerkaanbiedingsdoelwit vir die jaar ______________________• My laer se kerkaanbiedingsdoelwit vir die jaar is _________________________• My persoonlike leraarbesoekdoelwit vir die jaar is ______________________• Lede van die volgende lande in Afrika- Noord en Afrika-Sentraal: Wallis en Futuna

DAG 22

DAG 23

1 Petrus 3:11 “Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na!”

Romeine 10:10 “Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered.”

Bid vir• Skoolhoofde en onderwysers, dat hulle die Here se leiding sal volg om onderrig van leerders te hanteer tot eer van sy Naam.• Leerders wat Testamente ontvang. Dat hulle tot geloof sal kom en Jesus as hulle persoonlike Saligmaker sal aanneem.• Serrat Teshome - streeksdirekteur van Afrika-Noord en Sentraal.• Lede van die volgende lande in Afrika-Noord en Afrika-Sentraal: St. Helena

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Burundi 11 844 520 49 293 221

Demokratiese Republiek van Kongo

85 281 024 101 827 719

Egipte 99 413 317 85 1 129 737

Ekwato-riaal-Guinee

797 457 3 22 12

Ethiopië 108 386 391

110 846 398

Manne en vroue van die Woord

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Gaboen 2 119 036 16 93 66

Republiek van die Kongo

5 062 021 19 113 48

Rwanda 12 187 400 40 251 161

Suid-Soedan

10 204 581 1 1 0

Soedan 43 120 843 1 9 2

Uganda 40 853 749 33 111 62

Manne en vroue van geloof

Page 13: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 24

DAG 25

Matteus 6:25 “Daarom sê Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie?”

Johannes 7:38 “Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.”Christo Fourie (Koers) - nasionale Ledeprogramkoördineerder.Koers Fourie (Christo) - nasionale Hulpgroepledeprogramkoördineerder.

Bid vir• Die 57ste nasionale konvensie in die Taberna Dei Diamantstad kerk in Kimberley, 24 – 26 September 2020. Ons wil graag in die Here se teen- woordigheid vergader.• Seën op die 121ste internasionale konvensie in Nashville, Tennessee, 21 – 25 Julie 2020.• Simon Rouamba - streeksdirekteur van Afrika-Wes.• Lede van die volgende lande in Afrika- Wes:

Bid vir:• Die nasionale Lidmaatskapskomitee en hulle verpligtinge.• Die Ledeprogram, dat elke laer ʼn netto groei van een lid sal bereik en meer leraars manne sal aanmoedig om Gideons te word. • Bid dat elke lid ʼn werwingshart sal hê, om sensitief te wees vir God se leiding om manne en hulle vroue persoonlik te nooi om by die bediening aan te sluit. • Die werwing van jong lede om by die Gideons en Hulpgroep aan te sluit.• ‘n Meer diverse ledebasis verteen- woordigend van alle gemeenskappe van ons land.• Bid dat alle lede hulle ledegeld stiptelik teen 30 April 2020 sal betaal.• Lede van die volgende lande in Afrika- Wes: Turkmenistan

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Benin 11 340 504 38 202 144

Burkina Faso 19 742 715 63 436 341

Kameroen 25 640 965 71 338 234

Kaap Verde 568 373 6 27 6

Sentraal-Afrikaanse Republiek

5 745 062 34 241 212

Tsjad 15 833 116 43 399 377

Côte d’Ivoire 26 260 582 63 566 470

Gambië 2 092 731 7 50 3

Manne en vroue van gebed

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulp-groep-lede

Ghana 28 102 471 132 814 347

Guinee 11 855 411 13 97 58

Guinee-Bissau

1 833 247 7 23 4

Liberië 4 809 768 27 83 25

Mali 18 429 893 13 72 64

Niger 19 866 231 10 22 17

Senegal 15 020 945 7 29 7

Sierra Leone

6 312 212 10 21 5

Togo 8 176 449 43 246 118

Manne en vroue wat gee

Page 14: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 27 Matteus 3:8 “Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is.”

Indië: John Edwin - nasionale president en lede van die nasionale vereniging in Indië.Navneet Chabra - nasionale uitvoerende direkteur.Nigerië: Paul Idi Apollos - nasionale president en lede van die nasionale vereniging in Nigerië.Emmanuel Utuedor - nasionale uitvoerende direkteur.

Bid vir• Die assosiasie van Christenbesigheids- en professionele manne vir diens.• Persoonlike getuienis en persoonlike werk deur individuele Gideons.• Die plaas van die Bybel, God se Heilige Woord of dele daarvan, in hotelle, skole, hospitale en ander inrigtings.• Lede van die volgende lande in Asië:

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Mianmar 54 336 138 81 915 406

Nepal 29 717 587 72 673 238

Pakistan 207 862 518

63 555 275

Sri Lanka 22 567 592 39 263 107

Thailand 68 615 858 104 1 057 393

Viëtnam 97 040 334 47 496 60

Manne en vroue wat getuig

DAG 26 1 Petrus 4:8 “Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhê, want die liefde bedek baie sondes.”Brasilië: Mauricio Melo de Meneses - nasionale president en lede van die nasionale vereniging in Brasilië.David Urbat - nasionale uitvoerende direkteur.Filippyne: Romeo Gundran - nasionale president en lede van die nasionale vereniging in die Filippyne.Norman Zara - nasionale uitvoerende direkteur.

Bid vir• Dat elke streeksprogramleier toegerus sal wees met die nodige vaardighede, kennis en geleenthede sodat hulle hulp kan verleen aan areadirekteure en laer- programvoorsitters.• Dat die onderskeie programme hulle streeksdoelwitte sal behaal.• Jim Liou - streeksdirekteur van Asië.• Lede van die volgende lande in Asië:

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulp-groep-lede

Bangladesj 159 453 001 19 161 33

Bhoetan 766 397 3 22 0

Kambodja 16 449 519 36 197 22

Hong Kong 7 213 338 7 62 15

Laos 7 234 171 4 53 6

Mácau 606 340 1 8 3

Mongolië 3 101 428 6 33 3

Manne en vroue met ʼn medelydende hart

Page 15: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 28 Hebreërs 12:1 “Terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop …”Peter Tolsma (Frieda) - nasionale programkoördineerder: Bybelplasingsprogram. Monica Grové (Piet) - nasionale Hulpgroepprogramkoördineerder: Bybelplasingsprogram.

Bid vir• Die nasionale Bybelprogramkomitee in die uitvoering van hulle pligte.• Persone wat Nuwe Testamente ontvang en hulle families, dat hulle die Woord daagliks sal lees en die Here as Verlosser sal leer ken.• Dat laers al hoe meer toegang sal kry tot skole en universiteite en dat ons sal werk aan die jaarlikse verspreiding van een miljoen Testamente.• Dat ons sal fokus om jaarliks skole, hotelle en hospitale te besoek om te verseker dat daar ʼn Bybel in elke kamer en ʼn Nuwe Testament in elke hand is.• Geleenthede vir jongmense om persoonlik te getuig en ander na die Here Jesus Christus te lei deur die krag van God.• Dat alle laers ywerig en getrou sal wees om inligting oor Bybelverspreiding aanlyn op te dateer.• Allen Low - streeksdirekteur van die Stille Oseaan gebied.• Lede van die volgende lande in die Stille Oseaan gebied:

Lande Bevolking-syfer

Laers Gide-ons

Hulpgroep-lede

Ameri-kaans-Samoa

50 826 1 8 2

Brunei 450 565 2 15 9

Cook Eilande

9 038 1 3 1

Fidji 926 276 18 179 66

Frans-Polinesië

290 373 1 9 8

Guam 167 772 1 17 9

Indonesië 262 787 403

249 1 940 787

Kiribati 109 367 1 17 8

Maleisië 31 809 660 100 966 523

Manne en vroue wat gee

Page 16: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 30 1 Kronieke 29:11 “Die grootheid, Here, die krag, die glans, die roem en die majesteit behoort aan U, ja, alles in die hemel en op aarde. Aan U, Here, behoort die heerskappy; U is bo almal verhewe.”Nico van Wyk (Melanie) - nasionale Geloofsfondsprogramkoördineerder.David W Martin (Emily) - voorsitter van die internasionale uitreikkomitee.Roald Rodseth (Lydia) - lid van die internasionale uitreikkomitee.

Bid vir• Alle internasionale uitreikkomiteelede en internasionale veldwerkers, dat God hulle sal beskerm en sal seën.• Die nasionale Geloofsfondsprogram- komitee, dat hulle suksesvol sal wees in die werk vir die Here.• Die vereniging se finansiële doelwit, dat dit by nasionale en internasionale konvensies bereik of oorskry sal word.• Bykomende Vriende van Gideons vir elke laer en dat hulle en ons lede sal voort- gaan om mildelik te gee.• Dat laers ʼn geseënde Vriende van Gideons byeenkoms hierdie jaar sal hou en verhoudings met hulle Vriende bou.• Lede van die volgende lande in die Stille Oseaangebied:

DAG 29 Psalm 113:3 “Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word!”André du Plessis (Elmarie) - in sy pligte as internasionale trustee op die nasionale en internasionale kabinette.

Bid vir:• Die VSA trustees wat 12 streke op die internasionale kabinet verteenwoordig. Hulle is:

Bid vir:• Hierdie manne om toegerus te word met wysheid en geestelike onderskeiding waar hulle die vereniging internasionaal lei.• Lede van die volgende lande in die Stille Oseaangebied:

Lande Bevolking-syfer

Laers Gideons Hulpgroep-lede

Papoea-Nieu-Guinee

7 027 332 30 384 171

Samoa 201 316 2 18 6

Singapoer 5 995 991 6 119 48

Solomon Eilande

660 121 6 58 24

Timor Leste 1 321 929 3 41 23

Tonga 106 398 1 7 5

Tuvalu 11 147 1 3 2

Vanuatu 288 037 2 17 9

Manne en vroue van geloof

Streek 1 Mark McNett (Diana) Streek 7 Bob Hubler (Deena)

Streek 2 Richard Nicolai (Jeune) Streek 8 Randy Crowe (Joy)

Streek 3 Sam Shoquist (Lynda) Streek 9 Bruce Patterson (Amy)

Streek 4 Russell Jamison (Beth) Streek 10 Steven Smith (Madeleine)

Streek 5 Bob Drinkall (Judy) Streek 11 Steven Spurr (Cheryl)

Streek 6 Joseph Nowlin (Brenda) Streek 12 Lloyd Crum (Frances)

Lande Bevolkingsyfer Laers Gideons Hulpgroeplede

Marshall Eilande 75 684 1 16 5

Mikronesië 103 643 3 14 11

Nauru 9 692 1 10 7

Nieu-Kaledonië 282 754 1 14 8

Nieu-Seeland 4 545 627 35 312 169

Noord-Marianas 51 994 1 8 5

Palau 21 516 1 8 1

Manne en vroue van die Woord

Page 17: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

DAG 31 Handelinge 1:8 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Sa-maria en tot in die uithoeke van die wêreld.”Bid vir• ʼn Kragtige herlewing oor ons land, wat ons nasie sal terugbring na God toe.• Die leiers in die regering, om hulle vertroue en steun in God en Jesus Christus te vind en dat die Heilige Gees hulle sal lei.• Dit wat bereik word deur die bediening van Die Gideons Internasionaal. Dank die Here vir beantwoorde gebede en onthou om Hom al die eer te gee.• Oop deure by skole, hotelle, hospitale en ander inrigtings waar toestemming om God se Woord te plaas geweier of teruggetrek is. Pleit by die Here om hierdie deure oop te maak sodat sy Woord geplaas kan word.• Die Here om voort te gaan om voormalige internasionale, nasionale, area- en laerampte- nare te gebruik tot uitbreiding van Sy koninkryk en Sy eer en heerlikheid.• Persone wat namens Die Gideons Internasionaal reis, dat hulle reisende genade sal ervaar en veilig sal wees in lande of gebiede waar die verspreiding van die Evangelie hierdie persone in gevaar kan stel.

Manne en vroue wat gee

Page 18: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

JAN

UA

RIE

FEBR

UA

RIE

BYBELLEESKALENDER

Page 19: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

JAN

UA

RIE

FEBR

UA

RIE

Verdeel hoofstukke vir 29 Februarie en lees hulle in 28 Februarie en 1 Maart wanneer Februarie slegs 28 dae het.

MA

AR

TA

PRIL

✓ DATUM OGGEND AAND12345678910111213141516171819202122232425262728293031

Gen 1-2 Gen 3-5 Gen 6-8 Gen 9-11Gen 12-14Gen 15-17Gen 18-19Gen 20-22Gen 23-24Gen 25-26Gen 27-28Gen 29-30Gen 31-32Gen 33-35Gen 36-37Gen 38-40Gen 41Gen 42-43Gen 44-45Gen 46-48Gen 49-50Ex 1-3Ex 4-6Ex 7-8Ex 9-10Ex 11-12Ex 13-15Ex16-18Ex 19-21Ex 22-24Ex 25-26

Matt 1Matt 2Matt 3Matt 4Matt 5:1-26Matt 5:27-48Matt 6Matt 7Matt 8Matt 9:1-17Matt 9:18-38Matt 10:1-23Matt 10:24-42Matt 11Matt 12:1-21Matt 12:22-50Matt 13:1-32Matt 13:33-58Matt 14:1-21Matt 14:22-36Matt 15:1-20Matt 15:21-39Matt 16Matt 17Matt 18:1-20Matt 18:21-35Matt 19:1-15Matt 19:16-30Matt 20:1-16Matt 20:17-34Matt 21:1-22

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND1234567891011121314151617181920212223242526272829

Ex 27-28Ex 29-30Ex 31-33Ex 34-36Ex 37-38Ex 39-40Lev 1-3Lev 4-6Lev 7-9Lev 10-12Lev 13Lev 14Lev 15-17Lev 18-19Lev 20-21Lev 22-23Lev 24-25Lev 26-27Num 1-2Num 3-4Num 5-6Num 7Num 8-10Num 11-13Num 14-15Num 16-17Num 18-20Num 21-22Num 23-25

Matt 21:23-46Matt 22:1-22Matt 22:23-46Matt 23:1-22Matt 23:23-39Matt 24:1-22Matt 24:23-51Matt 25:1-30Matt 25:31-46Matt 26:1-19Matt 26:20-54Matt 26:55-75Matt 27:1-31Matt 27:32-66Matt 28:1-20Mark 1:1-22Mark 1:23-45Mark 2Mark 3:1-21Mark 3:22-35Mark 4:1-20Mark 4:21-41Mark 5:1-20Mark 5:21-43Mark 6:1-32Mark 6:33-56Mark 7:1-13Mark 7:14-37Mark 8:1-21

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND12345678910111213141516171819202122232425262728293031

Num 26-27Num 28-29Num 30-31Num 32-33Num 34-36Deut 1-2Deut 3-4Deut 5-7Deut 8-10Deut 11-13Deut 14-16Deut 17-19Deut 20-22Deut 23-25Deut 26-27Deut 28Deut 29-30Deut 31-32Deut 33-34Jos 1-3Jos 4-6Jos 7-8Jos 9-10Jos 11-13Jos 14-15Jos 16-18Jos 19-20Jos 21-22Jos 23-24Rigt 1-2Rigt 3-5

Mark 8:22-38Mark 9:1-29Mark 9:30-50Mark 10:1-31Mark 10:32-52Mark 11:1-19Mark 11:20-33Mark 12:1-27Mark 12:28-44Mark 13:1-13Mark 13:14-37Mark 14:1-25Mark 14:26-50Mark 14:51-72Mark 15:1-26Mark 15:27-47Mark 16Luk 1:1-23Luk 1:24-56Luk 1:57-80Luk 2:1-24Luk 2:25-52Luk 3Luk 4:1-32Luk 4:33-44Luk 5:1-16Luk 5:17-39Luk 6:1-26Luk 6:27-49Luk 7:1-30Luk 7:31-50

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND123456789101112131415161718192021222324252627282930

Rigt 6-7Rigt 8-9Rigt 10-11Rigt 12-14Rigt 15-17Rigt 18-19Rigt 20-21Rut 1-41 Sam 1-31 Sam 4-61 Sam 7-91 Sam 10-121 Sam 13-141 Sam 15-161 Sam 17-181 Sam 19 -211 Sam 22-241 Sam 25-261 Sam 27-291 Sam 30-312 Sam 1-32 Sam 4-62 Sam 7-92 Sam 10-122 Sam 13-142 Sam 15-162 Sam 17-182 Sam 19-202 Sam 21-222 Sam 23-24

Luk 8:1-21Luk 8:22-56Luk 9:1-36Luk 9:37-62Luk 10:1-24Luk 10:25-42Luk 11:1-28Luk 11:29-54Luk 12:1-34Luk 12:35-59Luk 13:1-21Luk 13:22-35Luk 14:1-24Luk 14:25-35Luk 15:1-10Luk 15:11-32Luk 16:1-18Luk 16:19-31Luk 17:1-19Luk 17:20-37Luk 18:1-17Luk 18:18-43Luk 19:1-28Luk 19:29-48Luk 20:1-26Luk 20:27-47Luk 21:1-19Luk 21:20-38Luk 22:1-30Luk 22:31-53

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐ ☐ ☐

Page 20: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

MEI

JUN

IE

JULIE

AU

GU

STUS

✓ DATUM OGGEND AAND12345678910111213141516171819202122232425262728293031

1 Kon 1-21 Kon 3-51 Kon 6-71 Kon 8-91 Kon 10-111 Kon 12-131 Kon 14-151 Kon 16-181 Kon 19-201 Kon 21-222 Kon 1-32 Kon 4-52 Kon 6-82 Kon 9-112 Kon 12-142 Kon 15-172 Kon 18-192 Kon 20-222 Kon 23-251 Kron 1-21 Kron 3-51 Kron 6-71 Kron 8-101 Kron 11-131 Kron14-161 Kron 17-191 Kron 20-221 Kron 23-251 Kron 26-271 Kron 28-292 Kron 1-3

Luk 22:54-71Luk 23:1-26Luk 23:27-38Luk 23:39-56Luk 24:1-35Luk 24:36-53Joh 1:1-28Joh 1:29-51Joh 2Joh 3:1-21Joh 3:22-36Joh 4:1-30Joh 4:31-54Joh 5:1-24Joh 5:25-47Joh 6:1-21Joh 6:22-44Joh 6:45-71Joh 7:1-31Joh 7:32-53Joh 8:1-20Joh 8:21-36Joh 8:37-59Joh 9:1-23Joh 9:24-41Joh 10:1-21Joh 10:22-42Joh 11:1-17Joh 11:18-46Joh 11:47-57Joh 12:1-19

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND123456789101112131415161718192021222324252627282930

2 Kron 4-62 Kron 7-92 Kron 10-122 Kron 13-162 Kron 17-192 Kron 20-222 Kron 23-252 Kron 26-282 Kron 29-312 Kron 32-332 Kron 34-36Esra 1-2Esra 3-5Esra 6-8Esra 9-10Neh 1-3Neh 4-6Neh 7-8Neh 9-11Neh 12-13Ester 1-3Ester 4-6Ester 7-10Job 1-3Job 4-6Job 7-9 Job 10-12Job 13-15Job 16-18Job 19-20

Joh 12:20-50Joh 13:1-17Joh 13:18-38Joh 14Joh 15Joh 16:1-15Joh 16:16-33Joh 17Joh 18:1-23Joh 18:24-40Joh 19:1-22Joh 19:23-42Joh 20Joh 21Hand 1Hand 2:1-13Hand 2:14-47Hand 3Hand 4:1-22Hand 4:23 37Hand 5:1-16Hand 5:17-42Hand 6Hand 7:1-19Hand 7:20-43Hand 7:44-60Hand 8:1-25Hand 8:26-40Hand 9:1-22Hand 9:23-43

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND12345678910111213141516171819202122232425262728293031

Job 21-22Job 23-25Job 26-28Job 29-30Job 31-32Job 33-34Job 35-37Job 38-39Job 40-42Ps 1-3Ps 4-6Ps 7-9Ps 10-12Ps 13-16Ps 17-18Ps 19-21Ps 22-24Ps 25-27Ps 28-30Ps 31-33Ps 34-35Ps 36-37Ps 38-40Ps 41-43Ps 44-46Ps 47-49Ps 50-52Ps 53-55Ps 56-58Ps 59-61Ps 62-64

Hand 10:1-23Hand 10:24-48Hand 11Hand 12Hand 13:1-23Hand 13:24-52Hand 14Hand 15:1-21Hand 15:22-41Hand 16:1-15Hand 16:16-40Hand 17:1-15Hand 17:16-34Hand 18Hand 19:1-20Hand 19:21-41Hand 20:1-16Hand 20:17-38Hand 21:1-14Hand 21:15-40Hand 22Hand 23:1-11Hand 23:12-35Hand 24Hand 25Hand 26Hand 27:1-25Hand 27:26-44Hand 28:1-15Hand 28:16-31Rom 1

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND

12345678910111213141516171819202122232425262728293031

Ps 65-67Ps 68-69Ps 70-72Ps 73-74Ps 75-77Ps 78Ps 79-81Ps 82-84Ps 85-87Ps 88-89Ps 90-92Ps 93-95Ps 96-98Ps 99-102Ps 103-104Ps 105-106Ps 107-108Ps 109-111Ps 112-115Ps 116-118Ps 119:1-48Ps 119:49-104Ps 119:105-176Ps 120-123Ps 124-127Ps 128-131Ps 132-135Ps 136-138Ps 139-141Ps 142-144Ps 145-147

Rom 2Rom 3Rom 4Rom 5Rom 6Rom 7Rom 8:1-18Rom 8:19-39Rom 9Rom 10Rom 11:1-21Rom 11:22-36Rom 12Rom 13Rom 14Rom 15:1-20Rom 15:21-33Rom 161 Kor 11 Kor 21 Kor 31 Kor 41 Kor 51 Kor 61 Kor 7:1-241 Kor7:25-401 Kor 81 Kor 91 Kor 10:1-131 Kor 10:14-331 Kor 11:1-15

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

SEPTEMB

EROK

TOBER

Page 21: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

SEPTEMB

EROK

TOBER

NOVEM

BER

DESEM

BER

✓ DATUM OGGEND AAND123456789101112131415161718192021222324252627282930

Ps 148-150Spr 1-2Spr 3-4Spr 5-6Spr 7-8Spr 9-10Spr 11-12Spr 13-14Spr 15-16Spr 17-18Spr 19-20Spr 21-22Spr 23-24Spr 25-27Spr 28-29Spr 30-31Pred 1-3Pred 4-6Pred 7-9Pred 10-12Hoogl 1-3Hoogl 4-5Hoogl 6-8Jes 1-3Jes 4-6Jes 7-9Jes 10-12Jes 13-15Jes 16-18Jes 19-21

1 Kor 11:16-341 Kor 121 Kor 131 Kor 14:1-201 Kor14:21-401 Kor 15:1-321 Kor 15:33-581 Kor 162 Kor 12 Kor 22 Kor 32 Kor 42 Kor 52 Kor 62 Kor 72 Kor 82 Kor 92 Kor 102 Kor 11:1-152 Kor 11:16-332 Kor 122 Kor 13Gal 1Gal 2Gal 3Gal 4Gal 5Gal 6Ef 1Ef 2

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND

12345678910111213141516171819202122232425262728293031

Jes 22-23Jes 24-26Jes 27-28Jes 29-30Jes 31-33Jes 34-36Jes 37-38Jes 39-40Jes 41-42Jes 43-44Jes 45-47Jes 48-49Jes 50-52Jes 53-55Jes 56-58Jes 59-61Jes 62-64Jes 65-66Jer 1-2Jer 3-4Jer 5-6Jer 7-8Jer 9-10Jer 11-13Jer 14-16Jer 17-19Jer 20-22Jer 23-24Jer 25-26Jer 27-28Jer 29-30

Ef 3Ef 4Ef 5Ef 6Filip 1Filip 2Filip 3Filip 4Kol 1Kol 2Kol 3Kol 41 Thess 11 Thess 21 Thess 31 Thess 41 Thess 52 Thess 12 Thess 22 Thess 31 Tim 11 Tim 21 Tim 31 Tim 41 Tim 51 Tim 62 Tim 12 Tim 22 Tim 32 Tim 4Titus 1

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND123456789101112131415161718192021222324252627282930

Jer 31-32Jer 33-35Jer 36-37Jer 38-39Jer 40-42Jer 43-45Jer 46-48Jer 49-50Jer 51-52Klaagl 1-2Klaagl 3-5Eseg 1-3Eseg 4-6Eseg 7-9Eseg 10-12Eseg 13-15Eseg 16Eseg 17-19Eseg 20-21Eseg 22-23Eseg 24-26Eseg 27-28Eseg 29-31Eseg 32-33Eseg 34-35Eseg 36-37Eseg 38-39Eseg 40Eseg 41-42Eseg 43-44

Titus 2Titus 3FilémonHeb 1Heb 2Heb 3Heb 4Heb 5Heb 6Heb 7Heb 8Heb 9Heb 10:1-23Heb 10:24-39Heb 11:1-19Heb 11:20-40Heb 12Heb 13Jak 1Jak 2Jak 3Jak 4Jak 51 Pet 11 Pet 21 Pet 31 Pet 41 Pet 52 Pet 12 Pet 2

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

✓ DATUM OGGEND AAND

12345678910111213141516171819202122232425262728293031

Eseg 45-46Eseg 47-48Dan 1-2Dan 3-4Dan 5-6Dan 7-8Dan 9-10Dan 11-12Hos 1-4Hos 5-8Hos 9-11Hos 12-14Joël 1-3Amos 1-3Amos 4-6Amos 7-9ObadjaJonaMiga 1-3Miga 4-5Miga 6-7NahumHábakukSefánjaHaggaiSag 1-3Sag 4-6Sag 7-9Sag 10-12Sag 13-14Maleági

2 Pet 31 Joh 11 Joh 21 Joh 31 Joh 41 Joh 52 Joh3 JohJudOpenb 1Openb 2Openb 3Openb 4Openb 5Openb 6Openb 7Openb 8Openb 9Openb 10Openb 11Openb 12Openb 13Openb 14Openb15Openb 16Openb 17Openb 18Openb 19Openb 20Openb 21Openb 22

☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐☐

Page 22: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

NOTAS

Page 23: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

NOTAS

Page 24: DAAGLIKSE - gideons.co.za · Hierdie eenheid is deel van ons leuse: ... 2 Psalm 91:2 “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek ... Aruba 116 576 1 23 18 48 168 996

POSBUS 11263Hatfield,0028

+ 27 12 460 7241

facebook.com/Gideonsinternational

SouthAfrica

The Gideons Intl in SA

www.gideons.co.za

weergawe 1.0