40
Dr Danie Odendaal

Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

  • Upload
    trinhtu

  • View
    229

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Dr Danie Odendaal

Page 2: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Siektes kan slegs doeltreffend beheer word

deur gesamentlike benadering op distriks-

provinsiale en nasionale vlak

Page 3: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Junie 2010

Page 4: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

June 2010

1. Geen interaktiewe siekterapportering –sisteem. 2. Geen maandelikse direkte kommunikasie 3. Geen inentings herinneringsisteem 4. Geen vroeë-waarskuwingsisteem 5. Geen biosekuriteitsisteem 6. Geen primere gesondheidsorg opleidingsisteem

May 2008 February

2010

Hoekom het dit gebeur?

Page 5: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

• Tans is daar net meer as 50 privaat veeartspraktyke wat

volledig deelneem en die ontwikkeling van die projek

gedeeltelik finansier.

• In totaal is daar meer as 120 privaat veeartspraktyke

wat siektevoorkoms rapporteer.

• Die doelwit is om die volledig deelnemende praktyke uit

te brei na 100 praktyke teen die einde van 2014.

• ‘n Rekenaar program V-Data is ontwikkel in

samewerking met Tim Pauw wat die BeefPro program

vir vleisbees stoetboere ontwikkel het en nou ook ‘n

SheepPro skaapprogram ontwikkel vir skaap

stoetboere.

Veearts Netwerk

Page 6: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Veearts Netwerk - Vrystaat

Page 7: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Hoe rapporteer veeartse siektes wat voorkom 1. Eerstens merk hulle siektes wat oor die langtermyn

voorkom. 2. Daarna vul hulle maandeliks ‘n vorm in om die

siektes aan te toon wat gedurende daardie maand voorgekom het volgens ‘n skaal wat die vlak van belang aantoon.

3. Dit alles gaan dan direk na ‘n nasionale verslag. 4. Die spesifieke siektes wat ‘n groot probleem is kan

dan verder bespreek word en inligting kan opgestel word om dit met boere te bespreek

Die volgende paar skyfies gee ‘n oorsig van die stelsel

Page 8: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Siektes wat reeds voorkom binne ‘n gebied word eenmalig per diersoort gemerk en daarna word die voorkoms /afwesigheid daarvan maandeliks gerapporteer

Page 9: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Internal Parasites

Roundworms in general ^

PROVINCE Mpumalanga Gauteng Limpopo North West Free State Kwazulu-

Natal Eastern Cape Western Cape Northern Cape

Average 2.2 (10) 2.3 (3) 2.0 (1) 3.0 (5) 2.9 (7) 2.6 (19) 2.5 (4) 2.3 (3) 2.0 (1)

Level of importance scale: 1 = one case, 2 = more than one case but less than ten and 3 = more than 10 cases reported

Beef 1.0 (1) 2.0 (1) 2.5 (6)

Dairy 1.0 (1) 1.0 (1) 2.0 (1)

Sheep 2.7 (6) 2.3 (3) 2.0 (1) 3.0 (3) 3.0 (6) 2.9 (9) 2.5 (2) 2.5 (2) 2.0 (1)

Goat 2.0 (2) 3.0 (2) 2.7 (3) 3.0 (1) 2.0 (1)

Mpumalanga

Balfour, Balfour Dierekliniek

Beef: 1, Sheep: 2, Goat: 2

Delmas, Delmas Konsultasie Dienste

Sheep: 3

Ermelo, Joubertstraat Dierekliniek

Sheep: 3

Grootvlei, Grootvlei Dierekliniek

Sheep: 3

Middelburg , Middelburg Dierehospitaal

Sheep: 3

Nelspruit, Nelspruit Animal Hospital

Dairy: 1

Haemonchus infestation with severe anaemia and emaciation: malnutrition a contributing factor.

Genereer ‘n Nasionale Maandverslag

Page 10: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

jkccff

Balfour, Bethal, Ermelo,

Grootvlei, Middelburg,

Nelspruit, Standerton,

Volksrust, Onderstepoort,

Pretoria, Modimolle, Christiana,

Leeudoringstad, Rustenburg,

Swartruggens, Bethlehem,

Bloemfontein, Dewetsdorp,

Harrismith, Hoopstad,

Ladybrand, Memel, Reitz,

Villiers, Bergville, Dundee,

Kokstad, Underberg, Aliwal-

Noord, Cradock, Graaff-Reinet,

Somerset-Oos, George,

Riversdal

Interne parasiete – Weerstandige rondewurms

(Herfs 2014)

x

Kaart word opgestel per siekte om maandelikse verspreiding te illustreer

Page 11: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

jkccff

Ermelo, Grootvlei, Standerton,

Volksrust, Bapsfontein, Pretoria,

Bloemfontein, Hoopstad, Kroonstad,

Memel, Villiers, Reitz, Vrede, Estcourt,

Howick, Kokstad, Pietermaritzburg,

Underberg, Vryheid, George,

Malmesbury

Interne parasiete – Lewerslakwurms

(Herfs 2014)

Page 12: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Lewensiklus van die slakke in die omgewing

Winter Volwasse lewer- en

maagslakke binne die

dier produseer eiers wat

op die weiding uitgeskei

word saam met die mis.

Eiers in die mis sal

uitbroei wanneer die

dagtemperatuur bo

220C styg.

Lente Hierdie stadium van die parasiet

moet nou uit die mis gewas word

deur reënwater wat afloop na

areas met staande water. Die

parasiet dring varswaterslakke,

wat hier voorkom, binne en

vermenigvuldig dan binne in die

varswaterslakke.

Somer en Herfs Gedurende die hoë-reënvalperiode sal die ontwikkelingsstadium van die slakke wat in

die varswaterslakke vermenigvuldig het nou vrygestel word in die water. Hierdie

stadium van die slakke kan aanvanklik swem. Hulle swem tot by plante wat in die

water groei, heg dan vas aan die plante en ontwikkel ‘n beskermende doppie.

Hierdie stadium wat ook die besmetlike stadium genoem word , kan vir ‘n paar

maande oorleef indien die gebied uitdroog.

Indien die area nat of vogtig bly kan hulle vir langer periodes oorleef en besmetlik bly

veral in die geval van peervormige maagslak waar vee besmet kan word tot laat in die

wintermaande.

Lewerslak

Peervormige maagslak

Varswaterslakke is aktief gedurende die laat-lente, somer en vroeë-herfs.

1 → 600

Die dop van die

varswaterslak

waarin lewerslak

vermenigvuldig.

Die dop van die

varswaterslak

waarin peervormige

maagslak

vermenigvuldig.

Veiliger periode waartydens

vleigebiede bewei kan word

Gevaarlike periode waartydens vleigebiede nie bewei

moet word op besmette plase nie

Page 13: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Begin van besmetting Die siektetekens is baie afhanklik van die aantal parasiete (hoog, gemiddeld of laag) wat deur die

dier ingeneem word oor ‘n periode van tyd.

Die tekens wat gesien mag word tydens ‘n hoë of gemiddelde

besmetting word beskryf.

Week 1-8 Diere wys vinnige

gewigsverlies, swakheid, tekens van bloedverlies en selfs

vinnige vrektes indien besmetting baie hoog

is.

Lewerslak – uiteensetting van die siekteproses wat binne die dier plaasvind

>12 Weke Aangetaste beeste kan agterraak wanneer hulle aangejaag word

of kwakkeel ontwikkel – ‘n teken van stadige bloed- of

proteїenverlies. Voortdurende gewigsverlies veral gedurende

die periode wanneer swak weidings beskikbaar is.

Na-doodse ondersoek van die dier.

Tydens na-doodse ondersoek sal die veearts die lewer ondersoek vir tekens van lewerskade en die teenwoordigheid van volwasse

slakke in die galbuise.

Ontwikkeling van lewerslakke binne ‘n bees Wanneer diere in nat gebiede wei word die besmetlike stadium van die slakke, wat aan die plante vasgeheg is, ingeneem.

Binne die dier gaan die parasiet deur die dermwand, migreer in die buikholte na die lewer en dring dit binne.

Die onvolwasse slakke sal nou begin om deur die lewerweefsel te tonnel terwyl hulle vreet en groei.

Onvolwasse slakke tonnel nou vir 6-8 weke deur die lewer en veroorsaak baie skade.

Die graad van lewerskade is afhanklik van die aantal onvolwasse slakke wat deur die lewer boor.

Teen 8 weke na besmetting is die slakke volwasse en dring hulle die kleiner galbuise binne en migreer dan na die groter galbuise.

Hierdie volwasse lewerslakke suig bloed vanaf die wand van die galbuise. Na ‘n maand begin elke volwasse slak eiers produseer (20 000 per dag) wat dan saam met die gal na die derm vloei, om dan in die mis op die weiding uitgeskei te word.

Die wande van die galbuise verdik en word wit as gevolg van die liggaam se reaksie teen die besmetting. Die hele lewer kan ook verhard.

Om ‘n besmetting te bevestig moet mis van die dier versamel en aan die veearts gestuur word , wat dit sal toets om te bepaal of daar ‘n besmetting is. Die nuutste beskikbare toetse kan ‘n besmetting in ‘n vroeë stadium (vanaf 4 weke na besmetting) identifiseer, wat dieselfde tyd is wanneer eerste siektetekens gesien sal word in geval van ‘n baie hoë besmetting.

Diagnose van besmetting in die lewendige dier

Eerste

sie

kteteke

ns

Page 14: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Balfour, Bethal, Delmas, Ermelo,

Lydenburg, Middelburg, Nelspruit,

Piet Retief, Standerton, Volksrust,

Bapsfontein, Bronkhorstspruit,

Krugersdorp, Onderstepoort,

Machado, Mokopane, Polokwane,

Ficksburg, Frankfort, Harrismith,

Memel, Parys, Reitz, Villiers, Vrede,

Bergville, Dundee, Eshowe, Estcourt,

Greytown, Kokstad, Mooi Rivier,

Pietermaritzburg, Underberg,

Vryheid, Alexandria, Aliwal-Noord,

Humansdorp, Jeffreysbaai,

Stutterheim, Uitenhage, George,

Heidelberg, Stellenbosch,

Swellendam

Bosluisgedraagde siektes – Asiatiese

rooiwater (Herfs 2014)

Page 15: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

4.3 Bosluisoordraagbare siektes – Afrika- (Babesia bigemina) teenoor Asiatiese rooiwater (Babesia bovis) Die gerapporteerde siektetendense wys dat Asiatiese rooiwater aan die toeneem is. Die siekteoordragproses word hieronder gedeel met die doel dat melkbeesboere die kritieke verskil in oordrag beter verstaan ten opsigte van voorkoming of behandeling.

Week 1 – Begin van bloubosluisbesmetting. Week 2 Week 3

Oordrag van Asiatiese rooiwater kan vanaf dag 1 plaasvind nadat die larf aangeheg het.

Oordrag van Afrika rooiwater vind plaas vanaf dag 9 na die begin van die bloubosluis-besmetting. Die siekte word oorgedra deur die nimfe.

Omdat daar so ‘n groot verskil in oordrag en die ontwikkelingsproses van die twee siektes is, moet hulle vir beheerdoeleindes beskou word as twee verskillende siektes ten einde groot verliese en vrektes te voorkom.

Aksie 1.

Aksie 2. Indien Asiatiese rooiwater gediagnoseer word, moet die voorkomende- en behandelingsaksies aangepas word ten einde die bloedparasiet te kan beheer wat al deur die larfstadium van die pantropiese bloubosluis oorgedra word.

Die kuddeveearts moet die tipe rooiwater wat op ‘n spesifieke plaas aanleiding gee tot kliniese gevalle identifiseer en bevestig deur mikroskopiese ondersoeke.

Afrika rooiwater kan ook deur die volwasse bosluise oorgerda word.

Asiatiese rooiwater word net oorgedra deur die pantropiese bloubosluis (Rhipicephalus microplus)

Afrika rooiwater word oorgedra deur beide die gewone bloubosluis (Rhipicephalus decoloratus) en die pantropiese bloubosluis (Rhipicephalus microplus)

Page 16: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Delmas, Ermelo, Grootvlei, Middelburg,

Piet Retief, Volksrust, Machado,

Polokwane, Rustenburg, Schweizer-

Reneke, Ventersdorp, Vryburg, Bethlehem,

Bloemfontein, Bothaville, Clocolan,

Ficksburg, Frankfort, Harrismith,

Kroonstad, Hoopstad, Parys, Reitz,

Viljoenskroon, Villiers, Dundee, Eshowe,

Estcourt, Underberg, Vryheid, Adelaide,

Aliwal-Noord, George, Kimberley,

Kuruman

Geslagsiektes-Trigomonose

(Herfs 2014)

x

Page 17: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

kjkjnmn

Bethal, Delmas, Ermelo, Machado,

Polokwane, Schweizer-Reneke, Stella,

Bloemfontein, Frankfort, Hoopstad,

Parys, Reitz, Viljoenskroon, Villiers,

Wesselsbron

Bakteriële siektes – Bees Brusellose

(Herfs 2014)

Page 18: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Hoe gebruik veeartse die inligting 1. ‘n Omvattende kuddegesondheidsprogram kan nou

ontwikkel word vir elke streek. 2. ‘n Maandelikse herrinering kan uitgestuur word na

elke veeboer ten opsigte van siektevoorkomingsaksies wat voorgestel word vir elke ouderdomsgroep.

Die volgende paar skyfies gee ‘n oorsig van die stelsel

Page 19: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Watter faktore word in ag geneem vir die opstel van kuddegesondheids- en produksiebestuursplan

Al drie die faktore moet geintergreer word vir die beplanning van maandelikse siekte voorkomings- of

produksiebestuursaksies

Siekte

veroorsakende organismes

Diersoort (ouderdom, stadium van produksie)

Omgewing (reënval,

temperatuur, weiding)

Page 20: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Kalf Dek Speen

Kalf Dek Speen

Knopvelsiekte

Rooiwater

Bloubosluise

Meergasheer bosluise

Lewerslak

Rondewurms

Galsiekte

Hartwater

Sponssiekte

Mankhede

Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun

Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun

Peervormige maagslak

Luise en skurfte myte

Longontsteking

Drie-dae-stywesiekte

Longontsteking

Page 21: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Speen Lam Paar

Speen Paar Lam

Insekoordraagbare siektes –Bloutong,

Slenkdalkoors, Wesselsbronsiekte

Bloednier

Verlammingsbosluise

Meergasheer bosluise

Brandsiekmyte Brandsiekmyte

Bytende luise

Rondewurms

Lewerslak

Longontsteking Longontsteking Mankhede

Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun

Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun

Page 22: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

‘n Maandelikse geoutomatiseerde e-pos herrindering aan elke klient op die

databasis per diersoort waarmee geboer word.

Die herrineringverslag bevat al die voorgestelde gesondheids- en

produksiebestuursaksies vir drie maande (vorige, huidige en volgende maand) soos

opgestel in die praktyk se standaard kuddegesondheidsbestuursprogramme vir

elkeen van die ouderdoms of bestuursgroepe :

1. Ektoparasietbestuursaksies

2. Endoparasietbestuursaksies

3. Inentings

4. Vitamien en mineraal aanvulling

5. Byvoeding

6. Veearts dienste

7. Algemene bestuursaksies

Skakel om veeartsdienste te bespreek of produkte te bestel

Page 23: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,
Page 24: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Vir elke ouderdomsgroep is daar

bestuursaksies wat gekoppel is aan die

gemiddelde ouderdom en tyd van die jaar.

Page 25: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Vir elke ouderdomsgroep is daar

bestuursaksies wat gekoppel is aan die

gemiddelde ouderdom en tyd van die jaar.

Page 26: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Daar is ook basiese beskrywings van

bestuursaksies of ‘n volledige dokument

met meer inligting tov sekere aksies.

Page 27: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Hoe word die stelsel nou uitgebrei om

die veeboer direk te betrek.

1. Veeboere kan nou ook op die stelsel

geregistreer word om siektes soos dit voorkom

direk na hulle gekose veeartse toe te rapporteer.

2. Dit sal veeartse ‘n opgedateerde oorsig gee van

siektes soos dit voorkom en daar kan vinniger

en groter aanpassings gedoen word om siektes

te voorkom.

Die volgende paar skyfies

gee ‘n oorsig van die

voorgestelde stelsel

Page 28: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Praktiese Oorsig Rapportering deur die boer na die gekose kuddeveearts

Rapportering kan dadelik gedoen word soos siektes voorkom maar moet ten minste een maal per maand, aan die einde van die maand gedoen word. Nadat die boer op die V-Net Sisteem ingeteken het, word die “Report Monthly Diseases” item gekies. ‘n Lys van siektes sal sigbaar wees. Siektes wat voorgekom het kan nou gemerk word.

1. Klik op die blokkie langs die naam van die siekte indien dit voorgekom het. Kies ‘n getal van 0-3 wat volgens kleur gekodeer is volgens die vlak van belang.

2. Kies ‘n staandaard opmerking van die lys in die aangrensende blokkie om die siektevoorkoms verder te beskryf.

3. Tik jou eie kommentaar indien die standaard kommentaar nie genoegsaam is vir ‘n goeie beskrywing van die vlak en/of rede vir die voorkoms van die siekte. Hierdie inligting is baie belangrik vir die veearts wat die siektevoorkoms moet interpreteer.

Report Monthly Diseases / Maandelikse Rapportering van Siektes

Tipe dier Melkbeeste

Maand Mei 2014

Kommentaar Apr 2014

Kommentaar Mar 14

Feb 14

Jan 14

Des 13

Nov 13

Okt 13

Sep

13 Aug

13 Jul 13

Jun

13

Geen siektes hierdie maand

Lumpy skin disease / Knopvelsiekte

↓ Standaard kommentaar vanaf keuselys 2 Hoë getal vlieënde insekte 3 1 0 0 0 0 0 0 1 0

Eie kommentaar 5 nuwe verse is aangetas

Neem kennis 1 geval 1 Probleem >1 geval 2 Groot probleem >10 gevalle 3

Geen siekte 0 gevalle 0 Wanneer jy op “eie kommentaar” klik maak daar ‘n groter skerm oop waarin die kommentaar getik kan word. Wanneer jy klaar is maak die skerm toe en gaan aan met die res van die lys

Page 29: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Hierdie vlak van rapportering word gebruik wanneer ‘n siekte uitbreek voorkom wat onmiddelike aandag benodig en dit kan as volg voltooi word. 1. Die huidige Datum, Distrik en Tipe Dier sal reeds ingevul wees. Jy kan dit wel verander deur gebruik te

maak van die keuselyste wat oopmaak as jy daarop klik. 2. Kies die siekte wat jy wil rapporteer vanaf die keuselys. Indien die siektetoestand nie op die lys is nie kies

“ander / other” en sluit dan die naam van die siektetoestand in by die beskrywing van die toestand. 3. Kies die vlak van belang in die blokkie langsaan. 4. Tik jou eie beskrywing in wat die siekte uitbreek of belangrike siektetoestand beter beskryf. Dit kan

omgewingsfaktore (bv. reënval, temperatuur, of weidingsomstandighede ), dierefaktore (bv. aantal diere, ouderdom van diere of stadium van produksie) of ander faktore insluit wat ‘n rol speel in die voorkoms van die siektetoestand.

Rapporteer onmiddellik ‘n siekte

Date: 04-02-2014 ↓

District / Distrik Paarl ↓

Animal type / Tipe Dier Melkbeeste ↓

Disease / Siekte Knopvelsiekte ↓ Level of importance ↓

Disease description / Beskrywing van siekte

Nog 10 verse uit ‘n groep van 25 wat ingekoop is, het knopvelsiekte onderlede. Verse is gemiddeld 18 maande oud en was nie voorheen ingeënt nie. Baie groot aantal vlieënde insekte teenwoordig na buiteseisoenale reën.

Onmiddellike aanmelding Van belang by belangrike siektes en siekte uitbreke.

Page 30: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Melkbees Kliënte

Klië

nt

1

Klië

nt

2

Klië

nt

3

Klië

nt

4

Klië

nt

5

Klië

nt

6

Klië

nt

7

Klië

nt

8

Klië

nt

9

Klië

nt

10

Klië

nt

11

Klië

nt

12

Klië

nt

13

Klië

nt

14

Klië

nt

15

Klië

nt

16

Klië

nt

17

Klië

nt

18

Klië

nt

19

Klië

nt

20

Siektetoestande Inwendigeparasiete

Lewerslak

Peervormigemaagslak

Uitwendigeparasiete

Bloubosluise

Weerstandige bosluise

Lasvlieë

Muggies

Bosluisoordraagbaresiektes

Afrika rooiwater

Asiatiese rooiwater

Anaplasmose

Hartwater

Insekoordraagbaresiektes

Knopvelsiekte

Drie-dae-stywesiekte

Wesselsbronsiekte

Vergiftiging

Kikuju

Tulp

Komplekse siektetoestande

Aborsies

Moeilike kalwings

Baarmoeder infeksie

Mastitis

Oog probleme

Poot probleme

Maagwerk

Voorbeeld: Alle kliënte April 2014

Page 31: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Die kuddeveearts kan ook: 1. Fokus op die status van een boer in verhouding tot die siektestatus in die gebied, of 2. Dieper kyk na die siektestatus van ’n spesifieke plaas oor ‘n periode van maande.

Page 32: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Melkbees Kliënte

Klië

nt

1

Klië

nt

2

Klië

nt

3

Klië

nt

4

Klië

nt

5

Klië

nt

6

Klië

nt

7

Klië

nt

8

Klië

nt

9

Klië

nt

10

Klië

nt

11

Klië

nt

12

Klië

nt

13

Klië

nt

14

Klië

nt

15

Klië

nt

16

Klië

nt

17

Klië

nt

18

Klië

nt

19

Klië

nt

20

Siektetoestande Inwendigeparasiete

Lewerslak

Peervormigemaagslak

Uitwendigeparasiete

Bloubosluise

Weerstandige bosluise

Lasvlieë

Muggies

Bosluisoordraagbaresiektes

Afrika rooiwater

Asiatiese rooiwater

Anaplasmose

Hartwater

Insekoordraagbaresiektes

Knopvelsiekte

Drie-dae-stywesiekte

Wesselsbronsiekte

Vergiftiging

Kikuju

Tulp

Komplekse siektetoestande

Aborsies

Moeilike kalwings

Baarmoeder infeksie

Mastitis

Oog probleme

Poot probleme

Maagwerk

Voorbeeld: Alle kliënte April 2014

Page 33: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Melkbees Kliënt #6

Me

i 1

4

Ap

r 1

4

Mar

14

Feb

14

Jan

1

4

De

s 1

3

No

v 1

3

Okt

13

Sep

13

Au

g 1

3

Jul

13

Jun

13

Me

i 13

Ap

r 1

3

Mar

13

Feb

13

Jan

13

De

s 1

2

No

v 1

2

Okt

12

Siektetoestande Inwendigeparasiete

Lewerslak

Peervormigemaagslak

Uitwendigeparasiete

Bloubosluise

Weerstandige bosluise

Lasvlieë

Muggies

Bosluisoordraagbaresiektes

Afrika rooiwater

Asiatiese rooiwater

Anaplasmose

Hartwater

Insekoordraagbaresiektes

Knopvelsiekte

Drie-dae-stywesiekte

Wesselsbronsiekte

Vergiftiging

Kikuju

Tulp

Komplekse siektetoestande

Aborsies

Moeilike kalwings

Baarmoeder infeksie

Mastitis

Oog probleme

Poot probleme

Maagwerk

Voorbeeld: ‘n Kliënt

Page 34: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Die kuddeveearts kan ook: 1. Fokus op die status van een siekte wat tans ‘n wesenlike probleem is vir ‘n aantal boere, of 2. Dieper kyk na wat gebeur met die voorkoms van die siekte in die gebied oor ‘n periode van maande.

Page 35: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Melkbees Kliënte

Klië

nt

1

Klië

nt

2

Klië

nt

3

Klië

nt

4

Klië

nt

5

Klië

nt

6

Klië

nt

7

Klië

nt

8

Klië

nt

9

Klië

nt

10

Klië

nt

11

Klië

nt

12

Klië

nt

13

Klië

nt

14

Klië

nt

15

Klië

nt

16

Klië

nt

17

Klië

nt

18

Klië

nt

19

Klië

nt

20

Siektetoestande Inwendigeparasiete

Lewerslak

Peervormigemaagslak

Uitwendigeparasiete

Bloubosluise

Weerstandige bosluise

Lasvlieë

Muggies

Bosluisoordraagbaresiektes

Afrika rooiwater

Asiatiese rooiwater

Anaplasmose

Hartwater

Insekoordraagbaresiektes

Knopvelsiekte

Drie-dae-stywesiekte

Wesselsbronsiekte

Vergiftiging

Kikuju

Tulp

Komplekse siektetoestande

Aborsies

Moeilike kalwings

Baarmoeder infeksie

Mastitis

Oog probleme

Poot probleme

Maagwerk

Voorbeeld: ‘n Siekte April 2014

Page 36: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Drie-dae-stywesiekte

Me

i 14

Ap

r 1

4

Mar

14

Feb

14

Jan

1

4

De

s 1

3

No

v 1

3

Okt

13

Sep

13

Au

g 1

3

Jul

13

Jun

13

Me

i 13

Ap

r 1

3

Mar

13

Feb

13

Jan

13

De

s 1

2

No

v 1

2

Okt

12

Melkbees Kliënte Kliënt 1

Kliënt 2

Kliënt 3

Kliënt 4

Kliënt 5

Kliënt 6

Kliënt 7

Kliënt 8

Kliënt 9

Kliënt 10

Kliënt 11

Kliënt 12

Kliënt 13

Kliënt 14

Kliënt 15

Kliënt 16

Kliënt 17

Kliënt 18

Kliënt 19

Kliënt 20

Voorbeeld: ‘n Siekte

Page 37: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Die rapportering deur die melkbeesboer is vertroulik en kan slegs deur die kuddeveearts gebruik word vir

direkte interaksie met die melkbeesboer wat dit gerapporteer het vir siektebestuursdoeleindes.

Vir elke praktyk area word daar ‘n gemiddelde telling vir elke siekte bereken wat wel deur die veearts oorgedra kan word na die nasionale verslag om ‘n gemiddelde

syfer van voorkoms vir die spesifieke gebied te verteenwoordig.

Page 38: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Siektetoestande

Inwendigeparasiete

Lewerslak

Peervormigemaagslak

Uitwendigeparasiete

Bloubosluise

Weerstandige bosluise

Lasvlieë

Muggies

Bosluisoordraagbaresiektes

Afrika rooiwater

Asiatiese rooiwater

Anaplasmose

Hartwater

Insekoordraagbaresiektes

Knopvelsiekte

Drie-dae-stywesiekte

Wesselsbronsiekte

Vergiftiging

Kikuju

Tulp

Komplekse siektetoestande

Aborsies

Moeilike kalwings

Baarmoeder infeksie

Mastitis

Oog probleme

Poot probleme

Maagwerk

Rapportering na die sentrale databasis deur die veearts.

Rapportering deur melkboere na hulle gekose kuddeveearts. (Vertroulike inligting)

Ge

mid

de

ld

Melkbees Kliënte

Klië

nt

1

Klië

nt

2

Klië

nt

3

Siektetoestande

Inwendigeparasiete

Lewerslak

Peervormigemaagslak

Uitwendigeparasiete

Bloubosluise

Weerstandige bosluise

Lasvlieë

Muggies

Bosluisoordraagbaresiektes

Afrika rooiwater

Asiatiese rooiwater

Anaplasmose

Hartwater

Insekoordraagbaresiektes

Knopvelsiekte

Drie-dae-stywesiekte

Wesselsbronsiekte

Vergiftiging

Kikuju

Tulp

Komplekse siektetoestande

Aborsies

Moeilike kalwings

Baarmoeder infeksie

Mastitis

Oog probleme

Poot probleme

Maagwerk

Kuddeveearts gebruik die gemiddelde telling plus sy/haar

eie waarnemings gemaak gedurende plaasbesoeke om die

nasionale maandverslag te voltooi.

Geen individuele data van ‘n melkbeesboer word gebruik vir

rapportering nie.

Individuele data word slegs deur die kuddeveearts gebruik vir

konsultasie met die melkbeesboer.

V-Net ontwikkel ‘n maandelikse siekte tendens verslag vir melkboere wat geplaas word op die webwerf van Melk SA

Die Rapporterings-proses

Page 39: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

June 2010 1. Interaktiewe siekterapporteringsisteem.

2. Maandelikse direkte kommunikasie 3. Inentings herinneringsisteem 4. Vroeë-waarskuwingsisteem 5. Biosekuriteitsbenadering word ontwikkel 6. Primere gesondheidsorg opleidingsisteem

vir veeboere en plaaswerkers

May 2008 February

2010 Wat is nou in plek?

Page 40: Dr Danie Odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/RPO-Vrystaat-Veegesondheid-Aanbieding-2014.pdf · Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Onderstepoort,

Wat word benodig vanaf die RPO

1. Onderskrywing en ondersteuning van die

projek deur die Nasionale RPO.

2. Deelname van RPO lede aan die siekte

rapporteringstelsel en terugvoer oor

siektetendense.

3. Deelname van RPO lede aan die

maandelikse herrineringsisteem wat

hoofsaaklik gemik is op beplande

siektevoorkoming deur inenting.