1

Click here to load reader

MELKKOS

Embed Size (px)

DESCRIPTION

• Meng mieliblom, vlapoeier, volkoringmeel en sout met die oorblywende 125 ml melk tot ‘n pasta en voeg by sagomengsel • Klits eierwitte tot styf en vou in melkpap in. • Dien op met kaneelsuiker • Lewer ses porsies • Voeg by kookmelk, roer aanhoudend en kook tot dik. • Klits eiergele, meng met bietjie van die melkpap en roer dan by res in kastrol. • Verhit 750 ml van die melk saam met die botter in ‘n groot kastrol tot kookpunt Metode

Citation preview

Page 1: MELKKOS

MELKKOS

1,125 ml melk

90 g (125 ml ) sago

25 g (30 ml) botter of margarine

25 g (50 ml ) mielieblom

15 g (30) ml vlapoeier

20 gram (30 ml) volkoringmeel

3 ml sout

2 eiers (geskei)

kaneelsuiker na smaak

Metode

• Verhit 250 ml van die melk tot warm en laat sago 30 minute

daarin week

• Verhit 750 ml van die melk saam met die botter in ‘n groot

kastrol tot kookpunt

• Meng mieliblom, vlapoeier, volkoringmeel en sout met die

oorblywende 125 ml melk tot ‘n pasta en voeg by

sagomengsel

• Voeg by kookmelk, roer aanhoudend en kook tot dik.

• Klits eiergele, meng met bietjie van die melkpap en roer dan

by res in kastrol.

• Klits eierwitte tot styf en vou in melkpap in.

• Dien op met kaneelsuiker

• Lewer ses porsies