22
SivieleTegnologie GR 11 1 Junie 2015 MPUMALANGA PROVINSIALE REGERING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PUNTE: 150 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 2 antwoordblaaie SIVIELE TEGNOLOGIE JUNIE 2015 GRAAD 11

MPUMALANGA PROVINSIALE REGERING...SIVIELE TEGNOLOGIE JUNIE 2015 GRAAD 11 SivieleTegnologie GR 11 2 Junie 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae. 2

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • SivieleTegnologie GR 11 1 Junie 2015

    MPUMALANGA PROVINSIALE REGERING

    DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

    PUNTE: 150 TYD: 3 URE

    Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 2 antwoordblaaie

    SIVIELE TEGNOLOGIE

    JUNIE 2015

    GRAAD 11

  • SivieleTegnologie GR 11 2 Junie 2015

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae.

    2. AL die vrae is VERPLIGTEND.

    3. Beantwoord elke vraag as 'n geheel, MOET NIE onderafdelings

    skei nie.

    4. Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy.

    5. Sketse mag gebruik word om jou antwoorde te illustreer.

    6. ALLE berekeninge en geskrewe antwoorde moet in die antwoordboek gedoen word.

    7. AL die tekeninge moet volledig gemaatskryf en netjies met

    beskrywende opskrifte en aantekeninge afgewerk word in ooreenstemming met die SANS/SABS se Aanbevole Praktyk vir Boutekene.

    8. Vir die doeleindes van hierdie vraestel moet die afmetings vir 'n

    steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

    9. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of detail ontbreek.

    10. 'n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

    11. Beantwoord VRAAG 3.1 en 3.3 op ANTWOORD BLAD 3.1 en 3.3 deur van tekeninstrumente gebruik te maak.

  • SivieleTegnologie GR 11 3 Junie 2015

    VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE 1. 1 ‘n Bouperseel moet voorberei word en fasiliteite moet voorsien word alvorens enige konstruksiewerk kan begin.

    1.1.1 Noem DRIE faktore wat in gedagte gehou moet word wanneer ‘n bouperseel beveilig moet word. (3)

    1.1.2 Noem Vyf belangrike veiligheids maatreels waarvan jy bewus moet wees vir die veilige hantering van lere. (5)

    1.2 Daar vind jaarliks baie ongelukke plaas tydens slootuitgrawings op

    boupersele. Noem VIER veiligheidsregulasies wat nagekom moet word tydens sloot uitgrawings op ‘n bouperseel. (4)

    1.3 In alle werksplekke bestaan daar hoë brandgevaar risikos. Teken die

    onderstaande tabel oor in jou antwoordboek en rangskik die beskrywings sodat die Tipe brand en Brandblusser by die regte Klas pas. KLAS TIPE BRAND BRANDBLUSSER 1.3.1 KLAS A Vlambare vloeistof Droë chemikalieë of CO2 1.3.2 KLAS B Elektriese brande Sodasuur of gasaangedrewe water 1.3.3 KLAS C Hout, papier ens. Skuim ,droë chemikalieë of CO2

    1.4 Beton landskapblokke word algemeen in die boubedryf gebruik. 1.4.1 Noem TWEE eienskappe van Beton. (2) 1.4.2 Noem TWEE gebruike van beton boublokke. (2) 1.4.3 Wat is die doel van beton landskap blokke. (2) 1.4.4 Noem TWEE plekke waar beton landskap blokke gebruik word. (2)

    1.5 Staal is ‘n baie belangrike materiaal in die konstruksie besigheid. 1.5.1 Beskryf VYF eienskappe van hol staalpype. (5) 1.5.2 Noem VYF gebruike van hol staalpype. (5)

    1.6 Gee EEN veiligheids maatreël wat toegepas moet word wanneer daar met die volgende gereedskap gewerk word. 1.6.1 Hoekslyper 1.6.2 Draagbare elektriese skaaf 1.6.3 Pleister troffel 1.6.4 Pypsleutel (bobbejaan sleutel) (4)

  • SivieleTegnologie GR 11 4 Junie 2015

    1.7 Die volgende annotasie verskyn in ‘n wapeningswerkstekening. Verduidelik aan jou medewerkers wat word bedoel met: 8R 20 05-300 8 = 02 =

    R = ronde weekstaal 20 = 300 = (4)

    1.8 FIGUUR 1.8 toon ‘n lyndiagram van ‘n betonbalk. Voltooi die betonbalk in jou antwoordboek en: 1.8.1 Teken ‘n lengtesnit deur die balk om die volgende bewapening duidelik

    te toon. Hoofstaaf Ankerstaaf Skeerstaaf Beuels Minimum beton dekking Alle byskrifte (8)

    FIGUUR 1.8

    1.9 Die bou regulasies (SANS) stipuleer duidelike riglyne van waar en hoe VWL

    (Vogweerlae) geinstalleer moet word. Skryf 1.9.1 – 1.9.5 in jou antwoordboek en noem Vyf plekke waar VWL geinstalleer kan word. (5)

    1.10 FIGUUR 1.10 toon die eerste steenlaag van ‘n hoekaansluiting van ‘n eensteenmuur, gebou in Engelse verband. Maak ‘n netjiese tekening in jou antwoordboek van die tweede (opeenvolgende) steenlaag. (5)

    FIGUUR 1.10

  • SivieleTegnologie GR 11 5 Junie 2015

    QUESTION 2 TOEGEPASTE MEGANIKA 2.1 Wanneer ons met SI eenhede werk is dit belangrik dat om die eenheid en sy

    simbool te ken. Skryf 2.1.1 – 2.1.4 in jou antwoordboek en voltooi die ontbrekende eenhede of simbole van die table. (4)

    EENHEID SIMBOOL 2.1.1 Meter M Energie 2.1.2 J Gewig Newton 2.1.3 Krag 2.1.4 N

    2.2 FIGUUR 2.2 toon die grootte en rigting van VIER kragte wat op ‘n punt inwerk.

    Bepaal grafies die grootte en rigting van die ewewigskrag P soos anngedui in die ruimte diagram. (4) .

    FIGUUR 2.2 2.3 FIGUUR 2.3 toon ‘n balk met driepuntbelastings 20 N 40 N 30 N 5m 6m 3m 2m A B C D E L R FIGUUR 2.3 2.3.1 Wat is die totale lengte van die balk? (1)

    2.3.2 Bereken die grootte van die reaksiekrag L. (4) 2.3.3 Bereken die grootte van die reaksiekrag R. (4) 2.3.4 Bewys, deur middel van berekening, dat die balk in ewewig is. (2)

    S

    50N n R

    25N

    60N

    60°

    60°

    45°

  • SivieleTegnologie GR 11 6 Junie 2015

    2.4 Voltooi die volgende skuifkrag berekeninge deur slegs die ontbrekende

    antwoorde langs die korrekte vraagnommer neer te skryf . Gebruik FIGUUR 2.3 2.4.1 SfB = (L) – 20 = ____________ 2.4.2 SfC = (L) – 20 - ___________ = ___________ 2.4.3 SfD = (L) – 20 - _________ - ___________ = ____________ (4) 2.5 Voltooi die volgende buigmoment berekeninge deur slegs die ontbrekende

    antwoorde langs die korrekte vraagnommer neer te skryf .

    2.5.1BmB = (L x 5m) = __________ 2.5.2 BmC = ( L x 11m) – (20N x 6m) = _____________ 2.5.3 BmD = (L x 14m) – (20N x 9) – (30N x 3m) = ___________ (3)

    2.6 FIGUUR 2.6 toon ‘n balk met een puntbelasting en ‘n eenvormige verspreide belasting, wat ondersteun word deur reaksie kragte LR en RR.

    . 2.6.1 Verander die eenvormige verspreide belasting na ‘n puntbelasting. (2) 2.6.2 Bereken die waardes van die Skuifkragte by A; B; C;en D (4) 2.6.3 Gebruik ‘n skaal van 1N = 1mm en teken ‘n skuifkrag diagram van die balk (4)

    40N 5N/m

    RR=35N RL=25N 2m

    A B 2m

    C D 4m

  • SivieleTegnologie GR 11 7 Junie 2015

    2.7 Twee laminas, ‘n driehoek en ‘n reghoek, word gegee. A B

    40 40 30 60 2.7.1 Bereken die oppervlakte van lamina A en B (4) 2.7.2 Bereken die posisie van die sentroïde in elk van die laminas. (8) 2.7.3 Teken lamina A en B oor in jou antwoordboek en dui grafies die posisie van

    die sentroïde in elke lamina aan. Skaal 1:1 (2) [50]

  • SivieleTegnologie GR 11 8 Junie 2015

    QUESTION 3: FIGUUR 3.1 toon die onvoltooide vloerplan van ‘n nuwe beplande gebou. Die buitelyne van die mure en die dak word aangedui. Die hartlyn van die binnemure word ook aangedui. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.1 om die volgende vrae te beantwoord: 3.1 Voltooi die vloerplan deur gebruik te maak van Skaal 1:50 3.2 Teken die muur en dui slegs die vensters aan soos aangedui deur punte D; W1 en W2 (20)

    FIGUUR 3.1

    W2 W1

    D

    GEWEL NOKLYN

    BINNEKANT VAN DIE MUUR

    OORHANG

    A

    A

  • SivieleTegnologie GR 11 9 Junie 2015

    Totaal: [150]

  • SivieleTegnologie GR 11 10 Junie 2015

    QUESTION/ VRAAG 3 ANSWER SHEET/ ANTWOORD BLAD 3.1 and 3.2 NAME/NAAM_________________________________________ GRADE/GRAAD 11 N N (20)

    A

    A

    W2 W1

    D

    Gewel dak lyn Binnemuur

    Dakrand lyn

  • SivieleTegnologie GR 11 11 Junie 2015

    ANSWER SHEET/ ANTWOORD BLAD 3.2 NAME/NAAM________________________________________GRADE/GRAAD 11 (20) (40)

  • SivieleTegnologie GR 11 12 Junie 2015

  • -1-

    MPUMALANGA PROVINSIALE REGERING

    DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

    HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 11 BLADSYE TOTAAL: 150 TYD: 3 Ure

    SIVIELE TEGNOLOGIE

    JUNIE 2015

    MEMORANDUM

    GRAAD 11

  • -2-

    KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE

    VRAAG 1: 1.1.1

    Toegespan word / Inligtings borde moet vertoon word. /Terrein moet veilig wees. / Vibrasie van masjiene en voertuie

    1.1.2

    .Slegs een person mag op ‘n keer die leer gebruik Tensy die leer stewig aan die bokant vasgemaak isbehoort dit altyd deur

    iemand vasgehou te word tydens gebruik . Moet nooit die leer in kontak met elektrisiteit bring nie. Stoor lere in ‘n koel plek,op die sy of hang dit horisontaal aan ‘n paar

    hake. Lere moet met rubber voete toegerus wees Moenie lere horisontaal as ryvlakke of steierplanke gebruik nie.

    Oorweeg enige ander korrekte antwoord (5)

    1.2

    Slote moet met ‘n heining afgeskort word Rooi waarskuwingsligte moet met tussenposes geplaas word om die publiek teen

    die gevaar te waarsku Toegang tot die sloot moet veilig weesbv. deur ‘n leer kan gebruik word. Die kante van slote wat dieper as 1.5m is, moet beskerm of verspan word. Terwyl die uitgrawing aan die gang is mag geen gereedskap of material behalwe

    dit wat gebruik word, in die sloot wees nie ‘n Verantwoordelike person moet die mure van slote en kelders wat uitgegrawe

    word daagliks vir veiligheid ondersoek,veral na slegte weer of reën. Oorweeg enige ander korrekte antwoord (4)

  • 1.3 (a) Klas A Hout papier ens. Sodasuur of gasaangedrewe water (b) Klas B Vlambare vloeistof Skuim ,droë chemikalieë of CO2 (c) Klas C Elektriese brande Droë chemikalieë of CO2 (6) 1.4

    1.4.1 Beton kan in enige vorm gegiet word Beton is waterdig Beton is duursaam Beton is goedkoop om te onderhou

    . Oorweeg enige ander korrekte antwoord (2) 1.4.2

    Word gebruik vir die bou van Keermure, Grensmure en Lae koste behuising

    Vir interne en eksterne vragdraende mure (2) 1.4.3

    Die bou van keerwalle Om losgrond te stut bv. In die uitleg van tuine

    Oorweeg enige ander korrekte antwoord (2)

    1.4.4

    Langs openbare paaie Dorpstuine

    Oorweeg enige ander korrekte antwoord (2) 1.5

    o Behou hul vorm en sterkte o Word nie deur insekte of verrotting beskadig nie. o Relatief sag, dus maklik om te vyl,boor,sweis ens. o Soomlose pyp kan meer druk weerstaan as pype met swysnaat o Kan gegalvaniseer word om roes te voorkom.

    Oorweeg enige ander korrekte antwoord (5)

  • 1.5.2.

    o Balustrades vir balkon reelings o Heining ankerpale o Strukturele staalpype o Steierpype o Waterpype

    Oorweeg enige ander korrekte antwoord (5)

    1.6 . 1.6.1 Hoekslyper

    o Neem ‘n ferm en stewige staanposisie in voordat jy die masjien aanskakel

    o Moenie die snylemme gebruik vir slypwerk nie o Verseker dat die lemme nie gekraak of gebreek is nie voordat jy die

    masjien aanskakel o Gebruik altyd veiligheids lyf-, asemhaling-, oor- en oogbeskerming

    wanneer jy met ‘n hoekslyper werk. (1) Oorweeg enige ander korrekte antwoord

    1.6.2 Draagbare elektriese skaaf o Ontkoppel van elektrisiteit wanneer verstellings gemaak moet word o Gebruik altwee hande wanneer die masjien gebruik word o Gebruik veiligheidsbrille met gebruik van die masjien

    Oorweeg enige ander korrekte antwoord (1)

    1.6.3 Pleistertroffel

    o Vervang stukkende handvatsel onmiddelik o Maak troffel behoorlik skoon na gebruik.

    Oorweeg enige ander korrekte antwoord (1)

    1.6.4 Pypsleutel (Bobbejaan sleutel) o Gebruik vir die doel waarvoor hy ontwerp is. o Neem ‘n stewige gebalanseerde posisie in wanneer jy met die

    pypsleutel werk Oorweeg enige ander korrekte antwoord (1)

  • 1.7 8 = Totale aantal stawe in die groep 05= Nommer van die staaf R = Ronde weekstaal 20 = Deursnee van die staaf in millimeter. 300=Die middle-tot-middel spasiëring in millimeter. (4) 1.8

    1.8.1 (8)

    .

    .. . . . FIGUUR 1.8 1.9

    1.9.1 Aan die basis van buitemure 1.9.2 Aan die basis van binnemure wat vanaf fondasies gebou word eerder as

    ‘n grondvloerblad. 1.9.3 vertikaal by deurstyle van opening in buite holmure. 1.9.4 Horisontaal oor opening in buite holmure. 1.9.5 Horisontaal by vensterbanke en deurdrempels. 1.9.6 Onder deklae en dekstroke vir vrystaande, keer- en borsweringmure en

    skoorstene. Oorweeg enige ander korrekte antwoord (5)

  • 1.10

    (5)

    [60]

    VRAAG 2: TOEGEPASTE MEGANIKA 2.1

    (4)

    EENHEID SIMBOOL 2.1.1 Afstand Meter m Energie 2.1.2 Joules J Gewig Kilogram 2.1.3 Kg krag 2.1.4 Newton N

  • 2.2 (4) 2.3.1 16m (1) 2.3.2 Neem momente om RR en bereken LR. = LR x 16 = (30N x 2m) + (5m x 40N) + (11m x 20N) LR16 = 60 + 200 + 220 LR16/16 = 480/16 (4) LR = 30N 2.3.3 Neem momente om LR en bereken RR. = RR x 16 = (20N x 5m) + (40N x11m) + (30N x 14m) RR16 = 100N + 440N + 420N RR16/16 = 960N/16 (4) RR = 60N 2.3.4 Opwaartse kragte = Afwaartse kragte 30N + 40N + 20N = 30N + 60N 90N = 90N (2) . 2.4 2.4.1 SfB = (30) – 20N = 10N 2.4.2 SfC = (30) – 20N – 40N = -30N

    c

    d

    e

    a

    f

    b

    fa= R= 50N ef=S= 85N skaal= 1N: 1mm

  • 2.4.3 SfD = (30) – 20N – 40N – 30N = -60N (Eenheid N) (4)

    2.5 2.5.1 BmB = (30 x 5m)

    = 150N.m

    2.5.2 BmC = (30 x 11m) – (20N x 6m) = (330) – (120)

    = 210 N.m

    2.5.3 BmD = (30 x 14m) – (20N x 9m) – (30N x 3m) = (420) - (180) - (90)

    = 150N.m (3)

    2.6 2.6.1 4m x 5Nm =20N (2) 2.6.2 . Sk - A = Linker reaksiekrag = 25N Sk – B = 25N - 40N = - 15N Sk - C = 25N – 40N -0N = -15N

    Sk - D = 25N -40N – 0N – 20N = -35N (4) 2.6.3 (4)

    -35N

    A

    B C

    D

    25

    -15N

  • 2.7 2.7.1 Lamina A = ½ Basis x Hoogte = 30/2 x 40 = 15 x 40 (4) = 600 mm2 Lamina B = Lengte x Breedte = 60mm x 40mm = 2400 mm2 2.7.2 Lamina A = B/3 en H/3 = 30/3 en 40/3 = 10mm en 13,33mm Lamina B = L/2 en B/2 = 60/2 en 40/2 = 30mm en 20mm (8) 2.7.3 (2) [50]

    C

    C

  • VRAAG 3:1

    (20) 3. 2 (20) (20) [150]

    A

    A

    W2 W1

    D

    Gable roof line Internal wall

    Roofline

    FFL

    GL