9
SONDAG 10 OKTOBER 2010 EREDIENS 8:30 Gelei deur ds Neels Kloppers WELKOM BY DIE EREDIENS Teks: Jakobus 3: 1-12 Tema: ‘n Mond wat seën of verwond – jou keuse... BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Kinderkerk & JEEP-diens JEEP diens in sysaal Graad 4-10 Kinderkerk 2 jaar oud tot Graad 3 Gedurende erediens Kinders kan afgehaal word om 9:45 Negentiende week in Koninkrykstyd 2 Timoteus 2: 8-15 2 Konings 5: 1-3, 7-15c; Psalm 111; Jeremia 29: 1, 4-7; Lukas 17: 11-19 Klassieke Musiekkonsert 30 Oktober 2010 om 19:30 Kaartjies beskikbaar by Strewers R50 volw, R30 kinders Vingerete word bedien Kom voel die hartklop van die gemeente se omgeegroepe Vrydag, 15 Oktober 18:30 vir 19:00 by ons Gala-aand. Alle omgeegroeplede en belangstellendes welkom “Bring en Braai” of “Bring en Potjie” Eie drinkgoed en eetgerei AFKONDIGINGS 10-16 Oktober 2010 Fokustekste Teks en Tema vir vandag Omgeegroepe

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

SONDAG 10 OKTOBER 2010

EREDIENS 8:30

Gelei deur ds Neels Kloppers

WELKOM BY DIE EREDIENS

Teks: Jakobus 3: 1-12 Tema: ‘n Mond wat seën of

verwond – jou keuse...

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Kinderkerk & JEEP-diens

JEEP diens in sysaal Graad 4-10

Kinderkerk

2 jaar oud tot Graad 3 Gedurende erediens

Kinders kan afgehaal word om 9:45

Negentiende week in

Koninkrykstyd

2 Timoteus 2: 8-15 2 Konings 5: 1-3, 7-15c; Psalm 111; Jeremia 29: 1, 4-7; Lukas 17: 11-19

Klassieke Musiekkonsert

30 Oktober 2010 om 19:30

Kaartjies beskikbaar by Strewers R50 volw, R30 kinders

Vingerete word bedien

Kom voel die hartklop van die

gemeente se omgeegroepe

Vrydag, 15 Oktober

18:30 vir 19:00

by ons Gala-aand.

Alle omgeegroeplede en

belangstellendes welkom

“Bring en Braai” of “Bring en Potjie”

Eie drinkgoed en eetgerei

AFKONDIGINGS 10-16 Oktober 2010

Fokustekste

Teks en Tema vir vandag

Omgeegroepe

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Kaartjies nou te koop!!

OKTOBER IS 10de maand

Koeverte beskikbaar in voorportaal

Mikpunt R200 000

(Baie dankie aan die

familielede wat reeds hul bydraes inbetaal het…)

Gevolg deur

DANKSEGGINGSFEES

op

SONDAG

31 OKTOBER 2010

Kom sê saam dankie

dat God ons seën deur jou klip by die kruis neer te lê

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Vandag 10 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Maandag 11 19:00 Bestuursraad

Dinsdag 12

10:00 Strewers

Woensdag 13

09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Vrydag 15

19:00 Omgeegroepe Gala-aand

Sondag 17

08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Tyd vir ‘n wegbreek !!

18-22 Oktober 2010 Mopani Lodge, Roodeplaatdam

(anderkant Pretoria)

Koste R600 pp (etes ingesluit, eie vervoer, beddegoed en

handdoeke)

Anita Duif op 082 411 7015 Theda Human op 076 845 4920

Welkom in ons gemeente!!

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring dat julle op die databasis bygevoeg kan word. Die volgende persone se vorms is ontvang en ons heet julle hartlik welkom in ons familie! Frikkie en Leonie Botha met kinders Anneke en

Janco van Featherbrooke (084 800 1874)

Het jy ‘n tydjie vir ons? Donderdagmiddae vanaf 14:30 tot 16:00

is al wat ons vra…

Ons benodig nog helpers by Zandspruit - kom maak ‘n verskil in ‘n kind se lewe!!

As jy kan kom help, kontak Karin Grové op 083 235 9906

Ons soek leë 2l bottels Bring asb na

kerkkantoor

GEDENKMUUR

Bou van muur sal binnekort

begin…

Nissies te koop @ R1000 elk

Navrae : kerkkantoor

Kalender Besoekers & Nuwe Intrekkers

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op die Besprekingslys in die voorportaal – en

onthou om die Bybel te neem op JUL Sondag !!

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, chemo-behandeling (084 585 6714) Swaer van Glauda Erasmus: wonderbaarlike herstel van kanker, twee klein kolletjies word nou met sterker chemo behandel (Glauda 082 415 5214)

Amanda Schutte: probleme met dikderm, kry alternatiewe behandeling. Dankbaar vir ondersteuning en gebede (072 382 2112) Koot Woest: kanker terug, kry weer chemo-behandeling (083 260 2007) Alet van der Merwe: sist op haar nier, herstel

na operasie(072 303 5741)

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 10 Oktober 2010 Marius van Wyk 082 852 3818 Carel van Rensburg 082 992 2048 Yakim Cronje 011-662 1513

Maandag: 11 Oktober Irma Cornelius 071 688 0201

Dinsdag: 12 Oktober Werner Botha 011-662 2020 Reneé Matthee 072 875 8518 Pierre de Jager 083 285 4680 Natasja Jv Vuuren 082 780 4146 Ferma Bekker 072 958 4757

Woensdag: 13 Oktober Yolandie Alberts 011-662 1418 Mienie Stoltz 072 171 2979 Marilu van Wyk 011-662 2397

Donderdag:14 Oktober Riaan Lauwrence 011-475 8735

Vrydag: 15 Oktober Louwtjie van de Linde 072 355 3454

Saterdag: 16 Oktober Derick Scholtz 083 650 6457 Yako Cronje 011-662 1513 Stephanie Swanepoel 082 416 2871 Danie Schreiber 083 256 7000

Gebedsaksie

Verjaardae

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…”

Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2

- “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

STEL JY GOD EERSTE... MET JOU TYD?

Deur: Benescke Janse van Rensburg

’n Stoep. ’n Balkon. ’n Kantoor. Of ’n motor. Met ons huidige tema het ek ’n paar interessante gesprekke met mense gehad oor wat dit vir hulle beteken om God met hulle tyd eerste te stel – veral in die gejaagde lewe waarin ons leef. Telkens het ons die tema van “stiltetyd saam met God” aangeraak. Drie gesprekke het veral uitgestaan. Hoewel die drie verskillende mense mekaar glad nie ken nie, was dit interessant hoeveel hulle antwoorde en ervarings ooreengestem het.

Een vrou het vertel hoedat sy elke oggend voor werk vir ’n halfuur op haar stoep gaan sit om saam met God tyd te spandeer. ’n Ander het vertel hoedat sy in die oggend vir 15 minute op haar balkon gaan staan om vir God dankie sê vir die nuwe dag en ook om Hom te vra om haar deur die dag te dra voordat sy met haar dagtake begin. En een van die mans het vertel hoedat hy ’n punt maak om elke oggend 20 minute vroeër by sy werk op te daag sodat hy sy kantoordeur agter hom kan toetrek om sy dag saam met God te begin.

Al drie hierdie mense het erken dat stiltetyd aanvanklik moeilik was omdat hulle nie presies geweet het “hoe” om dit te doen nie. Mettertyd het hulle egter besef dat God ’n verhouding met hulle wil bou en in die proses het hulle eenrigtinggesprek (waar hulle heeltyd bid sonder om te luister vir God se antwoord) in ’n tweerigtinggesprek verander (waar hulle soms net stil word en luister na die stem van die Heilige Gees in hulle harte). Vandag kan hulle nie hulle lewens voorstel sonder hierdie 15, 20 of 30 minute in die oggende nie. Een van die vroue het spontaan opgemerk: “Weet jy Benescke, wanneer ek in die oggend op die stoep kom, is dit asof God se teenwoordigheid reeds daar is. Dit is asof ons ’n afspraak het en Hy reeds op my wag!”

Jakobus 4:8: “Nader tot God en Hy sal tot julle nader.”

God het ons mense geskep om in ’n verhouding met Hom te staan. Hy begeer dat ons Hom deel maak van elke aspek van ons lewens en dat ons

Voel die lewe se hartklop Gebedsaksie

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Hom vir wysheid en raad vra. En die avontuur begin wanneer ons vir ’n slag stil word om te luister. Die stem van die Heilige Gees is soms baie duideliker in ons harte as wat ons aanvanklik besef.

Waarom kies jy nie ook om Hom deel van jou lewe te maak deur vir ’n slag die radio in jou motor op pad werk toe af te skakel nie? Of jou Bybel oor middagete te neem om in ’n park of koffiewinkel te gaan sit? Of selfs om vir ’n paar minute vroeër by jou werk op te daag sodat jy die kantoordeur agter jou kan toetrek? Raak stil. Fokus op God. Begin om Hom te dank vir wie Hy vir jou is. En wanneer jy iets in jou hart ervaar, trek ’n pen en papier nader en skryf dit neer. Soms sal jy vind dat wanneer jy weer oor die woorde lees wat jy in jou stiltetyd neergepen het, dit God was wat deur sy Heilige Gees met jou teruggesels het! Hy begeer ook ’n verhouding met Hom. Gaan jy dit waag om vir ’n slag stil te word?

Vader God, baie dankie dat ek weet dat U ’n verhouding met my begeer. Vergewe my dat ek soms so besig raak met die wêreldse dinge dat ek my tyd saam met U afskeep. Lei my asseblief om my tyd só te bestuur dat ek meer tyd saam met U kan inruim. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus. Amen. .

FIKSHEIDSWENKE UIT DIE BYBEL

Hart-oefeninge “Skep vir my ‘n rein hart o God, vernuwe my

Gees en maak my standvastig” ~ Ps 51:12

Nek-oefeninge “Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk

nie angstig rond nie, want ek is jou God” ~ Jes 41:10

Moria Sentrum vir Bejaardes

Is opsoek na vrywilligers wat kan help met: Musiekterapie/-waardering vir hul inwoners

As jy kan help

Kontak Heilie van der Merwe op 011-660 7727 of 084 251 2459

Te koop

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2. Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

VAKANSIE- MIDWEEK TE KOOP Klub Mykonos: Langebaan – 15-19 November 2010, mid-week beskikbaar teen R2000. 2 slaapkamer akkommodasie, geskik vir 6 persone.

Skakel Wilma op 082 494 5195

Kennisgewingbord

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

Omgeegroepe

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Oktober 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Musiekleier Sanet Louw: 082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Wessel Duif: 083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

076 845 4920

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Wag vir

Foto