8
SONDAG 15 AUGUSTUS 2010 NAGMAAL EN GESINSDIENS 08:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie WELKOM BY DIE EREDIENS!! Teks: Verskeie Psalms Tema: Beleef God in jou spiritualiteit BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Elfde week in Koninkrykstyd Jesaja 5: 1-7 Ps 80: 8-19; Heb 11: 29-12:2; Luk 12: 49-56 Januarie 2010 Vandag 15 08:30 Erediens – NAGMAAL EN GESINSDIENS GEEN Jeep-diens & Kinderkerk Maandag 16 19:00 Bestuursraad Woensdag 18 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 22 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk Koffie/Tee na erediens: sal bedien word onder die lapa met Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg R90 elk (plus ‘n blikkie kos) ALMAL WELKOM !! Kaartjies NOU beskikbaar Skakel Memory Collatz op 011-662 1005 of kerkkantoor MOET DIT NIE MISLOOP NIE !! Kan jy help? Met ‘n borg om ons gaskunstenaars te betaal? Enige skenkings van bestanddele vir Brunch ? ELKE BIETJIE IS WELKOM !!! AFKONDIGINGS 15-21 Augustus 2010 Kalender Fokustekste Teks en Tema vir vandag

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

SONDAG 15 AUGUSTUS 2010 NAGMAAL EN GESINSDIENS 08:30

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

WELKOM BY DIE EREDIENS!!

Teks: Verskeie Psalms Tema: Beleef God in jou spiritualiteit

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Elfde week in

Koninkrykstyd

Jesaja 5: 1-7 Ps 80: 8-19; Heb 11: 29-12:2; Luk 12: 49-56

Januarie 2010

Vandag 15 08:30 Erediens – NAGMAAL EN GESINSDIENS GEEN Jeep-diens & Kinderkerk

Maandag 16

19:00 Bestuursraad

Woensdag 18

09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Sondag 22

08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Koffie/Tee na erediens: sal bedien word onder die lapa

met

Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg

R90 elk (plus ‘n blikkie kos)

ALMAL WELKOM !!

Kaartjies NOU beskikbaar Skakel Memory Collatz op 011-662 1005

of kerkkantoor

MOET DIT NIE MISLOOP NIE !!

Kan jy help?

Met ‘n borg om ons gaskunstenaars te betaal?

Enige skenkings van bestanddele vir Brunch ?

ELKE BIETJIE IS WELKOM !!!

AFKONDIGINGS 15-21 Augustus 2010

Kalender

Fokustekste

Teks en Tema vir vandag

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op die Besprekingslys in die voorportaal – en

onthou om die Bybel te neem op JUL Sondag !!

Ja, dis weer tyd vir ‘n wegbreek !!

18-23 Oktober 2010 Mopani Lodge, Roodeplaatdam

(anderkant Pretoria)

Koste R600 pp (etes ingesluit, eie vervoer, beddegoed en

handdoeke)

Vir meer besonderhede en om noual jou plek te bespreek :

Anita Duif op 082 411 7015 Theda Human op 076 845 4920

VVrroouueeaakkssiiee VVoooorrssiittsstteerr

Aansoeke word ingewag vir hierdie

baie belangrike posisie

Kandidaat moet kan: • Leiding neem in Portefeulje-

vergaderings • Koördineer en delegeer van

reëlings vir 4 funksies per jaar

As jy belangstel, skakel Theda Human

op 011-704 1261 of 082 678 1905

GGGeeetttuuuiiieeennniiisss PPPooorrrttteeefffeeeuuullljjjeeellleeeiiieeerrr

Gewillige en gemotiveerde persoon gesoek om:

• Leiding te neem met Getuienisaksie

As jy belangstel,

skakel een van die leraars

Omgeegroepleiers Nuwe lesmateriaal beskikbaar in

voorportaal

S.O.S. Nigel Ouetehuis is ‘n paar weke gelede

vernietig in ‘n brand. Enige bydraes van kontant, komberse en/of klere sal opreg waardeer word.

Bring asb na kerkkantoor

Vakatures

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

ONTHOU ASB: Alle Strewer-dames kom byeen vir die

maak van ons Pitkos-houers

WOENSDAG 18 AUGUSTUS

10:30

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, daaglikse chemo-medikasie, dankie vir gebede (084 585 6714) Sue, verloofde van Jéan-Pierre Turner: in Engeland. Begin chemo oor 2 weke. Baie positief (Annatjie Turner 082 925 8066) Broer van Gerbus Vermaak: beenmurg-oorplanting op 18 Aug (Gerbus 082 440 0968) Swaer van Glauda Erasmus: terminale kanker, chemo behandeling, lyk beter, ons bid vir sterkte vir haar en suster ook (082 415 5214) Maryna van Wyk: gesondheid (079 781 2204) Johan Fourie: gesondheid (082 330 2211) Phillip Verster: nierkanker, verwydering van’n nier op 18/8 of 25/8 (082 490 8781) LEED: Moeder van Johan Fourie: oorlede op 7/8 Swaer van Dirk de Jager: oorlede op 8/8 Ons bid vir die Here se troos oor die families en vriende van beide oorledenes

1 Joh 4:4“Julle behoort aan God, liewe

kinders, en het die vals profete klaar oorwin,

omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel,

wat in die wêreld is. Ons behoort aan God,

en wie vir God ken, luister na ons; wie nie aan

God behoort nie, luister nie na ons nie”

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2

- “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

Gebedsaksie

Dorkas Groep

Strewers

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 15 Augustus 2010 Arnél du Plessis 082 575 4569 Jonelle Verster 076 713 6471 Meisie Engelbrecht 082 895 9373 Charmaine Coetzee 082 934 9713 Pieter Bezuidenhout 082 439 4965 Anya Lok 011-662 2865

Maandag: 16 Augustus Elize Pike 083 373 0219 Ruan van As 084 599 0809 Phillip Verster 082 490 8781

Dinsdag: 17 Augustus Gerbrand van Heerden 082 788 6861 Thalia de Wet 083 260 4785

Woensdag: 18 Augustus Jacques Lightfoot 011-662 2326 Alec Brink 011-954 4227 Trudie Myburgh 084 548 0851

Donderdag:19 Augustus Wilmé Putter 012-664 1881 Wentzel Strydom 083 331 6629

Vrydag: 20 Augustus Paul Brümmer 082 882 6556

Saterdag: 21 Augustus Cari Kruger 073 170 6895 Christelle van der Merwe 073 936 0860 Kobus van Dyk 082 337 6124

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring dat julle op die databasis bygevoeg kan word.

Stel God eerste ... want Hy het jou eerste gestel.

Deur: Benescke Janse van Rensburg

Johann: “Die tuinslang, bome, kinderspeelgoed, buitedeure en vele ander artikels het reeds onder ons nuwe hond, Mojo deurgeloop. Toe ek vanoggend uit die stort klim en uitkyk na watter mooi dag daar buite breek, sien ek hoe hy besig is om die laaste onbeskadigde artikel in die agterplaas op te vreet, die trampolien! Ek moes myself dwing om eers klere aan te trek voordat ek op hom neerdaal. Om die minste te sê, het ek hom goed gevoeter. In my woede het ek myself betrap dat ek aan geen rede kon dink hoekom ek hom nie van kant moes maak nie. Ek was baie sterker en groter as hy en ek sal dit in ’n oogwink kan doen. Wreed, nie waar nie? Maar toe dink ek aan my kinders. Wat sal hulle sê as hulle die nuus kry? Ter wille van my kinders is Mojo gespaar ... “Die gebeurtenis het my laat wonder of God nie soms teenoor ons mense op aarde voel soos ek teenoor Mojo gevoel het nie. Ons verwoes sy tuin en vertrap sy blombeddings (in die vorm van ander mense se harte) en dan verwag ons dat Hy die skade wat ons aangerig het, moet herstel. Hy is ook veel sterker en groter as ons en kan die wêreld in ’n oogwink uitwis. Tog kies hy om ter wille van sy seun, Jesus, aan ons elkeen ’n tweede kans te gee!” Johann is reg. In Genesis 6 lees ons dat Adam en Eva se nageslag só goddeloos geword het dat God jammer was dat hy die mens ooit gemaak het. Hy kon ons vernietig het, maar Hy het nie. Hy het ’n verlossingsplan bedink om die mensdom van alle sonde te reinig en ons verhouding met Hom te herstel. Jare later, aan ’n kruis op Golgota, het hierdie plan in vervulling gekom. Johannes 3:16-17: “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.” Uit liefde het God aan elkeen van ons ’n tweede kans gegee – dít terwyl ons nog vol sonde was. Is

Verjaardae

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Voel die lewe se hartklop

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

dit nie ook vandag tyd dat jy Hom eerste in jou lewe stel nie? Vader God, baie dankie dat U ons nie verwoes het toe U kon nie, maar dat U ons uit liefde ’n tweede kans op lewe en geluk gegee het. Help my asseblief om my lewe só in te rig dat ek U trots sal maak. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

Het enige iemand asb

‘n eksterne hardeskyf

(500GB+) wat ons kan

kry vir die verwerking

van ons erediens-

opnames?

Laat weet asb Kerkkantoor

Agrispace bied ’n landwye opsie aan die gemeenskap om items te koop en verkoop sonder die beslommernis van rondry en soek na ’n item (antieke ware tot lewende hawe). Ons het agente landwyd wat dadelik na jou huis sal kom om foto’s van jou item te neem om dit dan op ons webwerf te plaas (R5 per foto wat geplaas word). Ons sal enige items ter waarde van R1000 of meer vir u plaas en adverteer. Besoek ons webwerf elke week om op hoogte te bly van al die spesiale aanbiedinge. Melisa Steenkamp 082 745 0204 [email protected] www.agrispace.co.za

The Goal of Life by Os Hillman

"'For I know the plans I have for you,' declares the

Lord, 'plans to prosper you and not to harm you,

plans to give you hope and a future”

Jeremiah 29:11 For many people in the world, real meaning in life is the next vacation, career success, or stepping up the income ladder. It is a life based on pleasurable experiences. Many a human being has toiled their whole life to gain a pleasurable lifestyle only to find a life that is empty and meaningless. You only have to watch television for one evening to discover that advertisers want us to believe this is the goal of life. The work-to-play theme is consistent with most advertising messages. Solomon was a man who had nothing withheld from his appetite. He was a great builder, a great businessman, and a great lover of women. Every imaginable pleasure was his. Nevertheless, he was to discover that these things alone could not satisfy the human soul.

A recent trip to a beautiful island left me grateful that God had allowed me to understand the futile trap of the work-to-play lifestyle. It is great to experience times of refreshing and visit beautiful places as long as we don't fall into the trap of thinking that these experiences equal a meaningful life. God's beautiful creation can so easily become a prison of emptiness if Jesus is not in the center of it. The apostle Paul said there is only one way to find meaning and purpose in life:

"I keep asking that the God of our Lord Jesus Christ, the glorious Father, may give you the Spirit of wisdom and revelation, so that you may know Him better. I pray also that the eyes of your heart may be enlightened in order that you may know the hope to which He has called you, the riches of His glorious inheritance in the saints, and His incomparably great power for us who believe..."(Ephesians 1:17-19).

Knowing Christ brings the only real meaning and purpose to the human soul. Spend time today getting to know the Lord in a more intimate way. Then you will discover real meaning and purpose in life.

In die werkplek

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Ducks Nest 208, Featherbrooke

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!

Omgeegroepe

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

VAKATURE

MAATSKAPLIKE WERKERS NG Welsyn - Geskikte kandidate moet geregistreer wees by SARMD, rekenaarvaardig wees en oor geldige rybewys beskik. Poste beskikbaar in: Meyerton, Vanderbijlpark, Roodepoort, Krugersdorp, Randfontein, Carletonville, Klerksdorp, Christiana en Catherine Robson Kinderhuis. Diensaanvaarding so spoedig moontlik. Stuur verkorte CV na: [email protected], Navrae

vir Gauteng: Shirley Theron op 011-764 4031 en Noordwes: Miranda Visagie op 018-462 6028

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE Lichtenburg (NG Welsyn) - Geskikte kandidaat moet matriek met rekeningkunde hê, MS Office en geldige rybewys. Diensaanvaarding onmiddellik. Stuur verkorte CV na: [email protected], Navrae Miranda Visagie op 018-462 6028

Vrywilligers gesoek

HELP MY... Ek is opsoek na ’n paartjie (getroud/ongetroud) om twee gratis Huweliks-beradingsessies te ontvang asook ’n gesin met kinders vir twee gratis Familieterapie-sessies, as deel van my Meestersgraad in Sielkunde.

Indien jul belangstel, skakel Charleen Crous op 084 407 7337, so gou as moontlik.

Te koop

KRAGOPWEKKER Kragopwekker te koop: Cummins 62.5 kVA, diesel genset met Stamford alternator en ATS. In werkende kondisie. R65 000

Skakel Johan Swanepoel op 082 416 2091

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LIBRI KARWAS Bederf jou motor en laat dit was deur ons – by Hirsch’s agter Makro in Strubensvallei. Betaal slegs R55 vir ‘n volledige was en R350 vir ‘n valet. Kom kyk wat ons jou nog kan bied. Woensdae is Pensioenaris-dag – betaal R40 vir ‘n volledige was.

Meer inligting, kontak Sakkie of Dries op 072 757 9336

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Christelike berading en ondersteuning, trauma, emosionele pyn, huweliks-, verhoudings- en gesinsterapie, depressie en die rouproses. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455/011-954 0988

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2.

Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Augustus 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous

082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif

083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 076 845 4920 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers