4
EPPQ!WBOEBH! Juan Juan Juan Juan-Luc Oberholzer, ouers Luc Oberholzer, ouers Luc Oberholzer, ouers Luc Oberholzer, ouers Arie & Arie & Arie & Arie & Yolandi Yolandi Yolandi Yolandi-Lee Lee Lee Lee HALFEEUFEES Was dit vir jou ook ‘n baie spesiale dag? Ons wil dankie sê aan elkeen wat gehelp het met die voorbereiding van ons Fees... sonder julle elkeen sou ons nie so ‘n fantastiese dag gehad het nie... Uit die kerkkantoor Ons het uiteindelik ‘n nuwe sms-nommer gekry wat ons besig is om te implementeer. Maak asb seker dat ons jou korrekte selfoonnommer op ons databasis het... Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG) ONS HET ‘N LANDLYN 011- 745 8169 (TOT 13:00) ONS NUWE SMS-LYN 078 451 7938 Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709 ONS LEES VANDAG UIT TEMA Jakobus 2: 5-13 Harte van goud wat die Here dien 1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar Wie is god vir jou? Afkondigings vir week 3-9 Februarie Sondag 3 FEBRUARIE 2013 Welkom by die erediens – Gelei deur Ds Kenneth McKenzie

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Februarie 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Februarie 2013

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Februarie 2013

EPPQ!WBOEBH!

JuanJuanJuanJuan----Luc Oberholzer, ouers Luc Oberholzer, ouers Luc Oberholzer, ouers Luc Oberholzer, ouers Arie &Arie &Arie &Arie & YolandiYolandiYolandiYolandi----LeeLeeLeeLee

HALFEEUFEES

Was dit vir jou ook ‘n baie spesiale dag?

Ons wil dankie sê aan elkeen wat gehelp het met die

voorbereiding van ons Fees... sonder julle elkeen sou ons nie so

‘n fantastiese dag gehad het nie...

Uit die kerkkantoor

Ons het uiteindelik ‘n nuwe sms-nommer gekry wat ons besig is om te

implementeer. Maak asb seker dat ons jou korrekte selfoonnommer op

ons databasis het...

Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG)

ONS HET ‘N LANDLYN 011- 745 8169 (TOT 13:00)

ONS NUWE SMS-LYN 078 451 7938 Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

Jakobus 2: 5-13 Harte van goud wat die Here dien

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou?

Afkondigings vir week 3-9 Februarie

Sondag 3 FEBRUARIE 2013

Welkom by die erediens – Gelei deur Ds Kenneth McKenzie

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Februarie 2013

Dames!

Ons het hulp nodig om ‘n voorraad-opname in die kombuis te maak sodat ons ‘n behoeftelys kan opstel... Kan jy kom help hiermee?

Laat weet asb vir Rensia in die kerkkantoor

Die volgende persone word versoek om Rensia in die kerkkantoor te sien i.v.m. jul lidmaatskap:

HS de Bruin Adriyana en Hayward Dubbelt

Robert van der Merwe

Ons het steeds heelwat siekes in ons Gemeente. Kan ons asb vra dat julle vir ons laat weet van mense wat op die Dorkas-lys geplaas moet word vir gebed, ondersteuning en hulp. Julle betrokkenheid word waardeer, selfs net ‘n sms om te sê dat julle bid vir hulle beteken die wêreld vir hulle. Nellie Wasmuth: in Wilgeheuwel Hospitaal (083 356 8130) Louw Ferreira: genesing vorder stadig, werk geaffekteer (082 964 4519) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, ons bid vir oplossing (Memory 011-662-1005) Wim Kallewaard: ons uitreik-kollega in Holland, gediagnoseer met kanker Gerbrecht Germishuys: in hospitaal Dirk de Jager: erge rugpyn (082 784 7856) Koos (broer van Hester Breytenbach): bid vir spoedige herstel (083 601 7475) Johan Louwrens: rugoperasie, sterk tuis aan (072 277 7171)

Verjaardag kalender

Steeds beskikbaar teen R100 elk

IN DIE KERKKANTOOR en voorportaal

Dorkas groep

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Februarie 2013

verjaarsdae

~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~

Vandag 3 Februarie Kevin Jordaan 072 856 9503

Maandag 4 Februarie Ewart du Toit 082 330 4631 Leandi Nagel 082 823 5960 Charl Roux 083 702 7999 Jana van de Linde 082 530 2784 Marelize van Tonder 011-958 1003

Dinsdag 5 Februarie Hilda de Wet 083 260 4785 Fred Schwiebus 083 729 6167

Woensdag 6 Februarie Hennie Matthews 082 954 4511 *Zander Wessels 011-958 1003

Donderdag 7 Februarie Kleintjie Nagel 082 891 0217

Vrydag 8 Februarie Carli Uys 011-958 1119 Nandhi van Tonder 011-957 2873

Saterdag 9 Februarie Jenny Arangies 082 829 8789 Corné Joubert 072 084 7742 Dawie Schourie Magda Swanepoel 082 825 3815 *Jeug

HALFEEUFEES KOOKBOEK

BESKIKBAAR @R120 ELK

Te kry by Judy na die erediens in die saal of gedurende

die week in die Kerkkantoor

Indien jy wel ‘n boekie gekoop het, sien asb vir Judy vir ‘n regstellings-nota

vir die afkondigings!!! Ons het ‘n Kanselboekie wat beskikbaar is voor in die kerk op die groot tafel. As jy wil hê die leraar moet ‘n sakie onder die aandag van die gemeente bring, kom skryf die boodskap asb voor die erediens in die boekie.

Dit sal help dat die leraars dit direk daaruit kan voorlees en nie vergeet daarvan of met te veel klein nota’s sit nie...

Danie Knipe sal eersdaags sy plek inneem op ons Bestuursraad. Kommentaar oor of besware teen sy aanstelling moet asb

VANDAG ingedien word.

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: FFiinnaannssiieess

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Februarie 2013

As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil

aansoek doen, kontak asb ds Neels of die kerkkantoor.

Neem leiding met die uitbrei en bestuur van ons

Internasionale- en gemeenskaps uitreike...

MORIA SENTRUM VIR BEJAARDES

Soek enige afvallap en krale vir ‘n projek waarmee hulle besig is.

As jy kan help, handig asb enige bydrae van bogenoemde artikels

in by die Kerkkantoor

Ons sê weereens dankie vir elkeen wat maandeliks bydra tot hierdie projek.

Sonder julle finansiële hulp sal daar heelwat lidmate wees wat sukkel om deur

elke maand te kom. Baie baie dankie vir elke rand wat julle gee!!

Daar is meer mense vir wie ons graag sou wou help, maar ons het ongelukkig nie

die maandelikse vaste inkomste hiervoor nie.

• Kan jy ook inskakel by ons maandelikse debietorder van R50? Vorms is in

die voorportaal beskikbaar

• Wil jy eerder ‘n kontant-donasie maak? Gebruik asb een van die

dankoffer-koeverte in die banke, maar dui duidelik aan dat dit vir

MY HART is.

Bestuursraad

VAKATUREs

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: GGeettuuiieenniiss

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: OOmmggeeeeggrrooeeppee