4
TEKS: TEMA: Johannes 12 : 12-19 Jesus, Prins van vrede Afkondigings vir week 24-30 Maart Sondag 24 maart 2013 Welkom by die erediens – Gelei deur Sumari Kruger Palm Sondag HIERDIE WEEK: Donderdag 28 Maart om 19:00 PAASNAGMAAL Vrydag 29 Maart GOEIE VRYDAG

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Maart 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Maart 2013

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Maart 2013

TEKS: TEMA:

Johannes 12 : 12-19 Jesus, Prins van vrede

Afkondigings vir week 24-30 Maart

Sondag 24 maart 2013

Welkom by die erediens – Gelei deur Sumari Kruger

P a l m S o n d a g

HIERDIE WEEK:

Donderdag 28 Maart om 19:00

PAASNAGMAAL

Vrydag 29 Maart

GOEIE VRYDAG

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Maart 2013

LET WEL Datum van

ons volgende JEUGAAND

Vrydag 19 April

PIEKNIEK ONDER DIE STÊRRE Meer besonderhede binnekort

NUWE INTREKKERS!! Julle is baie welkom hier in ons Gemeente!

Neem asb ‘n Nuwe Intrekker-pakket in die voorportaal en

kom ontmoet die leraars voor in die kerk na die erediens…

‘n Spesiale welkom aan die volgende persone wie se vorms ontvang is: Japie en Margi de Beer met dogters Megan en Riaana

Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG)

ONS HET ‘N LANDLYN 011- 745 8169 (TOT 13:00)

ONS NUWE SMS-LYN 078 451 7938 Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709

TFDIBCB!OBTLPPMTFOUSVN!

Baie dankie vir vrywilligers wat hulp aangebied het, ons waardeer

Elke stukkie hulp wat ons kan kry! Dit word verskriklik baie waardeer!!

Weet enige iemand waar ons grootmaat spons en/of

opstopsel kan kry vir kussings?

Skakel Karin Grové op 082 440 0801 of Kerkkantoor

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Maart 2013

Laat weet ons asb van mense wat op die Dorkas-lys geplaas moet word vir gebed, ondersteuning en hulp. Julle betrokkenheid word waardeer, selfs net ‘n sms om te sê dat julle bid vir hulle beteken die wêreld vir hulle.

Vanessa van Wyk: knie operasie, herstel tuis (083 419 3883) Theda Human: wegsny van velkanker, bid vir volkome herstel (011-704 1261) Suster van Willem de Wet: terminale kanker, baie moeilike tyd (Willem 083 444 4348) Ada van Wyk: Bid asb vir gesondheid, behandeling hierdie week (083 263 6565) Albert Woest: Leukemia in rug, bid asb vir volharding in hierdie tyd (083 730 6533) Hansman du Plessis: Kanker, bid vir volharding en rustigheid (Stella 083 726 4167) Louw Ferreira: Kry swaar, gesondheid vorder stadig, bid asb vir werk (082 964 4519) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting, sien spesialiste, maar

nog steeds geen oplossing nie (Rina 072 231 9140)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, ons bid vir oplossing (Memory 011-662-1005) Wim Kallewaard: ons uitreik-kollega in Holland, gediagnoseer met longkanker, beterskap na chemo, maar het steeds gebede nodig Koos (broer van Hester Breytenbach): baie pyn, gaan met tye beter (083 601 7475) Ida Victor: sukkel met bloedtelling voor heupoperasie, het baie pyn (074 418 6674) Amaranté Janse Van Rensburg: beenoperasie, gaan beter, bid asb vir bene om reg te herstel (Ma Tina 076 365 6317) LEED: Vader van Sonné Massmann: oorlede, ons bid vir Sonné en haar familie in hierdie moeilike tyd

Baie baie dankie vir elkeen wat boeke, legkaarte en sitgoed

gebring het vir die kinderkerk.

Ons kort nou nog net ‘n kleinerige boekrakkie vir die boeke

en legkaarte om op gebêre te word – het jy dal keen wat

iewers rondstaan of kan jy een vir ons maak?

Gesels met Arnél in die kinderkerk of skakel 082 575 4569

Dorkas groep

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Maart 2013

GELUKKIGE VERJAARSDAG!!

~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~

Vandag 24 Maart *Annie Bekker 011-957 0301

Roy de Stadler 083 442 1012

Maandag 25 Maart James-Henry Smit 0729220899

Dinsdag 26 Maart Annetjie Kruger 082 355 5043 Sanet Louw 082 824 9388 Jackie Marais 082 561 8694

Woensdag 27 Maart *Donovan Carney 074 534 9544 Ig de Jager 072 380 3466 Claus Dittmer 076 905 5750 Carine Helmbold 082 337 1002 Claudia Nel 082 469 5644 *Shaun Oosthuizen 011-662 1958 Lusie Steyn 082 574 4615 *Megan Potgieter 011-958 1877

Donderdag 28 Maart *Rikus Brink 082 412 4811 Jean Marais 072 452 1246 Juanita van Deventer 084 496 6377 Hannes Willemse 082 556 7031

Vrydag 29 Maart Daleen ter Wolbeek 082 389 1564

Saterdag 30 Maart *Jana Nel 072 228 6330 *Jeug

Ons sê weereens dankie vir elkeen wat maandeliks bydra

tot hierdie projek. Baie baie dankie vir elke rand wat julle gee!!

Daar is meer mense vir wie ons graag sou wou help, maar ons het ongelukkig nie

die maandelikse vaste inkomste hiervoor nie.

• Kan jy ook inskakel by ons maandelikse debietorder van R50? Vorms is in

die voorportaal beskikbaar

• Verkies jy kontant-donasies? Gebruik asb een van die dankoffer-koeverte

in die banke, dui duidelik aan dat dit vir MY HART is.