10
AFKONDIGINGS vir 26 Junie – 2 Julie 2011 SONDAG 26 JUNIE 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Rudolph Momberg Fokustekste Eerste week in Koninkrykstyd Matteus 10: 40-42 Gen 22:1-14, 36-41; Ps 13; Rom 6:12-23 Kuier saam met die Strewers Donderdag 14 Julie om 10:00 n Musiekoggend met Steve D. GRATIS Bring al jou vriende, jonk en oud BAIE DANKIE vir almal van julle wat saambid vir al ons siekes… Ons Dorkas-lysie van siekes (bl 3) is weer baie lank en ons vra vir gebede vir al ons gemeentefamilie wat dit so nodig het!

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

AFKONDIGINGS vir 26 Junie – 2 Julie 2011

SONDAG 26 JUNIE 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Rudolph Momberg

Fokustekste

Eerste week in Koninkrykstyd

Matteus 10: 40-42

Gen 22:1-14, 36-41; Ps 13; Rom 6:12-23

Kuier saam met die Strewers

Donderdag 14 Julie

om 10:00

‘n Musiekoggend met Steve D.

GRATIS

Bring al jou vriende, jonk en oud

BAIE DANKIE vir almal van julle wat saambid vir al ons

siekes…

Ons Dorkas-lysie van siekes (bl 3) is weer baie lank en ons

vra vir gebede vir al ons gemeentefamilie wat dit

so nodig het!

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Verjaardae

Vandag 26 Junie

8:30 Erediens

GEEN JEEP-diens en kinderkerk Sondag 3 Julie

8:30 Erediens

GEEN JEEP-diens of kinderkerk

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die

gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en

berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n

koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing

“Noodfonds”.

Enige (nuwe) lidmate wat by die gebedsaksie of

enige ander bediening wil inskakel, kan hul name

deurgee na die kerkkantoor

by [email protected].

Rensia sal dit aan die

betrokke portefeuljeleier besorg

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 26 Junie 2011 Riaan Coetzee 083 299 3067

Maandag 27 Junie Frik Kok 011-659 2820 Jeff Smith 072 602 4005 Dirk Coetzee 082 576 4675 Henk Booysens 082 635 0240

Dinsdag 28 Junie *Joshua Meintjes 082 776 1097

Woensdag 29 Junie Marius du Plooy 082 820 4145 Danie Joubert 082 363 1112 Geoff Keyser 082 738 1831

Donderdag 30 Junie Pieter Swiegers 083 306 7802 Wilhelm Helmbold 082 900 7582 Martie Badenhorst 082 511 9090 Chris Viljoen 082 651 0475

Vrydag 1 Julie Wilna de Jager 083 4420980 Verenic Janse van Vuuren 082 683 4769

Saterdag 2 Julie Fielie Swanepoel 083 380 4706 Cobus Reyneke 083 676 8638 Danie Janse van Vuuren 082 683 4769

* jeug

Kalender Inskakeling

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . .

SIEKES:

Moeder van Dave Schourie: herstel na heupvervanging (Dave 084 788 3798) Anna Coetzee: gaan beter, is rustig (072 635 5247) Brigitte – suster van Clive Carney: bid asb vir haar en familie wat haar bystaan (Pa Stan: 072 727 9801) Willie Myburgh (Esmé se pa): in hospitaal (Esmé 084 501 8099) Marina (Callie Botes se dogter): ernstige motorongeluk, knie beseer en seer van veiligheidsgordel. Operasie wanneer swelling sak (Callie 072 606 9892) Anita Duif: erge ontsteking in tone, diabeet, so moet wag om gesond te word (082 411 7015) Anke en Hannes Willemse: Hannes herstel na vingeroperasie, sien spesialis weer 30ste (082 556 7031) Cecile Swanepoel: voel baie beter, sukkel met slaap (082 742 5311) Maude en Fred Laurence: gaan goed onder omstandighede (079 312 8944) Rumarko (kleinkind van Ansie en Manie): 6mnde oud, in hospitaal, wag vir diagnose (Ansie 082 853 6532) Nadia du Plooy: 7jr oud, probleme met balans en dubbelvisie agv sindroom, probeer medikasie verandering, bid asb vir gesin en Nadia, baie dankie vir gebede sover! (Ma Lize 082 859 1434) Vader van Mike Grové: in hospitaal, bloeding (Mike 083 235 9906) Dolfie Muller: in hospitaal, operasie (083 992 4793) Manie du Plessis: hospitaal Dins 28/6 vir toetse (079 887 8390) Corrie Brink: rugprobleme, gaan vir 2de opinie (072 446 2612) Moeder van Maryna de Jager: ernstige val gehad, heupbesering (Maryna 082 568 9386) Ds Neels: griep (083 560 3814) LEED:

Moeder van Roelf Ehlers: oorlede op Sondag 19 Junie. Ons bid vir Roelf en sy famile vir troos in hierdie moeilike tyd (Roelf 082 673 4482)

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Koördineerders: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23

- “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed

Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie

Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense

Houer vir gebedsversoeke

Swaarkry: Onvermydelik maar Gewens Deur Carina Francke (soos in Matello Vers-‘n dag)

2 Korintiërs 4:17 Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en ewig bly.” 2 Korintiërs 5:1, 9 1Ons weet dat, wanneer ons aardse woning wat maar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in

die hemel het. Dit is ’n woning nie met hande gemaak nie, maar deur God, en dit bly ewig staan” 9 “Maar of ons hier woon of daar woon, ons het net een wens, en dit is om te lewe soos Hy wil.”

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Of jy nou vakansie hou, net ’n oornagplek soek of permanent moet bly, blyplek staan bo-aan jou prioriteitslys. As die nood druk, sal ’n mens dit selfs oorweeg om in ’n bouval te bly, want die vooruitsig op ’n beter blyplek maak dit draagbaar.

In Paulus se betoog oor die mens se swaarkry in die lewe en sy worsteling met verganklikheid, noem hy die liggaam ’n tent, ’n tydelike struktuur wat besig is om aan’t flarde te waai. Die gesug en bedruktheid wat dit tot gevolg het, word egter nie met ’n soeke na wonderkure besweer nie, maar met die vaste wete dat daar ’n ander huis, ’n permanente struktuur, reeds in plek is – ‘n struktuur nie deur mense gemaak nie, maar deur God.

Wat in jou die begeerte behoort te skep om te leef soos Hy wil.

Die mens se geneigdheid tot ongeduld en moedeloosheid kry in 2 Korintiërs 4 en 5 ’n ander perspektief. In die eerste plek is die swaarkry in hierdie lewe eintlik maar iets klein en dit duur nie lank nie. In die tweede plek leef ons nie ons lewens volgens dit wat ons kan sien nie, maar ons leef dit deur geloof (5:7). Verder is hierdie lewe van hoop, wat in afwagting op permanensie is, gewaarborg deur die Heilige Gees wat God aan ons gee en wat in ons kom woon het.(5:5).

Waarhede wat my moet aanmoedig om te leef soos Hy wil.

Die slotsom van hierdie betoog is dat dit nie eintlik saak maak dat jou blyplek (jou liggaam) nie is soos wat jy dit graag sou wou hê nie; dat jou swaarkry maar net ’n tydelike ongemak is in dié uitrafelende tent en dat aan die einde van al hierdie “onlekkerhede” daar ’n splinternuwe huis wag wat die beste van jou ou omstandighede by verre gaan oortref.

Maar die lewensdraad tussen die ou en nuwe is en sal altyd wees om te leef soos Hy wil.

Gebed: Hemelse Vader dankie vir hoop. Dankie vir beloftes, maar bowenal, dankie vir belofte dat ons nooit alleen is nie en dat vandag se swaarkry, môre se oorwinning gaan wees. Amen.

THE WAY IN, IS THE WAY ONWARD Colossians 2:6-7 So then, just as you received Christ Jesus as Lord, continue to live in him, rooted

and built up in him, strengthened in the faith as you were taught, and overflowing with thankfulness.

(NIV) The gospel is clear: the only way to God's presence is through faith in the Lord Jesus Christ. But if He is the way in, why do so many Christians not go on in Christ? Some are glad to grasp God's grace and forgiveness, but then fail to grow spiritually. Others start in grace but soon make their faith an exercise in legalism. Still others are swept away by ideas of living a more comfortable life. But the Apostle Paul has God's authority to say that we start with Christ as Saviour and we must continue with Him as Lord ... and all by receiving His grace.

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

It is Christ who comes into us, making our hearts a home for God (John 14:23): and so we should expect that He will share every part of our lives. It is only right that our Saviour should be our Lord - to direct us, as well as comforting us and providing for us. But we must desire that He is at the centre of our lives. It is our choice to live in Christ or slip back into living in the world. It is our choice to put our roots deep into Him and be built up in Him, or we will fall. It is our choice to let Him make us strong in faith and to be thankful, or we will fail. If we do not make Christ-centred choices, we will be overcome by the world, flesh or devil, which are all ready and willing to suggest a way ahead without Jesus. Today, whatever your circumstances, decide that you will allow Jesus Christ to be the leader of your life. Continue to live in His grace, rely on His mercy, trust in His provision and accept His guidance. At the same time, reject the relentless temptation to manage without Him, or to follow what you think is 'better guidance' than His. Be confident to go where He leads, even if you cannot see; be satisfied with what you have today because you can trust Him for tomorrow. In these ways you will grow in faith. And practise being thankful in all circumstances (1 Thessalonians 5:18), not just on the good days! This is the kind of lifestyle which attracts unbelievers to hear and receive the gospel, because it is authentic from the beginning to the end. Prayer: Almighty God. Thank You for helping me to put my faith in Jesus for my eternal salvation.

Forgive me for allowing other ideas to govern my life, and when I insist on living by my own rules. Help

me to realise that the same Jesus who saved me is with me to lead me. May I allow Him into every

part of my life so that I will grow strong in faith and be an authentic witness to the power of the

gospel in the places where I live and work. In Jesus' Name. Amen.

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops

Stefan

Rudman

082 567

5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310

0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip /

Steynsvlei

Fielie

Swanepoel

083 380

4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell

082 444

2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van

Wykweg 45,

Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North

Riding / Lammermoor

(in Kinderkerk)

Sanette du

Plessis

076 309

7942 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121

Featherbrooke Est

(Jong gesinne)

Johan &

Vivienne J van

Rensburg

011-662

2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew

Martie &

Kriek

Badenhorst

010-222

0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert

076 544

4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560

3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv:

Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne

en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant

korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R20 genoeg vir 1 volw

Medium porsie R25 genoeg vir 2 kdrs

Groot porsie R30 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649

Kennisgewingbord

Page 10: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Junie 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers