5
Ons hou Kerspartytjie vir Sechaba se kinders!! Naweek van 7 Desember Kan jy ‘n T-hemp koop vir een van die kinders? Neem asb ‘n naamkaartjie in die voorportaal van die kersboom af, koop ‘n T-hemp (±R70) soos per die ouderdom op die kaartjie, draai die persentjie toe met die naamkaartjie op en bring terug teen Woensdag 5 Desember BAIE BAIE DANKIE VIR JULLE BYDRAES SOVER Desember-maand is steeds ons gemeente se insameling kos en toiletware vir NG Welsyn. ASSEBLIEF... help dat ander ook ‘n Kersfees met lekker kos kan hê SAKKE EN LYSTE BESKIKBAAR IN VOORPORTAAL * Afkondigings vir week 2-8 Desember Sondag 2 desEMber 2012 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie ONS LEES VANDAG UIT TEMA Verskeie Kom dans met God vir God 1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar Wie is god vir jou?

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Desember 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Desember 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Desember 2012

Ons hou Kerspartytjie vir Sechaba se kinders!! Naweek van 7 Desember

Kan jy ‘n T-hemp koop vir

een van die kinders?

Neem asb ‘n naamkaartjie in die voorportaal van die

kersboom af, koop ‘n T-hemp (±R70) soos per die

ouderdom op die kaartjie, draai die persentjie toe

met die naamkaartjie op

en bring terug teen Woensdag 5 Desember

BAIE BAIE DANKIE VIR JULLE BYDRAES SOVER

Desember-maand is steeds

ons gemeente se insameling kos en

toiletware vir NG Welsyn.

ASSEBLIEF... help dat ander ook ‘n

Kersfees met lekker kos kan hê

SAKKE EN LYSTE BESKIKBAAR IN VOORPORTAAL

Afkondigings vir week 2-8 Desember

Sondag 2 desEMber 2012

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

Verskeie Kom dans met God vir God

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou?

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Desember 2012

Nellie Wasmuth: sterk tuis aan na gekraakte ribbes, nog heelwat pyn en ongemak (083 356 8130) Louw Ferreira: gaan baie beter, op krukke vir nog ‘n rukkie (082 964 4519) Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker, laaste chemo en bestraling gehad, kan weer normaal praat, baie dankbaar vir gebede en ondersteuning (072 312 8557 /Ilana - 082 572 6665) Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): breingewas effens gekrimp, bestraling volgende jaar. Vooruitsigte vir genesing lyk baie goed (Mienie 010-222 0577) Mienie Stolz: gesondheid, bid vir ondersteuning en vinnige herstel (010-222 0577) Gerbrecht Germeshuys: bid vir aanvaarding en aanpassing tov gesondheidsprobleme (082 678 4158) Maude Laurence: beenwond word stadig gesond. Ons bid vir insig en geduld met haar versorging (079 312 8944) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: toestand verswak, ons bid vir Kay wat steeds bedags by hom is (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom, ons bid steeds vir energie. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)

Mikpunt hierdie jaar is: R260 000 Ons is baie naby aan ons mikpunt, baie dankie!

Prys die Here vir Sy goedheid!!! Hoe dankbaar is ons nie vir Sy seëninge op

ons gemeente nie!!

Het jy al jou bydrae gegee?

Verjaardag kalender

Beskikbaar teen R100 elk

IN DIE KERKKANTOOR en voorportaal

Dorkas groep

Tiende maand

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Desember 2012

~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~

Vandag 2 Desember Steven Ceronio 082 329 3772 Cecilia Gerber 082 441 5432 Anton Steyn 082 785 6657 Dirk van Biljon 082 883 2695

Maandag 3 Desember *Conrad Walton Monique Wilkinson 082 897 9612

Dinsdag 4 Desember

Ronél Pieters 072 901 2463 Gerhard Pretorius 083 583 4020 Sonette van Dyk 082 920 6691

Woensdag 5 Desember Rolin Rall 082 882 7248

Donderdag 6 Desember Lize du Plooy 082 859 1434 *Ruan van den Berg 084 520 6986

Vrydag 7 Desember Amanda Enslin 083 443 1067 Anita Gross 072 685 1207

Saterdag 8 Desember

Geen *Jeug

Spesiale aanbod:

Uit die Beek 2013 teen ‘n verlaagde prys van R90 elk (gewoonlik R110) beskikbaar,

te koop by die Kerkkantoor

SLEGS 2 OOR!!!!

HIER IS MY HART - PROJEK

Bankbesonderhede: ABSA Tak 632005

My Hart

Rekeningnommer: 9276716381

verjaarsdae

NUUS Uit die kerkkantoor

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Desember 2012

As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil

aansoek doen, kontak asb ds Neels of die kerkkantoor.

Neem leiding met die uitbrei en bestuur van ons

Internasionale- en gemeenskaps uitreike...

Ons is opsoek na nog helpers wat Sondae

by die klankbord kan diens doen. Laat weet

asb vir Anton as jy belangstel om deel van

sy span te word.

Anton 082 785 6657

Finansiële Beampte gesoek vir Kerkkantoor.

Die posisie sal ongeveer 3 half dae se werk per week behels…

Die ideale persoon moet hê:

• Ondervinding in alle boekhouding aspekte (opstel van

begroting, finansiële state & verslaglewering, ens.)

• Pastel en E-filing

• Algemene kantoor administrasie

Aansoeke met CV’s aan Rensia per epos [email protected]

of faks 086 698 7605

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: FFiinnaannssiieess

Bestuursraad

VAKATUREs

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: GGeettuuiieenniiss

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Desember 2012

~ BELANGRIKE NUUS ~ Ons is baie bly en trots om een van ons huidige jong lidmate

Sumari Kruger vanaf Januarie 2013 welkom te heet as deel van ons personeel ~ Sumari se

teologie studies is byna afgehandel en ons het ingestem dat sy haar Gemeente-

jaar hier by ons kan kom aflê. Sumari sal blootgestel word aan alle aspekte van

“dominee-wees” en die gepaardgaande gemeentewerk en ons vra dat julle haar

welkom sal heet en sal help om hierdie ondervinding die moeite werd te maak…

Haar eerste preek sal alreeds plaasvind op Sondag 9 Desember

Ondersteun haar asb…

~ ‘n Brokkie nuus vir ons Jeug~ Ons gaan ‘n Jeugwerker wat spesifiek met ons JEEP-kinders werk, hier by ons

verwelkom vanaf 2013…

Meer besonderhede binnekort…

Gemeente Almanak 2013

Beskikbaar in die voorportaal

Onthou om jou kopie te kry…

HALFEEUFEES KOOKBOEK

BESKIKBAAR @R120 ELK

Te kry by Judy na die erediens in die saal of gedurende

die week in die kerkkantoor