8
Kategese-afsluiting Oupa en Ouma kuier saam met ons gedurende die erediens en word bederf! Na die erediens kuier ons almal buite, eet lekker en kinders speel op die glybane en springkastele – onthou swemklere!! Baie dankie vir al die offers om te help ... Ons benodig nog net ‘n paar items, kom gesels met Rensia as jy ook wil help... Kaartjies nou beskikbaar: R100 volwassene by kerkkantoor, bestuursraadlede R75 pensioenaris en omgeegroepleiers R50 kind tot 12jr AFKONDIGINGS vir 30 Oktober - 5 November 2011 SONDAG 30 OKTOBER 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers Fokustekste Negentiende week in Koninkrykstyd Josua 3: 7-17 Ps 107: 1-7,33-37;1 Tess 2: 9-13;Matt 23: 1-12 Teks en tema vir vandag Teks: 1 Johannes 4: 7-18 Tema: Hoe kan God my gebruik? Ek’s dan bang!

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Kategese-afsluiting Oupa en Ouma kuier saam met ons gedurende die

erediens en word bederf!

Na die erediens kuier ons almal buite, eet lekker en kinders speel op

die glybane en springkastele – onthou swemklere!!

Baie dankie vir al die offers om te help... Ons benodig nog net ‘n paar items, kom gesels met Rensia as jy ook wil

help...

Kaartjies nou beskikbaar: R100 volwassene

by kerkkantoor, bestuursraadlede R75 pensioenaris en omgeegroepleiers R50 kind tot 12jr

AFKONDIGINGS vir 30 Oktober - 5 November 2011

SONDAG 30 OKTOBER 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers

Fokustekste

Negentiende week in Koninkrykstyd

Josua 3: 7-17

Ps 107: 1-7,33-37;1 Tess 2: 9-13;Matt 23: 1-12

Teks en tema vir vandag

Teks: 1 Johannes 4: 7-18

Tema: Hoe kan God my

gebruik? Ek’s dan bang!

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

27 November

19:00

Ons mikpunt hierdie jaar is R210 000 waarvan ons

alreeds R120 200 ingebring het.

Baie dankie aan elkeen se bydrae!!

HET JY AL JOUNE GEGEE?

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die

gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en

berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n

koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing

“Noodfonds”.

Koeverte beskikbaar in

voorportaal

de

maand

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Datum Naam/Omgeegroep kontak persoon kontak

nommer

6 November Oupa en Ouma Dag Verskeie

13 November Sal bevestig word

20 November Strewers Anita Duif 082 411 7015

Vandag 30 Oktober 2011 Chantelle van de Linde

Maandag 31 Oktober Marili Auret 072 729 8202 Spannie de Jong 083 292 7014 Frans de Klerk 084 444 2364 Sarie de la Harpe 082 921 6707 Awie Kotzé 082 464 5526 Nico Maas 082 651 8182

Dinsdag 1 November Erna Coetzee 082 333 0353

Neels Kloppers 083 560 3814

Woensdag 2 November Johannes Fourie 072 690 4187 Henry Kleinsmith 082 449 6385 Ella Durandt 072 596 9839 Karen Lombard Joné Uys

Donderdag 3 November Ria Horn 082 770 9625

Vrydag 4 November Gerrie Coetzee 082 852 2119 Willem de Wet 083 444 4348 Etienne Herbst 082 600 8774

Saterdag 5 November Karla Steyn 084 699 6089 Helgard van Wyk 082 926 9171 *jeug

Tee Skinkbeurte

KERSMARK, NG Roodekrans

26 November Tafels kan nou bespreek word:

1ste tafel : R150 ; 2de tafel : R100 ; 3de tafel : R50

Kontak Elsa op 079 310 9445

JUDY SE

KOMBUIS

Bevrore etes word vandag

verkoop in saal na erediens

Varsgemaakte poedings ook

beskikbaar

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Vandag 30 Oktober 8:30 NAGMAAL en gesinsdiens GEEN JEEP-diens en kinderkerk Woensdag 2 November 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 6 November OUPA EN OUMA DAG! 8:30 Erediens met Kategese-afsluiting 11:00 Osbraai begin

Hierdie egpaar het

ongeveer 3 uur na mekaar

gesterf. Hulle het vir die

Heilige Gees gelieg oor die

verkoopprys van hulle

eiendom.

Van wie praat ons?

Antwoord elders…

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude en Fred Laurence: Maude baie swak, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Dick van Biljon: baie siek, bid asb vir hom en Corinne wat hom bystaan (082 568 7624) Henna Booysen: knievervangings operasie, herstel tuis (073 177 7804) Phillip Verster: steeds in ICU, kritieke toestand (082 490 8781)

Willie Brummer: skoueroperasie, herstel tuis (Hannetjie 072 808 9195) Hannetjie Groesbeek: hartversaking, herstel tuis (072 808 9195) Fanie Human: nier/galstene, herstel na operasie (Theda 082 678 1905)

Datums en geleenthede vir 2012 word

nou gefinaliseer

Finale terugvoer teen môre 31 Oktober asb.

Dankie - Rensia

Kalender

Dringend gesoek:

Goedkoop behuising word gesoek vir bejaarde

egpaar in die gemeente.

Het jy ‘n klein woonstelletjie wat leeg staan?

HELP ASB! Skakel asb dringend 072 737 4158

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Vir die afgelope 22 jaar doen ds Neels stranddiens by die TO strand, Port Edward.

Hy begelei ‘n span van 40 studente vanaf UJ vir die tydperk 9-23 Desember

Kostes hiervoor word deur hom en die student gedra,

Studente dra elkeen R900 by om die kamp moontlik te maak

Kan jy dalk help met enige bydrae?

Enige hulp sal BAIE waardeer word:

• Help ‘n student

• Petrol/diesel

• Klein pryse om uit te handig vir speletjies/kompetisies

• Kos en lekkers

• Skryfbehoeftes; potlode, papier, kryte, gom, blinkers, ens.

• Gesigverf

• Mediese benodigdhede; pleisters, verbande, pynpille, ens.

Skakel ds Neels direk vir meer besonderhede;

Gee asb by die Kerkkantoor af teen Maandag 28 November Hiermee versoek ons (Woolworths Noordheuwel, Monilith en Key West) jou vriendelik om ons te ondersteun met ons gemeenskaps projek/fondsinsameling - ten bate van slagoffertjies van verkragting (SAPD Kinderbeskerming). Die fonds gaan aangewend word om koestersakkies aan te koop. Die koestersakkie (comfort bag) bevat die volgende: - Skoon stelletjie onderklere - Waslappie en seep - Tandeborsel en tandepasta - Sagte speelding - Lekkergoed Kan jy jouself indink hoe dit moet voel om deur hierdie verskriklike trauma te gaan en dan vat vreemde mense nog jou kledingstuk weg? In party gevalle is dit die enigste stelletjie onderklere wat die dogtertjie/seuntjie besit. Het jy die volgende geweet? - Dis makliker in SA om verkrag te word as om te leer lees - Daagliks word 1300 mense verkrag - Elke 17 sekondes word daar dus 'n kind of vrou verkrag - 50 000 gevalle word aangemend maar daar is oor die 450 000 wat nooit aangemeld word nie. Indien die bogenoemde jou hartsnare raak - raak asseblief betrokke deur te help om die wat daagliks deur hierdie hel gaan se pyn net 'n klein bietjie te verlig. Ons is nie so spesiaal dat dit nie met ons of ons kinders kan gebeur nie, ons is net baie gelukkig dat die ellende nog nie aan ons deure kom klop het nie.

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal

6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

ROODEPOORT SENTRUM VIR BEJAARDES

Gesonde persone bo 60jr wat maklik eetsaal toe kan loop en redelik selfversorgend is:

Ons het beskikbaar: enkelkamers asook aangrensende kamers met gedeelde badkamer.

Kontak Lizbe van Moltke op 011-672 5475

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Dienste

BESIGHEIDSGELEENTHEID • Uniek geformuleerde gesondheids- & ander

produkte

• Kapitale uitleg: R350. Geen verdere

finansiering benodig

• Geen deur tot deur verkope

• Gratis opleiding, ondersteuning en advies

• Bepaal eie werksure

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

Reg. No. 1977/002110/07

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za;

[email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250

Ada 083 263 6565

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se

middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak

wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw

Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys

Stroganoff Lasagne

Kerrie en Rys Herderspastei

Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king

Spaghetti Bolognaise Vark goulash

Bees en groentebredie Bees goulash

Hoender en groentebredie Hoender goulash

Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Gesoek

Aupair Jongerige meisie gesoek om na ons voorskoolse

kinders om te sien daagliks 4-7nm.

Kontak Danie op 072 381 7914

Werk gesoek

Plaasbestuurder Ervare bestuurder met 30jr ondervinding in

Bees/skaap, wild, vrugte, wolklas en alg bestuur.

Het Matriek en Landbou diploma

Kontak Human Hattingh op 073 822 2407

Antwoord Lees Handelinge 5:1-11

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 Oktober 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30