3
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar GEEN JEEP of Kinderkerk VANDAG Hou solank jou dagboek oop en laat weet vir oupa en ouma om te kom kuierKaartjies beskikbaar by kerkkantoor Volwassenes: R100 Kinders L/skool: R50 H/skool: R75 LW: Kaartjies moet gewys word, kosbediening slegs met kaartjie Dis ons plesier om vandag Celeste Duif in hierdie posisie te bevestig. BAIE GELUK!! AFKONDIGINGS vir 30 September 6 Oktober 2012 SONDAG 30 SEPTEMBER 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth McKenzie Teks en tema vir vandag Sal aangekondig word Sondagskoolafsluiting Ouma en oupa dag osbraai Sondag 4 november Bemarking & Kommunikasie Portefeuljeleier BESTUURSRAAD

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 September 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 September 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 September 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

GEEN

JEEP of

Kinderkerk

VANDAG

Hou solank jou dagboek oop en laat weet vir oupa en ouma om te kom kuier…

Kaartjies beskikbaar by kerkkantoor

Volwassenes: R100 Kinders L/skool: R50

H/skool: R75

LW: Kaartjies moet gewys word, kosbediening slegs met kaartjie

Dis ons plesier om vandag Celeste Duif

in hierdie posisie te bevestig.

BAIE GELUK!!

AFKONDIGINGS vir 30 September – 6 Oktober 2012

SONDAG 30 SEPTEMBER 2012

Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth McKenzie

Teks en tema vir vandag

Sal aangekondig word

Sondagskoolafsluiting

Ouma en oupa dag

osbraai

Sondag 4 november

Bemarking & Kommunikasie Portefeuljeleier BESTUURSRAAD

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 September 2012

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Erediens

30 1 2 3 4 5 6

DOOP

Erediens

Skole heropen

19:00

Bestuursforum

10:00

Strewers

9:30 & 19:00

Bybelskool

19:00

Omgeegroepe

Gala-aand

7 8 9 10 11 12 13

Erediens

JEEP &

Kinderkerk

19:00

Bestuursraad

9:30 & 19:00

Bybelskool

7 8 9 10 11 12 13

Erediens

JEEP &

Kinderkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

14 15 16 17 18 19 20

Koördineerder: Anita Duif

S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir ... SIEKES:

Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker (072 312 8557 /Ilana - 082 572

6665)

Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): vra vir gebede vir wysheid en krag met ondersteuning van

dogter (Mienie 010-222 0577)

Marina (Callie Botes se dogter): baie dankie vir al die gebede, bid dat die intense fisioterapie

suksesvol sal wees en sal lei tot beterskap (072 606 9892)

Gerbrecht Germeshuys: ondergaan rehabilitasie in Riverside. Bid vir geslaagde behandeling van

verlamde bene (082 678 4158)

Maude Laurence: Ons volhard in gebed vir Tannie Maude en oom Fred (079 312 8944)

Neels,seun van Rina van Aswegen: terug by die werk maar wag nog steeds vir nieroorplanting (Rina

072 231 9140)

Pieter Booysen: behandel vir nier infeksie. Sien ortopeed hierdie week (Kay 072 737 4158)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom. Ons hou aan bid vir meer

energie daagliks en sy skoolwerk. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)

Meeste briewe is gepos en per epos aangestuur. Maak asb seker dat ons jou

korrekte epos-adres of posadres het. Indien jy op ons daaglikse eposlys is en

jy het nog nie jou brief per epos ontvang nie, laat weet asb die Kerkkantoor.

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 30 September 2012

Vandag 30 September

Stephan Ceronio 076 084 2148

Louw Ferreira 082 964 4519

Dino Smit 082 577 4646

Rudi van Staden 076 519 5513

Maandag 1 Oktober Ilse Enslin 011-794 8659 Nerina Enslin 011-794 8659

Johan Joubert 072 832 1193 Noel Laing 084 252 1989

Wayne Mostert 082 857 7720 Elschen Nel 082 971 7314

Dinsdag 2 Oktober Fienie Cronje 082 891 2453

Woensdag 3 Oktober Geen

Donderdag 4 Oktober *Mikala de Wet 011-662 1852 *Erich Helmbold 082 964 4519

Juanita Wiessener 011-662 1281

Vrydag 5 Oktober Wollie Pretorius 083 633 2400

Saterdag 6 Oktober *Enzo du Toit 011-662 2545

*Jeug

UIT DIE KERKKANTOOR Spesiale aanbod:

Uit die Beek 2013

teen ‘n verlaagde prys van R90 elk beskikbaar, bestel asb by die Kerkkantoor of stuur ‘n epos aan Rensia met jou bestelling

[email protected]

SATERDAG 6 OKTOBER OM 8:00

Ons hou 2de handse klere verkoping in kinderkerk

Bring asb enige ou klere of skoene na die kerk

teen Woensdag 3 Oktober

Adverteer asb die verkoping aan potensiële kopers in jou area