1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar
GEEN
JEEP of
Kinderkerk
VANDAG
Hou solank jou dagboek oop en laat weet vir oupa en ouma om te kom kuier…
Kaartjies beskikbaar by kerkkantoor
Volwassenes: R100 Kinders L/skool: R50
H/skool: R75
LW: Kaartjies moet gewys word, kosbediening slegs met kaartjie
Dis ons plesier om vandag Celeste Duif
in hierdie posisie te bevestig.
BAIE GELUK!!
AFKONDIGINGS vir 30 September – 6 Oktober 2012
SONDAG 30 SEPTEMBER 2012
Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth McKenzie
Teks en tema vir vandag
Sal aangekondig word
Sondagskoolafsluiting
Ouma en oupa dag
osbraai
Sondag 4 november
Bemarking & Kommunikasie Portefeuljeleier BESTUURSRAAD
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Erediens
30 1 2 3 4 5 6
DOOP
Erediens
Skole heropen
19:00
Bestuursforum
10:00
Strewers
9:30 & 19:00
Bybelskool
19:00
Omgeegroepe
Gala-aand
7 8 9 10 11 12 13
Erediens
JEEP &
Kinderkerk
19:00
Bestuursraad
9:30 & 19:00
Bybelskool
7 8 9 10 11 12 13
Erediens
JEEP &
Kinderkerk
9:30 & 19:00
Bybelskool
14 15 16 17 18 19 20
Koördineerder: Anita Duif
S: 082 411 7015
F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir ... SIEKES:
Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker (072 312 8557 /Ilana - 082 572
6665)
Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): vra vir gebede vir wysheid en krag met ondersteuning van
dogter (Mienie 010-222 0577)
Marina (Callie Botes se dogter): baie dankie vir al die gebede, bid dat die intense fisioterapie
suksesvol sal wees en sal lei tot beterskap (072 606 9892)
Gerbrecht Germeshuys: ondergaan rehabilitasie in Riverside. Bid vir geslaagde behandeling van
verlamde bene (082 678 4158)
Maude Laurence: Ons volhard in gebed vir Tannie Maude en oom Fred (079 312 8944)
Neels,seun van Rina van Aswegen: terug by die werk maar wag nog steeds vir nieroorplanting (Rina
072 231 9140)
Pieter Booysen: behandel vir nier infeksie. Sien ortopeed hierdie week (Kay 072 737 4158)
Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom. Ons hou aan bid vir meer
energie daagliks en sy skoolwerk. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)
Meeste briewe is gepos en per epos aangestuur. Maak asb seker dat ons jou
korrekte epos-adres of posadres het. Indien jy op ons daaglikse eposlys is en
jy het nog nie jou brief per epos ontvang nie, laat weet asb die Kerkkantoor.
Vandag 30 September
Stephan Ceronio 076 084 2148
Louw Ferreira 082 964 4519
Dino Smit 082 577 4646
Rudi van Staden 076 519 5513
Maandag 1 Oktober Ilse Enslin 011-794 8659 Nerina Enslin 011-794 8659
Johan Joubert 072 832 1193 Noel Laing 084 252 1989
Wayne Mostert 082 857 7720 Elschen Nel 082 971 7314
Dinsdag 2 Oktober Fienie Cronje 082 891 2453
Woensdag 3 Oktober Geen
Donderdag 4 Oktober *Mikala de Wet 011-662 1852 *Erich Helmbold 082 964 4519
Juanita Wiessener 011-662 1281
Vrydag 5 Oktober Wollie Pretorius 083 633 2400
Saterdag 6 Oktober *Enzo du Toit 011-662 2545
*Jeug
UIT DIE KERKKANTOOR Spesiale aanbod:
Uit die Beek 2013
teen ‘n verlaagde prys van R90 elk beskikbaar, bestel asb by die Kerkkantoor of stuur ‘n epos aan Rensia met jou bestelling
SATERDAG 6 OKTOBER OM 8:00
Ons hou 2de handse klere verkoping in kinderkerk
Bring asb enige ou klere of skoene na die kerk
teen Woensdag 3 Oktober
Adverteer asb die verkoping aan potensiële kopers in jou area
Recommended