12
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 30 September 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Thania Teks: Lukas 10:1-12 Tema: ʼn Gestroopte reis. Deurkollekte: Alimentasie 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie. 18:00 Thania Teks: Jeremia 10:23-25 Tema: Ons is op reis... God het ‘ n plan. Volgende Sondag 09:00 Thania 18:00 Thania Maandtema: Ons is deelnemers aan God se reisplan.

OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar

– 3

0 S

epte

mb

er 2

01

8

20

18

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Thania

Teks: Lukas 10:1-12

Tema: ʼn Gestroopte reis.

Deurkollekte: Alimentasie

09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie

10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

18:00 Thania

Teks: Jeremia 10:23-25

Tema: Ons is op reis... God het ‘ n plan.

Volgende Sondag

09:00 Thania

18:00 Thania

Maandtema: Ons is deelnemers aan God se reisplan.

Page 2: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar.

30 Sept Nico van Heerden 0834060672 Piet Schoeman 0746489569 01 Okt Casper Williams 0824818876 Charlotte Louw 0828023178 Jenna De Vries Wilhelm Odendaal 0726978895 02 Okt André Joubert 0828253740 Elmarie Beylefeld 0767344411 Sean Snyman 0720116321 03 Okt Eunika Smith 0834131431 04 Okt Albertus Duffield 0836352307 Elsabe Rörich 0834657805 05 Okt Madelein Snyman 0713881854 Magdaleen Victor 0725392694 Megan Provis 06 Okt Dirk Tolken 0828278295 Marco Botes

Stuur gerus ʼn boodskap of gee ʼn luitjie.

LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne.

Die volgende persone ontvang tans behandeling vir kanker:

Johan Henning, Winnie Warricker, Marie Rheeder, Annelize Nel, Heidi Steyl, Nicolene vd Merwe Anette van Rensburg

Schalk vd Merwe is steeds baie siek in Medi-Clinic

Petaai van Rensburg is steeds Medi-Clinic.

Tienie Delport is ontslaan en sterk tuis aan.

Jominay, dogtertjie van Shaun en Estelle Peens was in hospitaal opgeneem.

*******

Geluk aan Stefan en Elaine Taljaard met die geboorte van Karli.

WELKOM AAN

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die

Inligtingstoonbank.

Die volgende leiers word op Sondag 7 Oktober tydens die aanddiens bevestig: Jaco Jansen van Rensburg, Jan Jacobs, Estee Greeff, Piet Schoeman

Hannes du Plessis van NG Gem Reitz is beroep na die

gemeente.

Dit is Carel se afnaweek. Hy sal weer Dinsdag 2 Oktober

op kantoor wees.

Page 3: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART 2018 - 31 AUGUSTUS 2018 (Striata ingesluit)

Werklik tot op datum

Begroot tot op datum

Verskil tot op datum

INKOMSTE 1,349,601.40 1,409,361.90 -59,760.50

Min: UITGAWES 1,373,860.06 1,402,945.66 -29,085.60

* Bedryfsuitgawes 455,160.89 406,715.60 48,445.29

* Gemeentevisie / Sending- en Uitreikaksies 170,969.02 265,658.78 -94,689.76

* Salarisse en Lone 747,730.15 730,571.28 17,158.87

(-Tekort) / Surplus (-24 258.66) 6,416.24

Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.

September se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer.

Diensgroep vir Finansies

Page 4: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Op 14 Oktober gaan die finalejaarkatkisante na die Rivers of Life Church in Grasland saam met Past Johannes Thaele. Daar word ʼn erediens bygewoon

sowel as ʼn besoek aan die plakkerskamp gebring.

Alle gemeentelede is welkom om saam te gaan.

*Laat weet asb vir Carel (0828217600) voor 7 Oktober 2018

indien jy wil saamgaan.

Op 14 Oktober vind die jaarlikse matriekdiens plaas tydens die aanddiens. Ons vra die gemeente se hulp om alle matrieks en hul-le maats te nooi. Marius, die studenteleraar, sal daardie aand die

diens waarneem.

Die 1 dag-stilweestetraite van 18 Oktober verval in die lig van die naweekretraite in November (verwys bl 5)

en ook die vertrek van die span na die GLS in Port Elizabeth.

Aanstaande Sondag (7 Oktober) neem ons ook afskeid van Gerda Liebenberg (Finansies) en oom Fanie Mathee (Koster).

Die Deo Gloria-koor van Chris Crause tree ook op tydens die og-genddiens.

Page 5: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Silent Retreat” – 9-11 November 2018

Daar word beoog om op 9 tot 11 November ʼn " Silent Retraite" te hou op Menuha. Jy word uitgenooi om

hierdie spesiale geleentheid by te woon en sodoende ʼn wonderlike ervaring met God te hê. Daar is plek vir 20

persone en die koste is R750 per persoon.

Indien jy belangstel, betaal asb ʼn deposito van R375 (nie terugbetaalbaar) voor die einde van September om jou plek te verseker. Navrae en inskrywings by Carel 0828217600.

Sal absoluut wonderlik wees om jou daar te ontvang.

Die tegniesespan is op soek na betroubare lede wat graag wil inskakel op Sondae. Kontak Jaco by 082 373 0388 .

Ons benodig ook ʼn leier vir die Nuwelidmatediensgroep. Wil jy nie asseblief hieroor gaan bid en as die Here dit op jou hart lê, vir Ca-rel (0828217600) of Johannie (0515222547) in die kerkkantoor skakel nie?

Die leierskap by die Omgeegroepe is vakant. Indien jy ge-roepe voel, skakel asb vir Shaun (0835007155) of Carel (0828217600).

Die Diensgroep vir Gestuurdheid benodig 'n nuwe leier omdat die huidige leier, Jean van Biljon, intussen 'n deeltydse beroep na Soutpan Gemeente aangeneem het en nie meer die diensgroep kan lei nie. Indien die Here jou roep as leier of as lid van die diensgroep, skakel asb vir Jean van Biljon by 084 626 0825 of stuur 'n e-pos na [email protected].

Page 6: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Gebedsbediening Vir die lede van die gebedsbediening is dit ʼn voorreg om voorbidding te doen na aanleiding van julle versoeke. In dié proses word ons geseën. Dit sal egter goed wees indien julle vir ons terugvoer sal gee na aanleiding van versoeke. Sodoende kan ons God dank en aan Hom die eer bring.

Indien jy wil deel wees van hierdie bediening, tree asb met my in verbinding. Al wat gebeur, is dat jy ʼn gebedsversoek ontvang en dit dan opdra aan die Here.

Hilda 083 732 1025

9 Oktober 18:00 Gasvryheid Jeug Omgee 19:00 Omgewingsake Drama en Kuns

10 Oktober 17:15 Carpe Diem 17:30 Vrouediens

11 Oktober 18:00 Lidmaatontwikkeling 18:00 Finansies

15 Oktober 17:30 Eiendomme 18:00 Ondersteuningsdienste 18:00 Gestuurdheid 18:30 Liturgie en Musiek 19:00 Tegnies 19:00 Bemarking en Kommunikasie

16 Oktober 18:00 Dagbestuur

25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting.

Page 7: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Hierdie fondsinsamelingsprojek is ten bate

van Carpe Diem-Jeugsorgsentrum

Goeie more almal, ons hou die funksie om 'n ekstra geldjie in te kry asook om debietorders geteken te kry daardie aand. Elke versorger moet vier tafels se kaartjies verkoop (40 kaartjies) om dan aan die einde hulle regverdige bedrag te kry, ons het ook die bestuur gevra om te help asook gemeentes. Ek wil vra dat julle asb sal help hiermee omdat daar nog nie 'n versorger is by Carpe diem wat leiding kan neem nie.

Kontak Alta 0836870543

Page 8: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Om te dink dat mense ons nie ken nie, maar tog die hart het om by te dra tot die verspreiding van die Evangelie en ons te versterk wat vervolg word in Mali, is baie bemoedigend en van krag vir ons.”

Mali het ongelukkig vinnig geklim op die 2013 Wêreldwaarnemingslys. Dit is direk gekoppel aan Islamitiese radikalisme en geweld. Sedert die Islamitiese oorname van noordelike Mali in die middel van 2012, en die latere Frans-geleide poging in 2013 om Malinese outoriteit oor die hele land te herstel, sukkel burgerlike vryheid en politiese regte om terug te keer na die vlakke van 2012, in beide die noorde en die suide van die land. Al is die militante Islami-tiese groepe verwyder uit die gebiede wat hul beset in die noorde, word hul invloed steeds gevoel. Met die Moslembevolking se radikalisering daarby, bied sulke groepe steeds, as gevolg van die voortdurende onrus, ʼn bedreiging vir Christene in die land.

In vennootskap met die plaaslike Kerk, dien Geopende Deure die kwesbare Kerk in Mali deur Bybels te voorsien, opleiding te gee om pastore en gelowiges in die verskeie aspekte van die Christelike lewe en bediening te help, en deur sosio-ekonomiese ondersteuning aan vervolgde Christene te bied.

https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys/broenei/

Daar is nog plekke beskikbaar vir GLS Bloemfontein 26-27 Oktober (R100 pp) of GLS Port Elizabeth 18-21 Oktober (R1 300 pp).

Kontak die Kerkkantoor of Steyn 0825665938.

Page 9: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

OMGEWINGSAKE Goeie Nuus! Tydens die onlangse maandelikse Gemeenskaps-Polisiërings-Forum (GPF) vergaderings, is bevestig dat die SA Polisiediens, ernstig is om misdaad vas te vat. Indien u met die Polisie skakel, maak seker dat u rekord hou van wanneer en met wie u praat, wanneer u 'n klag aanmeld. Daar sal geen laksheid of nie-voldoening deur die Bestuur van die Polisie ge-duld word nie.

Kontaknommers: Parkweg: 051 507 6000

Bevelvoerder: 051 507 6027

In uiterste gevalle kan u ook vir Frikkie Eisenberg by 083 284 8283 kontak, maar slegs indien u u verantwoordelikheid om 'n klag te lê, sal nakom.

Diek Conradie: 082 440 7875

Page 10: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Vandag is 30 September 2018

Erediens word gelei deur Frans Oosthuizen

Teks: 2 Sam 18

Tema: FRAGILE – Werk asb sag met God se kinders

GELUK MET JOU VERJAARSDAG

Maandag 1 Oktober

Hannes Pelser (100), Johan Steyn (146), Charlotte le Grange (NW3)

Dinsdag 2 Oktober

2de Elsie Haarhoff (51), Annetjie Wagenaar (VE)

Page 11: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die WYKSBYEENKOMSTE vind as volg plaas:

14 3 Oktober Maxi Oosthuizen W26

Ons vra voorbidding vir

Indien jy ʼn behoefte het dat ons spesiaal vir jou sal bid, kontak asseblief jou wyksleier of WhatsApp vir Frans by 0828592092

Onthou dat julle enige tyd name en sake vir voorbidding kan deurgee aan Hilda 083 732 1025 sodat sy dit vir gebedsbediening

kan deurgee.

Marieta en Hennie van Niekerk. Marieta is steeds baie siek in MediClinic. Bid asseblief saam vir haar herstel en Hennie vir krag

om haar by te staan.

KOM ONS KUIER SAAM

Bybelstudie oor Psalm 23:3+4 Dindsdag 10:00, almal is welkom.

Page 12: OOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Kandelaar-30... · 2018. 9. 28. · 25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting. ... oorname van noordelike Mali

12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Gebed vir die ryper jare – Max Ehrmann (Groot Gebede-Boek)

Here, ek bid dat U my sal help om balans te hou .... Laat my elke dag my werk doen vir sover ek die krag en die gesondheid het. En as donker dae van siekte of teenspoed kom, help my dan om te onthou van die krag wat Y my vantevore gegee het: hoe U my in vorige ure van verlatenheid getroos het. Ek glo dat U dit weer sal doen. Help my om, soos ek ouer word, vreugde te put uit die herinneringe aan die helder dae van my jeug toe ek uitbundig oor die heuwels kon hardloop of lank stil riviere sit en droom het. Here, herinner my in hierdie herfsjare hoe U Lig in my gevlam het – en dat dit nie nou doodgegaan het nie, dat U dit steeds in stand hou, al brand dit laer. Here, herinner my dat ek U toe belowe het dat ek met U aan my sy, moedig sal bly selfs in die storms van die jare wat sal kom en gaan. Here, wil U my dan in hierdie jare behoed van bitterheid en die onbeteuelde emosies van onbewaakte oomblikke. Gee my die balans die balans om te sien dat rykdom en armoede nie op uiterlikhede berus nie, maar ʼn kwaliteit van die gees is .... Bewaar my van die neiging om ander te oordeel, want daarmee bring ek ʼn oordeel oor myself. Gun my enkele troue vriende wat my liefhet soos ek is. Moenie dat ek in my ryper jare die raserige genot van die wêreld sal bly najaag nie, maar rustig op die minder bewandelde pad van geestelike volwassenheid sal aanstap. En wanneer die swakheid van die ouderdom my inhaal en ek besef eg gaan nooit my droomkastele bewoon nie – maak my steeds dankbaar vir die goeie lewe wat ek wel gehad het. En dankie dat ek op U kan reken as troue Metgesel tot die einde. Amen